<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260919170005 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20260916.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20260916&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20260916000000 +0000" stop="20260916010000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E9'. Dit is die laaste voldag op die plaas. Die spanning laai op, want elke boer moet binnekort weer 'n keuse maak. Almal kry tyd om individueel met mekaar te gesels.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916010000 +0000" stop="20260916013000 +0000">
    <title lang="zh">Prontuit</title>
    <desc>'S13/E9'. Gen Z is die eerste generasie wat swakker presteer as hulle ouers, al spandeer hul meer tyd op skool. Dan skiet skoolfooie ook deur die dak! Waar lê die probleem?</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916013000 +0000" stop="20260916020000 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E8 - In Die Loopgrawe'. Erns verken 'n beroemde gevegsbasis by Khe Sanh. Hy besoek dan die Vinh Moc-tonnels waar 'n gids hom vertel van 'n merkwaardige gemeenskap wat tydens die oorlog ondergronds geleef het.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916020000 +0000" stop="20260916023000 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S11/E54'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916023000 +0000" stop="20260916033000 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916033000 +0000" stop="20260916035000 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S12/E13'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916035000 +0000" stop="20260916040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E145'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Agt-tot-vyf: Werk is nie net 'n salaris nie. Jou roeping word nie deur jou omstandighede gekanselleer nie - saam met Tarine de Ridder.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916040000 +0000" stop="20260916060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E15'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916060000 +0000" stop="20260916061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E145'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Agt-tot-vyf: Werk is nie net 'n salaris nie. Jou roeping word nie deur jou omstandighede gekanselleer nie - saam met Tarine de Ridder.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916061500 +0000" stop="20260916063000 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E188'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916063000 +0000" stop="20260916070000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E77'. Naomi vra Annetjie se hulp, maar is dadelik spyt. Joe leer meer oor sy verlede, en Henry stel 'n ultimatum aan Dewald.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916070000 +0000" stop="20260916073000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E120'. Frankie en Riaan het 'n moeilike gesprek, terwyl Justin 'n onverwagse besoeker kry. Bridgette skud blad met die duiwel en Pieter bereik breekpunt.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916073000 +0000" stop="20260916080000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E202'. Nina sien Katinka en Karla in die midde van 'n hewige argument. Rossouw neem 'n onverwagte besluit oor sy toekoms. Zelda en Gys sukkel nog om oor onlangse gebeure te kom.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916080000 +0000" stop="20260916083000 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E8 - In Die Loopgrawe'. Erns verken 'n beroemde gevegsbasis by Khe Sanh. Hy besoek dan die Vinh Moc-tonnels waar 'n gids hom vertel van 'n merkwaardige gemeenskap wat tydens die oorlog ondergronds geleef het.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916083000 +0000" stop="20260916090000 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S5/E11'. Die Wakkerstroom-span kry hulp van Lottoland om hul dorp te verbeter en te verfraai. Die span spring weg om binne agt weke verskeie projekte aan te pak.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916090000 +0000" stop="20260916100000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E9'. Dit is die laaste voldag op die plaas. Die spanning laai op, want elke boer moet binnekort weer 'n keuse maak. Almal kry tyd om individueel met mekaar te gesels.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916100000 +0000" stop="20260916110000 +0000">
    <title lang="zh">Tweespalt</title>
    <desc>'S1/E1 - Veld Van Verdeeldheid'. 'n Verkenning van die geskiedenis, politiek en passie wat rugby se grootste tweestryd gevorm het en die identiteit van Springbok- en All Black-ondersteuners in Suid-Afrika bepaal.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916110000 +0000" stop="20260916113000 +0000">
    <title lang="zh">Safari Roetes</title>
    <desc>'S4/E11'. 'n Baie uitdagende roete met groot rotse in 'n kloof af, verg baie konsentrasie en toets die span se vaardighede. Dis die moeite werd en bring hulle by 'n weggesteekte deel van die Oranje.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916113000 +0000" stop="20260916120000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E24 - Klein Karoo Klassique'. Die Klein Karoo Klassique is Oudtshoorn se gesellige winterfees van pragtige klassieke musiek, kuns, heerlike kos en wyn. Wicus Pretorius kuier saam.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916120000 +0000" stop="20260916130000 +0000">
    <title lang="zh">Beter As Gister</title>
