<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20261027014145 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451043/20261026.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451043&amp;date=20261026&amp;timezone=None">
  <channel id="451043">
    <display-name lang="South Africa">KykNET &amp; Kie HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png" />
  </channel>
  <programme channel="451043" start="20261026000000 +0000" stop="20261026010000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Elwira Standili</title>
    <desc>'S4/E4'. Ons vind hoop met akteur Tarique Kenny wat vertel oor sy seldsame siekte, en mediese student Joy Schoor wat deel oor haar kankerstryd. Die Divine Grace Worship Team sing vir ons.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026010000 +0000" stop="20261026020000 +0000">
    <title lang="zh">Schuster</title>
    <desc>'S1/E1'. Die legendariese Suid-Afrikaanse grapmaker Leon Schuster het deurlopende rugpyn na verskeie rugoperasies en bring die meeste van sy tyd in sy huis deur. Hy besluit om vir die eerste keer sy storie te vertel.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026020000 +0000" stop="20261026032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026032900 +0000" stop="20261026034900 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S12/E41'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026034900 +0000" stop="20261026040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E179'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. Melissa Botma herinner ons: word wakker vir die hemel, hier en nou.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026040000 +0000" stop="20261026060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E43'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026060000 +0000" stop="20261026061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E179'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. Melissa Botma herinner ons: word wakker vir die hemel, hier en nou.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026061500 +0000" stop="20261026063100 +0000">
    <title lang="zh">Hopla</title>
    <desc>'S2/E5'. Hip, Hop, Flip en Flop is hasies wat speel-speel saam met die maatjies by die huis die Hopla-wêreld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam leer hulle oulike lessies.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026063100 +0000" stop="20261026083000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E43'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026083000 +0000" stop="20261026093000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Elwira Standili</title>
    <desc>'S4/E4'. Ons vind hoop met akteur Tarique Kenny wat vertel oor sy seldsame siekte, en mediese student Joy Schoor wat deel oor haar kankerstryd. Die Divine Grace Worship Team sing vir ons.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026093000 +0000" stop="20261026100200 +0000">
    <title lang="zh">Die Kantoor</title>
    <desc>'S1/E4 - Die Touchy Game'. 'n Onskuldige touch-rugby wedstryd tydens middagete gee aanleiding tot Flip se ongewilde oortuigings oor vroue. Joubert kry Tjaart om al sy eks-vriendinne te bel om uit te vind of hulle swanger is.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026100200 +0000" stop="20261026103000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S9/E4'. Die pragtige Nadine, Pieter Moller en Mervin Beukes kuier saam met Pietman en Lyntjie. Schalk Joubert en Pieter van der Westuizen maak lekker musiek.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026103000 +0000" stop="20261026110200 +0000">
    <title lang="zh">Spooksoeker</title>
    <desc>'S1/E1 - The Library Man'. Warno word 15 en kry meer as waarvoor hy gehoop het. Die eerste gevaar wag reeds op 'n plek wat hy gedink het hy baie goed ken.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026110200 +0000" stop="20261026120300 +0000">
    <title lang="zh">Schuster</title>
    <desc>'S1/E1'. Die legendariese Suid-Afrikaanse grapmaker Leon Schuster het deurlopende rugpyn na verskeie rugoperasies en bring die meeste van sy tyd in sy huis deur. Hy besluit om vir die eerste keer sy storie te vertel.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026120300 +0000" stop="20261026123200 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E148'. Mymoena dring daarop aan dat Siya oop kaarte speel. Mike sukkel om by te hou by sy ou drinkebroer en Wade is bekommerd dat Angie verkeerde afleidings begin maak oor hulle verhouding.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026123200 +0000" stop="20261026130000 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S3/E12'. Leah besoek Sedgefield in die Wes-Kaap en ontmoet inwoners met 'n passie vir die dorp. Sy oorhandig 'n Lottoland-verrassing waarmee hul verskeie projekte kan voltooi.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026130000 +0000" stop="20261026133000 +0000">
