<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20261026160340 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20261022.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20261022&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20261022190000 +0000" stop="20261022193000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E17'. Ons kuier eksklusief by die nuwe Boer Soek 'n Vrou-aanbieder, raak glansryk met al ons stylikone aan 'n tafel en kondig ook ons Styl-ikoon wenners aan.</desc>
    <date>2026-10-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261022193000 +0000" stop="20261022210000 +0000">
    <title lang="zh">My F*K, Marelize</title>
    <desc>Heidi is 'n vrou met 'n sterk wil wat haar kanker wegsteek vir haar familie. Marelize, haar ongeluksvoëldogter, moet leer hoe om 'n fiets te ry. Wat kan verkeerd loop?</desc>
    <date>2026-10-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261022210000 +0000" stop="20261022213000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S5/E16'. Gys en Jacques kruis swaarde oor Aiden. Lettie gee Karla perspektief. Lettie stel nie belang in Henry se voorstel nie.</desc>
    <date>2026-10-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261022213000 +0000" stop="20261022220000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E147'. Wade en Angie ervaar 'n teer oomblik saam. Gary word ingespan om die swendelaar wat Ruiterbosch se mense teister te ontmasker. Intussen gaan Siya uit sy pad uit om die waarheid vir almal weg te steek.</desc>
    <date>2026-10-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261022220000 +0000" stop="20261022223000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E104'. 'n Pasiënt is woedend nadat haar been geamputeer word, Steve moet sy onskuld bewys, en Ella ruik 'n rot. Henry spook om 'n afspraak by 'n neuroloog te kry.</desc>
    <date>2026-10-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261022223000 +0000" stop="20261022233000 +0000">
    <title lang="zh">Die Twaalf: Die Aspoestermoord</title>
    <desc>'S1/E4 - Kobe'. 'n Nuwe leidraad oor Marianne se laaste ure verander die rigting van die verdediging se saak.</desc>
    <date>2026-10-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261022233000 +0000" stop="20261023000000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E28'. Hannes kuier by Stormers-afrigter, John Dobson. Ons maak musiek en riel saam met Boeta Gammie, hou Harties Kwêla Makietie en kyk Kwêla Feite&amp;Geite.</desc>
    <date>2026-10-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023003000 +0000" stop="20261023013000 +0000">
    <title lang="zh">Daar Was 'n Tyd</title>
    <desc>'S1/E2 - Die Army'. Die Army. Net daai woord bring allerhande herinneringe terug, en nie almal van hulle is goed nie. Ons kyk terug na die dae toe uniforms, korporale en briewe na die Grens deel van ons lewens geword het.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023013000 +0000" stop="20261023020000 +0000">
    <title lang="zh">Toerbroers: Jou Toekoms</title>
    <desc>'S2/E3'. By die Swa-Zulu trekkampus kry die joggies blootstelling in die ondersoek van wild, dieregesondheid en maak daarna hul hande vuil in 'n wildritvoertuig uitdaging.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023020000 +0000" stop="20261023023000 +0000">
    <title lang="zh">Oud En Jonk</title>
    <desc>'S1/E3'. Die wenners van die vorige rondes ding mee om 'n plek in die halfeindronde, waar generasies se kennis, geheue en taalvaardigheid weer op die proef gestel word.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023023000 +0000" stop="20261023033000 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023033000 +0000" stop="20261023035000 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S12/E40'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023035000 +0000" stop="20261023040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E177'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die eindtye. Jacques Bornman herinner ons om vorentoe te leef en nie net te wag nie.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023040000 +0000" stop="20261023060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E42'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023060000 +0000" stop="20261023061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E177'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die eindtye. Jacques Bornman herinner ons om vorentoe te leef en nie net te wag nie.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023061500 +0000" stop="20261023063000 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E215'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023063000 +0000" stop="20261023070000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E104'. 'n Pasiënt is woedend nadat haar been geamputeer word, Steve moet sy onskuld bewys, en Ella ruik 'n rot. Henry spook om 'n afspraak by 'n neuroloog te kry.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023070000 +0000" stop="20261023073000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E147'. Wade en Angie ervaar 'n teer oomblik saam. Gary word ingespan om die swendelaar wat Ruiterbosch se mense teister te ontmasker. Intussen gaan Siya uit sy pad uit om die waarheid vir almal weg te steek.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023073000 +0000" stop="20261023080000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S5/E16'. Gys en Jacques kruis swaarde oor Aiden. Lettie gee Karla perspektief. Lettie stel nie belang in Henry se voorstel nie.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023080000 +0000" stop="20261023090000 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S11/E14'. Ons bespreek die jongste peilings oor Johannesburg en Kaapstad, en die adjunk-sendinghoof van die Israelse ambassade is in die ateljee.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023090000 +0000" stop="20261023093000 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E13 - Totsiens, Viëtnam'. Dit is tyd om Viëtnam te groet. Erns word in Ho Chi Minh City gepamperlang in 'n spa. Hy besoek 'n bedrywige aandmark en verken laastens die beroemde Mekong Delta saam met 'n gids.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023093000 +0000" stop="20261023100000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E8 - Groeipyne'. Bongi word geraak deur die konflik tussen Shani en Lizane. Japie doen vir Dolf lelik in en Maryna sukkel om verandering te aanvaar.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023100000 +0000" stop="20261023103000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S22/E3'. Vandag kyk ons na interessante voorbeelde van seniors wat suksesvol digitale tegnologie in hul beroepe gebruik.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023103000 +0000" stop="20261023110000 +0000">
