<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20261122110952 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451038/20261122.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451038&amp;date=20261122&amp;timezone=None">
  <channel id="451038">
    <display-name lang="South Africa">KykNET HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png" />
  </channel>
  <programme channel="451038" start="20261122003100 +0000" stop="20261122013000 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E33'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122013000 +0000" stop="20261122023300 +0000">
    <title lang="zh">Die Twaalf: Die Aspoestermoord</title>
    <desc>'S1/E8 - Julie'. Die jurie bereik 'n bevinding. Die volle waarheid oor die moord word uiteindelik onthul.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122023300 +0000" stop="20261122040000 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122040000 +0000" stop="20261122050000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E32'. Ons bewonder seevoëlkuns, 'n clivia-versameling, besoek 'n donkie-hawe, sien hoe Quintin Pendle floreer ten spyte van sig-gestremdheid en ontmoet 'n jong entrepreneur.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122050000 +0000" stop="20261122053100 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E13 - N Geslote Einde Vir 'n Oop Begin'. Almal is in rep en roer om te help met die kleedrepetisie van die skool se toneelstuk, maar gaan Shani te midde van Lizane se planne kan bly staan?</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122053100 +0000" stop="20261122070200 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E34'. ontbytSAKE se ateljeegas is die internasionale langafstandatleet, Adriaan Wildschutt, en ons SAKEfokus is in Centurion.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122070200 +0000" stop="20261122073200 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap</title>
    <desc>'S13/E35'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ons reflekteer met 'n nederige dankbaarheid dat God nog altyd hier by ons was, is en sal wees. Met Melissa Botma.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122073200 +0000" stop="20261122080300 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S13/E8'. Henck en die span kuier in Northriding saam met eiendomsagent Tania, wat Nina se eiendom moet verkoop. Annarie deel ook haar wenke oor hoe om 'n studeerkamer in 'n funksionele slaapkamer te omskep.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122080300 +0000" stop="20261122083300 +0000">
    <title lang="zh">Boekmerk</title>
    <desc>'S1/E6'. Ons besoek PJO Jonker op sy wynplaas buite Bonnievale. Ons boekpaneel bespreek Marlene van Niekerk, en in Bloemfontein kuier Johannes Bertus de Villiers by die Floreat-leeskring.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122083300 +0000" stop="20261122093000 +0000">
    <title lang="zh">Unisa Nasionale Stemkompetisie</title>
    <desc>'S1/E4'. Dit is die semi-finaal en finale rondtes van die klassieke afdeling. Twee van die vyf semi-finaliste dring deur na die finaal, maar net een kan met die louere wegstap.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122093000 +0000" stop="20261122095900 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S12/E10'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122095900 +0000" stop="20261122103100 +0000">
    <title lang="zh">Oud En Jonk</title>
    <desc>'S1/E8'. Kollegas daag 'n pa en seun uit in 'n generasie-dubbelspel waar algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie rondes op die proef gestel word om te beslis wie die sterkste span is.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122103100 +0000" stop="20261122105900 +0000">
    <title lang="zh">Taktiek</title>
    <desc>'S2/E4'. 'n Bomdreigement dompel Schusterton in chaos en Taktiek moet die dorp red. Intussen onthul Jorrie sy plan om 'n mededingende sekuriteitsmaatskappy te begin.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122105900 +0000" stop="20261122112900 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S22/E7'. 'n Paar nisboere van die Midvaal, wat boer met mikro-groente, rissies, en konyne, vertel meer oor dié boerderye.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122112900 +0000" stop="20261122115900 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E21'. Janey en Waney gesels oor hul nuwe wyn. Sjef Mynhardt Joubert stel sy vrugtekoeke vir die feesseisoen bekend en Janice Honeyman vertel ons meer oor haar pantomime, Alice in Wonderland.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122115900 +0000" stop="20261122122800 +0000">
    <title lang="zh">Haas Se Gat</title>
    <desc>'S1/E6'. Johan Stemmet word met U uitgedaag. Sal dié letter hom uitboul, of het hy nog 'n antwoord uit die mou te skud? Vind uit in Haas se Gat!</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122122800 +0000" stop="20261122132600 +0000">
    <title lang="zh">Khoisan</title>
    <desc>'S1/E4'. In die laaste episode fokus ons op die verlies van identiteit, kultuur en grond tydens koloniale eras en apartheid. Ons bespreek ook die herlewing van deurgangsrites en die begin van grondwetlike erkenning.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122132600 +0000" stop="20261122142600 +0000">
