<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20261009132032 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20261008.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20261008&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20261008005900 +0000" stop="20261008012900 +0000">
    <title lang="zh">Prontuit</title>
    <desc>'S13/E13'. Om verhoudings te eindig deur skielik en sonder verduideliking kommunikasie te staak is nie nuut nie. Hoe ons dit doen, weens tegnologie, het wel verander. Hoe beïnvloed dit ons?</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008012900 +0000" stop="20261008020000 +0000">
    <title lang="zh">Buite Is Beter Met Petri</title>
    <desc>'S1/E1'. Na 'n traumatiese siekbed neem Petri de Wet sy gesondheid terug en neem die kykers op 'n inspirerende pad waar die ses hoekstene van 'n gesonder lewe behandel en gedeel word deur kenners.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008020000 +0000" stop="20261008030000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kwêla Feite&amp;Geite.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008030000 +0000" stop="20261008032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008032900 +0000" stop="20261008035000 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S12/E29'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008035000 +0000" stop="20261008040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E164'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Jurie Schoeman gesels en verduidelik die verskil tussen roetine of roeping.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008040000 +0000" stop="20261008060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E31'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008060000 +0000" stop="20261008061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E164'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Jurie Schoeman gesels en verduidelik die verskil tussen roetine of roeping.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008061500 +0000" stop="20261008063000 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E204'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008063000 +0000" stop="20261008070000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E93'. Johan maak 'n ongevraagde aanname oor 'n kollega se privaatheid, Hannah se groot aand het uiteindelik aangebreek, en Joe groet een van die belangrikste mense in sy lewe.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008070000 +0000" stop="20261008073000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E136'. Kaashifa en Rhafiek trap in 'n soortgelyke slaggat, terwyl Elzette 'n naelskraap ondervinding het. Bridgette is op 'n missie.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008073000 +0000" stop="20261008080000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S5/E7'. Liam sukkel om kop bo water te hou ná nóg 'n terugslag. 'n Onverwagse aankoms by die Swarts-erf wek emosies by Gys. Gihan word onder druk geplaas.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008080000 +0000" stop="20261008090000 +0000">
    <title lang="zh">Die Bom</title>
    <desc>'S1/E3 - Tik, Tok... Bom!'. Hoe het die Suid-Afrikaanse regering die kernbomprogram so lank geheim gehou? En wat het van ons hoogs verrykte uraan geword ná die bomme afgetakel is?</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008090000 +0000" stop="20261008093000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S22/E1'. Ons ontmoet vandag 'n aantal mense met interessante erfstukke in hulle besit wat hul deur die jare versamel het.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008093000 +0000" stop="20261008100000 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S12/E3'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008100000 +0000" stop="20261008103000 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S10/E1 - Cj Stander'. Hierdie week drink Jak tee saam met CJ Stander, die Suid-Afrikaans gebore oud-Ierland- en British &amp; Irish Lions-rugbyster wie se loopbaan rugbyliefhebbers beïndruk het.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008103000 +0000" stop="20261008110000 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E11 - Buite!'. Erns besoek die Cat Tien Nasionale Park, die grootste park in Viëtnam. Hy stap na 'n enorme boom, leer meer oor die bewaring van bere en kry te doen met lastige bloedsuiers.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008110000 +0000" stop="20261008123000 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E27'. ontbytSAKE se ateljeegas is radiopersoonlikheid Gareth Cliff en in ons SAKEfokus besoek ons die Groen Kalahari in die Upington omgewing.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008123000 +0000" stop="20261008130000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E6 - Keerpunt'. Shani en Lizane se plan om Kaapstad toe te ryloop neem 'n donker wending met noodlottige gevolge. Dolf staan by 'n kruispad en moet besluit wat nou werklik belangrik is.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008130000 +0000" stop="20261008133000 +0000">
    <title lang="zh">Prontuit</title>
