<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260718065143 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451043/20260717.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451043&amp;date=20260717&amp;timezone=None">
  <channel id="451043">
    <display-name lang="South Africa">KykNET &amp; Kie HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png" />
  </channel>
  <programme channel="451043" start="20260717003100 +0000" stop="20260717012900 +0000">
    <title lang="zh">Klein Paradys</title>
    <desc>'S1/E15'. Die beoordelaars voltooi hul finale gradering. By die finale sterre-monie word aangekondig watter duo se vyfster-mikro-eenheid wen, en die R1 miljoen prysgeld huis toe vat.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717012900 +0000" stop="20260717032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717032900 +0000" stop="20260717035000 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S11/E223'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717035000 +0000" stop="20260717040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E93'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Roelof Nel gesels vandag oor ons redding wat in die vreemdeling is.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717040000 +0000" stop="20260717060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E225'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717060000 +0000" stop="20260717061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E93'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Roelof Nel gesels vandag oor ons redding wat in die vreemdeling is.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717061500 +0000" stop="20260717063000 +0000">
    <title lang="zh">Rat-Tat-Tat</title>
    <desc>'S1/E20'. Rats, die slimkop-bontebok, en Streep, sy muishondmaat, gaan op 'n reis na die Rooikruis-uile. Langs die pad ontmoet hulle allerlei interessante karakters.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717063000 +0000" stop="20260717083000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E225'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717083000 +0000" stop="20260717093000 +0000">
    <title lang="zh">Super Rugby</title>
    <desc>'S13/E24'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717093000 +0000" stop="20260717103000 +0000">
    <title lang="zh">Klein Paradys</title>
    <desc>'S1/E15'. Die beoordelaars voltooi hul finale gradering. By die finale sterre-monie word aangekondig watter duo se vyfster-mikro-eenheid wen, en die R1 miljoen prysgeld huis toe vat.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717103000 +0000" stop="20260717110000 +0000">
    <title lang="zh">Mal Kamper</title>
    <desc>'S5/E3'. Mal Kamper verken die Tankwa met sy Jimny en wilde kamp. In Zambië bly ons luuks en verken die diere. By Nigramoep ry ons 'n pypkar en kamp en ons ry 'n bergpas met Bassonia se rooi Jimny.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717110000 +0000" stop="20260717120000 +0000">
    <title lang="zh">Dikker As Water</title>
    <desc>'S2/E64'. Mustafa is bitter oor Nilay se woorde, maar Sonmez glo dit nie. Fatih wil skei van Doga, maar sy besef sy het hom nog lief.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717120000 +0000" stop="20260717123000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E77'. Angie begin 'n nuwe werk en Nazeem se ware kleure word uiteindelik gesien. Mymoena moet 'n moeilike besluit neem oor die apteek se toekoms.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717123000 +0000" stop="20260717130000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E12'. 'n Ontstellende ontdekking op Everlasting ruk die Louws tot stilstand. Ruan word gedwing om die verlede in die oë te kyk. Lily eis antwoorde oor Ruan sy betrokkenheid by Cheryl.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717130000 +0000" stop="20260717133000 +0000">
    <title lang="zh">Klaskamer 10</title>
    <desc>'S10/E55'. Werner behandel graad 12 fisiese wetenskappe konsepte.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717133000 +0000" stop="20260717140000 +0000">
    <title lang="zh">Wanderlus</title>
    <desc>'S4/E2'. Hennie en Nicole vat die lang grondpad na die kus van Walvisbaai en Swakopmund. Hier verken hul die ryk seelewe en ook die pragtige area met sy Duitse geskiedenis en plaaslike aktiwiteite.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717140000 +0000" stop="20260717143000 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S3/E13'. Hierdie week drink Jak tee saam met die pragtige Suid-Afrikaanse aktrise, Lindie Strydom.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717143000 +0000" stop="20260717150000 +0000">
    <title lang="zh">Stralend</title>
    <desc>'S2/E10'. In hierdie episode word Lynn se afhanklikheid van ander getoets. Sy leer dat jy nie altyd die een kan wees wat help nie, want dis juis wat jou kan vernietig.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717150000 +0000" stop="20260717153000 +0000">
