<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20261122112537 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20261120.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20261120&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20261120000000 +0000" stop="20261120010000 +0000">
    <title lang="zh">Daar Was 'n Tyd</title>
    <desc>'S1/E6 - Jeug'. Daar is min dinge waaroor ons so nostalgies kan raak as oor kos. En dit is om 'n etenstafel waar van ons mees gekoesterde herinneringe lê. Ons gaan op 'n kosreis terug in die verlede... water jou mond al?</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120010000 +0000" stop="20261120020000 +0000">
    <title lang="zh">Elke Donker Wolk</title>
    <desc>'S1/E1'. Ná sy vrou se dood sluit Johan by 'n rougroep aan, waar hy André ontmoet. Hul vriendskap verdiep, maar dreig om 'n donker geheim te ontbloot.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120020000 +0000" stop="20261120023000 +0000">
    <title lang="zh">Toerbroers: Jou Toekoms</title>
    <desc>'S2/E7'. By die Dinokeng-wildreservaat in Gauteng help die joggies om jagluiperds van opsporingsbande te voorsien en wys hul kookvernuf met 'n unieke kookuitdaging.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120023000 +0000" stop="20261120030000 +0000">
    <title lang="zh">Oud En Jonk</title>
    <desc>'S1/E7'. Twee pa-en-dogter-spanne daag mekaar uit in 'n generasie-stryd waar algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie uitdagende rondes getoets word om die wenner te bepaal.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120030000 +0000" stop="20261120033000 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120033000 +0000" stop="20261120035000 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S12/E60'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120035000 +0000" stop="20261120040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E201'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Roelof Nel herinner ons vandag wat dit is om werklik 'diensbaar' te wees.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120040000 +0000" stop="20261120060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E62'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120060000 +0000" stop="20261120061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E201'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Roelof Nel herinner ons vandag wat dit is om werklik 'diensbaar' te wees.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120061500 +0000" stop="20261120063000 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E235'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120063000 +0000" stop="20261120070000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E124'. Nóg een van Mercia se planne werk nie uit nie. Bernice is 'n warboel van emosies, en Ella loop 'n bloutjie met Henry en haal dit uit op Johan.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120070000 +0000" stop="20261120073000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E167'. Willem moet vir nog toetse gaan, terwyl Bianca 'n oproep oor Stella kry. Angie en Wade kry 'n verrassing en Zoe moet braaf wees.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120073000 +0000" stop="20261120080000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S5/E32'. Sanet probeer die verlede begrawe. Justus begin twyfel oor wat werklik by die gala gebeur het, en Lettie is opgewonde oor iemand se aankoms.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120080000 +0000" stop="20261120090000 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S11/E18'. Ons praat met politici oor hul koalisie-strategieë en waar dinge staan, en ons vra watter scenarios die privaatsektor verkies.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120090000 +0000" stop="20261120093000 +0000">
    <title lang="zh">Taktiek</title>
    <desc>'S2/E4'. 'n Bomdreigement dompel Schusterton in chaos en Taktiek moet die dorp red. Intussen onthul Jorrie sy plan om 'n mededingende sekuriteitsmaatskappy te begin.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120093000 +0000" stop="20261120100000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E12 - Onderhoude En Onderonsies'. Dolf, Bongi, Herman en Maryna kry onverwagte insig op hul probleme, terwyl 'n nuwe voorstel vir die toneelstuk die krisis tussen Shani en Lizane nog meer kompliseer.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120100000 +0000" stop="20261120103000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S22/E7'. 'n Paar nisboere van die Midvaal, wat boer met mikro-groente, rissies, en konyne, vertel meer oor dié boerderye.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120103000 +0000" stop="20261120110000 +0000">
