<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20261010031606 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20261010.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20261010&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20261010003000 +0000" stop="20261010013200 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E13'. Dit is tyd vir die boere om hul gekose vroue se familie en vriende te ontmoet. As die kennismaking met die skoonfamilie goed afloop, is daar dalk hoop vir 'n gelukkige toekoms saam.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010013200 +0000" stop="20261010020000 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E11 - Buite!'. Erns besoek die Cat Tien Nasionale Park, die grootste park in Viëtnam. Hy stap na 'n enorme boom, leer meer oor die bewaring van bere en kry te doen met lastige bloedsuiers.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010020000 +0000" stop="20261010023000 +0000">
    <title lang="zh">Oud En Jonk</title>
    <desc>'S1/E1'. 'n Ouma en kleinseun daag 'n ma en dogter uit in 'n generasie-stryd waar kennis, geheue en taal in drie uitdagende rondes op die proef gestel word om te bepaal wie die meeste weet.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010023000 +0000" stop="20261010034500 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010034500 +0000" stop="20261010041700 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E15'. Nádine vier 30 jaar in die musiekbedryf met 'n spesiale vertoning. Ons stel die laaste REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend en kuier by Nina Swart.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010041700 +0000" stop="20261010043100 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E166'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Jurie Schoeman gesels vandag met ons en bemoedig ons om nuwe spasie te maak vir die Bybel.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010043100 +0000" stop="20261010053100 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kwêla Feite&amp;Geite.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010053100 +0000" stop="20261010070300 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E28'. ontbytSAKE se ateljeegas is komediant Alfred Adriaan en in die SAKEfokus wys ons julle ondernemings in die Oos-Kaap.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010070300 +0000" stop="20261010073300 +0000">
    <title lang="zh">Toerbroers: Jou Toekoms</title>
    <desc>'S2/E1'. Die avontuur skop af by die hoofkampus, Castle Walk, in Gauteng. Die toerjoggies verken die kampus, ontmoet die lektore en neem deel in 'n prettige sosiale media-uitdaging.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010073300 +0000" stop="20261010080000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E91'. At se positiewe gesindheid teenoor Henry is 'n doring in Johan se vlees, Max neem Joe onder sy vlerk as 'n vaderfiguur, en Steve Abrahams verras vir At.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010080000 +0000" stop="20261010083000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E92'. At verdedig vir Steve, Johan voel gefrustreerd, en Luke is gereed om weer werk te begin. Intussen bly Thalia onseker en besluiteloos oor haar toekoms.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010083000 +0000" stop="20261010090000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E93'. Johan maak 'n ongevraagde aanname oor 'n kollega se privaatheid, Hannah se groot aand het uiteindelik aangebreek, en Joe groet een van die belangrikste mense in sy lewe.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010090000 +0000" stop="20261010093000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E94'. At nader Steve vir 'n groot geleentheid by Thusanang, Katryn en Henry stamp koppe oor die manier waarop hy sy pasiënte hanteer, en Uys gee Bonnie raad oor Luke.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010093000 +0000" stop="20261010100200 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E95'. Ella hoor per ongeluk 'n gesprek wat sy nie moes hoor nie, Henry weier dat Katryn 'n pasiënt in sy teater bystaan, en Uys waarsku Bonnie om nie te veel druk op Luke te plaas nie.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010100200 +0000" stop="20261010103000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S13/E2'. Carike en Leon se huis is nou te groot vir hulle, en hulle is gereed om af te skaal sonder om die area wat hulle liefhet, te verlaat. Henck en die span spring in om hulle eiendom skougereed te kry.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010103000 +0000" stop="20261010110200 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E27 - Bokkoms &amp; Blomme'. Kom beleef gesellige kuier, musiek, kuns, bokkoms en ook die mooi van die Weskus landskap. Bokkoms &amp; Blomme is Lambertsbaai se splinternuwe fees. Rumacques Gelderbloem het dit kom meemaak.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010110200 +0000" stop="20261010120500 +0000">