    <desc>'S1/E12'. Jessica begin genees terwyl haar gesin hergroepeer. Marco stap weg van sy loopbaan, Eben volg sy hart, Tariq trek 'n streep, en Bernard begin verander en herdefinieer vaderskap.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916130000 +0000" stop="20260916140000 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S11/E9'. Die MK Party se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg is in die ateljee. Ons bespreek onlangse skandale in sportadministrasie en 'n nuwe boek oor Allan Boesak wat wenkbroue laat lig.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916140000 +0000" stop="20260916143000 +0000">
    <title lang="zh">Hannes Aan Huis</title>
    <desc>'S14/E11'. Hannes kuier by Media24 Boeke se eerste vroulike besturende direkteur, Eloise Wessels.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916143000 +0000" stop="20260916150000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E3 - Geheime Is Nie Leuens Nie'. Marius maak 'n nuwe vriend by die Diner. Maryna speel vir tyd en Herman raak al hoe meer angstig. Ouma Mart praat haar mond verby en Dolf se 'kruk' kerf vir hom probleme uit.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916150000 +0000" stop="20260916153000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E23'. Du Toit dryf sy span tot breekpunt onder swaar verwagtinge. Gabby staar 'n loopbaanbepalende keuse in die gesig, terwyl Stella 'n gevaarlike spel van geheime en ambisie speel.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916153000 +0000" stop="20260916160000 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S16/E10'. Hierdie week toer Jan Braai en die span vanaf Upington na Groblershoop en Prieska. Daar word braaivure op 'n asemrowende sandduin én langs die oranjerivier aangesteek.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916160000 +0000" stop="20260916163000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E121'. Riaan vra vir Gary om in sy plek Justin se strooijonker te wees. Emily stel vir Pieter 'n ultimatum, terwyl gemoede hoog loop by die bruilof.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916163000 +0000" stop="20260916170000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E203'. Rossouw vertrek op sy geheime sending. Karla en Arno steek geheime weg vir mekaar. Zelda kry 'n onverwagse besoek van Corrie.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916170000 +0000" stop="20260916173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E170'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916173000 +0000" stop="20260916180000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E78'. Naomi is op haar eie wat Hannah se kostuum aanbetref. Joe koester die begin van 'n nuwe familieband, en Thalia kry 'n nuwe bewonderaar.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916180000 +0000" stop="20260916190000 +0000">
    <title lang="zh">Tweespalt</title>
    <desc>'S1/E2 - Gebind Deur Passie'. Wanneer die truie uitgetrek word en die geraas stil word, bly iets veel groter as die tweestryd oor. 'n Passie wat ons almal bind.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916190000 +0000" stop="20260916193000 +0000">
    <title lang="zh">Prontuit</title>
    <desc>'S13/E10'. Na 'n 40-jaar lange stryd is die Hermanus-voetpad weer oop vir die publiek. Van Hermanus tot Clarens kyk ons hoe parke, reservate en voetpaaie bestuur word.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916193000 +0000" stop="20260916200000 +0000">
    <title lang="zh">Moer 'n Boer</title>
    <desc>'S3/E9 - Die Finale Toets'. Terwyl afrigter Morné Visser se finale beoordeling wys waar elke boer staan, bewys twee onverwagte reise dat niemand se pad na die kryt dieselfde verloop nie.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916200000 +0000" stop="20260916203000 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E8 - In Die Loopgrawe'. Erns verken 'n beroemde gevegsbasis by Khe Sanh. Hy besoek dan die Vinh Moc-tonnels waar 'n gids hom vertel van 'n merkwaardige gemeenskap wat tydens die oorlog ondergronds geleef het.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916203000 +0000" stop="20260916210000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E203'. Rossouw vertrek op sy geheime sending. Karla en Arno steek geheime weg vir mekaar. Zelda kry 'n onverwagse besoek van Corrie.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916210000 +0000" stop="20260916213000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E121'. Riaan vra vir Gary om in sy plek Justin se strooijonker te wees. Emily stel vir Pieter 'n ultimatum, terwyl gemoede hoog loop by die bruilof.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916213000 +0000" stop="20260916213400 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E78'. Naomi is op haar eie wat Hannah se kostuum aanbetref. Joe koester die begin van 'n nuwe familieband, en Thalia kry 'n nuwe bewonderaar.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916213400 +0000" stop="20260916220000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E78'. Naomi is op haar eie wat Hannah se kostuum aanbetref. Joe koester die begin van 'n nuwe familieband, en Thalia kry 'n nuwe bewonderaar.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916220000 +0000" stop="20260916223000 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S5/E11'. Die Wakkerstroom-span kry hulp van Lottoland om hul dorp te verbeter en te verfraai. Die span spring weg om binne agt weke verskeie projekte aan te pak.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916223000 +0000" stop="20260916230000 +0000">