    <desc>'S13/E13'. Om verhoudings te eindig deur skielik en sonder verduideliking kommunikasie te staak is nie nuut nie. Hoe ons dit doen, weens tegnologie, het wel verander. Hoe beïnvloed dit ons?</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008133000 +0000" stop="20261008140000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E14'. Katryn Kruger wys ons hoe om die lente op sy stylvolste te beleef. En ons stel die volgende TWEE REVLON BRAVO!-stylikoonfinaliste bekend.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008140000 +0000" stop="20261008143000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E27 - Bokkoms &amp; Blomme'. Kom beleef gesellige kuier, musiek, kuns, bokkoms en ook die mooi van die Weskus landskap. Bokkoms &amp; Blomme is Lambertsbaai se splinternuwe fees. Rumacques Gelderbloem het dit kom meemaak.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008143000 +0000" stop="20261008153000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kwêla Feite&amp;Geite.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008153000 +0000" stop="20261008160000 +0000">
    <title lang="zh">Welvaartskeppers</title>
    <desc>'S2/E1 of 13'. Geo gesels met die krieketheld en Abantu Coffee entrepreneur Rassie van der Dussen en PJ kry welvaartwenke by die beleggingskonsultant Esmarie Strydom.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008160000 +0000" stop="20261008163000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E137'. Gary is oorgretig om Kate te help soek vir 'n nuwe huurder, terwyl Siya getoets word. Bridgette is vasbeslote om die waarheid uit te vind.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008163000 +0000" stop="20261008170000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S5/E8'. René begin wonder of Liam steeds op sy medikasie is. Gys is ingenome en Karla probeer om die beste van haar werk by Skinvestment te maak.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008170000 +0000" stop="20261008173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E192'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008173000 +0000" stop="20261008180000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E94'. At nader Steve vir 'n groot geleentheid by Thusanang, Katryn en Henry stamp koppe oor die manier waarop hy sy pasiënte hanteer, en Uys gee Bonnie raad oor Luke.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008180000 +0000" stop="20261008190000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E13'. Dit is tyd vir die boere om hul gekose vroue se familie en vriende te ontmoet. As die kennismaking met die skoonfamilie goed afloop, is daar dalk hoop vir 'n gelukkige toekoms saam.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008190000 +0000" stop="20261008193000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E15'. Nádine vier 30 jaar in die musiekbedryf met 'n spesiale vertoning. Ons stel die laaste REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend en kuier by Nina Swart.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008193000 +0000" stop="20261008203000 +0000">
    <title lang="zh">Sy, Die Meeue En Die Helige Gees</title>
    <desc>'S1/E2 - Die Meeue'. Terwyl Ingrid vir Zoey probeer beskerm, ontdek sy dat genesing soms begin waar beheer eindig.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008203000 +0000" stop="20261008210000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S5/E8'. René begin wonder of Liam steeds op sy medikasie is. Gys is ingenome en Karla probeer om die beste van haar werk by Skinvestment te maak.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008210000 +0000" stop="20261008213000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E137'. Gary is oorgretig om Kate te help soek vir 'n nuwe huurder, terwyl Siya getoets word. Bridgette is vasbeslote om die waarheid uit te vind.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008213000 +0000" stop="20261008213100 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E94'. At nader Steve vir 'n groot geleentheid by Thusanang, Katryn en Henry stamp koppe oor die manier waarop hy sy pasiënte hanteer, en Uys gee Bonnie raad oor Luke.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008213100 +0000" stop="20261008220000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E94'. At nader Steve vir 'n groot geleentheid by Thusanang, Katryn en Henry stamp koppe oor die manier waarop hy sy pasiënte hanteer, en Uys gee Bonnie raad oor Luke.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008220000 +0000" stop="20261008230100 +0000">
    <title lang="zh">Die Twaalf: Die Aspoestermoord</title>
    <desc>'S1/E2 - Jacob'. Getuienis onthul spanning in die beskuldigde se verlede. Jurielede se eie geheime begin na vore kom.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261008230100 +0000" stop="20261009000000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kwêla Feite&amp;Geite.</desc>
    <date>2026-10-08</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009000000 +0000" stop="20261009010000 +0000">
    <title lang="zh">Die Bom</title>
    <desc>'S1/E3 - Tik, Tok... Bom!'. Hoe het die Suid-Afrikaanse regering die kernbomprogram so lank geheim gehou? En wat het van ons hoogs verrykte uraan geword ná die bomme afgetakel is?</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009010000 +0000" stop="20261009020000 +0000">
