<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20261103000130 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20261029.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20261029&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20261029190000 +0000" stop="20261029193000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E18'. Ons kuier op die stel van Kokkedoor Klassiek, wys jou hoe Diaan Lawrenson en haar dogter regmaak vir 'n SARIE voorblad-fotosessie, en woon die ontbytSAKE Toekennings by.</desc>
    <date>2026-10-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261029193000 +0000" stop="20261029203000 +0000">
    <title lang="zh">Molly &amp; Wors: Die Geheim Van 'n Gel...</title>
    <desc>'Molly &amp; Wors: Die Geheim Van 'n Gelukkige Huwelik'. Heerlik snaaks, maar ook verrassend en warmhartig. Na jare se smeek van die kykerspubliek is die gewilde Molly en Wors terug!</desc>
    <date>2026-10-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261029203000 +0000" stop="20261029210000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S5/E20'. Gys en Jacques gee 'n tree vorentoe om hul gebroke verhouding te herstel. Henry wen uiteindelik Lettie se ondersteuning, en Zelda sluit 'n gevaarlike ooreenkoms.</desc>
    <date>2026-10-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261029210000 +0000" stop="20261029213000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E152'. Mymoena spoor die meisie op wat die verf op Elzette en hulle ondersoeker gegooi het, terwyl Mike sukkel om sy ooreenkoms met Derek te finaliseer. Gary stel 'n ultimatum aan Claire.</desc>
    <date>2026-10-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261029213000 +0000" stop="20261029220000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E109'. 'n Onverwagse besoeker plaas Uys in 'n moeilike situasie. Mercia is uiteindelik eerlik oor 'n groot blaps wat sy begaan het, en Johan is nie eerlik oor sy gevoelens nie.</desc>
    <date>2026-10-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261029220000 +0000" stop="20261029230000 +0000">
    <title lang="zh">Die Twaalf: Die Aspoestermoord</title>
    <desc>'S1/E5 - Amina'. Die jurie raak verdeeld oor 'n kritieke bewysstuk. Persoonlike krisisse bereik 'n breekpunt.</desc>
    <date>2026-10-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261029230000 +0000" stop="20261030000000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E29'. Ons bewonder 'n dioramabouer se handewerk, vind meer uit oor 'n Kersfees-omgee-projek, ontmoet antieke skattejagters, oefen saam met 'n fiksheidsghoeroe op Ermelo en kyk Kwêla Feite&amp;Geite.</desc>
    <date>2026-10-29</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030000000 +0000" stop="20261030010000 +0000">
    <title lang="zh">Daar Was 'n Tyd</title>
    <desc>'S1/E3 - Tawwe Tienies'. Daar word gereeld gesê dat jy deesdae meer muise as manne sal kry. En dit mag dalk net waar wees as jy terugkyk na die Tawwe Tienies van die goue rofstoei-jare en die mal stampkar-waaghalse van destyds.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030010000 +0000" stop="20261030020000 +0000">
    <title lang="zh">Molly &amp; Wors: Die Geheim Van 'n Gel...</title>
    <desc>'Molly &amp; Wors: Die Geheim Van 'n Gelukkige Huwelik'. Heerlik snaaks, maar ook verrassend en warmhartig. Na jare se smeek van die kykerspubliek is die gewilde Molly en Wors terug!</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030020000 +0000" stop="20261030023000 +0000">
    <title lang="zh">Toerbroers: Jou Toekoms</title>
    <desc>'S2/E4'. By Moholoholo-wildrehabilitasiesentrum in Limpopo leer die joggies oor wildbewaring en dieregesondheid. Hulle help met die skoonmaak van leeukampe en maak verrykingselemente vir roofdiere.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030023000 +0000" stop="20261030030000 +0000">
    <title lang="zh">Oud En Jonk</title>
    <desc>'S1/E4'. Kollegas van vyftien jaar daag 'n skoonpa en skoonseun uit in 'n generasie-dubbelspel waar kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie rondes op die proef gestel word om die wenner te bepaal.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030030000 +0000" stop="20261030033000 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030033000 +0000" stop="20261030035000 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S12/E45'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030035000 +0000" stop="20261030040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E183'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. Tarine de Ridder bemoedig ons om altyd op Jesus te bly vertrou.