    <title lang="zh">Klaskamer 10</title>
    <desc>'S10/E96'. Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026133000 +0000" stop="20261026140000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S10/E8'. Mauritz woon nou in Australië en het sy ma gevra om 'n ogie te hou oor die verkoop van sy huis. Die span gee die kombuis 'n moderne gevoel sodat die eiendom vinnig kan verkoop.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026140000 +0000" stop="20261026143000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E17'. Die dorpie Letsitele, in die Limpopo Provinsie, word besoek en daar word kennis gemaak met verskeie entrepreneurs van die omgewing.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026143000 +0000" stop="20261026150000 +0000">
    <title lang="zh">Waar Daar 'n Wil Is</title>
    <desc>'S2/E1 - Ivor Swartz'. Hy het sy broer doodgeskiet en vir 'n paar jaar was die tronk sy tuiste. Vandag is hy 'n jeugpredikant by die NG Kerk Oosterlig in Pretoria. Lee-Ann gesels met dominee Ivor Swartz.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026150000 +0000" stop="20261026153100 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S2/E7'. Die driemanskap is terug! Ons groet Zuurberg en ry deur die vrugbare Sondagsriviervallei tot by die ongerepte Baviaanskloof, 'n reis vol ontdekking.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026153100 +0000" stop="20261026160000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E106'. LJ besef hy het 'n reuse fout gemaak deur Thalia te verloor. At is geskok wanneer Conrad groot nuus met hom deel, en Nicolette is van vooraf bekommerd oor Tertius se gemoedstoestand.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026160000 +0000" stop="20261026163000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E200'. Anja is bekommerd oor Fourie se uitbarsings. Sanet sit haar beste voet voor by die bekendstelling. Daar is 'n lelike voorval by die klub met erge gevolge.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026163000 +0000" stop="20261026170000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E149'. Mymoena probeer haar dogter beskerm, terwyl Siya desperaat die regte ding probeer doen. Gary se soektog na die gewetenlose swendelaar neem 'n donker wending.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026170000 +0000" stop="20261026173100 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E210'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026173100 +0000" stop="20261026180000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E69'. Jasmine en Winnie deel die goeie nuus met Ragel. Sonja luister 'n verdagte telefoongesprek af. Erica se plan ontrafel.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026180000 +0000" stop="20261026183000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E3'. MPI probeer skadebeheer doen ná Nathan se groot aankondiging. Die spanning tussen Ezra en Stella bou op soos hy haar 'n groot fout laat maak.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026183000 +0000" stop="20261026190000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E4'. Terwyl MPI voorberei vir 'n groot voorlegging, bots Ezra en Stella oor strategie. Yolanda werf 'n sleutelspeler, terwyl verborge motiewe die Jefferson-ooreenkoms bedreig.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026190000 +0000" stop="20261026200000 +0000">
    <title lang="zh">Super Rugby</title>
    <desc>'S13/E39'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026200000 +0000" stop="20261026203000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E106'. LJ besef hy het 'n reuse fout gemaak deur Thalia te verloor. At is geskok wanneer Conrad groot nuus met hom deel, en Nicolette is van vooraf bekommerd oor Tertius se gemoedstoestand.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026203000 +0000" stop="20261026210000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E149'. Mymoena probeer haar dogter beskerm, terwyl Siya desperaat die regte ding probeer doen. Gary se soektog na die gewetenlose swendelaar neem 'n donker wending.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026210000 +0000" stop="20261026213000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E200'. Anja is bekommerd oor Fourie se uitbarsings. Sanet sit haar beste voet voor by die bekendstelling. Daar is 'n lelike voorval by die klub met erge gevolge.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026213000 +0000" stop="20261026220000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E69'. Jasmine en Winnie deel die goeie nuus met Ragel. Sonja luister 'n verdagte telefoongesprek af. Erica se plan ontrafel.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026220000 +0000" stop="20261026223000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S2/E7'. Die driemanskap is terug! Ons groet Zuurberg en ry deur die vrugbare Sondagsriviervallei tot by die ongerepte Baviaanskloof, 'n reis vol ontdekking.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026223000 +0000" stop="20261026230000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S10/E8'. Mauritz woon nou in Australië en het sy ma gevra om 'n ogie te hou oor die verkoop van sy huis. Die span gee die kombuis 'n moderne gevoel sodat die eiendom vinnig kan verkoop.</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261026230000 +0000" stop="20261027000000 +0000">
