<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20261009211256 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20261004.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20261004&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20261005180200 +0000" stop="20261005190100 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S11/E12'. Dieselpryse bereik rekordhoogtes wêreldwyd. Ons neem die Nelson Mandelabaai-metro onder die loep, en bespreek navorsing oor die voordele van trofeejag vir die omgewing.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005190100 +0000" stop="20261005193500 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E26'. Yolanda en Argos stry oor Ryan. Stella leef haar droom en Ryan kry vir Tywave aan boord, wat kan verkeerd loop?</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005193500 +0000" stop="20261005203400 +0000">
    <title lang="zh">Die Bom</title>
    <desc>'S1/E2 - Tik, Tok...'. Hoekom word skagte van dieper as 300 meter in 'n afgeleë deel van die Kalahari-woestyn gesink? En wat het 'n Suid-Afrikaner wat vir Rusland spioeneer daarmee uit te waai?</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005203400 +0000" stop="20261005210600 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S5/E5'. René is bekommerd oor Liam homself druk. Karla kry 'tough love' van Sanet. Zelda word deur twee manne besoek.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005210600 +0000" stop="20261005213400 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E134'. Bridgette huur 'n privaatspeurder. Justin sien Frankie en Riaan vir die eerste keer saam, terwyl Bianca se jaloesie kookpunt bereik.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005213400 +0000" stop="20261005220000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E91'. At se positiewe gesindheid teenoor Henry is 'n doring in Johan se vlees, Max neem Joe onder sy vlerk as 'n vaderfiguur, en Steve Abrahams verras vir At.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005220000 +0000" stop="20261005225900 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E12'. Dis tyd vir die boer om te besluit, maar is beide pasmaats nog gretig om die boer se vrou te word? Vandag kies die boer dié vrou wat moontlik die liefde van sy lewe kan wees.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261005225900 +0000" stop="20261006000000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kwêla Feite&amp;Geite.</desc>
    <date>2026-10-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261006000000 +0000" stop="20261007000000 +0000">
    <title lang="zh">Sy, Die Meeue En Die Helige Gees</title>
    <desc>'S1/E1 of 3 - Sy'. In Vishoek ontdek Ingrid dat 'n nuwe begin nie 'n plek is nie, maar 'n pad terug na jouself.</desc>
    <date>2026-10-06</date>
  </programme>
</tv>