    <title lang="zh">Sy, Die Meeue En Die Helige Gees</title>
    <desc>'S1/E2 of 3 - Die Meeue'. Terwyl Ingrid vir Zoey probeer beskerm, ontdek sy dat genesing soms begin waar beheer eindig.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009020000 +0000" stop="20261009023000 +0000">
    <title lang="zh">Toerbroers: Jou Toekoms</title>
    <desc>'S2/E1'. Die avontuur skop af by die hoofkampus, Castle Walk, in Gauteng. Die toerjoggies verken die kampus, ontmoet die lektore en neem deel in 'n prettige sosiale media-uitdaging.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009023000 +0000" stop="20261009030000 +0000">
    <title lang="zh">Oud En Jonk</title>
    <desc>'S1/E1'. 'n Ouma en kleinseun daag 'n ma en dogter uit in 'n generasie-stryd waar kennis, geheue en taal in drie uitdagende rondes op die proef gestel word om te bepaal wie die meeste weet.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009030000 +0000" stop="20261009032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009032900 +0000" stop="20261009035000 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S12/E30'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009035000 +0000" stop="20261009040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E165'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Jurie Schoeman ondersoek die term 'counterculture', oftewel kontrakultuur, en wat dit vir elkeen beteken.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009040000 +0000" stop="20261009060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E32'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009060000 +0000" stop="20261009061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E165'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Jurie Schoeman ondersoek die term 'counterculture', oftewel kontrakultuur, en wat dit vir elkeen beteken.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009061500 +0000" stop="20261009063000 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E205'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009063000 +0000" stop="20261009070000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E94'. At nader Steve vir 'n groot geleentheid by Thusanang, Katryn en Henry stamp koppe oor die manier waarop hy sy pasiënte hanteer, en Uys gee Bonnie raad oor Luke.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009070000 +0000" stop="20261009073000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E137'. Gary is oorgretig om Kate te help soek vir 'n nuwe huurder, terwyl Siya getoets word. Bridgette is vasbeslote om die waarheid uit te vind.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009073000 +0000" stop="20261009080000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S5/E8'. René begin wonder of Liam steeds op sy medikasie is. Gys is ingenome en Karla probeer om die beste van haar werk by Skinvestment te maak.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009080000 +0000" stop="20261009090000 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S11/E12'. Dieselpryse bereik rekordhoogtes wêreldwyd. Ons neem die Nelson Mandelabaai-metro onder die loep, en bespreek navorsing oor die voordele van trofeejag vir die omgewing.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009090000 +0000" stop="20261009093000 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E11 - Buite!'. Erns besoek die Cat Tien Nasionale Park, die grootste park in Viëtnam. Hy stap na 'n enorme boom, leer meer oor die bewaring van bere en kry te doen met lastige bloedsuiers.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009093000 +0000" stop="20261009100000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E6 - Keerpunt'. Shani en Lizane se plan om Kaapstad toe te ryloop neem 'n donker wending met noodlottige gevolge. Dolf staan by 'n kruispad en moet besluit wat nou werklik belangrik is.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009100000 +0000" stop="20261009103000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S22/E1'. Ons ontmoet vandag 'n aantal mense met interessante erfstukke in hulle besit wat hul deur die jare versamel het.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009103000 +0000" stop="20261009110000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E26'. Yolanda en Argos stry oor Ryan. Stella leef haar droom en Ryan kry vir Tywave aan boord, wat kan verkeerd loop?</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009110000 +0000" stop="20261009113000 +0000">
    <title lang="zh">Welvaartskeppers</title>
    <desc>'S2/E1 of 13'. Geo gesels met die krieketheld en Abantu Coffee entrepreneur Rassie van der Dussen en PJ kry welvaartwenke by die beleggingskonsultant Esmarie Strydom.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009113000 +0000" stop="20261009120000 +0000">
    <title lang="zh">Govan Ontbloot</title>
    <desc>'S2/E1 - Die Vrymesselaars'. Die Vrymesselaars leef openlik, maar beskerm tog hul geheime. Govan probeer uitvind wat lê agter hul rituele en tekens.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009120000 +0000" stop="20261009130000 +0000">
    <title lang="zh">Sy, Die Meeue En Die Helige Gees</title>