    <title lang="zh">Banana Air</title>
    <desc>'S1/E2'. Sakkie en Brand se skandes in Mumbai kom uit. Hester en die personeel is ontevrede met die nuwe reëls. Rodney is verras oor kliëntediens se sukses.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717153000 +0000" stop="20260717160000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E35'. Delia moet baie vure doodslaan. Bonnie vind uit van Louis en Naomi se planne, en Riekie probeer haar vriendskap met Thalia herstel.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717160000 +0000" stop="20260717163000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S1/E32 - Anderkant Die Venster'. Shani en Chris se romantiese oomblik word onderbreek. Dolf en Pierre het albei hulle oog op Monique. Ans probeer iets opwindend, met ongewenste nagevolge.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717163000 +0000" stop="20260717170000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E78'. Kate kyk na foto's van haar kinders se kleintyd en iets begin haar pla. Nazeem konkel, terwyl Mike by Frankie se werksplek inmeng.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717170000 +0000" stop="20260717173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E109'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717173000 +0000" stop="20260717180000 +0000">
    <title lang="zh">Ander Dam Se Eende</title>
    <desc>'S1/E3'. 'n Ompad deur die berge raak chaoties met 'n kar-oomblik, 'moonshine' proe, adrenalien en 'n oordosis van Tennessee se eksentrisiteit.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717180000 +0000" stop="20260717190000 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E15'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717190000 +0000" stop="20260717193000 +0000">
    <title lang="zh">Stralend</title>
    <desc>'S2/E11'. Monica se storie is ongelooflik: haar geveg teen toksiese verhoudings is jare terug oorrompel deur haar geveg teen kanker. Maar sy bly positief. Sy bly braaf genoeg om vorentoe te beweeg.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717193000 +0000" stop="20260717200000 +0000">
    <title lang="zh">Wanderlus</title>
    <desc>'S4/E3'. Hennie en Nicole begin hierdie episode hul avonture in Hentiesbaai waar Hennie sy vislus blus. Daarna vat hulle die pad hulle na die ikoniese Spitzkoppe.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717200000 +0000" stop="20260717203000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E35'. Delia moet baie vure doodslaan. Bonnie vind uit van Louis en Naomi se planne, en Riekie probeer haar vriendskap met Thalia herstel.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717203000 +0000" stop="20260717210000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E78'. Kate kyk na foto's van haar kinders se kleintyd en iets begin haar pla. Nazeem konkel, terwyl Mike by Frankie se werksplek inmeng.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717210000 +0000" stop="20260717213000 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S14/E19'. Jan Braai en die Ontspan besoek Swellendam. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717213000 +0000" stop="20260717213100 +0000">
    <title lang="zh">Die Byl</title>
    <desc>'S6/E7'. 'n Reeksmoordenaar teiken rugbyspelers. Eliaan se motivering word al hoe duideliker en Opperman klop onverwags aan Byl se deur.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717213100 +0000" stop="20260717222900 +0000">
    <title lang="zh">Die Byl</title>
    <desc>'S6/E7'. 'n Reeksmoordenaar teiken rugbyspelers. Eliaan se motivering word al hoe duideliker en Opperman klop onverwags aan Byl se deur.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717222900 +0000" stop="20260717230300 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S3/E13'. Hierdie week drink Jak tee saam met die pragtige Suid-Afrikaanse aktrise, Lindie Strydom.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717230300 +0000" stop="20260717233000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S1/E32 - Anderkant Die Venster'. Shani en Chris se romantiese oomblik word onderbreek. Dolf en Pierre het albei hulle oog op Monique. Ans probeer iets opwindend, met ongewenste nagevolge.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260717233000 +0000" stop="20260718000000 +0000">
    <title lang="zh">Mal Kamper</title>
    <desc>'S5/E3'. Mal Kamper verken die Tankwa met sy Jimny en wilde kamp. In Zambië bly ons luuks en verken die diere. By Nigramoep ry ons 'n pypkar en kamp en ons ry 'n bergpas met Bassonia se rooi Jimny.</desc>
    <date>2026-07-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718000000 +0000" stop="20260718003000 +0000">
    <title lang="zh">Op Pad Met My Potjie</title>
