<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20261009010953 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20261003.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20261003&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20261004183000 +0000" stop="20261004190000 +0000">
    <title lang="zh">Oud En Jonk</title>
    <desc>'S1/E1'. 'n Ma en seun span saam teen 'n pa en dogter wanneer generasies hul algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie uitdagende rondes teen mekaar op die proef stel.</desc>
    <date>2026-10-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261004190000 +0000" stop="20261004200000 +0000">
    <title lang="zh">Die Twaalf: Die Aspoestermoord</title>
    <desc>'S1/E2 - Jacob'. Getuienis onthul spanning in die beskuldigde se verlede. Jurielede se eie geheime begin na vore kom.</desc>
    <date>2026-10-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261004200000 +0000" stop="20261004203000 +0000">
    <title lang="zh">Hannes Aan Huis</title>
    <desc>'S14/E13'. Hannes kuier by die adrenalien- en spoedvraat, Peter Lindenberg.</desc>
    <date>2026-10-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261004203000 +0000" stop="20261004210000 +0000">
    <title lang="zh">Moer 'n Boer</title>
    <desc>'S3/E12 - Dis Koestyd 2'. Die aksie gaan voort wanneer nóg boere hul plek in die kryt inneem, vasbeslote om te bewys dat hul reis alles werd was.</desc>
    <date>2026-10-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261004210000 +0000" stop="20261004213000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E14'. Katryn Kruger wys ons hoe om die lente op sy stylvolste te beleef. En ons stel die volgende TWEE REVLON BRAVO!-stylikoonfinaliste bekend.</desc>
    <date>2026-10-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261004213000 +0000" stop="20261004213800 +0000">
    <title lang="zh">Die Bom</title>
    <desc>'S1/E2 - Tik, Tok...'. Hoekom word skagte van dieper as 300 meter in 'n afgeleë deel van die Kalahari-woestyn gesink? En wat het 'n Suid-Afrikaner wat vir Rusland spioeneer daarmee uit te waai?</desc>
    <date>2026-10-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261004213800 +0000" stop="20261004223500 +0000">
    <title lang="zh">Die Bom</title>
    <desc>'S1/E2 - Tik, Tok...'. Hoekom word skagte van dieper as 300 meter in 'n afgeleë deel van die Kalahari-woestyn gesink? En wat het 'n Suid-Afrikaner wat vir Rusland spioeneer daarmee uit te waai?</desc>
    <date>2026-10-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261004223500 +0000" stop="20261004233000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E12'. Dis tyd vir die boer om te besluit, maar is beide pasmaats nog gretig om die boer se vrou te word? Vandag kies die boer dié vrou wat moontlik die liefde van sy lewe kan wees.</desc>
    <date>2026-10-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261004233000 +0000" stop="20261005000000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kwêla Feite&amp;Geite.</desc>
    <date>2026-10-04</date>
  </programme>
</tv>
