<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260819100521 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451043/20260817.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451043&amp;date=20260817&amp;timezone=None">
  <channel id="451043">
    <display-name lang="South Africa">KykNET &amp; Kie HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png" />
  </channel>
  <programme channel="451043" start="20260817000100 +0000" stop="20260817003100 +0000">
    <title lang="zh">Show'KIE</title>
    <desc>'S1/E7'. Skemergrond en Torings se Adrian Steyn en Nichola Viviers neem die ateljee op horings met lekker stories en speletjies. Die kronkeler 'Lunga the Snakelady' beïndruk met haar bewegings.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817003100 +0000" stop="20260817010000 +0000">
    <title lang="zh">Op Pad Met My Potjie</title>
    <desc>'S2/E7 - Otjiwarongo'. Joalette is in Otjiwarongo om die Noelle-gesin te ontmoet. Sy leer oor hul familiegeskiedenis en besoek hul krokodilplaas. Daarna maak Joalette en Christian 'n krokodilvleispotjie.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817010000 +0000" stop="20260817015900 +0000">
    <title lang="zh">Kyk Wie Praat</title>
    <desc>'S4/E4'. Die week deel die klas herwinningswenke. Dan verklap die klitse of hulle dink 'n mens moet aan iets proe om te weet dis sleg. En Oom De Klerk wonder hoe ver die klitse sal gaan om te wen?</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817015900 +0000" stop="20260817032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817032900 +0000" stop="20260817034900 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S11/E244'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817034900 +0000" stop="20260817040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E119'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman gesels oor gebed en beheer.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817040000 +0000" stop="20260817060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E246'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817060000 +0000" stop="20260817061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E119'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman gesels oor gebed en beheer.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817061500 +0000" stop="20260817063300 +0000">
    <title lang="zh">Hopla</title>
    <desc>'S1/E17 - 1/17'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-wêreld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817063300 +0000" stop="20260817082900 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E246'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817082900 +0000" stop="20260817090000 +0000">
    <title lang="zh">Op Pad Met My Potjie</title>
    <desc>'S2/E7 - Otjiwarongo'. Joalette is in Otjiwarongo om die Noelle-gesin te ontmoet. Sy leer oor hul familiegeskiedenis en besoek hul krokodilplaas. Daarna maak Joalette en Christian 'n krokodilvleispotjie.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817090000 +0000" stop="20260817093200 +0000">
    <title lang="zh">Show'KIE</title>
    <desc>'S1/E7'. Skemergrond en Torings se Adrian Steyn en Nichola Viviers neem die ateljee op horings met lekker stories en speletjies. Die kronkeler 'Lunga the Snakelady' beïndruk met haar bewegings.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817093200 +0000" stop="20260817100000 +0000">
    <title lang="zh">Banana Air</title>
    <desc>'S1/E7'. Brand in is die hospitaal, en Rodney waarsku oor die gebruik van sekere medikasie. Piston het groot planne en 'n hotel in Mumbai verbied Banana Air se personeel.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817100000 +0000" stop="20260817103000 +0000">
    <title lang="zh">Ander Dam Se Eende</title>
    <desc>'S1/E7'. Die manne neem 'n broodnodige afdag: swem, oefen, was wasgoed, en laaf hulself. Die dag eindig met 'n heerlike braai saam 'n groep mede-Suid-Afrikaners in Austin.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817103000 +0000" stop="20260817110200 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S1/E36 - Op Die Lug'. Shani se lewe raak moeilik na die video wat Rachelle gemaak aanlyn verskyn, maar haar familie staan haar by. Marius klop aan Herman se deur vir hulp.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817110200 +0000" stop="20260817120000 +0000">
    <title lang="zh">Kyk Wie Praat</title>
    <desc>'S4/E4'. Die week deel die klas herwinningswenke. Dan verklap die klitse of hulle dink 'n mens moet aan iets proe om te weet dis sleg. En Oom De Klerk wonder hoe ver die klitse sal gaan om te wen?</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817120000 +0000" stop="20260817123000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E98'. Dit gons oor die foto van Zahra, maar sy en Carlo sê albei hulle is onskuldig. Justin het 'n aanbod vir Amanda, maar sy is nie beïndruk nie. Riaan dwing Kate om die waarheid te vertel.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817123000 +0000" stop="20260817130000 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S3/E2'. Leah reis na Burgersdorp in die Oos-Kaap waar inwoners 'n publieke swembad wil opknap. Die projekspan word verras met Lottoland-hulp en binne weke gebeur 'n groot transformasie.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817130000 +0000" stop="20260817133000 +0000">
