<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260919170007 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20260919.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20260919&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20260919002900 +0000" stop="20260919013000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E10'. Daar is nou net twee pasmaats op die plaas oor. Die boere nooi ook vriende en familie oor vir 'n braai sodat hulle die pasmaats kan ontmoet en ook hul opinie kan vorm.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919013000 +0000" stop="20260919015900 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E8 - In Die Loopgrawe'. Erns verken 'n beroemde gevegsbasis by Khe Sanh. Hy besoek dan die Vinh Moc-tonnels waar 'n gids hom vertel van 'n merkwaardige gemeenskap wat tydens die oorlog ondergronds geleef het.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919015900 +0000" stop="20260919023100 +0000">
    <title lang="zh">Rooi Van Aard</title>
    <desc>Niël se rooi hare is sedert sy kinderdae vir hom 'n bron van verleentheid. Hy laat daarom die stil wêreld van L'Agulhas agter en pak 'n reis na Gauteng aan op soek na ander wortelkoppe.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919023100 +0000" stop="20260919034500 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919034500 +0000" stop="20260919041500 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E12'. Ons kuier by TV-aanbieder Rika Calitz. Dorette Potgieter pak 'n ambisieuse projek aan en ons stel die volgende REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919041500 +0000" stop="20260919043000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E148'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Agt-tot-vyf: Werk is nie net 'n salaris nie. Yolandi Kok herinner ons - Gewone werk kan heilige werk wees.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919043000 +0000" stop="20260919053000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E23'. Ons leer oor slimfoonverslawing, maak swepe, kuier by 'n tolhuis, bekyk 'n vintage Barbie-versameling en leer ken Protea-krieketspeler Annerie Dercksen.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919053000 +0000" stop="20260919070000 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E25'. ontbytSAKE se ateljeegas is die veteraan-aktrise, Sandra Prinsloo, en in die SAKEfokus kuier ons langs die Panoramaroete in Mpumalanga.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919070000 +0000" stop="20260919073000 +0000">
    <title lang="zh">Rooi Van Aard</title>
    <desc>Niël se rooi hare is sedert sy kinderdae vir hom 'n bron van verleentheid. Hy laat daarom die stil wêreld van L'Agulhas agter en pak 'n reis na Gauteng aan op soek na ander wortelkoppe.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919073000 +0000" stop="20260919080000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E76'. Thalia is in 'n tweestryd oor haar toekoms. Naomi is benoud oor die kostuum wat sy vir Hannah moet maak, en Joe ontvang 'n onverwagse besoeker.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919080000 +0000" stop="20260919083000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E77'. Naomi vra Annetjie se hulp, maar is dadelik spyt. Joe leer meer oor sy verlede, en Henry stel 'n ultimatum aan Dewald.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919083000 +0000" stop="20260919090000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E78'. Naomi is op haar eie wat Hannah se kostuum aanbetref. Joe koester die begin van 'n nuwe familieband, en Thalia kry 'n nuwe bewonderaar.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919090000 +0000" stop="20260919093000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E79'. Joe maak 'n konneksie. Dewald wil Robbie aanspoor om Thalia uit te vra, en Botes beraam alweer 'n slinkse plan.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919093000 +0000" stop="20260919100000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E80'. Robbie stuur vir Thalia blomme, maar Henry onderskep dit. Uys besef hoekom Hannah vyandig teenoor Katryn optree, en Botes word in Louis en Naomi se huis betrap.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919100000 +0000" stop="20260919103000 +0000">
    <title lang="zh">Safari Roetes</title>
    <desc>'S4/E12'. Die safarispan reis verder op hul emmerlystoer deur die Noord-Kaap. Hulle besoek verskeie bergpasse, duine, strande, skeepswrakke en woenstynareas en beweeg selfs teen die Oranjerivier af.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919103000 +0000" stop="20260919110000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E24 - Klein Karoo Klassique'. Die Klein Karoo Klassique is Oudtshoorn se gesellige winterfees van pragtige klassieke musiek, kuns, heerlike kos en wyn. Wicus Pretorius kuier saam.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919110000 +0000" stop="20260919120000 +0000">
    <title lang="zh">Tweespalt</title>
    <desc>'S1/E2 - Gebind Deur Passie'. Wanneer die truie uitgetrek word en die geraas stil word, bly iets veel groter as die tweestryd oor. 'n Passie wat ons almal bind.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919120000 +0000" stop="20260919123000 +0000">
