<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20261103005957 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20261102.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20261102&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20261102003100 +0000" stop="20261102010100 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S12/E7'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102010100 +0000" stop="20261102020100 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S11/E15'. Ons bespreek peilingsdata oor Durban en Tshwane, fasiliteer 'n debat oor die VF Plus se identiteit, en bespreek die jongste verwikkelinge rondom die betogings in Frankryk.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102020100 +0000" stop="20261102030100 +0000">
    <title lang="zh">Molly &amp; Wors: Die Geheim Van 'n Gel...</title>
    <desc>'Molly &amp; Wors: Die Geheim Van 'n Gelukkige Huwelik'. Heerlik snaaks, maar ook verrassend en warmhartig. Na jare se smeek van die kykerspubliek is die gewilde Molly en Wors terug!</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102030100 +0000" stop="20261102032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102032900 +0000" stop="20261102034900 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S12/E46'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102034900 +0000" stop="20261102040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E185'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Vandag gesels Jacques Bornman met ons oor 'n stelling wat ons so maklik na terugval, 'nie ek nie'.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102040000 +0000" stop="20261102060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E48'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102060000 +0000" stop="20261102061400 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E185'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Vandag gesels Jacques Bornman met ons oor 'n stelling wat ons so maklik na terugval, 'nie ek nie'.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102061400 +0000" stop="20261102063000 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E221'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102063000 +0000" stop="20261102065900 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E110'. Mercia moet 'n haas uit 'n hoed uit pluk, en Joe dink Uys is besig om met vuur te speel. Dewald raak al meer gefrustreerd, en Johan waarsku Joe om oor sy skouer te kyk.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102065900 +0000" stop="20261102073100 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E153'. Claire wys vir Gary hoe sy berou het oor wat sy gedoen het en dat sy vir hom gejok het, terwyl 'n vreemde voorwerp Bennie teen sy kop tref. Elzette en Mymoena vat mekaar aan.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102073100 +0000" stop="20261102083000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E30'. Ons kuier by 'n spoorwegentoesias, loer in by Santro Nursing Care, leer ken 'n Olimpiese fotograaf, vind meer uit oor knoffel en ontmoet Joseph Booysen wat hom toespits op gholfontwikkeling onder die jeug.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102083000 +0000" stop="20261102093100 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S19/E1'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Dié welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Kate Roothman, volg tien boere se soeke na die liefde.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102093100 +0000" stop="20261102095900 +0000">
    <title lang="zh">Welvaartskeppers</title>
    <desc>'S2/E4 of 13'. PJ Botha gesels met Paul van Deventer, die besturende direkteur van die private beroepsopleidingskollege, Sol-Tech. Geo loer in by die vindingryke Naked Insurance, waar Sumarie Greybe welvaartwenke deel.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102095900 +0000" stop="20261102103000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S13/E5'. Oom Jan en sy vrou is gereed om ná baie jare in hul huis na Hermanus te verhuis. Hulle wil graag vinnig verkoop en daarom help Henck en die span om hul huis skougereed te kry.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102103000 +0000" stop="20261102110100 +0000">
    <title lang="zh">Buite Is Beter Met Petri</title>
    <desc>'S1/E5'. Angs het 'n negatiewe impak op gesondheid, spesifiek spysvertering. Ons ondersoek metodes wat angs verminder deur positiewe stres, soos om 'n ysbad te neem en sekere asemhalingstegnieke.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102110100 +0000" stop="20261102113300 +0000">
    <title lang="zh">Toerbroers: Jou Toekoms</title>
    <desc>'S2/E4'. By Moholoholo-wildrehabilitasiesentrum in Limpopo leer die joggies oor wildbewaring en dieregesondheid. Hulle help met die skoonmaak van leeukampe en maak verrykingselemente vir roofdiere.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102113300 +0000" stop="20261102123000 +0000">
    <title lang="zh">Daar Was 'n Tyd</title>
    <desc>'S1/E3 - Tawwe Tienies'. Daar word gereeld gesê dat jy deesdae meer muise as manne sal kry. En dit mag dalk net waar wees as jy terugkyk na die Tawwe Tienies van die goue rofstoei-jare en die mal stampkar-waaghalse van destyds.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102123000 +0000" stop="20261102130100 +0000">
