<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20261009010954 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20261004.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20261004&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20261004183000 +0000" stop="20261004190000 +0000">
    <title lang="zh">Oud En Jonk</title>
    <desc>'S1/E1'. 'n Ma en seun span saam teen 'n pa en dogter wanneer generasies hul algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie uitdagende rondes teen mekaar op die proef stel.</desc>
    <date>2026-10-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261004190000 +0000" stop="20261004200000 +0000">
    <title lang="zh">Die Twaalf: Die Aspoestermoord</title>
    <desc>'S1/E2 - Jacob'. Getuienis onthul spanning in die beskuldigde se verlede. Jurielede se eie geheime begin na vore kom.</desc>
    <date>2026-10-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261004200000 +0000" stop="20261004203000 +0000">
    <title lang="zh">Hannes Aan Huis</title>
    <desc>'S14/E13'. Hannes kuier by die adrenalien- en spoedvraat, Peter Lindenberg.</desc>
    <date>2026-10-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261004203000 +0000" stop="20261004210000 +0000">
    <title lang="zh">Moer 'n Boer</title>
    <desc>'S3/E12 - Dis Koestyd 2'. Die aksie gaan voort wanneer nóg boere hul plek in die kryt inneem, vasbeslote om te bewys dat hul reis alles werd was.</desc>
    <date>2026-10-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261004210000 +0000" stop="20261004213000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E14'. Katryn Kruger wys ons hoe om die lente op sy stylvolste te beleef. En ons stel die volgende TWEE REVLON BRAVO!-stylikoonfinaliste bekend.</desc>
    <date>2026-10-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261004213000 +0000" stop="20261004213800 +0000">
    <title lang="zh">Die Bom</title>
    <desc>'S1/E2 - Tik, Tok...'. Hoekom word skagte van dieper as 300 meter in 'n afgeleë deel van die Kalahari-woestyn gesink? En wat het 'n Suid-Afrikaner wat vir Rusland spioeneer daarmee uit te waai?</desc>
    <date>2026-10-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261004213800 +0000" stop="20261004223500 +0000">
    <title lang="zh">Die Bom</title>
    <desc>'S1/E2 - Tik, Tok...'. Hoekom word skagte van dieper as 300 meter in 'n afgeleë deel van die Kalahari-woestyn gesink? En wat het 'n Suid-Afrikaner wat vir Rusland spioeneer daarmee uit te waai?</desc>
    <date>2026-10-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261004223500 +0000" stop="20261004233000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E12'. Dis tyd vir die boer om te besluit, maar is beide pasmaats nog gretig om die boer se vrou te word? Vandag kies die boer dié vrou wat moontlik die liefde van sy lewe kan wees.</desc>
    <date>2026-10-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261004233000 +0000" stop="20261005000000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kwêla Feite&amp;Geite.</desc>
    <date>2026-10-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005003100 +0000" stop="20261005010100 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S12/E3'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005010100 +0000" stop="20261005020000 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S11/E11'. 'n Nuwe boek oor Allan Boesak laat wenkbroue lig. Ons bespreek die kernkragdebat en die jongste verwikkelinge in die verhouding tussen Suid-Afrika en Amerika.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005020000 +0000" stop="20261005030000 +0000">
    <title lang="zh">Sy, Die Meeue En Die Helige Gees</title>
    <desc>'S1/E1 of 3 - Sy'. In Vishoek ontdek Ingrid dat 'n nuwe begin nie 'n plek is nie, maar 'n pad terug na jouself.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005030000 +0000" stop="20261005032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005032900 +0000" stop="20261005034900 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S12/E26'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005034900 +0000" stop="20261005040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E161'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Vandag begelei Marina van der Linde die gesprek en gesels met ons oor 'alles vir almal.'</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005040000 +0000" stop="20261005060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E28'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005060000 +0000" stop="20261005061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E161'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Vandag begelei Marina van der Linde die gesprek en gesels met ons oor 'alles vir almal.'</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005061500 +0000" stop="20261005063000 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E201'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005063000 +0000" stop="20261005070000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E90'. Joe probeer sin maak van iemand se skokdood. Robbie begin twyfel oor sy toekoms, en Thalia is ook onseker oor haar drome. Hannah verras almal met haar selfvertroue.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005070000 +0000" stop="20261005073000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E133'. 'n Tragedie tref Ruiterbosch. Frankie voel gereed om die realiteit saam met Riaan aan te durf.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005073000 +0000" stop="20261005083000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kwêla Feite&amp;Geite.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005083000 +0000" stop="20261005093000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E12'. Dis tyd vir die boer om te besluit, maar is beide pasmaats nog gretig om die boer se vrou te word? Vandag kies die boer dié vrou wat moontlik die liefde van sy lewe kan wees.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005093000 +0000" stop="20261005100200 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E27 - Bokkoms &amp; Blomme'. Kom beleef gesellige kuier, musiek, kuns, bokkoms en ook die mooi van die Weskus landskap. Bokkoms &amp; Blomme is Lambertsbaai se splinternuwe fees. Rumacques Gelderbloem het dit kom meemaak.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005100200 +0000" stop="20261005103200 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S13/E1'. Ons skop die nuwe seisoen af saam met Marianne in Pretoria, wat gereed is om haar huis te verkoop. Sy maak haar gereed om binnekort by haar man in Dubai aan te sluit en 'n nuwe avontuur saam aan te pak.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005103200 +0000" stop="20261005110100 +0000">