    <title lang="zh">La't Wiel</title>
    <desc>'S35/E6'. Die een ding wat ons nog altyd gesê het ontbreek van die Tank 300, is 'n dieselenjin. Wel, hierdie week ry ons juis daai diesel en kyk ook na die Isuzu D-Max. Ons verken ook nuwe paaie in 'n Jimny.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120110000 +0000" stop="20261120113000 +0000">
    <title lang="zh">Welvaartskeppers</title>
    <desc>'S2/E7 of 13'. PJ ontmoet die twee broers en stigters van Old School, Daneel en Stef Steinmann, wat wêreldwyd naam maak met hulle gewilde ondersteunersdrag. Geo kry welvaartwenke by Nico Janse van Rensburg van Amplify.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120113000 +0000" stop="20261120120000 +0000">
    <title lang="zh">Govan Ontbloot</title>
    <desc>'S2/E6 - Naturiste'. Govan besoek kaallopers in die bos en by die see, en vra: Waarom kies die mense 'n lewe sonder klere, en het dit 'n donker kant?</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120120000 +0000" stop="20261120130000 +0000">
    <title lang="zh">Elke Donker Wolk</title>
    <desc>'S1/E1'. Ná sy vrou se dood sluit Johan by 'n rougroep aan, waar hy André ontmoet. Hul vriendskap verdiep, maar dreig om 'n donker geheim te ontbloot.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120130000 +0000" stop="20261120133000 +0000">
    <title lang="zh">Toerbroers: Jou Toekoms</title>
    <desc>'S2/E7'. By die Dinokeng-wildreservaat in Gauteng help die joggies om jagluiperds van opsporingsbande te voorsien en wys hul kookvernuf met 'n unieke kookuitdaging.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120133000 +0000" stop="20261120140000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S3/E7'. Die manne verlaat die Tankwa se vlaktes en mik na die Cederberge. Lang grondpaaie, los sand en 'n draai by die Tankwa Padstal sorg vir grappies en verrassings.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120140000 +0000" stop="20261120150000 +0000">
    <title lang="zh">Daar Was 'n Tyd</title>
    <desc>'S1/E6 - Jeug'. Daar is min dinge waaroor ons so nostalgies kan raak as oor kos. En dit is om 'n etenstafel waar van ons mees gekoesterde herinneringe lê. Ons gaan op 'n kosreis terug in die verlede... water jou mond al?</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120150000 +0000" stop="20261120153000 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S12/E10'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120153000 +0000" stop="20261120160000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S13/E8'. Henck en die span kuier in Northriding saam met eiendomsagent Tania, wat Nina se eiendom moet verkoop. Annarie deel ook haar wenke oor hoe om 'n studeerkamer in 'n funksionele slaapkamer te omskep.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120160000 +0000" stop="20261120163000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E168'. Bianca en Siya probeer aan hul huwelik werk. Wade se emosies verwar hom, terwyl Gary groot nuus uit Namibië kry. Willem bieg oor iets skokkend.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120163000 +0000" stop="20261120170000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E13 - N Geslote Einde Vir 'n Oop Begin'. Almal is in rep en roer om te help met die kleedrepetisie van die skool se toneelstuk, maar gaan Shani te midde van Lizane se planne kan bly staan?</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120170000 +0000" stop="20261120173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E235'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120173000 +0000" stop="20261120180000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E125'. Louis konfronteer Mercia oor haar planne. Uys vind uit wie die dreigemente aan Bernice gestuur het, en Katryn moet oop kaarte met Johan speel.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120180000 +0000" stop="20261120190000 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E33'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120190000 +0000" stop="20261120200000 +0000">
    <title lang="zh">Kokkedoor</title>