    <title lang="zh">Oud En Jonk</title>
    <desc>'S1/E5'. Twee pa-en-seun-spanne daag mekaar uit in 'n kop-aan-kop-stryd waar algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie uitdagende rondes die wenner sal bepaal.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102130100 +0000" stop="20261102133100 +0000">
    <title lang="zh">Haas Se Gat</title>
    <desc>'S1/E3'. De Klerk Oelofse stoei met S, stories en slim antwoorde. Gaan hy die knoop deurhaak of die hasepad kies? Dis Haas se Gat!</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102133100 +0000" stop="20261102135800 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E10 - Mans Is Van... Loftus!'. Maryna betrek Ouma Mart by haar ondersoek, met ongewenste nagevolge vir Marietjie se Tamagotchi. Die Rhinos gaan op 'n opwindende uitstappie en Lizane se planne vir Shani raak donker.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102135800 +0000" stop="20261102142900 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S22/E4'. Die rol van 'n mentor word van nader beskou, en daar word met seniors gesels wat mentors is en ook deur ander gementor is.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102142900 +0000" stop="20261102152900 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E30'. Ons kuier by 'n spoorwegentoesias, loer in by Santro Nursing Care, leer ken 'n Olimpiese fotograaf, vind meer uit oor knoffel en ontmoet Joseph Booysen wat hom toespits op gholfontwikkeling onder die jeug.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102152900 +0000" stop="20261102155800 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S3/E5'. Op pad na Sutherland trotseer die manne bergpasse en waterkruisings voordat hulle Salpeterkop verken. Die terrein verg konsentrasie, maar die uitsigte beloon hulle.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102155800 +0000" stop="20261102162900 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E154'. Gary is bekommerd wanneer Nazeem vrae begin vra oor Claire, terwyl Frankie vir Riaan waarsku om nie verder betrokke te raak by Bennie nie. Mymoena probeer Elzette se afpersing vir Siya wegsteek.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102162900 +0000" stop="20261102170000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S5/E21'. Theresa en Lettie is bekommerd oor Sanet. Gys verras almal by die swembad. Zelda sien iets vreemds in haar ooreenkoms met Gihan.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102170000 +0000" stop="20261102173100 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E217'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102173100 +0000" stop="20261102180200 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E111'. Molefe gee toestemming dat Bernice huis toe gaan, maar Petro besluit om dit te keer. Katryn verdedig vir Henry by Dewald, en Henry nooi haar vir aandete. Thalia sukkel om by al haar werk uit te kom.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102180200 +0000" stop="20261102190000 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S11/E16'. Alles wat jy moet weet oor die komende plaaslike verkiesings in Suid-Afrika en die middeltermynverkiesings in Amerika.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102190000 +0000" stop="20261102193300 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E30'. Gabby moet 'n besluit neem oor Ryan se toekoms by MPI. Cazz besef Eben se tydlyn vir hul lewe verskil van hare. Stella het 'n interessante ontmoeting met Ryan se verlede.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102193300 +0000" stop="20261102203200 +0000">
    <title lang="zh">Daar Was 'n Tyd</title>
    <desc>'S1/E3 - Tawwe Tienies'. Daar word gereeld gesê dat jy deesdae meer muise as manne sal kry. En dit mag dalk net waar wees as jy terugkyk na die Tawwe Tienies van die goue rofstoei-jare en die mal stampkar-waaghalse van destyds.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102203200 +0000" stop="20261102210100 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S5/E21'. Theresa en Lettie is bekommerd oor Sanet. Gys verras almal by die swembad. Zelda sien iets vreemds in haar ooreenkoms met Gihan.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102210100 +0000" stop="20261102213200 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E154'. Gary is bekommerd wanneer Nazeem vrae begin vra oor Claire, terwyl Frankie vir Riaan waarsku om nie verder betrokke te raak by Bennie nie. Mymoena probeer Elzette se afpersing vir Siya wegsteek.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102213200 +0000" stop="20261102220000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E111'. Molefe gee toestemming dat Bernice huis toe gaan, maar Petro besluit om dit te keer. Katryn verdedig vir Henry by Dewald, en Henry nooi haar vir aandete. Thalia sukkel om by al haar werk uit te kom.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102220000 +0000" stop="20261102230000 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S19/E1'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Dié welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Kate Roothman, volg tien boere se soeke na die liefde.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261102230000 +0000" stop="20261103000000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E30'. Ons kuier by 'n spoorwegentoesias, loer in by Santro Nursing Care, leer ken 'n Olimpiese fotograaf, vind meer uit oor knoffel en ontmoet Joseph Booysen wat hom toespits op gholfontwikkeling onder die jeug.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103000100 +0000" stop="20261103010000 +0000">