    <title lang="zh">Die Bom</title>
    <desc>'S1/E3 - Tik, Tok... Bom!'. Hoe het die Suid-Afrikaanse regering die kernbomprogram so lank geheim gehou? En wat het van ons hoogs verrykte uraan geword ná die bomme afgetakel is?</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010120500 +0000" stop="20261010123200 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S3/E1'. By L'Agulhas, die suidelikste punt van Afrika, begin André, Franswa en Hans hul motorfietsreis. Elim se geskiedenis, ontdekkings langs die kus en reën sorg vir avontuur.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010123200 +0000" stop="20261010130000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E7 - Newton Se Derde Wet'. 'n Opwindende geleentheid vir Shani en Marius word deur Lizane se betrokkenheid versuur. Sunette vier 'n groot mylpaal en Dolf, Pierre en Japie maak gereed vir universiteit.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010130000 +0000" stop="20261010140200 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E27'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010140200 +0000" stop="20261010145900 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E26'. Waldimar Pelser kuier op die bank. Ons ontmoet 'n sierduifteler, luister na Chalmane Kruger se storie, ontmoet Louis Leonard wat ten spyte van 'n MS-diagnose woeker en kyk Kwêla Feite&amp;Geite.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010145900 +0000" stop="20261010152900 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E7 - Newton Se Derde Wet'. 'n Opwindende geleentheid vir Shani en Marius word deur Lizane se betrokkenheid versuur. Sunette vier 'n groot mylpaal en Dolf, Pierre en Japie maak gereed vir universiteit.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010152900 +0000" stop="20261010160100 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E15'. Nádine vier 30 jaar in die musiekbedryf met 'n spesiale vertoning. Ons stel die laaste REVLON BRAVO styl-ikoon finalis bekend en kuier by Nina Swart.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010160100 +0000" stop="20261010163100 +0000">
    <title lang="zh">Buite Is Beter Met Petri</title>
    <desc>'S1/E2'. Spiermassa is uiters belangrik vir gesondwees. Ons ondersoek maniere om spiere te bou en te voed. Kenners deel belangrike boublokke en ons meet presies waarvan ons liggame gemaak is.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010163100 +0000" stop="20261010170000 +0000">
    <title lang="zh">Oud En Jonk</title>
    <desc>'S1/E2'. 'n Ma en seun span saam teen 'n pa en dogter wanneer generasies hul algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie uitdagende rondes teen mekaar op die proef stel.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010170000 +0000" stop="20261010173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E194'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010173000 +0000" stop="20261010175800 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E11 - Buite!'. Erns besoek die Cat Tien Nasionale Park, die grootste park in Viëtnam. Hy stap na 'n enorme boom, leer meer oor die bewaring van bere en kry te doen met lastige bloedsuiers.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010175800 +0000" stop="20261010183300 +0000">
    <title lang="zh">Moer 'n Boer</title>
    <desc>'S3/E13 - Dis Koestyd 3 - Seisoen Finale'. Die laaste gevegte bring 'n onvergeetlike seisoen tot 'n einde wanneer een boer uiteindelik as die 2026 Moer 'n Boer-kampioen gekroon word.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010183300 +0000" stop="20261010203000 +0000">
    <title lang="zh">Jagveld</title>
    <desc>Emma sien hoe ses mans 'n polisieman doodskiet. Hulle sien haar en begin haar jag soos 'n dier. Maar hulle weet nie wat Emma alles van haar Recce-pa geleer het...</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010203000 +0000" stop="20261010213000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E13'. Dit is tyd vir die boere om hul gekose vroue se familie en vriende te ontmoet. As die kennismaking met die skoonfamilie goed afloop, is daar dalk hoop vir 'n gelukkige toekoms saam.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010213000 +0000" stop="20261010215900 +0000">
    <title lang="zh">Toerbroers: Jou Toekoms</title>
    <desc>'S2/E1'. Die avontuur skop af by die hoofkampus, Castle Walk, in Gauteng. Die toerjoggies verken die kampus, ontmoet die lektore en neem deel in 'n prettige sosiale media-uitdaging.</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261010215900 +0000" stop="20261011000000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E26 of 34'. Yolanda en Argos stry oor Ryan. Stella leef haar droom en Ryan kry vir Tywave aan boord, wat kan verkeerd loop?</desc>
    <date>2026-10-10</date>
  </programme>
</tv>