    <title lang="zh">Klaskamer 10</title>
    <desc>'S10/E76'. Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817133000 +0000" stop="20260817140000 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S14/E24'. Jan Braai en die Ontspan besoek Mauritius. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817140000 +0000" stop="20260817142900 +0000">
    <title lang="zh">Mal Kamper</title>
    <desc>'S5/E7'. Mal Kamper kamp langs die Weskus met sy Jimny's. In Zambië verken ons African Parks en gaan op 'n oornag stap. Ons kamp langs 'n rivier, ry boot en vlieg. Ons 4x4 met Bassonia se rooi Jimny.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817142900 +0000" stop="20260817145900 +0000">
    <title lang="zh">Overbergbewoners</title>
    <desc>'S1/E4 - Brian Mcfarlane &amp; Sd Fourie'. In Hermanus ontmoet ons vir Brian McFarlane, legende van die area wat homself 'Die Ou Man van die See' noem. Dan kuier ons in Franskraal by historiese skrywer SD Fourie en haar hond.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817145900 +0000" stop="20260817153100 +0000">
    <title lang="zh">Wanderlus</title>
    <desc>'S4/E7'. Hennie en Nicole pak 'n tropiese avontuur aan wanneer hulle die eilande in Madagaskar verken. Van die helderblou waters van Nosy Be tot die rooi landskappe van die vasteland.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817153100 +0000" stop="20260817160200 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E56'. Gavin veroorsaak nóg moeilikheid tussen Tertius en Tracy. Die nuusberig oor Petro het nie die uitwerking waarvoor sy gehoop het nie, en Mercia begin jammer voel vir Nicolette.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817160200 +0000" stop="20260817162900 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E160'. Lucas rig sy oë op 'n nuwe uitdaging. Gys reik weer uit na Bianca. Lettie is baie benoud oor die kêffie se finansies.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817162900 +0000" stop="20260817170000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E99'. Mike plaas Amanda se behoeftes voor syne, terwyl Lee-Ann oortuig is van Carlo se onskuld. Kate is besig om Riaan te verloor.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817170000 +0000" stop="20260817173200 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E140'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817173200 +0000" stop="20260817180000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E29'. Ruan is verlig om te hoor dat Amber haar belofte nagekom het om nie Simon as 'n vriend aanlyn te aanvaar nie. Erica en Jasmine maak 'n plan om Tillie op die dorp besig te hou.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817180000 +0000" stop="20260817190000 +0000">
    <title lang="zh">Dikker As Water</title>
    <desc>'S2/E81'. Gokhan se vrou vra Resul vir 'n egskeiding. Resul dring aan op 'n imam-verbintenis om Cimen se eer te beskerm. Cimen daag by Kivilcim op in 'n hijab.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817190000 +0000" stop="20260817200100 +0000">
    <title lang="zh">Super Rugby</title>
    <desc>'S13/E29'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817200100 +0000" stop="20260817203000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E56'. Gavin veroorsaak nóg moeilikheid tussen Tertius en Tracy. Die nuusberig oor Petro het nie die uitwerking waarvoor sy gehoop het nie, en Mercia begin jammer voel vir Nicolette.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817203000 +0000" stop="20260817210100 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E99'. Mike plaas Amanda se behoeftes voor syne, terwyl Lee-Ann oortuig is van Carlo se onskuld. Kate is besig om Riaan te verloor.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817210100 +0000" stop="20260817213000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E160'. Lucas rig sy oë op 'n nuwe uitdaging. Gys reik weer uit na Bianca. Lettie is baie benoud oor die kêffie se finansies.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817213000 +0000" stop="20260817220100 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E29'. Ruan is verlig om te hoor dat Amber haar belofte nagekom het om nie Simon as 'n vriend aanlyn te aanvaar nie. Erica en Jasmine maak 'n plan om Tillie op die dorp besig te hou.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817220100 +0000" stop="20260817222900 +0000">
    <title lang="zh">Wanderlus</title>
