<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260819162239 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20260816.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20260816&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20260816003000 +0000" stop="20260816013000 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E19'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816013000 +0000" stop="20260816020000 +0000">
    <title lang="zh">Moer 'n Boer</title>
    <desc>'S3/E5 - Tweede Kanse'. Terwyl die boere by Bokang Masunyane die kuns van stoei leer, herinner persoonlike uitdagings almal daaraan dat tweede kanse nooit vanselfsprekend is nie.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816020000 +0000" stop="20260816040000 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816040000 +0000" stop="20260816050000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E19'. Ons bekyk 'n versameling van karretjies. Dan besoek ons 'n hawe vir groot katte, ontmoet 'n fotografie-gids, kuier by radio-man en plateversamelaar Wessel Germeshuizen, en Matilda Pieters deel haar storie.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816050000 +0000" stop="20260816053000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S11/E12'. Hierdie week deel Robert Archer, Mervin Beukes en Nico Smit stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816053000 +0000" stop="20260816070000 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E20'. ontbytSAKE se ateljeegas is die gewilde akteur Frank Rautenbach, wat tans in Beter as Gister te sien is.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816070000 +0000" stop="20260816073000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap</title>
    <desc>'S13/E21'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat dalk vir ons na swakheid lyk, is God se grootste mag. Dis 'n liefde wat ander dien en vrymaak. Met Jacques Bornman.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816073000 +0000" stop="20260816080000 +0000">
    <title lang="zh">Safari Roetes</title>
    <desc>'S4/E7'. Die span kamp in koel mooiweer langs Goerapan, en Vivian waag dit te naby aan die los sand en val vas. Die voertuie se vierwielvermoëns en suspensie word tot die uiterste beproef.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816080000 +0000" stop="20260816083000 +0000">
    <title lang="zh">Prontuit</title>
    <desc>'S13/E5'. Generasie Z drink al hoe minder alkohol. Is dit weens die gebruik van ander middels vir ontspanning, sosiale interaksie wat daal of oor gesondheid?</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816083000 +0000" stop="20260816103000 +0000">
    <title lang="zh">Hulde Aan Nellie Du Toit</title>
    <desc>Met hierdie konsert bring die Woordfees hulde aan een van die land se grootste kunstenaarsgeeste. Met Andrea Catzel, Magdalene Minnaar, Arline Jaftha en Conroy Scott.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816103000 +0000" stop="20260816110000 +0000">
    <title lang="zh">Die Broer Toer</title>
    <desc>'S2/E7'. Die broers reis na Elandsrus waar nóg 'n uitdaging op hulle wag. Tussen uitgestrekte Karoo-landskappe, goeie geselskap en broerlike wedywering, bly die stryd om spogregte so fel soos altyd.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816110000 +0000" stop="20260816113000 +0000">
    <title lang="zh">Hannes Aan Huis</title>
    <desc>'S14/E6'. Hannes geniet 'n heerlike kuier saam met akteur Deon Lotz.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816113000 +0000" stop="20260816120000 +0000">
    <title lang="zh">Boere In Patagonië</title>
    <desc>'S1/E4'. 'Moet ons terugkeer na Suid-Afrika?' is die vraag wat baie Boere vra. Ons kuier by twee boere op hulle plase en ondersoek ook die gevolge van die ontdekking van olie in die streek.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816120000 +0000" stop="20260816123000 +0000">
    <title lang="zh">4x4 Met André</title>
    <desc>'S5/E6'. Die ruwe terrein van Damaraland bring nuwe uitdagings. 'n Pap wiel sorg vir drama, maar die span wys dat samewerking die sleutel tot sukses is.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816123000 +0000" stop="20260816140000 +0000">
    <title lang="zh">#Lovemyselfie</title>
    <desc>'n Plaaslike TV-ster pak 'n reis van selfontdekking aan nadat sy die verraad van haar verloofde ontdek.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816140000 +0000" stop="20260816143000 +0000">
    <title lang="zh">Safari Roetes</title>
    <desc>'S4/E7'. Die span kamp in koel mooiweer langs Goerapan, en Vivian waag dit te naby aan die los sand en val vas. Die voertuie se vierwielvermoëns en suspensie word tot die uiterste beproef.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816143000 +0000" stop="20260816150000 +0000">
    <title lang="zh">Hey Skipper</title>
