<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260423064912 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451043/20260419.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451043&amp;date=20260419&amp;timezone=None">
  <channel id="451043">
    <display-name lang="South Africa">KykNET &amp; Kie HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png" />
  </channel>
  <programme channel="451043" start="20260419193000 +0000" stop="20260419200000 +0000">
    <title lang="zh">Waar Daar 'n Wil Is</title>
    <desc>'S1/E13'. Lee-Ann gesels met Sheldon Tatchell, die uitvoerende hoof van Legends Barber, wat meer as 60 kettingwinkels landwyd het, én hoe hy 'n hindernis gedurende sy kinderjare oorkom het.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260419200000 +0000" stop="20260419210000 +0000">
    <title lang="zh">Nêrens, Noord-Kaap</title>
    <desc>'S2/E7'. Dis die dag van Lourens se konsert. Andries bevestig sy pa se diagnose, en Ronnie se wêreld tuimel heeltemal inmekaar.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260419210000 +0000" stop="20260419220000 +0000">
    <title lang="zh">Klein Paradys</title>
    <desc>'S1/E2'. Die ses selfdoen-duo's voltooi hul vloerplanne betyds vir die beoordelaars se gradering. Watter eenheid is die mees praktiese, en watter span beïndruk die beoordelaars met hul uitleg?</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260419220000 +0000" stop="20260419223000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E3'. Ons sien 'n indrukwekkende modeltreinuitleg, besoek 'n nagemaakte treinstasie met mini stoom- en elektriesetreine, en sien hoe mense met modelvliegtuie vlieg.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260419223000 +0000" stop="20260419230000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S1/E19 - Motivering, Oorreding, Intimidering'. Shani en Rachelle het albei uitdagings met die 'Face of the Future' kompetisie. Bongi weier om terug te keer skool toe. Tina slaag daarin om Shani vir die graffiti te blameer.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260419230000 +0000" stop="20260419233000 +0000">
    <title lang="zh">Tussen Mure: Masculus</title>
    <desc>'S1/E3 - Nicolaas Maritz'. Kunstenaar Nicolaas Maritz loop met ons aanbieders rond in die Maritz museum. 'n Bietjie tong-in-die-kies, en besonders, oorspronklik en indrukwekkend.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260419233000 +0000" stop="20260420000000 +0000">
    <title lang="zh">Waar Daar 'n Wil Is</title>
    <desc>'S1/E13'. Lee-Ann gesels met Sheldon Tatchell, die uitvoerende hoof van Legends Barber, wat meer as 60 kettingwinkels landwyd het, én hoe hy 'n hindernis gedurende sy kinderjare oorkom het.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420000000 +0000" stop="20260420010000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Elwira Standili</title>
    <desc>'S3/E16'. Ons gesels oor die tragedie om 'n kind aan die dood af te staan. Kevin en Casandra Booysen en Rochenke Adams maak hart oop oor hulle verliese. Dan geniet ons Dumisani se musiek.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420010000 +0000" stop="20260420032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420032900 +0000" stop="20260420034900 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S11/E159'. GROOTplaas gesels met Christoff Lourens van die Overberg-jongooiklub oor 'n meer effektiewe Merino-skaap.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420034900 +0000" stop="20260420040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E17'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', lei Johan Heystek met: 'Leef Liefde om die Tafel, met Liefde wat bly'.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420040000 +0000" stop="20260420060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E161'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420060000 +0000" stop="20260420061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E17'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', lei Johan Heystek met: 'Leef Liefde om die Tafel, met Liefde wat bly'.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420061500 +0000" stop="20260420063100 +0000">
    <title lang="zh">Lappies</title>
    <desc>'S2/E58'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420063100 +0000" stop="20260420083000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E161'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420083000 +0000" stop="20260420093000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Elwira Standili</title>
    <desc>'S3/E3'. Suidooster word 10 en ons vier dit saam met Denise Newman, Theresa Sedras, Jill Levenberg en Simone Biscombe. Gospelsanger Alton Zakay sit die kersie op die koek met sy optrede.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420093000 +0000" stop="20260420100000 +0000">
    <title lang="zh">Waar Daar 'n Wil Is</title>
    <desc>'S1/E13'. Lee-Ann gesels met Sheldon Tatchell, die uitvoerende hoof van Legends Barber, wat meer as 60 kettingwinkels landwyd het, én hoe hy 'n hindernis gedurende sy kinderjare oorkom het.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420100000 +0000" stop="20260420103000 +0000">
    <title lang="zh">Tussen Mure: Masculus</title>
    <desc>'S1/E3 - Nicolaas Maritz'. Kunstenaar Nicolaas Maritz loop met ons aanbieders rond in die Maritz museum. 'n Bietjie tong-in-die-kies, en besonders, oorspronklik en indrukwekkend.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420103000 +0000" stop="20260420110000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S1/E19 - Motivering, Oorreding, Intimidering'. Shani en Rachelle het albei uitdagings met die 'Face of the Future' kompetisie. Bongi weier om terug te keer skool toe. Tina slaag daarin om Shani vir die graffiti te blameer.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420110000 +0000" stop="20260420120000 +0000">
    <title lang="zh">Klein Paradys</title>