    <title lang="zh">Molly &amp; Wors: Die Geheim Van 'n Gel...</title>
    <desc>'Molly &amp; Wors: Die Geheim Van 'n Gelukkige Huwelik'. Heerlik snaaks, maar ook verrassend en warmhartig. Na jare se smeek van die kykerspubliek is die gewilde Molly en Wors terug!</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103010000 +0000" stop="20261103020000 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S11/E16'. Alles wat jy moet weet oor die komende plaaslike verkiesings in Suid-Afrika en die middeltermynverkiesings in Amerika.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103020000 +0000" stop="20261103023000 +0000">
    <title lang="zh">Boekmerk</title>
    <desc>'S1/E3'. In Woodstock besoek ons die skrywer-aktrise Bianca Flanders. Die boekpaneel besin oor Etienne van Heerden se bestes en ons woon die Netwerk24 kykNET Rapport Boekpryse in Kaapstad by.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103023000 +0000" stop="20261103025600 +0000">
    <title lang="zh">Ons Onthou Emily Hobhouse: Hoogtepunte</title>
    <desc>Hoogtepunte van 'Ons Onthou Emily Hobhouse: Regstreeks' wat tydens die herdenkingsgeleentheid van Emily Hobhouse se staatsbegrafnis op 31 Oktober 2026 plaasgevind het.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103025600 +0000" stop="20261103032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103032900 +0000" stop="20261103034900 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S12/E47'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103034900 +0000" stop="20261103040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E186'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Vandag gesels Jacques Bornman met ons en hy vra direk vir ons: 'Wat is in jou hand'?</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103040000 +0000" stop="20261103060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E49'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103060000 +0000" stop="20261103061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E186'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Vandag gesels Jacques Bornman met ons en hy vra direk vir ons: 'Wat is in jou hand'?</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103061500 +0000" stop="20261103062700 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E222'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103062700 +0000" stop="20261103065500 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E111'. Molefe gee toestemming dat Bernice huis toe gaan, maar Petro besluit om dit te keer. Katryn verdedig vir Henry by Dewald, en Henry nooi haar vir aandete. Thalia sukkel om by al haar werk uit te kom.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103065500 +0000" stop="20261103072300 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E154'. Gary is bekommerd wanneer Nazeem vrae begin vra oor Claire, terwyl Frankie vir Riaan waarsku om nie verder betrokke te raak by Bennie nie. Mymoena probeer Elzette se afpersing vir Siya wegsteek.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103072300 +0000" stop="20261103075200 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S5/E21'. Theresa en Lettie is bekommerd oor Sanet. Gys verras almal by die swembad. Zelda sien iets vreemds in haar ooreenkoms met Gihan.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103075200 +0000" stop="20261103082300 +0000">
    <title lang="zh">Haas Se Gat</title>
    <desc>'S1/E3'. De Klerk Oelofse stoei met S, stories en slim antwoorde. Gaan hy die knoop deurhaak of die hasepad kies? Dis Haas se Gat!</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103082300 +0000" stop="20261103085200 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E18'. Ons kuier op die stel van Kokkedoor Klassiek, wys jou hoe Diaan Lawrenson en haar dogter regmaak vir 'n SARIE voorblad-fotosessie, en woon die ontbytSAKE Toekennings by.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103085200 +0000" stop="20261103092000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S3/E5'. Op pad na Sutherland trotseer die manne bergpasse en waterkruisings voordat hulle Salpeterkop verken. Die terrein verg konsentrasie, maar die uitsigte beloon hulle.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103092000 +0000" stop="20261103095000 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S10/E4'. Hierdie week drink Jak tee saam met Maurice Carpede, ervare radio-aanbieder, akteur en voormalige TV-aanbieder met 'n loopbaan in radio, televisie en rolprente.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103095000 +0000" stop="20261103102000 +0000">
    <title lang="zh">Govan Ontbloot</title>