    <desc>'S2/E2 - Rehoboth'. Joalette kuier in Rehoboth by Hester en haar kleindogter, Aldine. Hulle neem Joalette op 'n toer deur die Basters se geskiedenis en kultuur. By die huis berei hulle 'n lamskenkelpotjie voor.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718003000 +0000" stop="20260718010000 +0000">
    <title lang="zh">Show'KIE</title>
    <desc>'S1/E2 of 13'. Die week kuier Skemergrond-aktrise Shimmy Isaacs en haar vriendin, Carmenita Skade, by Dean en sorg vir hope pret en speletjies. Bob 'the juggler' verstom met sy ongelooflike toertjies.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718010000 +0000" stop="20260718020000 +0000">
    <title lang="zh">Super Rugby</title>
    <desc>'S13/E24'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718020000 +0000" stop="20260718040000 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718040000 +0000" stop="20260718043000 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S3/E13'. Hierdie week drink Jak tee saam met die pragtige Suid-Afrikaanse aktrise, Lindie Strydom.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718043000 +0000" stop="20260718050000 +0000">
    <title lang="zh">Mal Kamper</title>
    <desc>'S5/E3'. Mal Kamper verken die Tankwa met sy Jimny en wilde kamp. In Zambië bly ons luuks en verken die diere. By Nigramoep ry ons 'n pypkar en kamp en ons ry 'n bergpas met Bassonia se rooi Jimny.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718050000 +0000" stop="20260718051500 +0000">
    <title lang="zh">Pikin</title>
    <desc>'S1/E18'. In Pikin word die interessante diere, plante, voorwerpe en geluide van Afrika gebruik om eenvoudige konsepte aan die jongspan te verduidelik. Kom droom saam groot!</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718051500 +0000" stop="20260718053000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E94'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Roelof Nel deel vandag met ons God se liefde.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718053000 +0000" stop="20260718060000 +0000">
    <title lang="zh">Op Pad Met My Potjie</title>
    <desc>'S2/E2 - Rehoboth'. Joalette kuier in Rehoboth by Hester en haar kleindogter, Aldine. Hulle neem Joalette op 'n toer deur die Basters se geskiedenis en kultuur. By die huis berei hulle 'n lamskenkelpotjie voor.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718060000 +0000" stop="20260718063000 +0000">
    <title lang="zh">Show'KIE</title>
    <desc>'S1/E2'. Die week kuier Skemergrond-aktrise Shimmy Isaacs en haar vriendin, Carmenita Skade, by Dean en sorg vir hope pret en speletjies. Bob 'the juggler' verstom met sy ongelooflike toertjies.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718063000 +0000" stop="20260718080000 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E16'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718080000 +0000" stop="20260718090000 +0000">
    <title lang="zh">Dikker As Water</title>
    <desc>'S2/E61'. Alev probeer Abdullah kontak, maar Pembe sweer wraak. Nilay sê vir Pembe hulle word bedreig deur 'n Bose Oog en kort 'n reinigingsritueel.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718090000 +0000" stop="20260718100000 +0000">
    <title lang="zh">Dikker As Water</title>
    <desc>'S2/E62'. Fatih dreig Doga met 'n egskeiding as hy verder sy ma sleg behandel. Mustafa verras Nilay met 'n egskeiding en sê sy het gejok oor wie hul kind se pa is.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718100000 +0000" stop="20260718110000 +0000">
    <title lang="zh">Dikker As Water</title>
    <desc>'S2/E63'. Nilay erken aan almal dat Mustafa nie haar kind se pa is nie. Ayse waarsku vir Kivilcim dat sy in lewensgevaar is.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718110000 +0000" stop="20260718120000 +0000">
    <title lang="zh">Dikker As Water</title>
    <desc>'S2/E64'. Mustafa is bitter oor Nilay se woorde, maar Sonmez glo dit nie. Fatih wil skei van Doga, maar sy besef sy het hom nog lief.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718120000 +0000" stop="20260718123000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E140'. Pam voel dat Abongile haar lewe onnodig moeilik maak. Lucas en Karla se planne rondom Nina en Juvan loop skeef.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718123000 +0000" stop="20260718130000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E141'. Siseko is bekommerd dat Pam die troue gaan kanselleer. Rossouw vind uit sy pa sien iemand. Nina en Juvan maak uiteindelik 'n skuif.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718130000 +0000" stop="20260718133000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E142'. Pam het 'n klomp ysters in die vuur met al die troureëlings. Nina is opgewonde oor haar eerste alleen-kuier saam met Juvan. Gys en Bianca is soos twee stoute tieners.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718133000 +0000" stop="20260718140000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E143'. Shane is terug met slegte nuus. Dinge ontwikkel verder tussen Gys en Bianca. Siseko het 'n verrassing vir Pam.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718140000 +0000" stop="20260718143000 +0000">