    <title lang="zh">La't Wiel</title>
    <desc>'S35/E2'. Volgende op La't Wiel neem ons Suid-Afrika se belangrikste motor en topverkoper diep in die Namibiese wildernis in om te bepaal of die negende generasie die beste is tot nog toe.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023110000 +0000" stop="20261023113000 +0000">
    <title lang="zh">Welvaartskeppers</title>
    <desc>'S2/E3 of 13'. Geo Botha ontmoet Vusi Thembekwayo, 'n entrepreneur en wêreldbekende spreker wat glo in die waarde van 'n nalatenskap. PJ gesels met Nina Grobler, 'n direkteur by APS, oor 'n verwante onderwerp: testamente.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023113000 +0000" stop="20261023130000 +0000">
    <title lang="zh">My F*K, Marelize</title>
    <desc>Heidi is 'n vrou met 'n sterk wil wat haar kanker wegsteek vir haar familie. Marelize, haar ongeluksvoëldogter, moet leer hoe om 'n fiets te ry. Wat kan verkeerd loop?</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023130000 +0000" stop="20261023133000 +0000">
    <title lang="zh">Toerbroers: Jou Toekoms</title>
    <desc>'S2/E3'. By die Swa-Zulu trekkampus kry die joggies blootstelling in die ondersoek van wild, dieregesondheid en maak daarna hul hande vuil in 'n wildritvoertuig uitdaging.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023133000 +0000" stop="20261023140000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S3/E3'. Van McGregor tot Montagu bring die veranderende landskap nuwe uitdagings. Dorpsgeskiedenis, Joubertspas se draaie en ruwe bergpaaie stel die manne op die proef.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023140000 +0000" stop="20261023150000 +0000">
    <title lang="zh">Daar Was 'n Tyd</title>
    <desc>'S1/E2 - Die Army'. Die Army. Net daai woord bring allerhande herinneringe terug, en nie almal van hulle is goed nie. Ons kyk terug na die dae toe uniforms, korporale en briewe na die Grens deel van ons lewens geword het.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023150000 +0000" stop="20261023153000 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S12/E6'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023153000 +0000" stop="20261023160000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S13/E4'. Na byna tien seisoene is die Vat Jou Goed en Trek-span terug in Gqeberha. Dié keer span Henck kragte saam met eiendomsagent Kobie Potgieter om 'n eiendom 'n vars, kosmetiese opknapping te gee.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023160000 +0000" stop="20261023163000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E148'. Mymoena dring daarop aan dat Siya oop kaarte speel. Mike sukkel om by te hou by sy ou drinkebroer en Wade is bekommerd dat Angie verkeerde afleidings begin maak oor hulle verhouding.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023163000 +0000" stop="20261023170000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E9 - Op Julle Merke'. Shani en Marius maak goeie vordering met die toneelstuk. Sunette is terug op die atletiekbaan. Bongi en Lizane se liefdesbootjie sink.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023170000 +0000" stop="20261023173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E207'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023173000 +0000" stop="20261023180000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E105'. Steve is vasbeslote om 'n Binnelander te ontbloot. Uys het 'n ernstige gesprek met Luke, en Henry gaan vir mediese toetse.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023180000 +0000" stop="20261023190000 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E29'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023190000 +0000" stop="20261023200000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E15'. Al 10 boere kom vir 'n eerste en ook laaste keer bymekaar. Ons vind uit wie van ons 10 boere liefde gevind het aan die einde van die seisoen.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023200000 +0000" stop="20261023203000 +0000">
    <title lang="zh">Haas Se Gat</title>
    <desc>'S1/E1'. Henriëtta Gryffenberg jaag met J deur name, vanne, diere en dorpe. Waar draai haar gedagtes af? Vind uit in Haas se Gat!</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023203000 +0000" stop="20261023210000 +0000">
    <title lang="zh">Buite Is Beter Met Petri</title>
    <desc>'S1/E3'. Oksidatiewe stres veroorsaak blywende skade op die selle in die liggaam. Die span ondersoek oorsake en oplossings en kenners gee wenke rakende hoe om jou liggaam hierteen te beskerm.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023210000 +0000" stop="20261023213000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E148'. Mymoena dring daarop aan dat Siya oop kaarte speel. Mike sukkel om by te hou by sy ou drinkebroer en Wade is bekommerd dat Angie verkeerde afleidings begin maak oor hulle verhouding.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023213000 +0000" stop="20261023220000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E105'. Steve is vasbeslote om 'n Binnelander te ontbloot. Uys het 'n ernstige gesprek met Luke, en Henry gaan vir mediese toetse.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023220000 +0000" stop="20261023230000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E28'. Hannes kuier by Stormers-afrigter, John Dobson. Ons maak musiek en riel saam met Boeta Gammie, hou Harties Kwêla Makietie en kyk Kwêla Feite&amp;Geite.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023230000 +0000" stop="20261023233000 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S12/E6'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023233000 +0000" stop="20261024000000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E15'. Al 10 boere kom vir 'n eerste en ook laaste keer bymekaar. Ons vind uit wie van ons 10 boere liefde gevind het aan die einde van die seisoen.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
</tv>
