<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260406173641 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451043/20260331.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451043&amp;date=20260331&amp;timezone=None">
  <channel id="451043">
    <display-name lang="South Africa">KykNET &amp; Kie HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png" />
  </channel>
  <programme channel="451043" start="20260406000000 +0000" stop="20260406010000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Elwira Standili</title>
    <desc>'S3/E14'. 'n Spesiale Paasfees episode. Profetes Gunaida Samuel en pastoor Monray Adams kom gesels oor die kruisiging en opstanding. Die Lekker Crew is ons gaskunstenaars.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406010000 +0000" stop="20260406032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406032900 +0000" stop="20260406034900 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S11/E149'. GROOTplaas gesels met prof Stuart Pimm oor die wêreldwye bewering van 'n 73% afname in wildbevolkings.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406034900 +0000" stop="20260406040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E5'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In gesprek met Tarine de Ridder ondersoek ons die moontlikheid: Leef ons asof Jesus nog dood is?</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406040000 +0000" stop="20260406060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E151'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406060000 +0000" stop="20260406061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E5'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In gesprek met Tarine de Ridder ondersoek ons die moontlikheid: Leef ons asof Jesus nog dood is?</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406061500 +0000" stop="20260406063000 +0000">
    <title lang="zh">Lappies</title>
    <desc>'S2/E48'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406063000 +0000" stop="20260406083000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E151'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406083000 +0000" stop="20260406093000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Elwira Standili</title>
    <desc>'S3/E14'. 'n Spesiale Paasfees episode. Profetes Gunaida Samuel en pastoor Monray Adams kom gesels oor die kruisiging en opstanding. Die Lekker Crew is ons gaskunstenaars.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406093000 +0000" stop="20260406100000 +0000">
    <title lang="zh">Waar Daar 'n Wil Is</title>
    <desc>'S1/E11'. Hierdie week gesels Lee-Ann met voormalige omroeper, skrywer en rolprentresensent, Leon van Nierop. Ons gaan maak 'n draai by sy tuiste waar ons sy lewensmaat ontmoet.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406100000 +0000" stop="20260406103000 +0000">
    <title lang="zh">Tussen Mure: Masculus</title>
    <desc>'S1/E1 - Dapper De Wet'. Dapper de Wet skrop nes in die dorpie Philadelphia met sy perde Lindé en Bokser. Hier ontmoet Boere-erfenis en Myanmar-styl.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406103000 +0000" stop="20260406110000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S1/E17 - Asteroïde'. Rooi graffiti teen die skoolmuur met aantygings oor Meneer Bothma veroorsaak dat 'n nuwe debietstelsel geïmplementeer word. Sunette sukkel om die gebeure met Japie te verwerk.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406110000 +0000" stop="20260406120000 +0000">
    <title lang="zh">Jou Mase Taal</title>
    <desc>'S1/E4'. Die politiek rondom Afrikaans raak al haar mense. Die taal bring ongemaklike en dringende vrae op. Ons kyk ook na die ingewikkelde geskiedenis van die taal en wat die pad vorentoe is.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406120000 +0000" stop="20260406123000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E3'. Riaan wil die blondine uitvra, terwyl Frankie 'n moeilike resep aandurf. Angie en Wade probeer mekaar verras, terwyl Willie arme Gary se ore van sy kop af praat.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406123000 +0000" stop="20260406130000 +0000">
    <title lang="zh">Bou Of Breek</title>
    <desc>'S1/E9'. 'n Vegan-paartjie maak branderplanke en musiek, en leef hul passie en waardes langs die see uit.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406130000 +0000" stop="20260406133000 +0000">
    <title lang="zh">Klaskamer 10</title>
    <desc>'S10/E21'. Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406133000 +0000" stop="20260406140000 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S14/E5'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Simonstad, Kalkbaai en Muizenberg.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406140000 +0000" stop="20260406143000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E1'. Ons ontmoet 'n aantal seniors wat vertel watter rol musiek in hulle lewens speel. Die bekende dirigent en koorleier Richard Cock, lug onder meer sy mening.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406143000 +0000" stop="20260406150100 +0000">
    <title lang="zh">Waar Daar 'n Wil Is</title>
    <desc>'S1/E11'. Hierdie week gesels Lee-Ann met voormalige omroeper, skrywer en rolprentresensent, Leon van Nierop. Ons gaan maak 'n draai by sy tuiste waar ons sy lewensmaat ontmoet.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406150100 +0000" stop="20260406153000 +0000">
    <title lang="zh">4x4 Met André</title>