    <title lang="zh">4x4 Met André</title>
    <desc>'S5/E11'. Die reis neem die span noord na Kaokoland. Onbekende paaie, nuwe mense en verrassende ervarings wag om elke draai.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916230000 +0000" stop="20260916233000 +0000">
    <title lang="zh">Moer 'n Boer</title>
    <desc>'S3/E9 - Die Finale Toets'. Terwyl afrigter Morné Visser se finale beoordeling wys waar elke boer staan, bewys twee onverwagte reise dat niemand se pad na die kryt dieselfde verloop nie.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260916233000 +0000" stop="20260917000000 +0000">
    <title lang="zh">Hannes Aan Huis</title>
    <desc>'S14/E11'. Hannes kuier by Media24 Boeke se eerste vroulike besturende direkteur, Eloise Wessels.</desc>
    <date>2026-09-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917000100 +0000" stop="20260917010000 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S11/E9'. Die MK Party se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg is in die ateljee. Ons vra waarom daar 'n toename in maselsgevalle is, en dienslewering in Ekurhuleni is in die kollig.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917010000 +0000" stop="20260917013000 +0000">
    <title lang="zh">Prontuit</title>
    <desc>'S13/E10'. Na 'n 40-jaar lange stryd is die Hermanus-voetpad weer oop vir die publiek. Van Hermanus tot Clarens kyk ons hoe parke, reservate en voetpaaie bestuur word.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917013000 +0000" stop="20260917015900 +0000">
    <title lang="zh">Hey Skipper</title>
    <desc>'S1/E11'. Ons bly by 'n bekende tiervis lodge en verken die rivier met hulle kleiner avontuur bote. Ons besoek Rocherpan en geniet 'n Marine Big 5 bootrit in Gansbaai.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917015900 +0000" stop="20260917030100 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E23'. Ons leer oor slimfoonverslawing, maak swepe, kuier by 'n tolhuis, bekyk 'n vintage Barbie-versameling en leer ken Protea-krieketspeler Annerie Dercksen.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917030100 +0000" stop="20260917032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917032900 +0000" stop="20260917035000 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S12/E14'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917035000 +0000" stop="20260917040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E146'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Agt-tot-vyf: Werk is nie net 'n salaris nie. Vandag gesels Yolandi Kok met ons - God is aan die werk.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917040000 +0000" stop="20260917060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E16'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917060000 +0000" stop="20260917061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E146'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Agt-tot-vyf: Werk is nie net 'n salaris nie. Vandag gesels Yolandi Kok met ons - God is aan die werk.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917061500 +0000" stop="20260917063000 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E189'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917063000 +0000" stop="20260917070000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E78'. Naomi is op haar eie wat Hannah se kostuum aanbetref. Joe koester die begin van 'n nuwe familieband, en Thalia kry 'n nuwe bewonderaar.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917070000 +0000" stop="20260917073000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E121'. Riaan vra vir Gary om in sy plek Justin se strooijonker te wees. Emily stel vir Pieter 'n ultimatum, terwyl gemoede hoog loop by die bruilof.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917073000 +0000" stop="20260917080000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E203'. Rossouw vertrek op sy geheime sending. Karla en Arno steek geheime weg vir mekaar. Zelda kry 'n onverwagse besoek van Corrie.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917080000 +0000" stop="20260917090000 +0000">
    <title lang="zh">Tweespalt</title>
    <desc>'S1/E2 - Gebind Deur Passie'. Wanneer die truie uitgetrek word en die geraas stil word, bly iets veel groter as die tweestryd oor. 'n Passie wat ons almal bind.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917090000 +0000" stop="20260917093000 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S5/E11'. Die Wakkerstroom-span kry hulp van Lottoland om hul dorp te verbeter en te verfraai. Die span spring weg om binne agt weke verskeie projekte aan te pak.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917093000 +0000" stop="20260917100000 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S11/E54'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917100000 +0000" stop="20260917103000 +0000">
    <title lang="zh">4x4 Met André</title>