    <desc>'S4/E7'. Hennie en Nicole pak 'n tropiese avontuur aan wanneer hulle die eilande in Madagaskar verken. Van die helderblou waters van Nosy Be tot die rooi landskappe van die vasteland.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817222900 +0000" stop="20260817230000 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S14/E24'. Jan Braai en die Ontspan besoek Mauritius. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260817230000 +0000" stop="20260818000000 +0000">
    <title lang="zh">Beaulah: Queens Van Die Kaap</title>
    <desc>'S1/E4 - Drama Op Die Loopplank'. 'n Dag by die see ontaard in chaos wanneer Madison en BB koppe stamp. Die queens veg op die loopplank vir 'n 'drag ball' trofee, en die spanning loop hoog.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818000000 +0000" stop="20260818010000 +0000">
    <title lang="zh">Die Nuusmakers</title>
    <desc>'S1/E1'. Adri Joubert is die liefling nuusleser, maar beide die nuus én haar rol as hoofaanbieder is in die gedrang. Maar dan tref 'n persoonlike tragedie en al haar vrese vervaag.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818010000 +0000" stop="20260818013000 +0000">
    <title lang="zh">Op Pad Met My Potjie</title>
    <desc>'S2/E7 - Otjiwarongo'. Joalette is in Otjiwarongo om die Noelle-gesin te ontmoet. Sy leer oor hul familiegeskiedenis en besoek hul krokodilplaas. Daarna maak Joalette en Christian 'n krokodilvleispotjie.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818013000 +0000" stop="20260818020000 +0000">
    <title lang="zh">Show'KIE</title>
    <desc>'S1/E7'. Skemergrond en Torings se Adrian Steyn en Nichola Viviers neem die ateljee op horings met lekker stories en speletjies. Die kronkeler 'Lunga the Snakelady' beïndruk met haar bewegings.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818020000 +0000" stop="20260818023000 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S3/E2'. Leah reis na Burgersdorp in die Oos-Kaap waar inwoners 'n publieke swembad wil opknap. Die projekspan word verras met Lottoland-hulp en binne weke gebeur 'n groot transformasie.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818023000 +0000" stop="20260818032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818032900 +0000" stop="20260818034900 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S11/E245'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818034900 +0000" stop="20260818040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E120'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman kyk gesels oor vrees en beheer.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818040000 +0000" stop="20260818060200 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E247'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818060200 +0000" stop="20260818061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E120'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman kyk gesels oor vrees en beheer.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818061500 +0000" stop="20260818062900 +0000">
    <title lang="zh">Hopla</title>
    <desc>'S1/E18 - 1/18'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-wêreld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818062900 +0000" stop="20260818083100 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S11/E247'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818083100 +0000" stop="20260818090200 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S1/E36 - Op Die Lug'. Shani se lewe raak moeilik na die video wat Rachelle gemaak aanlyn verskyn, maar haar familie staan haar by. Marius klop aan Herman se deur vir hulp.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818090200 +0000" stop="20260818093100 +0000">
    <title lang="zh">Jan Braai Vir Erfenis</title>
    <desc>'S14/E24'. Jan Braai en die Ontspan besoek Mauritius. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818093100 +0000" stop="20260818110200 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E20'. ontbytSAKE se ateljeegas is die gewilde akteur Frank Rautenbach, wat tans in Beter as Gister te sien is.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818110200 +0000" stop="20260818120100 +0000">
    <title lang="zh">Dikker As Water</title>
    <desc>'S2/E81'. Gokhan se vrou vra Resul vir 'n egskeiding. Resul dring aan op 'n imam-verbintenis om Cimen se eer te beskerm. Cimen daag by Kivilcim op in 'n hijab.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818120100 +0000" stop="20260818123100 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E99'. Mike plaas Amanda se behoeftes voor syne, terwyl Lee-Ann oortuig is van Carlo se onskuld. Kate is besig om Riaan te verloor.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818123100 +0000" stop="20260818130000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E29'. Ruan is verlig om te hoor dat Amber haar belofte nagekom het om nie Simon as 'n vriend aanlyn te aanvaar nie. Erica en Jasmine maak 'n plan om Tillie op die dorp besig te hou.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818130000 +0000" stop="20260818133000 +0000">