    <desc>'S4/E1'. In die eerste episode van die nuwe seisoen ry André en die span berghindernisse in die suide van Namibië en verken ook die bekende Duwisib-kasteel.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406153000 +0000" stop="20260406160300 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S14/E221'. Joe besef hy sal met sy ma oor Anya moet praat, en Elise probeer uitpluis wat tussen Thalia en LJ skeefgeloop het. Ella kry 'n blink idee oor wat sy met haar stoorgoed kan doen.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406160300 +0000" stop="20260406163500 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E84'. Gary plaas druk op Zelda. Lucy vind uit oor Rossouw se verlede. Juvan wil vir Karla uitvra.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406163500 +0000" stop="20260406170000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E4'. Die spesiale Paasgeskenk wat Wade vir Angie gekoop het, het spoorloos verdwyn. Gary en Willie maak vriende, maar dan laat glip Bennie iets wat die oom geheim wou hou. Riaan wonder waar hy staan.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406170000 +0000" stop="20260406173100 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E7'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406173100 +0000" stop="20260406180000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S2/E161'. Manny raak opgesweep in sy nuwe rol as instaan-dominee. Erica en Louis probeer weer vastrapplek kry ná Chelsea se besoek. Fabian se drama neem 'n gevaarlike, onverwagte wending.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406180000 +0000" stop="20260406190000 +0000">
    <title lang="zh">Dikker As Water</title>
    <desc>'S2/E5'. Pembe konfronteer Alev en beledig haar so erg dat Alev besluit om dit nie daar te laat nie. Ertugrul vra dat Nursema 'n spesiale kunswerk vir sy dogter se verlowing skep.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406190000 +0000" stop="20260406200000 +0000">
    <title lang="zh">Super Rugby</title>
    <desc>'S13/E10'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406200000 +0000" stop="20260406203000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S14/E221'. Joe besef hy sal met sy ma oor Anya moet praat, en Elise probeer uitpluis wat tussen Thalia en LJ skeefgeloop het. Ella kry 'n blink idee oor wat sy met haar stoorgoed kan doen.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406203000 +0000" stop="20260406210000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E4'. Die spesiale Paasgeskenk wat Wade vir Angie gekoop het, het spoorloos verdwyn. Gary en Willie maak vriende, maar dan laat glip Bennie iets wat die oom geheim wou hou. Riaan wonder waar hy staan.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406210000 +0000" stop="20260406213000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E84'. Gary plaas druk op Zelda. Lucy vind uit oor Rossouw se verlede. Juvan wil vir Karla uitvra.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406213000 +0000" stop="20260406220000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S2/E161'. Manny raak opgesweep in sy nuwe rol as instaan-dominee. Erica en Louis probeer weer vastrapplek kry ná Chelsea se besoek. Fabian se drama neem 'n gevaarlike, onverwagte wending.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406220000 +0000" stop="20260406223000 +0000">
    <title lang="zh">4x4 Met André</title>
    <desc>'S4/E1'. In die eerste episode van die nuwe seisoen ry André en die span berghindernisse in die suide van Namibië en verken ook die bekende Duwisib-kasteel.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406223000 +0000" stop="20260406230000 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S14/E5'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Simonstad, Kalkbaai en Muizenberg.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260406230000 +0000" stop="20260407000000 +0000">
    <title lang="zh">Jou Mase Taal</title>
    <desc>'S1/E4'. Die politiek rondom Afrikaans raak al haar mense. Die taal bring ongemaklike en dringende vrae op. Ons kyk ook na die ingewikkelde geskiedenis van die taal en wat die pad vorentoe is.</desc>
    <date>2026-04-06</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407000000 +0000" stop="20260407010000 +0000">
    <title lang="zh">Nêrens, Noord-Kaap</title>
    <desc>'S2/E5'. Andries probeer met Maggie praat oor sy pa se gesondheid, en Chrissie kry snuf in die neus oor Frans en Lorrie. In die Kaap begin Ronnie en Lourens die stukke optel ná Suzette se ongeluk.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407010000 +0000" stop="20260407020000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Elwira Standili</title>
    <desc>'S3/E14'. 'n Spesiale Paasfees episode. Profetes Gunaida Samuel en pastoor Monray Adams kom gesels oor die kruisiging en opstanding. Die Lekker Crew is ons gaskunstenaars.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407020000 +0000" stop="20260407023000 +0000">
    <title lang="zh">Bou Of Breek</title>
    <desc>'S1/E9'. 'n Vegan-paartjie maak branderplanke en musiek, en leef hul passie en waardes langs die see uit.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407023000 +0000" stop="20260407032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407032900 +0000" stop="20260407034900 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S11/E150'. Doepie gesels met Francois Maree wat sy universiteitsgelde gebruik het om 'n regeneratiewe boerdery te begin.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407034900 +0000" stop="20260407040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E6'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Tarine de Ridder gesels ons oor die feit dat ons dalk vir Jesus soek waar Hy nie is nie.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407040000 +0000" stop="20260407060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E152'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407060000 +0000" stop="20260407061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E6'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Tarine de Ridder gesels ons oor die feit dat ons dalk vir Jesus soek waar Hy nie is nie.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407061500 +0000" stop="20260407063000 +0000">
    <title lang="zh">Lappies</title>