    <title lang="zh">4x4 Met André</title>
    <desc>'S5/E11'. Die reis neem die span noord na Kaokoland. Onbekende paaie, nuwe mense en verrassende ervarings wag om elke draai.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919123000 +0000" stop="20260919130000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E4 - Die Konfrontasie'. Johan probeer sy bes om Shani oor te wen. Maryna vertel vir Herman die waarheid oor die swangerskap. Rachelle en Chris maak gevaarlike planne.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919130000 +0000" stop="20260919140000 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E24'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919140000 +0000" stop="20260919150000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E23'. Ons leer oor slimfoonverslawing, maak swepe, kuier by 'n tolhuis, bekyk 'n vintage Barbie-versameling en leer ken Protea-krieketspeler Annerie Dercksen.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919150000 +0000" stop="20260919153000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E4 - Die Konfrontasie'. Johan probeer sy bes om Shani oor te wen. Maryna vertel vir Herman die waarheid oor die swangerskap. Rachelle en Chris maak gevaarlike planne.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919153000 +0000" stop="20260919160000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E12'. Ons kuier by TV-aanbieder Rika Calitz. Dorette Potgieter pak 'n ambisieuse projek aan en ons stel die volgende REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919160000 +0000" stop="20260919163000 +0000">
    <title lang="zh">Hey Skipper</title>
    <desc>'S1/E12'. Ons gaan aan boord 'n luukse huisboot. Ons reis na Voëleiland by Lambertsbaai. Ons sluit af by Marine Dynamics wat seediere red wat verstrengel is in nette en toue.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919163000 +0000" stop="20260919170000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E24 - Klein Karoo Klassique'. Die Klein Karoo Klassique is Oudtshoorn se gesellige winterfees van pragtige klassieke musiek, kuns, heerlike kos en wyn. Wicus Pretorius kuier saam.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919170000 +0000" stop="20260919173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E173'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919173000 +0000" stop="20260919180000 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S16/E11'. Jan Braai en die span ry al met die N10 langs tot by Britstown. Hier braai hulle saam met die plaaslike gemeenskap én 'n bekende Springbok-voorspeler.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919180000 +0000" stop="20260919183000 +0000">
    <title lang="zh">Moer 'n Boer</title>
    <desc>'S3/E10 - Nou Of Nooit'. Die reis bereik sy eindpunt wanneer die boere mekaar vir oulaas in die oë kyk voordat alles op die spel geplaas word.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919183000 +0000" stop="20260919190000 +0000">
    <title lang="zh">Wag 'n Bietjie</title>
    <desc>Lionel is 'n professionele ry-wagter wat vir ander sit en wag. Toe 'n vreemdeling hom aanstel om by sy sterwende ma se siekbed te wag, aanvaar hy huiwerig.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919190000 +0000" stop="20260919193000 +0000">
    <title lang="zh">Short Back &amp; Sides</title>
    <desc>'n Sosiaal ongemaklike jong man leef afgesonder en dra die sinisme en woede van sy onstabiele pa. Hy beland in 'n haarsalon waar 'n lewenslustige haarkapper hom uit sy dop lok.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919193000 +0000" stop="20260919200000 +0000">
    <title lang="zh">Verwerking</title>
    <desc>'n Draaiboekskrywer stoei met 'n toneel wat om geslagsgebaseerde geweld draai. Terwyl hy koorsig by sy lessenaar sit en tik, begin die woorde die werklikheid om hom vervorm.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919200000 +0000" stop="20260919203000 +0000">
    <title lang="zh">Hannes Aan Huis</title>
    <desc>'S14/E11'. Hannes kuier by Media24 Boeke se eerste vroulike besturende direkteur, Eloise Wessels.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919203000 +0000" stop="20260919213000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E10'. Daar is nou net twee pasmaats op die plaas oor. Die boere nooi ook vriende en familie oor vir 'n braai sodat hulle die pasmaats kan ontmoet en ook hul opinie kan vorm.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919213000 +0000" stop="20260919213300 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E4 - Die Konfrontasie'. Johan probeer sy bes om Shani oor te wen. Maryna vertel vir Herman die waarheid oor die swangerskap. Rachelle en Chris maak gevaarlike planne.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919213300 +0000" stop="20260919220300 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E4 - Die Konfrontasie'. Johan probeer sy bes om Shani oor te wen. Maryna vertel vir Herman die waarheid oor die swangerskap. Rachelle en Chris maak gevaarlike planne.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919220300 +0000" stop="20260919223200 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E23'. Du Toit dryf sy span tot breekpunt onder swaar verwagtinge. Gabby staar 'n loopbaanbepalende keuse in die gesig, terwyl Stella 'n gevaarlike spel van geheime en ambisie speel.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919223200 +0000" stop="20260919230100 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E8 - In Die Loopgrawe'. Erns verken 'n beroemde gevegsbasis by Khe Sanh. Hy besoek dan die Vinh Moc-tonnels waar 'n gids hom vertel van 'n merkwaardige gemeenskap wat tydens die oorlog ondergronds geleef het.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919230100 +0000" stop="20260919233200 +0000">