    <desc>'S1/E2 - Die Meeue'. Terwyl Ingrid vir Zoey probeer beskerm, ontdek sy dat genesing soms begin waar beheer eindig.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009130000 +0000" stop="20261009133000 +0000">
    <title lang="zh">Toerbroers: Jou Toekoms</title>
    <desc>'S2/E1'. Die avontuur skop af by die hoofkampus, Castle Walk, in Gauteng. Die toerjoggies verken die kampus, ontmoet die lektore en neem deel in 'n prettige sosiale media-uitdaging.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009133000 +0000" stop="20261009140000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S3/E1'. By L'Agulhas, die suidelikste punt van Afrika, begin André, Franswa en Hans hul motorfietsreis. Elim se geskiedenis, ontdekkings langs die kus en reën sorg vir avontuur.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009140000 +0000" stop="20261009150000 +0000">
    <title lang="zh">Die Bom</title>
    <desc>'S1/E3 - Tik, Tok... Bom!'. Hoe het die Suid-Afrikaanse regering die kernbomprogram so lank geheim gehou? En wat het van ons hoogs verrykte uraan geword ná die bomme afgetakel is?</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009150000 +0000" stop="20261009153000 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S12/E4'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009153000 +0000" stop="20261009160000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S13/E2'. Carike en Leon se huis is nou te groot vir hulle, en hulle is gereed om af te skaal sonder om die area wat hulle liefhet, te verlaat. Henck en die span spring in om hulle eiendom skougereed te kry.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009160000 +0000" stop="20261009163000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E138'. Siya en Elzette stamp koppe en Gary wil seker maak 'n mooi meisie huur Kate se kothuis. Bridgette neem desperaat besluite.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009163000 +0000" stop="20261009170000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E7 - Newton Se Derde Wet'. 'n Opwindende geleentheid vir Shani en Marius word deur Lizane se betrokkenheid versuur. Sunette vier 'n groot mylpaal en Dolf, Pierre en Japie maak gereed vir universiteit.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009170000 +0000" stop="20261009173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E193'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009173000 +0000" stop="20261009180000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E95'. Ella hoor per ongeluk 'n gesprek wat sy nie moes hoor nie, Henry weier dat Katryn 'n pasiënt in sy teater bystaan, en Uys waarsku Bonnie om nie te veel druk op Luke te plaas nie.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009180000 +0000" stop="20261009190000 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E27'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009190000 +0000" stop="20261009200000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E13'. Dit is tyd vir die boere om hul gekose vroue se familie en vriende te ontmoet. As die kennismaking met die skoonfamilie goed afloop, is daar dalk hoop vir 'n gelukkige toekoms saam.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009200000 +0000" stop="20261009203000 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S16/E13'. Die Groot-Karoo-toer kom tot 'n einde. Jan Braai en die span besoek Williston en Sutherland, kuier op 'n kaasplaas en takel heerlike resepte van warm kole tot tussen warm klippe.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009203000 +0000" stop="20261009210000 +0000">
    <title lang="zh">Buite Is Beter Met Petri</title>
    <desc>'S1/E1'. Na 'n traumatiese siekbed neem Petri de Wet sy gesondheid terug en neem die kykers op 'n inspirerende pad waar die ses hoekstene van 'n gesonder lewe behandel en gedeel word deur kenners.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009210000 +0000" stop="20261009213000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E138'. Siya en Elzette stamp koppe en Gary wil seker maak 'n mooi meisie huur Kate se kothuis. Bridgette neem desperaat besluite.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009213000 +0000" stop="20261009213100 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E95'. Ella hoor per ongeluk 'n gesprek wat sy nie moes hoor nie, Henry weier dat Katryn 'n pasiënt in sy teater bystaan, en Uys waarsku Bonnie om nie te veel druk op Luke te plaas nie.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009213100 +0000" stop="20261009220000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E95'. Ella hoor per ongeluk 'n gesprek wat sy nie moes hoor nie, Henry weier dat Katryn 'n pasiënt in sy teater bystaan, en Uys waarsku Bonnie om nie te veel druk op Luke te plaas nie.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009220000 +0000" stop="20261009225900 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kwêla Feite&amp;Geite.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009225900 +0000" stop="20261009233000 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S12/E4'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-10-09</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261009233000 +0000" stop="20261010000000 +0000">

</tv>