<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20261027034553 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451043/20261022.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451043&amp;date=20261022&amp;timezone=None">
  <channel id="451043">
    <display-name lang="South Africa">KykNET &amp; Kie HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png" />
  </channel>
  <programme channel="451043" start="20261023190000 +0000" stop="20261023193000 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S3/E12'. Leah besoek Sedgefield in die Wes-Kaap en ontmoet inwoners met 'n passie vir die dorp. Sy oorhandig 'n Lottoland-verrassing waarmee hul verskeie projekte kan voltooi.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023193000 +0000" stop="20261023200000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S2/E7'. Die driemanskap is terug! Ons groet Zuurberg en ry deur die vrugbare Sondagsriviervallei tot by die ongerepte Baviaanskloof, 'n reis vol ontdekking.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023200000 +0000" stop="20261023203000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E105'. Johan voer iets in die mou. Amor vertrou steeds nie vir Delia nie. LJ is terug en kry 'n koue ontvangs van Thalia, en Naomi word deur Hannah verras.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023203000 +0000" stop="20261023210000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E148'. Mymoena dring daarop aan dat Siya oop kaarte speel. Mike sukkel om by te hou by sy ou drinkebroer en Wade is bekommerd dat Angie verkeerde afleidings begin maak oor hulle verhouding.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023210000 +0000" stop="20261023213000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S10/E7'. Ons kuier by Rubin van Kempton Park. Sy vrou is drie jaar terug skielik oorlede aan kanker en hy woon sedert alleen. Hy het besluit om nou sy huis te verkoop sodat hy Kaap toe kan trek.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023213000 +0000" stop="20261023223000 +0000">
    <title lang="zh">Die Nuusmakers</title>
    <desc>'S1/E11'. Sonia en Johan ontvang albei dreigemente, en Johan vra Renate vir finansiële hulp om op die storie te bly en hul sekuriteit op te skerp. Die druk op Adri neem van alle kante toe.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023223000 +0000" stop="20261023230000 +0000">
    <title lang="zh">Waar Daar 'n Wil Is</title>
    <desc>'S2/E1 - Ivor Swartz'. Hy het sy broer doodgeskiet en vir 'n paar jaar was die tronk sy tuiste. Vandag is hy 'n jeugpredikant by die NG Kerk Oosterlig in Pretoria. Lee-Ann gesels met dominee Ivor Swartz.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023230000 +0000" stop="20261023233000 +0000">
    <title lang="zh">Spooksoeker</title>
    <desc>'S1/E1 - The Library Man'. Warno word 15 en kry meer as waarvoor hy gehoop het. Die eerste gevaar wag reeds op 'n plek wat hy gedink het hy baie goed ken.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261023233000 +0000" stop="20261024000000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E17'. Die dorpie Letsitele, in die Limpopo Provinsie, word besoek en daar word kennis gemaak met verskeie entrepreneurs van die omgewing.</desc>
    <date>2026-10-23</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261024000000 +0000" stop="20261025000000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Elwira Standili</title>
    <desc>'S4/E3'. Vanaand vier ons die lewe en nalatenskap van ons geliefde Johnny Davids. Sy vrou, Liezel, en jongste seun deel hul harte, terwyl sy sanggroep, SA Anthem, hom met musiek vereer.</desc>
    <date>2026-10-24</date>
  </programme>
</tv>