    <title lang="zh">Kokkedoor</title>
    <desc>'S4/E2 - Koring'. Die oorblywende spanne moet hulle brood en botter in die kompetisie verdien wanneer die land se eerste brood-sommelier, Ricardo Slawers, die Kokkedore met plaasbrood en smere uitdaag.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122142600 +0000" stop="20261122145600 +0000">
    <title lang="zh">Buite Is Beter Met Petri</title>
    <desc>'S1/E8'. Die rol van die lewer word ondersoek, asook maniere om dit gesond te hou. Daar is goeie gesondheidsvoordele aan sosiale interaksie en Petri leer jou 'n maklike oefening met baie waarde.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122145600 +0000" stop="20261122152700 +0000">
    <title lang="zh">Govan Ontbloot</title>
    <desc>'S2/E6 - Naturiste'. Govan besoek kaallopers in die bos en by die see, en vra: Waarom kies die mense 'n lewe sonder klere, en het dit 'n donker kant?</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122152700 +0000" stop="20261122155800 +0000">
    <title lang="zh">Bou Of Breek</title>
    <desc>'S2/E3'. Pikkie en Zanelle verander huise, besighede en lewens. Elke projek herstel hoop, inspireer drome en bewys dat die transformasie van ruimtes mense se toekoms kan verander.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122155800 +0000" stop="20261122163000 +0000">
    <title lang="zh">Fiësta</title>
    <desc>'S28/E34'. Die Swartland Olyffees in die Riebeek-vallei bied 'n onvergeetlike naweek wat Suid-Afrika se beste olyfolies en premium olywe, plaaslike wyne en kos vier. Rumacques Gelderbloem kuier saam.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122163000 +0000" stop="20261122170000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E237'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122170000 +0000" stop="20261122180000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E33'. Martilda Burden gesels oor haar Opreisfontein-projek, ons leer ken fotograaf Daniel Naudé, tap aalwyne in Albertinia, ontmoet 'n wêreldkampioen-bokser en kuier by Joop se Huis in Kakamas.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122180000 +0000" stop="20261122183000 +0000">
    <title lang="zh">Taktiek</title>
    <desc>'S2/E5'. Terwyl Jorrie Taktiek se wagte afrokkel, stuur Lisa vir Willy Brown om op hom te spioeneer. Maar Bestevriendedag ontketen 'n bitter stryd tussen Willy en Goose.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122183000 +0000" stop="20261122190100 +0000">
    <title lang="zh">The Philipstown WGP: Wirecar Grand...</title>
    <desc>'The Philipstown WGP: Wirecar Grand Prix. S1/E3'. Die draadkarkampioen word onthul tydens 'n spesiale en emosionele geleentheid waar treffende CGI die deelnemers binne die motors plaas waarmee hulle gejaag het.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122190100 +0000" stop="20261122200000 +0000">
    <title lang="zh">Amalia</title>
    <desc>'S2/E14'. Ben Viljoen is verhoorafwagtend vir die moord op Amalia Malan. Hans Erlank, 'n geharde misdadiger, keer terug na Meerhof. En Eleanor Joubert, 'n spieëlbeeld van Amalia, is nuut in die dorp.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122200000 +0000" stop="20261122203100 +0000">
    <title lang="zh">Govan Ontbloot</title>
    <desc>'S2/E6 - Naturiste'. Govan besoek kaallopers in die bos en by die see, en vra: Waarom kies die mense 'n lewe sonder klere, en het dit 'n donker kant?</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122203100 +0000" stop="20261122210300 +0000">
    <title lang="zh">Bravo!</title>
    <desc>'S17/E21'. Janey en Waney gesels oor hul nuwe wyn. Sjef Mynhardt Joubert stel sy vrugtekoeke vir die feesseisoen bekend en Janice Honeyman vertel ons meer oor haar pantomime, Alice in Wonderland.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122210300 +0000" stop="20261122213400 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S10/E7 - Carmen Niehaus'. Hierdie week drink Jak tee saam met Carmen Niehaus, gerespekteerde kosskrywer, kookboekouteur en sakevrou wie se passie vir kosmaak geslagte tuiskokke inspireer.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122213400 +0000" stop="20261122223000 +0000">
    <title lang="zh">Daar Was 'n Tyd</title>
    <desc>'S1/E6 - Jeug'. Daar is min dinge waaroor ons so nostalgies kan raak as oor kos. En dit is om 'n etenstafel waar van ons mees gekoesterde herinneringe lê. Ons gaan op 'n kosreis terug in die verlede... water jou mond al?</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122223000 +0000" stop="20261122233000 +0000">
    <title lang="zh">Kokkedoor</title>
    <desc>'S4/E2 of 13 - Koring'. Die oorblywende spanne moet hulle brood en botter in die kompetisie verdien wanneer die land se eerste brood-sommelier, Ricardo Slawers, die Kokkedore met plaasbrood en smere uitdaag.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261122233000 +0000" stop="20261123000000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E33 of 43'. Martilda Burden gesels oor haar Opreisfontein-projek, ons leer ken fotograaf Daniel Naudé, tap aalwyne in Albertinia, ontmoet 'n wêreldkampioen-bokser en kuier by Joop se Huis in Kakamas.</desc>
