<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260718025251 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451043/20260713.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451043&amp;date=20260713&amp;timezone=None">
  <channel id="451043">
    <display-name lang="South Africa">KykNET &amp; Kie HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png" />
  </channel>
  <programme channel="451043" start="20260714180100 +0000" stop="20260714190100 +0000">
    <title lang="zh">Dikker As Water</title>
    <desc>'S2/E62'. Fatih dreig Doga met 'n egskeiding as hy verder sy ma sleg behandel. Mustafa verras Nilay met 'n egskeiding en sê sy het gejok oor wie hul kind se pa is.</desc>
    <date>2026-07-14</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260714190100 +0000" stop="20260714200000 +0000">
    <title lang="zh">Klein Paradys</title>
    <desc>'S1/E15'. Die beoordelaars voltooi hul finale gradering. By die finale sterre-monie word aangekondig watter duo se vyfster-mikro-eenheid wen, en die R1 miljoen prysgeld huis toe vat.</desc>
    <date>2026-07-14</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260714200000 +0000" stop="20260714203000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E32'. Nuus oor Delia se terugkeer lok uiteenlopende reaksies uit. Naomi neem 'n besluit oor haar loopbaan, en Ivanka word weer opgeneem.</desc>
    <date>2026-07-14</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260714203000 +0000" stop="20260714210000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E75'. Frankie probeer informasie uit Riaan kry, terwyl Mymoena moet besluit of sy wil vuil speel en die apteek onder Ava se neus uit koop. Maar dan tref 'n ramp Ruiterbosch.</desc>
    <date>2026-07-14</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260714210000 +0000" stop="20260714213000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E141'. Siseko is bekommerd dat Pam die troue gaan kanselleer. Rossouw vind uit sy pa sien iemand. Nina en Juvan maak uiteindelik 'n skuif.</desc>
    <date>2026-07-14</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260714213000 +0000" stop="20260714220000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E10'. Lily wil vrede hê ten spyte daarvan dat sy die waarheid benodig. Manny en Tillie probeer hulself gerusstel met betrekking tot die mynplanne. Gemoedsdriwwers ondersteun vir Chelsea.</desc>
    <date>2026-07-14</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260714220000 +0000" stop="20260714230000 +0000">
    <title lang="zh">Die Byl</title>
    <desc>'S6/E6'. Wanneer 'n kritikus se liggaam gevind word, moet die span spring om die moordenaar vas te trek voor sy haar boek kan voltooi. Byl-hulle maak 'n groot deurbraak in die sewe doodsondes-moorde.</desc>
    <date>2026-07-14</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260714230000 +0000" stop="20260714233000 +0000">
    <title lang="zh">Wanderlus</title>
    <desc>'S4/E2'. Hennie en Nicole vat die lang grondpad na die kus van Walvisbaai en Swakopmund. Hier verken hul die ryk seelewe en ook die pragtige area met sy Duitse geskiedenis en plaaslike aktiwiteite.</desc>
    <date>2026-07-14</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260714233000 +0000" stop="20260715000000 +0000">
    <title lang="zh">Stralend</title>
    <desc>'S2/E10'. In hierdie episode word Lynn se afhanklikheid van ander getoets. Sy leer dat jy nie altyd die een kan wees wat help nie, want dis juis wat jou kan vernietig.</desc>
    <date>2026-07-14</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260715000000 +0000" stop="20260716000000 +0000">
    <title lang="zh">Banana Air</title>
    <desc>'S1/E2'. Sakkie en Brand se skandes in Mumbai kom uit. Hester en die personeel is ontevrede met die nuwe reëls. Rodney is verras oor kliëntediens se sukses.</desc>
    <date>2026-07-15</date>
  </programme>
</tv>