    <desc>'S4/E2 - Koring'. Die oorblywende spanne moet hulle brood en botter in die kompetisie verdien wanneer die land se eerste brood-sommelier, Ricardo Slawers, die Kokkedore met plaasbrood en smere uitdaag.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120200000 +0000" stop="20261120203000 +0000">
    <title lang="zh">Haas Se Gat</title>
    <desc>'S1/E5'. Janie du Plessis breek haar kop oor B. Name, vanne, diere en dorpe, wie het 'n blink antwoord en wie bluf? Speel saam in Haas se Gat!</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120203000 +0000" stop="20261120210000 +0000">
    <title lang="zh">Buite Is Beter Met Petri</title>
    <desc>'S1/E7'. Versterking van die immuunstelsel is belangrik en word teweeggebring deur aktiwiteite soos interaksie met troeteldiere, lae impak fisiese oefening en aanvullings. Spesialiste verduidelik.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120210000 +0000" stop="20261120213000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E168'. Bianca en Siya probeer aan hul huwelik werk. Wade se emosies verwar hom, terwyl Gary groot nuus uit Namibië kry. Willem bieg oor iets skokkend.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120213000 +0000" stop="20261120220000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E125'. Louis konfronteer Mercia oor haar planne. Uys vind uit wie die dreigemente aan Bernice gestuur het, en Katryn moet oop kaarte met Johan speel.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120220000 +0000" stop="20261120230000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E32'. Ons bewonder seevoëlkuns, 'n clivia-versameling, besoek 'n donkie-hawe, sien hoe Quintin Pendle floreer ten spyte van sig-gestremdheid en ontmoet 'n jong entrepreneur.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120230000 +0000" stop="20261120233000 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S12/E10'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261120233000 +0000" stop="20261121000000 +0000">
    <title lang="zh">Elke Donker Wolk</title>
    <desc>'S1/E1'. Ná sy vrou se dood sluit Johan by 'n rougroep aan, waar hy André ontmoet. Hul vriendskap verdiep, maar dreig om 'n donker geheim te ontbloot.</desc>
    <date>2026-11-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121003000 +0000" stop="20261121013000 +0000">
    <title lang="zh">Kokkedoor</title>
    <desc>'S4/E2 - Koring'. Die oorblywende spanne moet hulle brood en botter in die kompetisie verdien wanneer die land se eerste brood-sommelier, Ricardo Slawers, die Kokkedore met plaasbrood en smere uitdaag.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121013000 +0000" stop="20261121020000 +0000">
    <title lang="zh">Taktiek</title>
    <desc>'S2/E4'. 'n Bomdreigement dompel Schusterton in chaos en Taktiek moet die dorp red. Intussen onthul Jorrie sy plan om 'n mededingende sekuriteitsmaatskappy te begin.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121020000 +0000" stop="20261121023000 +0000">
    <title lang="zh">Oud En Jonk</title>
    <desc>'S1/E7'. Twee pa-en-dogter-spanne daag mekaar uit in 'n generasie-stryd waar algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie uitdagende rondes getoets word om die wenner te bepaal.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121023000 +0000" stop="20261121034500 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121034500 +0000" stop="20261121041500 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E21'. Janey en Waney gesels oor hul nuwe wyn. Sjef Mynhardt Joubert stel sy vrugtekoeke vir die feesseisoen bekend en Janice Honeyman vertel ons meer oor haar pantomime, Alice in Wonderland.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121041500 +0000" stop="20261121043000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E202'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Roelof Nel sluit die week op 'n hoë noot af met 'n gesprek rondom getuienisse.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121043000 +0000" stop="20261121053000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E32'. Ons bewonder seevoëlkuns, 'n clivia-versameling, besoek 'n donkie-hawe, sien hoe Quintin Pendle floreer ten spyte van sig-gestremdheid en ontmoet 'n jong entrepreneur.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121053000 +0000" stop="20261121070000 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E34'. ontbytSAKE se ateljeegas is die internasionale langafstandatleet, Adriaan Wildschutt, en ons SAKEfokus is in Centurion.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121070000 +0000" stop="20261121073000 +0000">