    <date>2026-11-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123003000 +0000" stop="20261123010100 +0000">
    <title lang="zh">Ontbyt Grotes</title>
    <desc>'S12/E10 of 17'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123010100 +0000" stop="20261123020100 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S11/E18 of 24'. Ons praat met politici oor hul koalisie-strategieë en waar dinge staan, en ons vra watter scenarios die privaatsektor verkies.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123020100 +0000" stop="20261123030000 +0000">
    <title lang="zh">Elke Donker Wolk</title>
    <desc>'S1/E1 of 3'. Ná sy vrou se dood sluit Johan by 'n rougroep aan, waar hy André ontmoet. Hul vriendskap verdiep, maar dreig om 'n donker geheim te ontbloot.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123030000 +0000" stop="20261123032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123032900 +0000" stop="20261123034900 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S12/E61 of 96'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123034900 +0000" stop="20261123040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E203 of 262'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Dankie is nie net 'n woord nie, dit is 'n viering. Melissa Botma gesels oor dankbaarheid in die plek van niks.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123040000 +0000" stop="20261123060100 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E63 of 112'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123060100 +0000" stop="20261123061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E203 of 262'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Dankie is nie net 'n woord nie, dit is 'n viering. Melissa Botma gesels oor dankbaarheid in die plek van niks.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123061500 +0000" stop="20261123062900 +0000">
    <title lang="zh">Doh Ray Mi</title>
    <desc>'S1/E236 of 364'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123062900 +0000" stop="20261123070100 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E125 of 175'. Louis konfronteer Mercia oor haar planne. Uys vind uit wie die dreigemente aan Bernice gestuur het, en Katryn moet oop kaarte met Johan speel.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123070100 +0000" stop="20261123073200 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E168 of 219'. Bianca en Siya probeer aan hul huwelik werk. Wade se emosies verwar hom, terwyl Gary groot nuus uit Namibië kry. Willem bieg oor iets skokkend.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123073200 +0000" stop="20261123083000 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E33 of 43'. Martilda Burden gesels oor haar Opreisfontein-projek, ons leer ken fotograaf Daniel Naudé, tap aalwyne in Albertinia, ontmoet 'n wêreldkampioen-bokser en kuier by Joop se Huis in Kakamas.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123083000 +0000" stop="20261123093000 +0000">
    <title lang="zh">Kokkedoor</title>
    <desc>'S4/E2 of 13 - Koring'. Die oorblywende spanne moet hulle brood en botter in die kompetisie verdien wanneer die land se eerste brood-sommelier, Ricardo Slawers, die Kokkedore met plaasbrood en smere uitdaag.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123093000 +0000" stop="20261123100100 +0000">
    <title lang="zh">Welvaartskeppers</title>
    <desc>'S2/E7 of 13'. PJ ontmoet die twee broers en stigters van Old School, Daneel en Stef Steinmann, wat wêreldwyd naam maak met hulle gewilde ondersteunersdrag. Geo kry welvaartwenke by Nico Janse van Rensburg van Amplify.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123100100 +0000" stop="20261123103100 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S13/E8 of 13'. Henck en die span kuier in Northriding saam met eiendomsagent Tania, wat Nina se eiendom moet verkoop. Annarie deel ook haar wenke oor hoe om 'n studeerkamer in 'n funksionele slaapkamer te omskep.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123103100 +0000" stop="20261123110000 +0000">
    <title lang="zh">Buite Is Beter Met Petri</title>
    <desc>'S1/E8 of 13'. Die rol van die lewer word ondersoek, asook maniere om dit gesond te hou. Daar is goeie gesondheidsvoordele aan sosiale interaksie en Petri leer jou 'n maklike oefening met baie waarde.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123110000 +0000" stop="20261123113000 +0000">
    <title lang="zh">Toerbroers: Jou Toekoms</title>
    <desc>'S2/E7 of 13'. By die Dinokeng-wildreservaat in Gauteng help die joggies om jagluiperds van opsporingsbande te voorsien en wys hul kookvernuf met 'n unieke kookuitdaging.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123113000 +0000" stop="20261123123100 +0000">
    <title lang="zh">Daar Was 'n Tyd</title>
    <desc>'S1/E6 of 8 - Jeug'. Daar is min dinge waaroor ons so nostalgies kan raak as oor kos. En dit is om 'n etenstafel waar van ons mees gekoesterde herinneringe lê. Ons gaan op 'n kosreis terug in die verlede... water jou mond al?</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123123100 +0000" stop="20261123130000 +0000">