    <title lang="zh">Wie Word 'n Miljoenêr?</title>
    <desc>'S5/E3'. Ses splinternuwe spelers speel Vinnigste Vingers om 'n plek los te slaan in die vuurwarm stoel. Wie van die pensionaris, die meganiese ingenieur of die Afrikaanse onderwyser gaan die beste vaar?</desc>
    <date>2026-10-26</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027000000 +0000" stop="20261027010000 +0000">
    <title lang="zh">Die Nuusmakers</title>
    <desc>'S1/E11'. Sonia en Johan ontvang albei dreigemente, en Johan vra Renate vir finansiële hulp om op die storie te bly en hul sekuriteit op te skerp. Die druk op Adri neem van alle kante toe.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027010000 +0000" stop="20261027020000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Elwira Standili</title>
    <desc>'S4/E4'. Ons vind hoop met akteur Tarique Kenny wat vertel oor sy seldsame siekte, en mediese student Joy Schoor wat deel oor haar kankerstryd. Die Divine Grace Worship Team sing vir ons.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027020000 +0000" stop="20261027023000 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S3/E12'. Leah besoek Sedgefield in die Wes-Kaap en ontmoet inwoners met 'n passie vir die dorp. Sy oorhandig 'n Lottoland-verrassing waarmee hul verskeie projekte kan voltooi.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027023000 +0000" stop="20261027032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027032900 +0000" stop="20261027034900 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S12/E42'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027034900 +0000" stop="20261027040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E180'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. Melissa Botma bemoedig ons: 'Volg Hom om die hemel nou te leef'.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027040000 +0000" stop="20261027060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E44'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027060000 +0000" stop="20261027061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E180'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. Melissa Botma bemoedig ons: 'Volg Hom om die hemel nou te leef'.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027061500 +0000" stop="20261027063100 +0000">
    <title lang="zh">Hopla</title>
    <desc>'S2/E6'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-wêreld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027063100 +0000" stop="20261027083000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E44'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027083000 +0000" stop="20261027090200 +0000">
    <title lang="zh">Spooksoeker</title>
    <desc>'S1/E1 - The Library Man'. Warno word 15 en kry meer as waarvoor hy gehoop het. Die eerste gevaar wag reeds op 'n plek wat hy gedink het hy baie goed ken.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027090200 +0000" stop="20261027093000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S10/E8'. Mauritz woon nou in Australië en het sy ma gevra om 'n ogie te hou oor die verkoop van sy huis. Die span gee die kombuis 'n moderne gevoel sodat die eiendom vinnig kan verkoop.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027093000 +0000" stop="20261027110200 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E30'. ontbytSAKE se ateljeegas is die minister van landbou, Willie Aucamp. Ons fokus in SAKE op die landboubedryf.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027110200 +0000" stop="20261027113000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E3'. MPI probeer skadebeheer doen ná Nathan se groot aankondiging. Die spanning tussen Ezra en Stella bou op soos hy haar 'n groot fout laat maak.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027113000 +0000" stop="20261027120000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E4'. Terwyl MPI voorberei vir 'n groot voorlegging, bots Ezra en Stella oor strategie. Yolanda werf 'n sleutelspeler, terwyl verborge motiewe die Jefferson-ooreenkoms bedreig.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027120000 +0000" stop="20261027123000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E149'. Mymoena probeer haar dogter beskerm, terwyl Siya desperaat die regte ding probeer doen. Gary se soektog na die gewetenlose swendelaar neem 'n donker wending.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027123000 +0000" stop="20261027130000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E69'. Jasmine en Winnie deel die goeie nuus met Ragel. Sonja luister 'n verdagte telefoongesprek af. Erica se plan ontrafel.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027130000 +0000" stop="20261027133100 +0000">