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030040000 +0000" stop="20261030060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E47'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030060000 +0000" stop="20261030061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E183'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. Tarine de Ridder bemoedig ons om altyd op Jesus te bly vertrou.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030061500 +0000" stop="20261030063000 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E220'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030063000 +0000" stop="20261030070000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E109'. 'n Onverwagse besoeker plaas Uys in 'n moeilike situasie. Mercia is uiteindelik eerlik oor 'n groot blaps wat sy begaan het, en Johan is nie eerlik oor sy gevoelens nie.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030070000 +0000" stop="20261030073000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E152'. Mymoena spoor die meisie op wat die verf op Elzette en hulle ondersoeker gegooi het, terwyl Mike sukkel om sy ooreenkoms met Derek te finaliseer. Gary stel 'n ultimatum aan Claire.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030073000 +0000" stop="20261030080000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S5/E20'. Gys en Jacques gee 'n tree vorentoe om hul gebroke verhouding te herstel. Henry wen uiteindelik Lettie se ondersteuning, en Zelda sluit 'n gevaarlike ooreenkoms.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030080000 +0000" stop="20261030090000 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S11/E15'. Ons bespreek peilingsdata oor Durban en Tshwane, fasiliteer 'n debat oor die VF Plus se identiteit, en bespreek die jongste verwikkelinge rondom die betogings in Frankryk.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030090000 +0000" stop="20261030093000 +0000">
    <title lang="zh">Taktiek</title>
    <desc>'S2/E1'. Met haar ma weg neem Lisa beheer van Taktiek. Maar chaos breek los toe haar pa, pas uit die tronk, in 'n rolstoel opdaag en sy plek in die familieonderneming terugeis.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030093000 +0000" stop="20261030100000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E9 - Op Julle Merke'. Shani en Marius maak goeie vordering met die toneelstuk. Sunette is terug op die atletiekbaan. Bongi en Lizane se liefdesbootjie sink.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030100000 +0000" stop="20261030103000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S22/E4'. Die rol van 'n mentor word van nader beskou, en daar word met seniors gesels wat mentors is en ook deur ander gementor is.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030103000 +0000" stop="20261030110000 +0000">
    <title lang="zh">La't Wiel</title>
    <desc>'S35/E3'. Kia se nuwe Seltos is soos Goue Lokkies. Alles is net reg. Mens kry veeldoelbande vir jou oorkruiskar en ons maak kennis met Audi se Q3.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030110000 +0000" stop="20261030113000 +0000">
    <title lang="zh">Welvaartskeppers</title>
    <desc>'S2/E4 of 13'. PJ Botha gesels met Paul van Deventer, die besturende direkteur van die private beroepsopleidingskollege, Sol-Tech. Geo loer in by die vindingryke Naked Insurance, waar Sumarie Greybe welvaartwenke deel.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030113000 +0000" stop="20261030120000 +0000">
    <title lang="zh">Govan Ontbloot</title>
    <desc>'S2/E3 - Kalkfontein'. Govan gaan kuier by 'n Vrystaatse familie wat hulself van die samelewing afgesluit en hul eie kerk begin het.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030120000 +0000" stop="20261030130000 +0000">
    <title lang="zh">Molly &amp; Wors: Die Geheim Van 'n Gel...</title>
    <desc>'Molly &amp; Wors: Die Geheim Van 'n Gelukkige Huwelik'. Heerlik snaaks, maar ook verrassend en warmhartig. Na jare se smeek van die kykerspubliek is die gewilde Molly en Wors terug!</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030130000 +0000" stop="20261030133000 +0000">
    <title lang="zh">Toerbroers: Jou Toekoms</title>
    <desc>'S2/E4'. By Moholoholo-wildrehabilitasiesentrum in Limpopo leer die joggies oor wildbewaring en dieregesondheid. Hulle help met die skoonmaak van leeukampe en maak verrykingselemente vir roofdiere.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030133000 +0000" stop="20261030140000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S3/E4'. Dieper in die Klein Karoo sorg beeste op die pad, ruwe terrein en die indrukwekkende Prinspoortdam vir verrassings. Met Merweville voor hulle bly niks voorspelbaar nie.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030140000 +0000" stop="20261030150000 +0000">