    <title lang="zh">Oud En Jonk</title>
    <desc>'S1/E8 of 13'. Kollegas daag 'n pa en seun uit in 'n generasie-dubbelspel waar algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie rondes op die proef gestel word om te beslis wie die sterkste span is.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123130000 +0000" stop="20261123132900 +0000">
    <title lang="zh">Bou Of Breek</title>
    <desc>'S2/E3 of 13'. Pikkie en Zanelle verander huise, besighede en lewens. Elke projek herstel hoop, inspireer drome en bewys dat die transformasie van ruimtes mense se toekoms kan verander.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123132900 +0000" stop="20261123140000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S2/E13 of 23 - N Geslote Einde Vir 'n Oop Begin'. Almal is in rep en roer om te help met die kleedrepetisie van die skool se toneelstuk, maar gaan Shani te midde van Lizane se planne kan bly staan?</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123140000 +0000" stop="20261123142900 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S22/E7 of 13'. 'n Paar nisboere van die Midvaal, wat boer met mikro-groente, rissies, en konyne, vertel meer oor dié boerderye.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123142900 +0000" stop="20261123152600 +0000">
    <title lang="zh">Kwêla</title>
    <desc>'S28/E33 of 43'. Martilda Burden gesels oor haar Opreisfontein-projek, ons leer ken fotograaf Daniel Naudé, tap aalwyne in Albertinia, ontmoet 'n wêreldkampioen-bokser en kuier by Joop se Huis in Kakamas.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123152600 +0000" stop="20261123155700 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S3/E8 of 13'. Die roete kronkel deur die Koue Bokkeveld en oor bergpasse na die Cederberge. Veranderende terrein, pragtige uitsigte en ontmoetings langs die pad kleur die dag in.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123155700 +0000" stop="20261123162900 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E169 of 219'. Mymoena voel sy het 'n aandeel in Bianca se hartseer, terwyl Willem 'n tweede opinie soek. Tino raak al hoe meer bekommerd oor Wade en Angie se verhouding.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123162900 +0000" stop="20261123170000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S5/E33 of 72'. Justus bevraagteken Gihan se rol in Marco se diskwalifikasie en iemand dryf 'n pynlike wig tussen Sanet en Eurika.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123170000 +0000" stop="20261123173100 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E238 of 307'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123173100 +0000" stop="20261123180300 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E126 of 175'. Katryn staan haar man teen Wilmien. Naomi het die perfekte oplossing vir Mercia se probleem, en Bonnie is steeds op die oorlogspad omdat almal haar uitsluit. Ella neem 'n besluit wat ernstige gevolge kan hê.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123180300 +0000" stop="20261123190200 +0000">
    <title lang="zh">In Gesprek</title>
    <desc>'S11/E19 of 24'. Geordin Hill-Lewis en Herman Mashaba kom gesels oor Gauteng-koalisies. Ons bespreek die regering se benadering tot geslagsgebaseerde geweld en vra of rasnasionalisme nou die politiek bepaal.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123190200 +0000" stop="20261123193500 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E33 of 42'. 'n Spanbou-dag by MPI plaas druk op Stella en Theo se verhouding. Ryan se onsekerheid maak hom roekeloos, maar Gabby gee hom iets om oor na te dink.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123193500 +0000" stop="20261123203500 +0000">
    <title lang="zh">Daar Was 'n Tyd</title>
    <desc>'S1/E6 of 8 - Jeug'. Daar is min dinge waaroor ons so nostalgies kan raak as oor kos. En dit is om 'n etenstafel waar van ons mees gekoesterde herinneringe lê. Ons gaan op 'n kosreis terug in die verlede... water jou mond al?</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123203500 +0000" stop="20261123210300 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S5/E33 of 72'. Justus bevraagteken Gihan se rol in Marco se diskwalifikasie en iemand dryf 'n pynlike wig tussen Sanet en Eurika.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123210300 +0000" stop="20261123213000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E169 of 219'. Mymoena voel sy het 'n aandeel in Bianca se hartseer, terwyl Willem 'n tweede opinie soek. Tino raak al hoe meer bekommerd oor Wade en Angie se verhouding.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451038" start="20261123213000 +0000" stop="20261124000000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S16/E126 of 175'. Katryn staan haar man teen Wilmien. Naomi het die perfekte oplossing vir Mercia se probleem, en Bonnie is steeds op die oorlogspad omdat almal haar uitsluit. Ella neem 'n besluit wat ernstige gevolge kan hê.</desc>
    <date>2026-11-23</date>
  </programme>
</tv>