    <title lang="zh">Klaskamer 10</title>
    <desc>'S10/E97'. In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027133100 +0000" stop="20261027143000 +0000">
    <title lang="zh">Super Rugby</title>
    <desc>'S13/E39'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027143000 +0000" stop="20261027145900 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E17'. Die dorpie Letsitele, in die Limpopo Provinsie, word besoek en daar word kennis gemaak met verskeie entrepreneurs van die omgewing.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027145900 +0000" stop="20261027153100 +0000">
    <title lang="zh">Spooksoeker</title>
    <desc>'S1/E1 - The Library Man'. Warno word 15 en kry meer as waarvoor hy gehoop het. Die eerste gevaar wag reeds op 'n plek wat hy gedink het hy baie goed ken.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027153100 +0000" stop="20261027160000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E107'. Conrad stel Johan aan die Binnelanders voor. Nicolette neem die leisels oor wanneer Naomi haar verras met nuus oor Tracy. LJ se vriend, Jamie, het groot planne vir Garage Pie.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027160000 +0000" stop="20261027163000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E201'. Die broers moet 'n moeilike besluit neem rakende die gala. Rossouw en Anja bevind hulle self alleen.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027163000 +0000" stop="20261027170000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E150'. Mike oorweeg om die reünie te kanselleer en Bridgette spring vir die kans om die man wat die kliniekprojek borg te ontmoet. Kate en Claire wil hê Gary moet ophou om jag te maak op die swendelaar.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027170000 +0000" stop="20261027173100 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E211'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027173100 +0000" stop="20261027180200 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E70'. Lily en Genie neem 'n groot besluit oor hul toekoms. Christine maak 'n vredesgebaar teenoor Jasmine. Hazel sien 'n intieme oomblik wat haar en Lily se plan kan vernietig.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027180200 +0000" stop="20261027183300 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E5'. Stella staar verraad in die gesig wat haar grense toets. Ou alliansies wankel terwyl nuwe gesigte die magsbalans by MPI bedreig, en vanaand se besluite hou blywende gevolge.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027183300 +0000" stop="20261027190100 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E6'. Ou wedywerings en nuwe bondgenootskappe ontvou wanneer Ezra die gevolge trotseer. Ryan se eerste dag bring spanning en Stella ontdek 'n baanbrekende leidraad in Mandy's Mints.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027190100 +0000" stop="20261027200100 +0000">
    <title lang="zh">Wie Word 'n Miljoenêr?</title>
    <desc>'S5/E4'. Ses van ons land se bekendes speel vir liefdadigheid. Jannie du Plessis, Karlien van Jaarsveld, Pietie Beyers, Nicole Holm, Dean Smith en Tracey-Lee Oliver stoei vir 'n plek in die vuurwarm stoel.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027200100 +0000" stop="20261027203000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E107'. Conrad stel Johan aan die Binnelanders voor. Nicolette neem die leisels oor wanneer Naomi haar verras met nuus oor Tracy. LJ se vriend, Jamie, het groot planne vir Garage Pie.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027203000 +0000" stop="20261027210000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E150'. Mike oorweeg om die reünie te kanselleer en Bridgette spring vir die kans om die man wat die kliniekprojek borg te ontmoet. Kate en Claire wil hê Gary moet ophou om jag te maak op die swendelaar.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027210000 +0000" stop="20261027213000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E201'. Die broers moet 'n moeilike besluit neem rakende die gala. Rossouw en Anja bevind hulle self alleen.</desc>
    <date>2026-10-27</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261027213000 +0000" stop="20261028000000 +0000">

</tv>