    <title lang="zh">Rooi Van Aard</title>
    <desc>Niël se rooi hare is sedert sy kinderdae vir hom 'n bron van verleentheid. Hy laat daarom die stil wêreld van L'Agulhas agter en pak 'n reis na Gauteng aan op soek na ander wortelkoppe.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260919233200 +0000" stop="20260920000000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E23'. Ons leer oor slimfoonverslawing, maak swepe, kuier by 'n tolhuis, bekyk 'n vintage Barbie-versameling en leer ken Protea-krieketspeler Annerie Dercksen.</desc>
    <date>2026-09-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920003000 +0000" stop="20260920013100 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E24'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920013100 +0000" stop="20260920020000 +0000">
    <title lang="zh">Moer 'n Boer</title>
    <desc>'S3/E10 - Nou Of Nooit'. Die reis bereik sy eindpunt wanneer die boere mekaar vir oulaas in die oë kyk voordat alles op die spel geplaas word.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920020000 +0000" stop="20260920040000 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920040000 +0000" stop="20260920050000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E23'. Ons leer oor slimfoonverslawing, maak swepe, kuier by 'n tolhuis, bekyk 'n vintage Barbie-versameling en leer ken Protea-krieketspeler Annerie Dercksen.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920050000 +0000" stop="20260920053000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E4 - Die Konfrontasie'. Johan probeer sy bes om Shani oor te wen. Maryna vertel vir Herman die waarheid oor die swangerskap. Rachelle en Chris maak gevaarlike planne.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920053000 +0000" stop="20260920070200 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E25'. ontbytSAKE se ateljeegas is die veteraan-aktrise, Sandra Prinsloo, en in die SAKEfokus kuier ons langs die Panoramaroete in Mpumalanga.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920070200 +0000" stop="20260920073200 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap</title>
    <desc>'S13/E26'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Agt-tot-vyf: Vir wie werk jy regtig? Wanneer God jou middelpunt is, verander die manier waarop jy werk. Saam met Johan Geyser.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920073200 +0000" stop="20260920080000 +0000">
    <title lang="zh">Safari Roetes</title>
    <desc>'S4/E12'. Die safarispan reis verder op hul emmerlystoer deur die Noord-Kaap. Hulle besoek verskeie bergpasse, duine, strande, skeepswrakke en woenstynareas en beweeg selfs teen die Oranjerivier af.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920080000 +0000" stop="20260920083000 +0000">
    <title lang="zh">Prontuit</title>
    <desc>'S13/E10'. Kabous Meiring kuier met gemeenskappe oor die land heen, van Hermanus tot Melville en Clarens, wat die onderhoud van hulle parke, reservate en voetpaaie in eie hande neem.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920083000 +0000" stop="20260920100000 +0000">
    <title lang="zh">Soweto String Quartet, Anton Goosen...</title>
    <desc>'Soweto String Quartet, Anton Goosen &amp; Vriende'. Die Soweto String Quartet, asook Anton Goosen, Sonja Herholdt, Lynelle Kenned en Early B kan gesien word in hierdie optrede.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920100000 +0000" stop="20260920103000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E12'. Ons kuier by TV-aanbieder Rika Calitz. Dorette Potgieter pak 'n ambisieuse projek aan en ons stel die volgende REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920103000 +0000" stop="20260920110000 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E8 - In Die Loopgrawe'. Erns verken 'n beroemde gevegsbasis by Khe Sanh. Hy besoek dan die Vinh Moc-tonnels waar 'n gids hom vertel van 'n merkwaardige gemeenskap wat tydens die oorlog ondergronds geleef het.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920110000 +0000" stop="20260920113300 +0000">
    <title lang="zh">Hannes Aan Huis</title>
    <desc>'S14/E11'. Hannes kuier by Media24 Boeke se eerste vroulike besturende direkteur, Eloise Wessels.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920113300 +0000" stop="20260920120500 +0000">
    <title lang="zh">Rooi Van Aard</title>
    <desc>Niël se rooi hare is sedert sy kinderdae vir hom 'n bron van verleentheid. Hy laat daarom die stil wêreld van L'Agulhas agter en pak 'n reis na Gauteng aan op soek na ander wortelkoppe.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920120500 +0000" stop="20260920123500 +0000">