    <desc>'S1/E2'. Die ses selfdoen-duo's voltooi hul vloerplanne betyds vir die beoordelaars se gradering. Watter eenheid is die mees praktiese, en watter span beïndruk die beoordelaars met hul uitleg?</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420120000 +0000" stop="20260420123000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E13'. Gary-hulle se planne word in die wiele gery, en Amanda voel oorweldig deur alles. Siya en Bridgette se uitval het ernstige gevolge vir die kerk.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420123000 +0000" stop="20260420130000 +0000">
    <title lang="zh">Bou Of Breek</title>
    <desc>'S1/E11'. 'n Gesin se reis van Johannesburg na Jeffreysbaai, op soek na 'n vars begin en 'n nuwe lewe by die see.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420130000 +0000" stop="20260420133300 +0000">
    <title lang="zh">Klaskamer 10</title>
    <desc>'S10/E31'. Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420133300 +0000" stop="20260420140000 +0000">
    <title lang="zh">KLOP!</title>
    <desc>'S4/E35 of 60'. Ons gaan maak musiek saam met die Botrivier Marimba-orkes. Die sanger en TV-aanbieder, Johnny Davids kuier in die ateljee èn ons gesels saam met die hip-hop baanbreker, Emile YX.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420140000 +0000" stop="20260420150000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Jonathan Rubain</title>
    <desc>'S1/E16'. Johhny Davids kom vertel van hoe hy bo sy moeilike grootwordjare uitgestyg het. En, Thabitha Koopman van House of Compassion vertel oor die werk wat hulle in die gemeenskap doen.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420150000 +0000" stop="20260420153300 +0000">
    <title lang="zh">4x4 Met André</title>
    <desc>'S4/E3'. André en die span reis van die Khomas Hochland na die Kuisebriviervallei, waar gids Rudolf Dâusab vir hulle die pragtige duine van die Namibwoestyn wys.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420153300 +0000" stop="20260420160200 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S14/E231'. Nicolette wil vir Uys raad gee, maar hy wil niks hoor nie. Max is woedend oor Joe se besluit, en Thalia besluit om LJ te vergewe, maar hy het iets op die hart.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420160200 +0000" stop="20260420163000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E92'. 'n Ongenooide gas ontwrig Gys en Zelda se troudag. Sanet waarsku Rossouw teen Lucy. Lucas deel iets persoonlik met René.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420163000 +0000" stop="20260420170000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E14'. Angie oortuig vir Wade om by Gary se span aan te sluit. Siya is desperaat om die kerk te red, en Mike stuur vir Amanda 'n geskenk. Gary en sy span slaan toe!</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420170000 +0000" stop="20260420173100 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E21'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420173100 +0000" stop="20260420180000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S2/E169'. Christine beplan om die foon van Everlasting te steel. Ragel dring daarop aan dat Erica haar liefde vir Wayne bewys. Patty sien 'n ou gesig in Gemoedsdrif.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420180000 +0000" stop="20260420190000 +0000">
    <title lang="zh">Dikker As Water</title>
    <desc>'S2/E13'. Doha begin glo dat al die ongewone dinge wat met haar gebeur, nie toevallig is nie. Nilay vier die dag waarop sy begin het om 'n hoofbedekking te dra. Umut kom weer laatnag eers huis toe.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420190000 +0000" stop="20260420200000 +0000">
    <title lang="zh">Super Rugby</title>
    <desc>'S13/E12'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420200000 +0000" stop="20260420203000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S14/E231'. Nicolette wil vir Uys raad gee, maar hy wil niks hoor nie. Max is woedend oor Joe se besluit, en Thalia besluit om LJ te vergewe, maar hy het iets op die hart.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420203000 +0000" stop="20260420210100 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E14'. Angie oortuig vir Wade om by Gary se span aan te sluit. Siya is desperaat om die kerk te red, en Mike stuur vir Amanda 'n geskenk. Gary en sy span slaan toe!</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420210100 +0000" stop="20260420213100 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E92'. 'n Ongenooide gas ontwrig Gys en Zelda se troudag. Sanet waarsku Rossouw teen Lucy. Lucas deel iets persoonlik met René.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420213100 +0000" stop="20260420220000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S2/E169'. Christine beplan om die foon van Everlasting te steel. Ragel dring daarop aan dat Erica haar liefde vir Wayne bewys. Patty sien 'n ou gesig in Gemoedsdrif.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420220000 +0000" stop="20260420223000 +0000">
    <title lang="zh">4x4 Met André</title>
    <desc>'S4/E3'. André en die span reis van die Khomas Hochland na die Kuisebriviervallei, waar gids Rudolf Dâusab vir hulle die pragtige duine van die Namibwoestyn wys.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420223000 +0000" stop="20260420230000 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S14/E7'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Bettiesbaai en Kleinmond.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260420230000 +0000" stop="20260421000000 +0000">
    <title lang="zh">Klein Paradys</title>
    <desc>'S1/E2'. Die ses selfdoen-duo's voltooi hul vloerplanne betyds vir die beoordelaars se gradering. Watter eenheid is die mees praktiese, en watter span beïndruk die beoordelaars met hul uitleg?</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260421000000 +0000" stop="20260422000000 +0000">
    <title lang="zh">Nêrens, Noord-Kaap</title>
    <desc>'S2/E7'. Dis die dag van Lourens se konsert. Andries bevestig sy pa se diagnose, en Ronnie se wêreld tuimel heeltemal inmekaar.</desc>
    <date>2026-04-21</date>
  </programme>
</tv>