<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20261027025257 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20261023.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20261023&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20261023190000 +0000" stop="20261023200000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E15'. Al 10 boere kom vir 'n eerste en ook laaste keer bymekaar. Ons vind uit wie van ons 10 boere liefde gevind het aan die einde van die seisoen.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023200000 +0000" stop="20261023203000 +0000">
    <title lang="zh">Haas Se Gat</title>
    <desc>'S1/E1'. Henriëtta Gryffenberg jaag met J deur name, vanne, diere en dorpe. Waar draai haar gedagtes af? Vind uit in Haas se Gat!</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023203000 +0000" stop="20261023210000 +0000">
    <title lang="zh">Buite Is Beter Met Petri</title>
    <desc>'S1/E3'. Oksidatiewe stres veroorsaak blywende skade op die selle in die liggaam. Die span ondersoek oorsake en oplossings en kenners gee wenke rakende hoe om jou liggaam hierteen te beskerm.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023210000 +0000" stop="20261023213000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E148'. Mymoena dring daarop aan dat Siya oop kaarte speel. Mike sukkel om by te hou by sy ou drinkebroer en Wade is bekommerd dat Angie verkeerde afleidings begin maak oor hulle verhouding.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023213000 +0000" stop="20261023220000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E105'. Steve is vasbeslote om 'n Binnelander te ontbloot. Uys het 'n ernstige gesprek met Luke, en Henry gaan vir mediese toetse.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023220000 +0000" stop="20261023230000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E28'. Hannes kuier by Stormers-afrigter, John Dobson. Ons maak musiek en riel saam met Boeta Gammie, hou Harties Kwêla Makietie en kyk Kwêla Feite&amp;Geite.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023230000 +0000" stop="20261023233000 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S12/E6'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261023233000 +0000" stop="20261024000000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E15'. Al 10 boere kom vir 'n eerste en ook laaste keer bymekaar. Ons vind uit wie van ons 10 boere liefde gevind het aan die einde van die seisoen.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024003000 +0000" stop="20261024010000 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E13 - Totsiens, Viëtnam'. Dit is tyd om Viëtnam te groet. Erns word in Ho Chi Minh City gepamperlang in 'n spa. Hy besoek 'n bedrywige aandmark en verken laastens die beroemde Mekong Delta saam met 'n gids.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024010000 +0000" stop="20261024013000 +0000">
    <title lang="zh">Oud En Jonk</title>
    <desc>'S1/E3'. Die wenners van die vorige rondes ding mee om 'n plek in die halfeindronde, waar generasies se kennis, geheue en taalvaardigheid weer op die proef gestel word.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024013000 +0000" stop="20261024034500 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024034500 +0000" stop="20261024041500 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E17'. Ons kuier eksklusief by die nuwe Boer Soek 'n Vrou-aanbieder, raak glansryk met al ons stylikone aan 'n tafel en kondig ook ons Styl-ikoon wenners aan.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024041500 +0000" stop="20261024043000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E178'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die eindtye. Jacques Bornman gesels met ons oor: 'die vrees wat ons nie hardop sê nie'.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024043000 +0000" stop="20261024053000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E28'. Hannes kuier by Stormers-afrigter, John Dobson. Ons maak musiek en riel saam met Boeta Gammie, hou Harties Kwêla Makietie en kyk Kwêla Feite&amp;Geite.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024053000 +0000" stop="20261024070000 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E30'. ontbytSAKE se ateljeegas is die minister van landbou, Willie Aucamp. Ons fokus in SAKE op die landboubedryf.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024070000 +0000" stop="20261024073000 +0000">
    <title lang="zh">Toerbroers: Jou Toekoms</title>
    <desc>'S2/E3'. By die Swa-Zulu trekkampus kry die joggies blootstelling in die ondersoek van wild, dieregesondheid en maak daarna hul hande vuil in 'n wildritvoertuig uitdaging.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024073000 +0000" stop="20261024080000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E101'. Dewald aanskou 'n gevaarlike insident in die teater en weet nie wat om daarvan te maak nie, en twee kollegas wat saam by Thusanang uithelp, kan nie hulle hande van mekaar afhou nie.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024080000 +0000" stop="20261024083000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E102'. Bonnie dink Luke tree onregverdig op, en Katryn konfronteer vir Henry. Johan vermoed Ella was nie eerlik met hom nie, en hy is geskok wanneer hy van At se planne te hore kom.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024083000 +0000" stop="20261024090000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E103'. Ella deel nóg inligting oor Steve met Johan, Bonnie se hart breek vir 'n pasiënt, en Katryn besef waarmee haar pa besig is en sy wil vir Henry waarsku.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024090000 +0000" stop="20261024093000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E104'. 'n Pasiënt is woedend nadat haar been geamputeer word, Steve moet sy onskuld bewys, en Ella ruik 'n rot. Henry spook om 'n afspraak by 'n neuroloog te kry.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024093000 +0000" stop="20261024100000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E105'. Steve is vasbeslote om 'n Binnelander te ontbloot. Uys het 'n ernstige gesprek met Luke, en Henry gaan vir mediese toetse.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024100000 +0000" stop="20261024103000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S13/E4'. Na byna tien seisoene is die Vat Jou Goed en Trek-span terug in Gqeberha. Dié keer span Henck kragte saam met eiendomsagent Kobie Potgieter om 'n eiendom 'n vars, kosmetiese opknapping te gee.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024103000 +0000" stop="20261024110000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E29 - Tuin Van Digters'. Die Tuin van Digters is 'n digtersfees en jaarlikse instelling by die Breytenbach Sentrum in Worcester, Breyten Breytenbach se eertydse woning. Wicus Pretorius kuier saam.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024110000 +0000" stop="20261024120000 +0000">