    <title lang="zh">Daar Was 'n Tyd</title>
    <desc>'S1/E3 - Tawwe Tienies'. Daar word gereeld gesê dat jy deesdae meer muise as manne sal kry. En dit mag dalk net waar wees as jy terugkyk na die Tawwe Tienies van die goue rofstoei-jare en die mal stampkar-waaghalse van destyds.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030150000 +0000" stop="20261030153000 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S12/E7'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030153000 +0000" stop="20261030160000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S13/E5'. Oom Jan en sy vrou is gereed om ná baie jare in hul huis na Hermanus te verhuis. Hulle wil graag vinnig verkoop en daarom help Henck en die span om hul huis skougereed te kry.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030160000 +0000" stop="20261030163000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E153'. Claire wys vir Gary hoe sy berou het oor wat sy gedoen het en dat sy vir hom gejok het, terwyl 'n vreemde voorwerp Bennie teen sy kop tref. Elzette en Mymoena vat mekaar aan.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030163000 +0000" stop="20261030170000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E10 - Mans Is Van... Loftus!'. Maryna betrek Ouma Mart by haar ondersoek, met ongewenste nagevolge vir Marietjie se Tamagotchi. Die Rhinos gaan op 'n opwindende uitstappie en Lizane se planne vir Shani raak donker.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030170000 +0000" stop="20261030173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E214'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030173000 +0000" stop="20261030180000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E110'. Mercia moet 'n haas uit 'n hoed uit pluk, en Joe dink Uys is besig om met vuur te speel. Dewald raak al meer gefrustreerd, en Johan waarsku Joe om oor sy skouer te kyk.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030180000 +0000" stop="20261030190000 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E30'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030190000 +0000" stop="20261030200000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S19/E1'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Dié welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Kate Roothman, volg tien boere se soeke na die liefde.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030200000 +0000" stop="20261030203000 +0000">
    <title lang="zh">Haas Se Gat</title>
    <desc>'S1/E2'. Daneel van der Walt pak P met planne en praatjies aan. Maar pas al haar antwoorde by die letter? Kom speel saam in Haas se Gat!</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030203000 +0000" stop="20261030210000 +0000">
    <title lang="zh">Buite Is Beter Met Petri</title>
    <desc>'S1/E4'. Daar bestaan maniere om meer uit 'n stapsessie te kry in 'n korter tyd terwyl beter spierbou, beter kardiovaskulêre gesondheid en gesonde bloeddruk aan die orde van die dag is.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030210000 +0000" stop="20261030213000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E153'. Claire wys vir Gary hoe sy berou het oor wat sy gedoen het en dat sy vir hom gejok het, terwyl 'n vreemde voorwerp Bennie teen sy kop tref. Elzette en Mymoena vat mekaar aan.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030213000 +0000" stop="20261030213400 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E110'. Mercia moet 'n haas uit 'n hoed uit pluk, en Joe dink Uys is besig om met vuur te speel. Dewald raak al meer gefrustreerd, en Johan waarsku Joe om oor sy skouer te kyk.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030213400 +0000" stop="20261030220000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E110'. Mercia moet 'n haas uit 'n hoed uit pluk, en Joe dink Uys is besig om met vuur te speel. Dewald raak al meer gefrustreerd, en Johan waarsku Joe om oor sy skouer te kyk.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030220000 +0000" stop="20261030230000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E29'. Ons bewonder 'n dioramabouer se handewerk, vind meer uit oor 'n Kersfees-omgee-projek, ontmoet antieke skattejagters, oefen saam met 'n fiksheidsghoeroe op Ermelo en kyk Kwêla Feite&amp;Geite.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030230000 +0000" stop="20261030233000 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S12/E7'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-10-30</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261030233000 +0000" stop="20261031000000 +0000">

</tv>