    <desc>'S2/E49'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407063000 +0000" stop="20260407083000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E152'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407083000 +0000" stop="20260407090000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S1/E17 - Asteroïde'. Rooi graffiti teen die skoolmuur met aantygings oor Meneer Bothma veroorsaak dat 'n nuwe debietstelsel geïmplementeer word. Sunette sukkel om die gebeure met Japie te verwerk.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407090000 +0000" stop="20260407093000 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S14/E5'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Simonstad, Kalkbaai en Muizenberg.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407093000 +0000" stop="20260407110200 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E1'. ontbytSAKE se ateljeegas is die aktrise Lindie Strydom en in die SAKEfokus kyk ons na besighede in die vervaardigingsbedryf van Gauteng.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407110200 +0000" stop="20260407120000 +0000">
    <title lang="zh">Dikker As Water</title>
    <desc>'S2/E5'. Pembe konfronteer Alev en beledig haar so erg dat Alev besluit om dit nie daar te laat nie. Ertugrul vra dat Nursema 'n spesiale kunswerk vir sy dogter se verlowing skep.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407120000 +0000" stop="20260407123000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E4'. Die spesiale Paasgeskenk wat Wade vir Angie gekoop het, het spoorloos verdwyn. Gary en Willie maak vriende, maar dan laat glip Bennie iets wat die oom geheim wou hou. Riaan wonder waar hy staan.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407123000 +0000" stop="20260407130000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S2/E161'. Manny raak opgesweep in sy nuwe rol as instaan-dominee. Erica en Louis probeer weer vastrapplek kry ná Chelsea se besoek. Fabian se drama neem 'n gevaarlike, onverwagte wending.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407130000 +0000" stop="20260407133000 +0000">
    <title lang="zh">Klaskamer 10</title>
    <desc>'S10/E22'. In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407133000 +0000" stop="20260407143000 +0000">
    <title lang="zh">Super Rugby</title>
    <desc>'S13/E10'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407143000 +0000" stop="20260407150100 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E1'. Ons ontmoet 'n aantal seniors wat vertel watter rol musiek in hulle lewens speel. Die bekende dirigent en koorleier Richard Cock, lug onder meer sy mening.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407150100 +0000" stop="20260407153000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S1/E17 - Asteroïde'. Rooi graffiti teen die skoolmuur met aantygings oor Meneer Bothma veroorsaak dat 'n nuwe debietstelsel geïmplementeer word. Sunette sukkel om die gebeure met Japie te verwerk.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407153000 +0000" stop="20260407160000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S14/E222'. Yvonne voel haar kinders het haar verraai. Naomi voel seergemaak omdat Thalia haar hart eerder teenoor Elise, as teenoor haar, oopgemaak het. Tertius is keelvol vir Joe en Nicolette.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407160000 +0000" stop="20260407163500 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E85'. Juvan probeer om vir Karla uit te vra. Rossouw en Lucy is weer in mekaar se spasie. Zelda is bang Gary weet te veel.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407163500 +0000" stop="20260407170000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E5'. Riaan en die blondine maak geheime afsprake, maar gaan Frankie hulle uitvang? Daar is konflik tussen die kerk en 'n groep motorfietsryers. Gary se vriende is bekommerd oor sy vriendskap met Willie.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407170000 +0000" stop="20260407173100 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E8'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407173100 +0000" stop="20260407180000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S2/E162'. Kevin se trok gaan staan en Ice bied aan om dit reg te maak. Hayley hoor die Louws gaan by die nuwe stalletjie se opening wees. Mannie vergesel Wayne op 'n huisbesoek.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407180000 +0000" stop="20260407190000 +0000">
    <title lang="zh">Dikker As Water</title>
    <desc>'S2/E6'. Leman vra Metehan om by haar en Kayhan in te trek. Nilay ontvang 'n laatnag oproep van 'n familielid af.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407190000 +0000" stop="20260407200000 +0000">
    <title lang="zh">Klein Paradys</title>
    <desc>'S1/E1'. Ses selfdoen-duo's het minder as 'n maand om 'n mikro-eenheid in 5-ster gasteverblyf te omskep. Hulle bepaal watter eenhede hulle kry en voltooi die planne voor die beoordelaars opdaag.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407200000 +0000" stop="20260407203000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S14/E222'. Yvonne voel haar kinders het haar verraai. Naomi voel seergemaak omdat Thalia haar hart eerder teenoor Elise, as teenoor haar, oopgemaak het. Tertius is keelvol vir Joe en Nicolette.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407203000 +0000" stop="20260407210000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E5'. Riaan en die blondine maak geheime afsprake, maar gaan Frankie hulle uitvang? Daar is konflik tussen die kerk en 'n groep motorfietsryers. Gary se vriende is bekommerd oor sy vriendskap met Willie.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407210000 +0000" stop="20260407213000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E85'. Juvan probeer om vir Karla uit te vra. Rossouw en Lucy is weer in mekaar se spasie. Zelda is bang Gary weet te veel.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260407213000 +0000" stop="20260408000000 +0000">

</tv>