    <desc>'S1/E7'. Ons verken Khao Sok-varswatermeer met 'n kajak en 'n rivier met 'n bamboesvlot. Ons besoek Cape Nature se Uilkraalmond strandmeer. Polyco wys ons 'n plastiekherwinningsprojek.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816150000 +0000" stop="20260816153000 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S5/E6'. Middelburg in die Oos-Kaap is bedrywig soos wat die span werk om die sperdatum te haal. Leah keer terug om te sien hoe Lottoland se hulp die dorp verfraai het.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816153000 +0000" stop="20260816160000 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S16/E6'. Jan Braai en die span toer verder al langs die N7 rigting noord, en ons besoek die Knersvlakte van Vanrhynsdorp. Ons maak 'n heerlike potjie en braai gevulde ontbyt pannekoeke.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816160000 +0000" stop="20260816163000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E20'. Die Vrystaat Kunstefees bring jaarliks die beste van teater, musiek en die visuele kunste na Bloemfontein. Lundi Khoisan kuier in sentraal Suid-Afrika by hierdie immergewilde fees.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816163000 +0000" stop="20260816170000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E139'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816170000 +0000" stop="20260816180000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E20'. Ons vind uit wie's die Kat van die Jaar, kuier by 'n kostuumspelkampioen, en bekyk Francois Lensing se messe. Dan besoek ons 'n Namibiese perdeplaas en hoor wat by die Silwerskermfees gebeur.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816180000 +0000" stop="20260816183000 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E5'. Erns reis verder noord na die stad Cao Bang, naby China se grens. Hy verken 'n nedersetting saam met 'n gids en kyk hoe wierook gemaak word. Daarna kampeer hy by 'n unieke berg en besoek 'n beroemde waterval.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816183000 +0000" stop="20260816190000 +0000">
    <title lang="zh">Boere In Patagonië</title>
    <desc>'S1/E5'. In Sarmiento en Esquel kuier ons by die mense wat Boere-Argentyne geword het. Ons luister na hulle Patagoniese Afrikaans, en sien talle het geassimileer met die plaaslike bevolking.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816190000 +0000" stop="20260816200000 +0000">
    <title lang="zh">Konings</title>
    <desc>'S1/E15'. James kom kuier by Joena, maar Herman dink dit is 'n inbreker and skiet hom.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816200000 +0000" stop="20260816203000 +0000">
    <title lang="zh">Hannes Aan Huis</title>
    <desc>'S14/E6'. Hannes geniet 'n heerlike kuier saam met akteur Deon Lotz.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816203000 +0000" stop="20260816210000 +0000">
    <title lang="zh">Moer 'n Boer</title>
    <desc>'S3/E5 - Tweede Kanse'. Terwyl die boere by Bokang Masunyane die kuns van stoei leer, herinner persoonlike uitdagings almal daaraan dat tweede kanse nooit vanselfsprekend is nie.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816210000 +0000" stop="20260816213000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E7'. Ons is weer op soek na 2026 se styl-ikoon. Ons klop aan by Frank Rautenbach vir 'n kuier en ons loer in agter die skerms van die kinderteater-produksie, Vlooi en die Verlore Fossiel.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816213000 +0000" stop="20260816213300 +0000">
    <title lang="zh">Klippe Kou</title>
    <desc>'S1/E5'. D-dag is om die draai en een span onthul groot nuus! Maar dié nuus het implikasies vir die een spanlid, wat dalk moet handdoek ingooi.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816213300 +0000" stop="20260816222800 +0000">
    <title lang="zh">Klippe Kou</title>
    <desc>'S1/E5'. D-dag is om die draai en een span onthul groot nuus! Maar dié nuus het implikasies vir die een spanlid, wat dalk moet handdoek ingooi.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816222800 +0000" stop="20260816233000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E5'. Vandag kry ons Boere 'n bietjie meer tyd om sy vyf pasmaats beter te leer ken. Hy moet drie pasmaats kies wat op die plaas gaan kuier vir 'n week en wie weet, dalk is een van hulle dié een.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260816233000 +0000" stop="20260817000000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E20'. Ons vind uit wie's die Kat van die Jaar, kuier by 'n kostuumspelkampioen, en bekyk Francois Lensing se messe. Dan besoek ons 'n Namibiese perdeplaas en hoor wat by die Silwerskermfees gebeur.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817003100 +0000" stop="20260817010000 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S11/E50'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817010000 +0000" stop="20260817020000 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S11/E4'. Lt.genl. Jan Scheepers, Limpopo se nuwe polisiehoof, is in die altejee. Ons bespreek nuwe meningspeilings en vra of munisipale krisisse aan die toeneem is.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817020000 +0000" stop="20260817030100 +0000">
