<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20261026234129 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451043/20261021.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451043&amp;date=20261021&amp;timezone=None">
  <channel id="451043">
    <display-name lang="South Africa">KykNET &amp; Kie HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png" />
  </channel>
  <programme channel="451043" start="20261022190000 +0000" stop="20261022193000 +0000">
    <title lang="zh">Waar Daar 'n Wil Is</title>
    <desc>'S2/E1 - Ivor Swartz'. Hy het sy broer doodgeskiet en vir 'n paar jaar was die tronk sy tuiste. Vandag is hy 'n jeugpredikant by die NG Kerk Oosterlig in Pretoria. Lee-Ann gesels met dominee Ivor Swartz.</desc>
    <date>2026-10-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261022193000 +0000" stop="20261022200000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E17'. Die dorpie Letsitele, in die Limpopo Provinsie, word besoek en daar word kennis gemaak met verskeie entrepreneurs van die omgewing.</desc>
    <date>2026-10-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261022200000 +0000" stop="20261022203000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E104'. Amor is onseker oor Delia se agenda en vrees dat sy haar gaan ontbloot. Louis en Naomi berei hulle voor om van Hannah afskeid te neem, en Bonnie is nuuskierig oor Annetjie se reünie.</desc>
    <date>2026-10-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261022203000 +0000" stop="20261022210000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E147'. Wade en Angie ervaar 'n teer oomblik saam. Gary word ingespan om die swendelaar wat Ruiterbosch se mense teister te ontmasker. Intussen gaan Siya uit sy pad uit om die waarheid vir almal weg te steek.</desc>
    <date>2026-10-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261022210000 +0000" stop="20261022213000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E199'. Karla en Nina is bekommerd oor Juvan. Swarts &amp; Swarts ervaar groeipyne en Sanet sien uit na môre se heropening.</desc>
    <date>2026-10-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261022213000 +0000" stop="20261022220000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E68'. Winnie maak 'n skokkende onthulling oor haar en Jasmine se verlede. 'n Onskuldige gebaar deur Genie ruk die mat onder Lily en Ruan se voete uit. Christine neem 'n groot stap.</desc>
    <date>2026-10-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261022220000 +0000" stop="20261022223000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S9/E3'. Die bekende pianis Rocco de Villiers saam met Dusty Dixon en Namakwalander, Don Theart vertel stories saam met Pietman en Lyntjie. Rocco maak ook musiek saam met Schalk Joubert.</desc>
    <date>2026-10-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261022223000 +0000" stop="20261022230000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S2/E6'. Hans en Franswa ontdek die ruwe skoonheid van Zuurberg, terwyl Warren 'n splinternuwe fiets regkry ná die onverwagse insident.</desc>
    <date>2026-10-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261022230000 +0000" stop="20261022233000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E17'. Die dorpie Letsitele, in die Limpopo Provinsie, word besoek en daar word kennis gemaak met verskeie entrepreneurs van die omgewing.</desc>
    <date>2026-10-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261022233000 +0000" stop="20261023000000 +0000">
    <title lang="zh">Die Nuusmakers</title>
    <desc>'S1/E11'. Sonia en Johan ontvang albei dreigemente, en Johan vra Renate vir finansiële hulp om op die storie te bly en hul sekuriteit op te skerp. Die druk op Adri neem van alle kante toe.</desc>
    <date>2026-10-22</date>
  </programme>
</tv>