    <title lang="zh">Op Pad Met My Potjie</title>
    <desc>'S2/E2 - Rehoboth'. Joalette kuier in Rehoboth by Hester en haar kleindogter, Aldine. Hulle neem Joalette op 'n toer deur die Basters se geskiedenis en kultuur. By die huis berei hulle 'n lamskenkelpotjie voor.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718143000 +0000" stop="20260718150000 +0000">
    <title lang="zh">Show'KIE</title>
    <desc>'S1/E2'. Die week kuier Skemergrond-aktrise Shimmy Isaacs en haar vriendin, Carmenita Skade, by Dean en sorg vir hope pret en speletjies. Bob 'the juggler' verstom met sy ongelooflike toertjies.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718150000 +0000" stop="20260718153000 +0000">
    <title lang="zh">Wanderlus</title>
    <desc>'S4/E3'. Hennie en Nicole begin hierdie episode hul avonture in Hentiesbaai waar Hennie sy vislus blus. Daarna vat hulle die pad hulle na die ikoniese Spitzkoppe.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718153000 +0000" stop="20260718163000 +0000">
    <title lang="zh">Toks &amp; Tjops</title>
    <desc>'S16/E15'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718163000 +0000" stop="20260718170000 +0000">
    <title lang="zh">Banana Air</title>
    <desc>'S1/E2'. Sakkie en Brand se skandes in Mumbai kom uit. Hester en die personeel is ontevrede met die nuwe reëls. Rodney is verras oor kliëntediens se sukses.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718170000 +0000" stop="20260718173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E110'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718173000 +0000" stop="20260718183000 +0000">
    <title lang="zh">Klein Paradys</title>
    <desc>'S1/E15'. Die beoordelaars voltooi hul finale gradering. By die finale sterre-monie word aangekondig watter duo se vyfster-mikro-eenheid wen, en die R1 miljoen prysgeld huis toe vat.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718183000 +0000" stop="20260718193000 +0000">
    <title lang="zh">Die Byl</title>
    <desc>'S6/E7'. 'n Reeksmoordenaar teiken rugbyspelers. Eliaan se motivering word al hoe duideliker en Opperman klop onverwags aan Byl se deur.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718193000 +0000" stop="20260718200000 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S14/E20'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle De Hoop en Malgas.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718200000 +0000" stop="20260718203000 +0000">
    <title lang="zh">Ander Dam Se Eende</title>
    <desc>'S1/E3'. 'n Ompad deur die berge raak chaoties met 'n kar-oomblik, 'moonshine' proe, adrenalien en 'n oordosis van Tennessee se eksentrisiteit.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718203000 +0000" stop="20260718210000 +0000">
    <title lang="zh">Wanderlus</title>
    <desc>'S4/E3'. Hennie en Nicole begin hierdie episode hul avonture in Hentiesbaai waar Hennie sy vislus blus. Daarna vat hulle die pad hulle na die ikoniese Spitzkoppe.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718210000 +0000" stop="20260718213000 +0000">
    <title lang="zh">KoppieTeeFontein</title>
    <desc>'S3/E13'. Hierdie week drink Jak tee saam met die pragtige Suid-Afrikaanse aktrise, Lindie Strydom.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718213000 +0000" stop="20260718223000 +0000">
    <title lang="zh">Super Rugby</title>
    <desc>'S13/E24'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718223000 +0000" stop="20260718230000 +0000">
    <title lang="zh">Stralend</title>
    <desc>'S2/E11'. Monica se storie is ongelooflik: haar geveg teen toksiese verhoudings is jare terug oorrompel deur haar geveg teen kanker. Maar sy bly positief. Sy bly braaf genoeg om vorentoe te beweeg.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718230000 +0000" stop="20260718233000 +0000">
    <title lang="zh">Mal Kamper</title>
    <desc>'S5/E3'. Mal Kamper verken die Tankwa met sy Jimny en wilde kamp. In Zambië bly ons luuks en verken die diere. By Nigramoep ry ons 'n pypkar en kamp en ons ry 'n bergpas met Bassonia se rooi Jimny.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260718233000 +0000" stop="20260719000000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S1/E32 - Anderkant Die Venster'. Shani en Chris se romantiese oomblik word onderbreek. Dolf en Pierre het albei hulle oog op Monique. Ans probeer iets opwindend, met ongewenste nagevolge.</desc>
    <date>2026-07-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260719000000 +0000" stop="20260720000000 +0000">
    <title lang="zh">Op Pad Met My Potjie</title>
    <desc>'S2/E2 - Rehoboth'. Joalette kuier in Rehoboth by Hester en haar kleindogter, Aldine. Hulle neem Joalette op 'n toer deur die Basters se geskiedenis en kultuur. By die huis berei hulle 'n lamskenkelpotjie voor.</desc>
    <date>2026-07-19</date>
  </programme>
</tv>