    <title lang="zh">Beter As Gister</title>
    <desc>'S1/E7'. Jessica hanteer die nagevolge van die soen, en Eben bots met Sally en Richard oor Lilly. Tariq soek Katinka se pa, en Bernard klou aan beheer terwyl sy gesin van hom wegdryf.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817030100 +0000" stop="20260817032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817032900 +0000" stop="20260817034900 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S11/E244'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817034900 +0000" stop="20260817040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E119'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman gesels oor gebed en beheer.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817040000 +0000" stop="20260817060100 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E246'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817060100 +0000" stop="20260817061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E119'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman gesels oor gebed en beheer.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817061500 +0000" stop="20260817062900 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E166'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817062900 +0000" stop="20260817070000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E55'. Ella en Dewald stamp koppe oor die behandeling van 'n pasiënt. Tracy voel skielik soos 'n nuwe mens en Johan ontvang onverwagse nuus van iemand uit sy verlede.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817070000 +0000" stop="20260817072700 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E98'. Dit gons oor die foto van Zahra, maar sy en Carlo sê albei hulle is onskuldig. Justin het 'n aanbod vir Amanda, maar sy is nie beïndruk nie. Riaan dwing Kate om die waarheid te vertel.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817072700 +0000" stop="20260817082600 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E20'. Ons vind uit wie's die Kat van die Jaar, kuier by 'n kostuumspelkampioen, en bekyk Francois Lensing se messe. Dan besoek ons 'n Namibiese perdeplaas en hoor wat by die Silwerskermfees gebeur.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817082600 +0000" stop="20260817092400 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E5'. Vandag kry ons Boere 'n bietjie meer tyd om sy vyf pasmaats beter te leer ken. Hy moet drie pasmaats kies wat op die plaas gaan kuier vir 'n week en wie weet, dalk is een van hulle dié een.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817092400 +0000" stop="20260817095600 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E20'. Die Vrystaat Kunstefees bring jaarliks die beste van teater, musiek en die visuele kunste na Bloemfontein. Lundi Khoisan kuier in sentraal Suid-Afrika by hierdie immergewilde fees.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817095600 +0000" stop="20260817102600 +0000">
    <title lang="zh">Safari Roetes</title>
    <desc>'S4/E7'. Die span kamp in koel mooiweer langs Goerapan, en Vivian waag dit te naby aan die los sand en val vas. Die voertuie se vierwielvermoëns en suspensie word tot die uiterste beproef.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817102600 +0000" stop="20260817105700 +0000">
    <title lang="zh">Hey Skipper</title>
    <desc>'S1/E7'. Ons verken Khao Sok-varswatermeer met 'n kajak en 'n rivier met 'n bamboesvlot. Ons besoek Cape Nature se Uilkraalmond strandmeer. Polyco wys ons 'n plastiekherwinningsprojek.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817105700 +0000" stop="20260817112600 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S16/E6'. Jan Braai en die span toer verder al langs die N7 rigting noord, en ons besoek die Knersvlakte van Vanrhynsdorp. Ons maak 'n heerlike potjie en braai gevulde ontbyt pannekoeke.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817112600 +0000" stop="20260817122600 +0000">
    <title lang="zh">Klippe Kou</title>
    <desc>'S1/E5'. D-dag is om die draai en een span onthul groot nuus! Maar dié nuus het implikasies vir die een spanlid, wat dalk moet handdoek ingooi.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817122600 +0000" stop="20260817125700 +0000">
    <title lang="zh">Die Broer Toer</title>