    <title lang="zh">4x4 Met André</title>
    <desc>'S5/E11'. Die reis neem die span noord na Kaokoland. Onbekende paaie, nuwe mense en verrassende ervarings wag om elke draai.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920123500 +0000" stop="20260920130600 +0000">
    <title lang="zh">Wag 'n Bietjie</title>
    <desc>Lionel is 'n professionele ry-wagter wat vir ander sit en wag. Toe 'n vreemdeling hom aanstel om by sy sterwende ma se siekbed te wag, aanvaar hy huiwerig.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920130600 +0000" stop="20260920133000 +0000">
    <title lang="zh">Verwerking</title>
    <desc>'n Draaiboekskrywer stoei met 'n toneel wat om geslagsgebaseerde geweld draai. Terwyl hy koorsig by sy lessenaar sit en tik, begin die woorde die werklikheid om hom vervorm.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920133000 +0000" stop="20260920135700 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S12/E1'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920135700 +0000" stop="20260920142400 +0000">
    <title lang="zh">Safari Roetes</title>
    <desc>'S4/E12'. Die safarispan reis verder op hul emmerlystoer deur die Noord-Kaap. Hulle besoek verskeie bergpasse, duine, strande, skeepswrakke en woenstynareas en beweeg selfs teen die Oranjerivier af.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920142400 +0000" stop="20260920145500 +0000">
    <title lang="zh">Hey Skipper</title>
    <desc>'S1/E12'. Ons gaan aan boord 'n luukse huisboot. Ons reis na Voëleiland by Lambertsbaai. Ons sluit af by Marine Dynamics wat seediere red wat verstrengel is in nette en toue.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920145500 +0000" stop="20260920152700 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S5/E11'. Die Wakkerstroom-span kry hulp van Lottoland om hul dorp te verbeter en te verfraai. Die span spring weg om binne agt weke verskeie projekte aan te pak.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920152700 +0000" stop="20260920155800 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S16/E11'. Jan Braai en die span ry al met die N10 langs tot by Britstown. Hier braai hulle saam met die plaaslike gemeenskap én 'n bekende Springbok-voorspeler.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920155800 +0000" stop="20260920163000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E25 - Silwerskermfees 1'. Vir die volgende twee weke wys Fiësta en Wicus Pretorius 'n keur van die kykNET Silwerskermfees se hoogtepunte wat onlangs by die Bay Hotel in Kampsbaai aangebied is.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920163000 +0000" stop="20260920170100 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E174'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920170100 +0000" stop="20260920180100 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E24'. Hannes kuier by Geordin Hill-Lewis. Ons ontmoet lugvaart-entrepreneur Duran de Villiers, 'n ortotis wat kunsbene vir diere maak en kyk die eerste rondte Kwêla Feite&amp;Geite.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920180100 +0000" stop="20260920183300 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E9 - Die Keiserlike Stad'. Erns verken die destydse keiserlike stad in Hue se paleise en heiligdomme saam met 'n gids. Hy reis ook via die beroemde Hai Van-bergpas na die bekoorlike Hoi An, waar hy by 'n kleremaker gaan aanklop.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920183300 +0000" stop="20260920191200 +0000">
    <title lang="zh">Die Gees Agter Die Spiere</title>
    <desc>'n Blik op die werk van dr Henning Gericke, 'n baie invloedryke sportsielkundige vir, onder meer, die Springbokspan, maar onbekend by die algemene publiek.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920191200 +0000" stop="20260920201300 +0000">
    <title lang="zh">Konings</title>
    <desc>'S1/E20'. Dolf kry 'n beroerte en nie een van sy seuns wil hom ondersteun nie. Aan die anderkant verkry Herman en Fransie meer beheer oor Superspaar. Santie bely dat Fransie nie regtig Herman se seun is nie.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920201300 +0000" stop="20260920204500 +0000">
    <title lang="zh">Hannes Aan Huis</title>
    <desc>'S14/E11'. Hannes kuier by Media24 Boeke se eerste vroulike besturende direkteur, Eloise Wessels.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920204500 +0000" stop="20260920211700 +0000">
    <title lang="zh">Moer 'n Boer</title>
    <desc>'S3/E10 - Nou Of Nooit'. Die reis bereik sy eindpunt wanneer die boere mekaar vir oulaas in die oë kyk voordat alles op die spel geplaas word.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920211700 +0000" stop="20260920214700 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E12'. Ons kuier by TV-aanbieder Rika Calitz. Dorette Potgieter pak 'n ambisieuse projek aan en ons stel die volgende REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend.</desc>
    <date>2026-09-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20260920214700 +0000" stop="20260921000000 +0000">

</tv>