    <title lang="zh">Buite Is Beter Met Petri</title>
    <desc>'S1/E1'. Na 'n traumatiese siekbed neem Petri de Wet sy gesondheid terug en neem die kykers op 'n inspirerende pad waar die ses hoekstene van 'n gesonder lewe behandel en gedeel word deur kenners.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005110100 +0000" stop="20261005112900 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S16/E13'. Die Groot-Karoo-toer kom tot 'n einde. Jan Braai en die span besoek Williston en Sutherland, kuier op 'n kaasplaas en takel heerlike resepte van warm kole tot tussen warm klippe.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005112900 +0000" stop="20261005122800 +0000">
    <title lang="zh">Die Bom</title>
    <desc>'S1/E2 - Tik, Tok...'. Hoekom word skagte van dieper as 300 meter in 'n afgeleë deel van die Kalahari-woestyn gesink? En wat het 'n Suid-Afrikaner wat vir Rusland spioeneer daarmee uit te waai?</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005122800 +0000" stop="20261005130000 +0000">
    <title lang="zh">Oud En Jonk</title>
    <desc>'S1/E1'. 'n Ouma en kleinseun daag 'n ma en dogter uit in 'n generasie-stryd waar kennis, geheue en taal in drie uitdagende rondes op die proef gestel word om te bepaal wie die meeste weet.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005130000 +0000" stop="20261005133000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E25'. Theo en Stella sukkel om werk en gevoelens te skei. Charlie kry 'n gevaarlike idee. Argos word in 'n moeilike posisie geplaas.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005133000 +0000" stop="20261005140000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E6 - Keerpunt'. Shani en Lizane se plan om Kaapstad toe te ryloop neem 'n donker wending met noodlottige gevolge. Dolf staan by 'n kruispad en moet besluit wat nou werklik belangrik is.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005140000 +0000" stop="20261005142900 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S5/E13'. 'n Terugblik op groot transformasies en stories van hoop. Ons besoek weer dorpe om te hoor watter verskil Lottoland Help 'n Dorp gemaak het.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005142900 +0000" stop="20261005152900 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kwêla Feite&amp;Geite.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005152900 +0000" stop="20261005155700 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S3/E1'. By L'Agulhas, die suidelikste punt van Afrika, begin André, Franswa en Hans hul motorfietsreis. Elim se geskiedenis, ontdekkings langs die kus en reën sorg vir avontuur.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005155700 +0000" stop="20261005162700 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E134'. Bridgette huur 'n privaatspeurder. Justin sien Frankie en Riaan vir die eerste keer saam, terwyl Bianca se jaloesie kookpunt bereik.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005162700 +0000" stop="20261005170000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S5/E5'. René is bekommerd oor Liam homself druk. Karla kry 'tough love' van Sanet. Zelda word deur twee manne besoek.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005170000 +0000" stop="20261005173100 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E189'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005173100 +0000" stop="20261005180200 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E91'. At se positiewe gesindheid teenoor Henry is 'n doring in Johan se vlees, Max neem Joe onder sy vlerk as 'n vaderfiguur, en Steve Abrahams verras vir At.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005180200 +0000" stop="20261005190100 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S11/E12'. Dieselpryse bereik rekordhoogtes wêreldwyd. Ons neem die Nelson Mandelabaai-metro onder die loep, en bespreek navorsing oor die voordele van trofeejag vir die omgewing.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005190100 +0000" stop="20261005193500 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E26'. Yolanda en Argos stry oor Ryan. Stella leef haar droom en Ryan kry vir Tywave aan boord, wat kan verkeerd loop?</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005193500 +0000" stop="20261005203400 +0000">
    <title lang="zh">Die Bom</title>
    <desc>'S1/E2 - Tik, Tok...'. Hoekom word skagte van dieper as 300 meter in 'n afgeleë deel van die Kalahari-woestyn gesink? En wat het 'n Suid-Afrikaner wat vir Rusland spioeneer daarmee uit te waai?</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005203400 +0000" stop="20261005210600 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S5/E5'. René is bekommerd oor Liam homself druk. Karla kry 'tough love' van Sanet. Zelda word deur twee manne besoek.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005210600 +0000" stop="20261005213400 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E134'. Bridgette huur 'n privaatspeurder. Justin sien Frankie en Riaan vir die eerste keer saam, terwyl Bianca se jaloesie kookpunt bereik.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005213400 +0000" stop="20261005220000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E91'. At se positiewe gesindheid teenoor Henry is 'n doring in Johan se vlees, Max neem Joe onder sy vlerk as 'n vaderfiguur, en Steve Abrahams verras vir At.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005220000 +0000" stop="20261005225900 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E12'. Dis tyd vir die boer om te besluit, maar is beide pasmaats nog gretig om die boer se vrou te word? Vandag kies die boer dié vrou wat moontlik die liefde van sy lewe kan wees.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005225900 +0000" stop="20261006000000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kwêla Feite&amp;Geite.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261006000000 +0000" stop="20261007000000 +0000">
    <title lang="zh">Sy, Die Meeue En Die Helige Gees</title>
    <desc>'S1/E1 of 3 - Sy'. In Vishoek ontdek Ingrid dat 'n nuwe begin nie 'n plek is nie, maar 'n pad terug na jouself.</desc>
    <date>2026-10-06</date>
  </programme>
</tv>