<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260423020209 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451043/20260417.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451043&amp;date=20260417&amp;timezone=None">
  <channel id="451043">
    <display-name lang="South Africa">KykNET &amp; Kie HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png" />
  </channel>
  <programme channel="451043" start="20260423003000 +0000" stop="20260423013000 +0000">
    <title lang="zh">Nêrens, Noord-Kaap</title>
    <desc>'S2/E8'. Ronnie is nêrens te vinde nie. Willem sleep vir Lourens na 'n partytjie, terwyl Henna by Ans se huis opdaag vir hulle date. Jan-Jan het skokkende nuus om vir Frans en Andries te vertel.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423013000 +0000" stop="20260423020000 +0000">
    <title lang="zh">Bou Of Breek</title>
    <desc>'S1/E11'. 'n Gesin se reis van Johannesburg na Jeffreysbaai, op soek na 'n vars begin en 'n nuwe lewe by die see.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423020000 +0000" stop="20260423032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423032900 +0000" stop="20260423034900 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S11/E162'. Doepie gesels met Suzaan Smit, skoupresident van Swellendam Skou, oor diere in die kollig by dié skou.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423034900 +0000" stop="20260423040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E20'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', vra Christelle Botes: 'Wat bly oor wanneer die geraas stil raak?'</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423040000 +0000" stop="20260423060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E164'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423060000 +0000" stop="20260423061600 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E20'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', vra Christelle Botes: 'Wat bly oor wanneer die geraas stil raak?'</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423061600 +0000" stop="20260423063000 +0000">
    <title lang="zh">Lappies</title>
    <desc>'S2/E61'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423063000 +0000" stop="20260423083000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E164'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423083000 +0000" stop="20260423090000 +0000">
    <title lang="zh">Tussen Mure: Masculus</title>
    <desc>'S1/E3 - Nicolaas Maritz'. Kunstenaar Nicolaas Maritz loop met ons aanbieders rond in die Maritz museum. 'n Bietjie tong-in-die-kies, en besonders, oorspronklik en indrukwekkend.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423090000 +0000" stop="20260423093000 +0000">
    <title lang="zh">Waar Daar 'n Wil Is</title>
    <desc>'S1/E13'. Lee-Ann gesels met Sheldon Tatchell, die uitvoerende hoof van Legends Barber, wat meer as 60 kettingwinkels landwyd het, én hoe hy 'n hindernis gedurende sy kinderjare oorkom het.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423093000 +0000" stop="20260423110200 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E3'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423110200 +0000" stop="20260423120000 +0000">
    <title lang="zh">Dikker As Water</title>
    <desc>'S2/E15'. Doga weier om die kamer te verlaat en sê vir Fatih dat sy slegs daar is om by haar kind te wees. Fatih bereik 'n breekpunt wanneer Mustafa sy karakterfoute uitlig.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423120000 +0000" stop="20260423123000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E16'. Kate en Siya stel ondersoek in na die grond wat Bridgette vir die kerk belowe het. Mike maak reg vir sy eerste dag by sy nuwe werk, terwyl Wade vasberade is om Nazeem uiteindelik te ontmasker.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423123000 +0000" stop="20260423130000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S2/E171'. Die dorp gons oor Manny se preek. 'n Waaghalsige Kirby besoek Everlasting. Beeno en Fabian stuur 'n ontstellende boodskap aan Christine, maar Haylee maak haar dag met goeie nuus.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423130000 +0000" stop="20260423133000 +0000">
    <title lang="zh">Klaskamer 10</title>
    <desc>'S10/E34'. Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423133000 +0000" stop="20260423135800 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E3'. Ons sien 'n indrukwekkende modeltreinuitleg, besoek 'n nagemaakte treinstasie met mini stoom- en elektriesetreine, en sien hoe mense met modelvliegtuie vlieg.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423135800 +0000" stop="20260423143000 +0000">
    <title lang="zh">4x4 Met André</title>
    <desc>'S4/E3'. André en die span reis van die Khomas Hochland na die Kuisebriviervallei, waar gids Rudolf Dâusab vir hulle die pragtige duine van die Namibwoestyn wys.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423143000 +0000" stop="20260423153300 +0000">
    <title lang="zh">Klein Paradys</title>
    <desc>'S1/E3'. Die duo's begin bou aan die badkamer. 'n Uitstappie na die teëlsentrum lei tot geheime planne. Robbie en Brandt skud sake op deur vir die spanne nog 'n uitdagende taak te gee.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423153300 +0000" stop="20260423160200 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S14/E234'. Naomi het 'n gesprek met 'n verpleegsuster, en Annetjie is bekommerd oor 'n joernalis. Uys besluit om 'n kans op iemand te waag, maar dan loop dinge lelik skeef.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423160200 +0000" stop="20260423163000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E95'. Lucas erken sy gevoelens vir Karla. Rossouw en Lucy is nie op dieselfde bladsy nie. Zelda is op soek na Gary.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423163000 +0000" stop="20260423170000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E17'. Bridgette dreig vir Nazeem, terwyl Kate vir Mymoena 'n groot guns vra. Frankie onthul iets groot aan Amanda.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423170000 +0000" stop="20260423173100 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E24'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423173100 +0000" stop="20260423175900 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S2/E172'. Haylee vertrek na Everlasting. Erica kruip vir Wayne by die huis weg. Kirby probeer om meer inligting uit Patty oor Tyler te kry.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423175900 +0000" stop="20260423190100 +0000">
    <title lang="zh">Dikker As Water</title>
    <desc>'S2/E16'. Doga is vasbeslote om Cemre op haar manier groot te maak en weier dat daar wit lakens oor die meubels gegooi word. Fatih smeek Omer om vergifnis en vra sy hulp om Doga se hart sag te maak.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423190100 +0000" stop="20260423193200 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S3/E1'. Jak de Priester kuier hierdie week by die wêreldbekende akteur Neil Sandilands oor 'n koppie tee in die Overstrand.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423193200 +0000" stop="20260423200300 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E4'. Met die ouerword kom daar heelwat aanpassings. Een daarvan is die moeilike besluit oor wanneer 'n mens moet ophou motorbestuur.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423200300 +0000" stop="20260423203100 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S14/E234'. Naomi het 'n gesprek met 'n verpleegsuster, en Annetjie is bekommerd oor 'n joernalis. Uys besluit om 'n kans op iemand te waag, maar dan loop dinge lelik skeef.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423203100 +0000" stop="20260423210000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E17'. Bridgette dreig vir Nazeem, terwyl Kate vir Mymoena 'n groot guns vra. Frankie onthul iets groot aan Amanda.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423210000 +0000" stop="20260423212800 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E95'. Lucas erken sy gevoelens vir Karla. Rossouw en Lucy is nie op dieselfde bladsy nie. Zelda is op soek na Gary.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260423212800 +0000" stop="20260424000000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S2/E172'. Haylee vertrek na Everlasting. Erica kruip vir Wayne by die huis weg. Kirby probeer om meer inligting uit Patty oor Tyler te kry.</desc>
    <date>2026-04-23</date>
  </programme>
</tv>