    <desc>'S2/E3 - Kalkfontein'. Govan gaan kuier by 'n Vrystaatse familie wat hulself van die samelewing afgesluit en hul eie kerk begin het.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103102000 +0000" stop="20261103105300 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E30'. Gabby moet 'n besluit neem oor Ryan se toekoms by MPI. Cazz besef Eben se tydlyn vir hul lewe verskil van hare. Stella het 'n interessante ontmoeting met Ryan se verlede.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103105300 +0000" stop="20261103122500 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E31'. ontbytSAKE se ateljeegas is die sangeres Nadine, en ons SAKEfokus is in die Groen Kalahari in die Noord-Kaap.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103122500 +0000" stop="20261103125100 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S12/E7'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103125100 +0000" stop="20261103135100 +0000">
    <title lang="zh">Boer Soek 'n Vrou</title>
    <desc>'S19/E1'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Dié welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Kate Roothman, volg tien boere se soeke na die liefde.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103135100 +0000" stop="20261103142400 +0000">
    <title lang="zh">Oud En Jonk</title>
    <desc>'S1/E5'. Twee pa-en-seun-spanne daag mekaar uit in 'n kop-aan-kop-stryd waar algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie uitdagende rondes die wenner sal bepaal.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103142400 +0000" stop="20261103145300 +0000">
    <title lang="zh">Welvaartskeppers</title>
    <desc>'S2/E4 of 13'. PJ Botha gesels met Paul van Deventer, die besturende direkteur van die private beroepsopleidingskollege, Sol-Tech. Geo loer in by die vindingryke Naked Insurance, waar Sumarie Greybe welvaartwenke deel.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103145300 +0000" stop="20261103152400 +0000">
    <title lang="zh">Buite Is Beter Met Petri</title>
    <desc>'S1/E5'. Angs het 'n negatiewe impak op gesondheid, spesifiek spysvertering. Ons ondersoek metodes wat angs verminder deur positiewe stres, soos om 'n ysbad te neem en sekere asemhalingstegnieke.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103152400 +0000" stop="20261103155500 +0000">
    <title lang="zh">La't Wiel</title>
    <desc>'S35/E4'. Die Sjinese aanslag duur voort, dié slag met 'n elektriese 4x4. Raakskerms kan meer gekompliseerd wees as wat mens dink, en 'n Jimny laat jou toe om spesiale paaie te kan ry.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103155500 +0000" stop="20261103162800 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E155'. Riaan begin glo daar is regtig iets ander-wêrelds aan die gang by die vlei, terwyl Claire probeer om vir Gary te oorreed om Kate se geld terug te kry. Siya het 'n baie moeilike besluit om te neem.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103162800 +0000" stop="20261103170000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S5/E22'. Gihan wys sy ware kleure vir Zelda. Gys en Aiden begin aan Henry se koswaentjie werk. Sanet behaal 'n groot mylpaal.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103170000 +0000" stop="20261103173100 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E218'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103173100 +0000" stop="20261103180200 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E112'. Petro wil, tot Uys se ontsteltenis, vir Bernice help om nog leidrade op te volg. Mercia probeer om op Louis se gewete te speel, en Ella vind uit wie Joe teen haar gewaarsku het.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103180200 +0000" stop="20261103190000 +0000">
    <title lang="zh">Boksburg Sonder Brieke</title>
    <desc>Wanneer 'n Boksburg-werktuigkundige in die Epstein-lêers verskyn, verander sy stories, familieskandale en ou geheime een doodgewone dag in skreeusnaakse chaos vir sy gesin.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103190000 +0000" stop="20261103193200 +0000">
    <title lang="zh">Govan Ontbloot</title>
    <desc>'S2/E4 - Daggaboere'. Govan bevind homself tussen daggaboere wat deel vorm van 'n snel-groeiende (en wettige) landboubedryf.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103193200 +0000" stop="20261103200400 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S10/E5 - Leah Van Niekerk'. Hierdie week drink Jak tee saam met Leah van Niekerk, sangeres, aktrise en TV-aanbieder, wie se rol in 'As Jy Sing' die begin was van 'n loopbaan in musiek, televisie en verhoogvermaak.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103200400 +0000" stop="20261103203500 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E18'. Ons kuier op die stel van Kokkedoor Klassiek, wys jou hoe Diaan Lawrenson en haar dogter regmaak vir 'n SARIE voorblad-fotosessie, en woon die ontbytSAKE Toekennings by.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103203500 +0000" stop="20261103210400 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S5/E22'. Gihan wys sy ware kleure vir Zelda. Gys en Aiden begin aan Henry se koswaentjie werk. Sanet behaal 'n groot mylpaal.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103210400 +0000" stop="20261103213300 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E155'. Riaan begin glo daar is regtig iets ander-wêrelds aan die gang by die vlei, terwyl Claire probeer om vir Gary te oorreed om Kate se geld terug te kry. Siya het 'n baie moeilike besluit om te neem.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261103213300 +0000" stop="20261104000000 +0000">

</tv>