    <desc>'S2/E7'. Die broers reis na Elandsrus waar nóg 'n uitdaging op hulle wag. Tussen uitgestrekte Karoo-landskappe, goeie geselskap en broerlike wedywering, bly die stryd om spogregte so fel soos altyd.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817125700 +0000" stop="20260817132800 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E18'. Stella sukkel om die waarheid oor Wendy te aanvaar. Charlie vra Ezra na 'n gesiene geleentheid. Theo probeer weer vriende wees met Stella.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817132800 +0000" stop="20260817135800 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S11/E12'. Hierdie week deel Robert Archer, Mervin Beukes en Nico Smit stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817135800 +0000" stop="20260817142800 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S5/E6'. Middelburg in die Oos-Kaap is bedrywig soos wat die span werk om die sperdatum te haal. Leah keer terug om te sien hoe Lottoland se hulp die dorp verfraai het.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817142800 +0000" stop="20260817152400 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E20'. Ons vind uit wie's die Kat van die Jaar, kuier by 'n kostuumspelkampioen, en bekyk Francois Lensing se messe. Dan besoek ons 'n Namibiese perdeplaas en hoor wat by die Silwerskermfees gebeur.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817152400 +0000" stop="20260817155700 +0000">
    <title lang="zh">4x4 Met André</title>
    <desc>'S5/E7'. Een van Namibië se bekendste bergpasse wag vir die span. Met steil hellings en noue roetes is daar geen ruimte vir oordeelsfoute nie.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817155700 +0000" stop="20260817162800 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E99'. Mike plaas Amanda se behoeftes voor syne, terwyl Lee-Ann oortuig is van Carlo se onskuld. Kate is besig om Riaan te verloor.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817162800 +0000" stop="20260817170000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E185'. Zelda hoor van Frans se nuwe vriend en is nuuskierig. Arno is eerlik met Karla oor sy drome vir hulle toekoms. Rossouw span al die manne bymekaar om Jacques se rampartytjie te reël.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817170000 +0000" stop="20260817173100 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E140'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817173100 +0000" stop="20260817180000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E56'. Petro skop 'n leierskapsprogram af, en Joe voel eensaam. Tertius en Leah herenig. Katryn keer terug na Pretoria, maar sy wil nie hê enigiemand, behalwe Dewald, moet weet nie.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817180000 +0000" stop="20260817190000 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S11/E5'. Ons bespreek die jongste werkloosheidsyfers, vra waarom die weermag nie eens sy eie basisse kan beveilig nie, en ons voer 'n debat oor private Afrikaanse universiteite.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817190000 +0000" stop="20260817193000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E19'. Stella se werk is op die spel en 'n witleuen koop tyd. Die geheim-ooreenkoms wankel as Gabby en Ryan vrae vra. Ryan staar sy grootste toets: om sy pa te kry om MPI te help.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817193000 +0000" stop="20260817203000 +0000">
    <title lang="zh">Klippe Kou</title>
    <desc>'S1/E5'. D-dag is om die draai en een span onthul groot nuus! Maar dié nuus het implikasies vir die een spanlid, wat dalk moet handdoek ingooi.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817203000 +0000" stop="20260817210100 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E185'. Zelda hoor van Frans se nuwe vriend en is nuuskierig. Arno is eerlik met Karla oor sy drome vir hulle toekoms. Rossouw span al die manne bymekaar om Jacques se rampartytjie te reël.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817210100 +0000" stop="20260817213300 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E99'. Mike plaas Amanda se behoeftes voor syne, terwyl Lee-Ann oortuig is van Carlo se onskuld. Kate is besig om Riaan te verloor.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817213300 +0000" stop="20260817215900 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E56'. Petro skop 'n leierskapsprogram af, en Joe voel eensaam. Tertius en Leah herenig. Katryn keer terug na Pretoria, maar sy wil nie hê enigiemand, behalwe Dewald, moet weet nie.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817215900 +0000" stop="20260817230000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E5 of 15'. Vandag kry ons Boere 'n bietjie meer tyd om sy vyf pasmaats beter te leer ken. Hy moet drie pasmaats kies wat op die plaas gaan kuier vir 'n week en wie weet, dalk is een van hulle dié een.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817230000 +0000" stop="20260817235800 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E20'. Ons vind uit wie's die Kat van die Jaar, kuier by 'n kostuumspelkampioen, en bekyk Francois Lensing se messe. Dan besoek ons 'n Namibiese perdeplaas en hoor wat by die Silwerskermfees gebeur.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260817235800 +0000" stop="20260818000000 +0000">

</tv>