    <title lang="zh">Klaskamer 10</title>
    <desc>'S10/E77'. In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818133000 +0000" stop="20260818143100 +0000">
    <title lang="zh">Super Rugby</title>
    <desc>'S13/E29'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818143100 +0000" stop="20260818150000 +0000">
    <title lang="zh">Mal Kamper</title>
    <desc>'S5/E7'. Mal Kamper kamp langs die Weskus met sy Jimny's. In Zambië verken ons African Parks en gaan op 'n oornag stap. Ons kamp langs 'n rivier, ry boot en vlieg. Ons 4x4 met Bassonia se rooi Jimny.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818150000 +0000" stop="20260818153000 +0000">
    <title lang="zh">Reënboogrant</title>
    <desc>'S1/E36 - Op Die Lug'. Shani se lewe raak moeilik na die video wat Rachelle gemaak aanlyn verskyn, maar haar familie staan haar by. Marius klop aan Herman se deur vir hulp.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818153000 +0000" stop="20260818160000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E57'. Naomi kom toevallig tot Tracy se redding. Henry ontvang 'n werksaanbod en oorweeg dit om sy praktyk te skuif, en Joe probeer sy bes om Uys en Nicolette se vriendskap te red.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818160000 +0000" stop="20260818163000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E161'. Gys maak 'n ongewone voorstel aan Bianca. Lucas probeer Gys oortuig van sy nuutste ambisies. Fourie het raad vir Lettie.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818163000 +0000" stop="20260818170000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E100'. Die polisie kry 'n anonieme wenk oor Zahra se foto. Lendre raak lekker gemaklik in Kate se huis, terwyl Riaan besluit om sy biologiese ouers te gaan opsoek.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818170000 +0000" stop="20260818173100 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E141'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818173100 +0000" stop="20260818180100 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E30'. Ruan en Amber stel 'n gevaarlike lokval vir Isaac. Lily begin vermoed iets is fout. Christine staan voor 'n sakegeleentheid wat haar lot kan verander.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818180100 +0000" stop="20260818185900 +0000">
    <title lang="zh">Dikker As Water</title>
    <desc>'S2/E82'. Cimen kondig haar huwelik aan en Kivilcim is woedend. Pembe sê Alev moet 'n aborsie kry en weier volstrek om van Abdullah te skei.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818185900 +0000" stop="20260818200300 +0000">
    <title lang="zh">Beaulah: Queens Van Die Kaap</title>
    <desc>'S1/E5 - Groot Dag, Groter Ego'S'. Dit is die dag van die kompetisie en Manila en Madison doen hul eerste duo-optrede. Sal BB en Ina die geleentheid met albei hande aangryp?</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818200300 +0000" stop="20260818203000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E57'. Naomi kom toevallig tot Tracy se redding. Henry ontvang 'n werksaanbod en oorweeg dit om sy praktyk te skuif, en Joe probeer sy bes om Uys en Nicolette se vriendskap te red.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818203000 +0000" stop="20260818210100 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E100'. Die polisie kry 'n anonieme wenk oor Zahra se foto. Lendre raak lekker gemaklik in Kate se huis, terwyl Riaan besluit om sy biologiese ouers te gaan opsoek.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818210100 +0000" stop="20260818212900 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E161'. Gys maak 'n ongewone voorstel aan Bianca. Lucas probeer Gys oortuig van sy nuutste ambisies. Fourie het raad vir Lettie.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818212900 +0000" stop="20260818220000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E30'. Ruan en Amber stel 'n gevaarlike lokval vir Isaac. Lily begin vermoed iets is fout. Christine staan voor 'n sakegeleentheid wat haar lot kan verander.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818220000 +0000" stop="20260818230100 +0000">
    <title lang="zh">Die Nuusmakers</title>
    <desc>'S1/E1'. Adri Joubert is die liefling nuusleser, maar beide die nuus én haar rol as hoofaanbieder is in die gedrang. Maar dan tref 'n persoonlike tragedie en al haar vrese vervaag.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818230100 +0000" stop="20260818233000 +0000">
    <title lang="zh">Wanderlus</title>
    <desc>'S4/E7'. Hennie en Nicole pak 'n tropiese avontuur aan wanneer hulle die eilande in Madagaskar verken. Van die helderblou waters van Nosy Be tot die rooi landskappe van die vasteland.</desc>
    <date>2026-08-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20260818233000 +0000" stop="20260819000000 +0000">

</tv>