    <desc>'S5/E11'. Die reis neem die span noord na Kaokoland. Onbekende paaie, nuwe mense en verrassende ervarings wag om elke draai.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917103000 +0000" stop="20260917110000 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E8 - In Die Loopgrawe'. Erns verken 'n beroemde gevegsbasis by Khe Sanh. Hy besoek dan die Vinh Moc-tonnels waar 'n gids hom vertel van 'n merkwaardige gemeenskap wat tydens die oorlog ondergronds geleef het.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917110000 +0000" stop="20260917123000 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E24'. Ons kuier saam met die sangeres agter die lied van 'The Greatest Showman' se 'Never Enough', Loren Allred, en maak dan 'n vinnige draai in Yzerfontein.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917123000 +0000" stop="20260917130000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E3 - Geheime Is Nie Leuens Nie'. Marius maak 'n nuwe vriend by die Diner. Maryna speel vir tyd en Herman raak al hoe meer angstig. Ouma Mart praat haar mond verby en Dolf se 'kruk' kerf vir hom probleme uit.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917130000 +0000" stop="20260917133000 +0000">
    <title lang="zh">Prontuit</title>
    <desc>'S13/E10'. Na 'n 40-jaar lange stryd is die Hermanus-voetpad weer oop vir die publiek. Van Hermanus tot Clarens kyk ons hoe parke, reservate en voetpaaie bestuur word.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917133000 +0000" stop="20260917140000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E11'. Dit is tyd vir die Silwerskermtoekennings vir Film en TV en ons wys jou al die glans, swier en wenners.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917140000 +0000" stop="20260917143000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E24 - Klein Karoo Klassique'. Die Klein Karoo Klassique is Oudtshoorn se gesellige winterfees van pragtige klassieke musiek, kuns, heerlike kos en wyn. Wicus Pretorius kuier saam.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917143000 +0000" stop="20260917153000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E23'. Ons leer oor slimfoonverslawing, maak swepe, kuier by 'n tolhuis, bekyk 'n vintage Barbie-versameling en leer ken Protea-krieketspeler Annerie Dercksen.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917153000 +0000" stop="20260917160000 +0000">
    <title lang="zh">Hey Skipper</title>
    <desc>'S1/E11'. Ons bly by 'n bekende tiervis lodge en verken die rivier met hulle kleiner avontuur bote. Ons besoek Rocherpan en geniet 'n Marine Big 5 bootrit in Gansbaai.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917160000 +0000" stop="20260917163000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E122'. Dis die dag ná die drama in die kerk, en Frankie en Justin probeer sin maak van wat gebeur het. Lee-Ann glo Nazeem is verantwoordelik vir haar mislukking, terwyl Pieter probeer deurdring tot Emily.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917163000 +0000" stop="20260917170000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E204'. Karla worstel met haar verhoudings. Rossouw laat weet vir Jacques, Leandri en Gys dat hy binnekort weggaan. Frans oortuig vir Zelda om vir 'n rukkie plaas toe te gaan.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917170000 +0000" stop="20260917173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E171'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917173000 +0000" stop="20260917180000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E79'. Joe maak 'n konneksie. Dewald wil Robbie aanspoor om Thalia uit te vra, en Botes beraam alweer 'n slinkse plan.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917180000 +0000" stop="20260917190000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E10'. Daar is nou net twee pasmaats op die plaas oor. Die boere nooi ook vriende en familie oor vir 'n braai sodat hulle die pasmaats kan ontmoet en ook hul opinie kan vorm.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917190000 +0000" stop="20260917193000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E12'. Ons kuier by TV-aanbieder Rika Calitz. Dorette Potgieter pak 'n ambisieuse projek aan en ons stel die volgende REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917193000 +0000" stop="20260917203000 +0000">
    <title lang="zh">Beter As Gister</title>
    <desc>'S1/E12'. Jessica begin genees terwyl haar gesin hergroepeer. Marco stap weg van sy loopbaan, Eben volg sy hart, Tariq trek 'n streep, en Bernard begin verander en herdefinieer vaderskap.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917203000 +0000" stop="20260917210000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E204'. Karla worstel met haar verhoudings. Rossouw laat weet vir Jacques, Leandri en Gys dat hy binnekort weggaan. Frans oortuig vir Zelda om vir 'n rukkie plaas toe te gaan.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917210000 +0000" stop="20260917213000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E122'. Dis die dag ná die drama in die kerk, en Frankie en Justin probeer sin maak van wat gebeur het. Lee-Ann glo Nazeem is verantwoordelik vir haar mislukking, terwyl Pieter probeer deurdring tot Emily.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917213000 +0000" stop="20260917213200 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E79'. Joe maak 'n konneksie. Dewald wil Robbie aanspoor om Thalia uit te vra, en Botes beraam alweer 'n slinkse plan.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917213200 +0000" stop="20260917220200 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E79'. Joe maak 'n konneksie. Dewald wil Robbie aanspoor om Thalia uit te vra, en Botes beraam alweer 'n slinkse plan.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917220200 +0000" stop="20260917230200 +0000">
    <title lang="zh">Konings</title>
    <desc>'S1/E19'. Dolf vind uit dat Pieter graag 'n filmmaker wil word.</desc>
    <date>2026-09-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260917230200 +0000" stop="20260918000000 +0000">

</tv>