    <title lang="zh">Toerbroers: Jou Toekoms</title>
    <desc>'S2/E7'. By die Dinokeng-wildreservaat in Gauteng help die joggies om jagluiperds van opsporingsbande te voorsien en wys hul kookvernuf met 'n unieke kookuitdaging.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121073000 +0000" stop="20261121080000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E121'. Petro besluit om Uys van die dreigemente teen Bernice te vertel. Mercia beraam nog 'n nuwe plan, en Johan het Ella uiteindelik in 'n hoek.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121080000 +0000" stop="20261121083000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E122'. Dewald wil Katryn uitvra, maar kry 'n onaangename verrassing. Molefe het inligting oor iets wat sy nie bekend wil maak nie en Bernice sien beeldmateriaal wat sy liefs nie moes nie.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121083000 +0000" stop="20261121090000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E123'. Bonnie keer terug na Pretoria en betrap 'n vreemdeling in haar bed. Wilmien probeer haar bes om twee dokters bymekaar te bring, en Mercia se geldmaakplanne loop skeef.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121090000 +0000" stop="20261121093000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E124'. Nóg een van Mercia se planne werk nie uit nie. Bernice is 'n warboel van emosies, en Ella loop 'n bloutjie met Henry en haal dit uit op Johan.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121093000 +0000" stop="20261121100000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E125'. Louis konfronteer Mercia oor haar planne. Uys vind uit wie die dreigemente aan Bernice gestuur het, en Katryn moet oop kaarte met Johan speel.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121100000 +0000" stop="20261121103000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S13/E8'. Henck en die span kuier in Northriding saam met eiendomsagent Tania, wat Nina se eiendom moet verkoop. Annarie deel ook haar wenke oor hoe om 'n studeerkamer in 'n funksionele slaapkamer te omskep.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121103000 +0000" stop="20261121110000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E33 - Toyota Stellenbosch Woordfees'. Wat begin het as 'n intieme, nagtelike viering van die Afrikaanse woordkuns, het oor die jare ontpop in 'n massiewe kunstefees. Wicus Pretorius kuier by die Toyota Stellenbosch Woordfees.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121110000 +0000" stop="20261121120000 +0000">
    <title lang="zh">Daar Was 'n Tyd</title>
    <desc>'S1/E6 - Jeug'. Daar is min dinge waaroor ons so nostalgies kan raak as oor kos. En dit is om 'n etenstafel waar van ons mees gekoesterde herinneringe lê. Ons gaan op 'n kosreis terug in die verlede... water jou mond al?</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121120000 +0000" stop="20261121123000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S3/E7'. Die manne verlaat die Tankwa se vlaktes en mik na die Cederberge. Lang grondpaaie, los sand en 'n draai by die Tankwa Padstal sorg vir grappies en verrassings.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121123000 +0000" stop="20261121130000 +0000">
    <title lang="zh">La't Wiel</title>
    <desc>'S35/E6'. Die een ding wat ons nog altyd gesê het ontbreek van die Tank 300, is 'n dieselenjin. Wel, hierdie week ry ons juis daai diesel en kyk ook na die Isuzu D-Max. Ons verken ook nuwe paaie in 'n Jimny.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121130000 +0000" stop="20261121140000 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E33'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121140000 +0000" stop="20261121143000 +0000">
    <title lang="zh">Bou Of Breek</title>