    <title lang="zh">Daar Was 'n Tyd</title>
    <desc>'S1/E2 - Die Army'. Die Army. Net daai woord bring allerhande herinneringe terug, en nie almal van hulle is goed nie. Ons kyk terug na die dae toe uniforms, korporale en briewe na die Grens deel van ons lewens geword het.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024120000 +0000" stop="20261024123000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S3/E3'. Van McGregor tot Montagu bring die veranderende landskap nuwe uitdagings. Dorpsgeskiedenis, Joubertspas se draaie en ruwe bergpaaie stel die manne op die proef.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024123000 +0000" stop="20261024130000 +0000">
    <title lang="zh">La't Wiel</title>
    <desc>'S35/E2'. Volgende op La't Wiel neem ons Suid-Afrika se belangrikste motor en topverkoper diep in die Namibiese wildernis in om te bepaal of die negende generasie die beste is tot nog toe.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024130000 +0000" stop="20261024140000 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E29'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024140000 +0000" stop="20261024150000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E28'. Hannes kuier by Stormers-afrigter, John Dobson. Ons maak musiek en riel saam met Boeta Gammie, hou Harties Kwêla Makietie en kyk Kwêla Feite&amp;Geite.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024150000 +0000" stop="20261024153000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E9 - Op Julle Merke'. Shani en Marius maak goeie vordering met die toneelstuk. Sunette is terug op die atletiekbaan. Bongi en Lizane se liefdesbootjie sink.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024153000 +0000" stop="20261024160000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E17'. Ons kuier eksklusief by die nuwe Boer Soek 'n Vrou-aanbieder, raak glansryk met al ons stylikone aan 'n tafel en kondig ook ons Styl-ikoon wenners aan.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024160000 +0000" stop="20261024163000 +0000">
    <title lang="zh">Buite Is Beter Met Petri</title>
    <desc>'S1/E4'. Daar bestaan maniere om meer uit 'n stapsessie te kry in 'n korter tyd terwyl beter spierbou, beter kardiovaskulêre gesondheid en gesonde bloeddruk aan die orde van die dag is.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024163000 +0000" stop="20261024170000 +0000">
    <title lang="zh">Oud En Jonk</title>
    <desc>'S1/E4'. Kollegas van vyftien jaar daag 'n skoonpa en skoonseun uit in 'n generasie-dubbelspel waar kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie rondes op die proef gestel word om die wenner te bepaal.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024170000 +0000" stop="20261024173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E208'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024173000 +0000" stop="20261024180000 +0000">
    <title lang="zh">Haas Se Gat</title>
    <desc>'S1/E2'. Daneel van der Walt pak P met planne en praatjies aan. Maar pas al haar antwoorde by die letter? Kom speel saam in Haas se Gat!</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024180000 +0000" stop="20261024193000 +0000">
    <title lang="zh">Melk En Vleis</title>
    <desc>'n Onafhanklike sakevrou raak verlief op 'n sjarmante boer en belê al haar kapitaal in sy familie se sukkelende plaas en los haar lewe agter in die stad.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024193000 +0000" stop="20261024200000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E29 - Tuin Van Digters'. Die Tuin van Digters is 'n digtersfees en jaarlikse instelling by die Breytenbach Sentrum in Worcester, Breyten Breytenbach se eertydse woning. Wicus Pretorius kuier saam.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024200000 +0000" stop="20261024203000 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E13 - Totsiens, Viëtnam'. Dit is tyd om Viëtnam te groet. Erns word in Ho Chi Minh City gepamperlang in 'n spa. Hy besoek 'n bedrywige aandmark en verken laastens die beroemde Mekong Delta saam met 'n gids.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024203000 +0000" stop="20261024213000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S18/E15'. Al 10 boere kom vir 'n eerste en ook laaste keer bymekaar. Ons vind uit wie van ons 10 boere liefde gevind het aan die einde van die seisoen.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024213000 +0000" stop="20261024213500 +0000">
    <title lang="zh">Toerbroers: Jou Toekoms</title>
    <desc>'S2/E3'. By die Swa-Zulu trekkampus kry die joggies blootstelling in die ondersoek van wild, dieregesondheid en maak daarna hul hande vuil in 'n wildritvoertuig uitdaging.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024213500 +0000" stop="20261024220300 +0000">
    <title lang="zh">Toerbroers: Jou Toekoms</title>
    <desc>'S2/E3'. By die Swa-Zulu trekkampus kry die joggies blootstelling in die ondersoek van wild, dieregesondheid en maak daarna hul hande vuil in 'n wildritvoertuig uitdaging.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024220300 +0000" stop="20261024223100 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E28'. Argos beraam 'n nuwe plan om van Ryan ontslae te raak, en Gabby moet besluit of sy saam speel. Stella neem 'n besluit oor Ryan. Ezra kry 'n ontstellende oproep op pad na CapeHops.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024223100 +0000" stop="20261024230100 +0000">
    <title lang="zh">Elders</title>
    <desc>'S8/E13 - Totsiens, Viëtnam'. Dit is tyd om Viëtnam te groet. Erns word in Ho Chi Minh City gepamperlang in 'n spa. Hy besoek 'n bedrywige aandmark en verken laastens die beroemde Mekong Delta saam met 'n gids.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024230100 +0000" stop="20261024233000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E17'. Ons kuier eksklusief by die nuwe Boer Soek 'n Vrou-aanbieder, raak glansryk met al ons stylikone aan 'n tafel en kondig ook ons Styl-ikoon wenners aan.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261024233000 +0000" stop="20261025000000 +0000">

</tv>