<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260616043915 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451043/20260611.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451043&amp;date=20260611&amp;timezone=None">
  <channel id="451043">
    <display-name lang="South Africa">KykNET &amp; Kie HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png" />
  </channel>
  <programme channel="451043" start="20260612190000 +0000" stop="20260612193000 +0000">
    <title lang="zh">Stralend</title>
    <desc>'S2/E6'. Chantel sukkel op aan te pas in Suid-Afrika na jare oorsee. As enkelma moet sy ook totale onafhanklikheid en groot verantwoordelikhede in die gesig staar. Sy is reg om die pad te stap.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260612193000 +0000" stop="20260612200000 +0000">
    <title lang="zh">4x4 Met André</title>
    <desc>'S4/E11'. Hierdie week reis ons van Remhoogte gasteplaas in die Naukluft-berge na Go4x4 net buite Windhoek waar ons 'n paar taktiese hindernisse met die Bushlapa boswaens gaan aanpak.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260612200000 +0000" stop="20260612203000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E10'. Rian vang iemand uit, maar hy weet nie wat om met die inligting te doen nie. Ella en Henry besef hulle moet 'n besluit oor die verhouding neem, en Uys moedig Wynand aan om Thalia uit te vra.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260612203000 +0000" stop="20260612210000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E53'. Kate kry 'n skok wanneer sy terug van haar bootreis af kom. Wade staan voor moeilike besluite oor sy toekoms, terwyl Bridgette probeer om Zoe te beskerm.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260612210000 +0000" stop="20260612213000 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S14/E14'. Jan Braai vier die 20ste Nasionale Braaidag deur 20 keer te braai!</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260612213000 +0000" stop="20260612213100 +0000">
    <title lang="zh">Die Byl</title>
    <desc>'S6/E2'. Byl moet die skakel tussen twee tandartse, 'n begrafnisondernemer en 'n huis vir verslaafdes vind om die Tandemuis te stop. Hulle ontdek nog 'n moordtoneel vol uitgebrande vuurhoutjies.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260612213100 +0000" stop="20260612223200 +0000">
    <title lang="zh">Die Byl</title>
    <desc>'S6/E2'. Byl moet die skakel tussen twee tandartse, 'n begrafnisondernemer en 'n huis vir verslaafdes vind om die Tandemuis te stop. Hulle ontdek nog 'n moordtoneel vol uitgebrande vuurhoutjies.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260612223200 +0000" stop="20260612225900 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S3/E8'. Hierdie week drink Jak tee saam met die welbekende Suid-Afrikaanse aktrise en kruie koningin, Antoinette Pienaar.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260612225900 +0000" stop="20260612232900 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S1/E27 - Die Ultimatum'. Shani is opgewonde oor haar oudisie, terwyl Rachelle met haar pa se kontakte reeds 'n oudisie gereël het. Maryna en Henk het konflik oor die produksie. Johan voel onseker oor Shani se motiewe.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260612232900 +0000" stop="20260613000000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E11'. Die afgetrede predikante, dr Isak Burger, ds Johan de Witt, ds Jan Botha en dr Johan Pienaar vertel waarmee hulle hulself besig hou na aftrede.</desc>
    <date>2026-06-12</date>
  </programme>
</tv>