    <desc>'S2/E2'. Van hoek tot kant, van bo tot onder! Pikkie en Zanelle pak 'n volledige huisopknapping vir Vrystaatse boere aan. Die eindresultaat is 'n skouspelagtige transformasie wat almal verstom.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121143000 +0000" stop="20261121150000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E32'. Ryan probeer verwerping hanteer. Cazz en Eben het groot 'n uitval oor die troue en Stella is gestres wanneer sy ingeroep word.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121150000 +0000" stop="20261121153000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E13 - N Geslote Einde Vir 'n Oop Begin'. Almal is in rep en roer om te help met die kleedrepetisie van die skool se toneelstuk, maar gaan Shani te midde van Lizane se planne kan bly staan?</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121153000 +0000" stop="20261121160000 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E21'. Janey en Waney gesels oor hul nuwe wyn. Sjef Mynhardt Joubert stel sy vrugtekoeke vir die feesseisoen bekend en Janice Honeyman vertel ons meer oor haar pantomime, Alice in Wonderland.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121160000 +0000" stop="20261121163000 +0000">
    <title lang="zh">Buite Is Beter Met Petri</title>
    <desc>'S1/E8'. Die rol van die lewer word ondersoek, asook maniere om dit gesond te hou. Daar is goeie gesondheidsvoordele aan sosiale interaksie en Petri leer jou 'n maklike oefening met baie waarde.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121163000 +0000" stop="20261121170000 +0000">
    <title lang="zh">Oud En Jonk</title>
    <desc>'S1/E8'. Kollegas daag 'n pa en seun uit in 'n generasie-dubbelspel waar algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie rondes op die proef gestel word om te beslis wie die sterkste span is.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121170000 +0000" stop="20261121173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E236'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121173000 +0000" stop="20261121180000 +0000">
    <title lang="zh">Haas Se Gat</title>
    <desc>'S1/E6'. Johan Stemmet word met U uitgedaag. Sal dié letter hom uitboul, of het hy nog 'n antwoord uit die mou te skud? Vind uit in Haas se Gat!</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121180000 +0000" stop="20261121193000 +0000">
    <title lang="zh">Soos Pynappel Op Pizza</title>
    <desc>Wanneer Becca en Waldo by 'n 'singles retreat' ontmoet, is dit 'nee dankie' met die eerste oogopslag, tot hulle saam in die wildernis verdwaal.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121193000 +0000" stop="20261121200000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E33 - Toyota Stellenbosch Woordfees'. Wat begin het as 'n intieme, nagtelike viering van die Afrikaanse woordkuns, het oor die jare ontpop in 'n massiewe kunstefees. Wicus Pretorius kuier by die Toyota Stellenbosch Woordfees.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121200000 +0000" stop="20261121203000 +0000">
    <title lang="zh">Taktiek</title>
    <desc>'S2/E4'. 'n Bomdreigement dompel Schusterton in chaos en Taktiek moet die dorp red. Intussen onthul Jorrie sy plan om 'n mededingende sekuriteitsmaatskappy te begin.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121203000 +0000" stop="20261121213000 +0000">
    <title lang="zh">Kokkedoor</title>
    <desc>'S4/E2 - Koring'. Die oorblywende spanne moet hulle brood en botter in die kompetisie verdien wanneer die land se eerste brood-sommelier, Ricardo Slawers, die Kokkedore met plaasbrood en smere uitdaag.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121213000 +0000" stop="20261121215900 +0000">
    <title lang="zh">Toerbroers: Jou Toekoms</title>
    <desc>'S2/E7'. By die Dinokeng-wildreservaat in Gauteng help die joggies om jagluiperds van opsporingsbande te voorsien en wys hul kookvernuf met 'n unieke kookuitdaging.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121215900 +0000" stop="20261121223000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E32 of 42'. Ryan probeer verwerping hanteer. Cazz en Eben het groot 'n uitval oor die troue en Stella is gestres wanneer sy ingeroep word.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121223000 +0000" stop="20261121230000 +0000">
    <title lang="zh">Taktiek</title>
    <desc>'S2/E4'. 'n Bomdreigement dompel Schusterton in chaos en Taktiek moet die dorp red. Intussen onthul Jorrie sy plan om 'n mededingende sekuriteitsmaatskappy te begin.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121230000 +0000" stop="20261121233000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S13/E8'. Henck en die span kuier in Northriding saam met eiendomsagent Tania, wat Nina se eiendom moet verkoop. Annarie deel ook haar wenke oor hoe om 'n studeerkamer in 'n funksionele slaapkamer te omskep.</desc>
    <date>2026-11-21</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261121233000 +0000" stop="20261122000000 +0000">

</tv>