<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20261104061227 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451043/20261102.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451043&amp;date=20261102&amp;timezone=None">
  <channel id="451043">
    <display-name lang="South Africa">KykNET &amp; Kie HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png" />
  </channel>
  <programme channel="451043" start="20261102000000 +0000" stop="20261102010000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Elwira Standili</title>
    <desc>'S4/E5'. In hierdie episode bring ons verskeie kenners byeen en hou bosberaad. Ons probeer om praktiese oplossings te vind in die stryd teen bendegeweld.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102010000 +0000" stop="20261102020000 +0000">
    <title lang="zh">Schuster</title>
    <desc>'S1/E2'. Leon Schuster het oor die jare 'n wye verskeidenheid mense met sy poetse uitgevang. Ons kyk terug na van sy gewildstes tydens sy radio- en fliekjare en gesels met diegene wat self sleg gevang was.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102020000 +0000" stop="20261102032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102032900 +0000" stop="20261102034900 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S12/E46'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102034900 +0000" stop="20261102040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E185'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Vandag gesels Jacques Bornman met ons oor 'n stelling wat ons so maklik na terugval, 'nie ek nie'.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102040000 +0000" stop="20261102060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E48'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102060000 +0000" stop="20261102061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E185'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Vandag gesels Jacques Bornman met ons oor 'n stelling wat ons so maklik na terugval, 'nie ek nie'.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102061500 +0000" stop="20261102063100 +0000">
    <title lang="zh">Hopla</title>
    <desc>'S2/E10'. Hip, Hop, Flip en Flop is hasies wat speel-speel saam met die maatjies by die huis die Hopla-wêreld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam leer hulle oulike lessies.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102063100 +0000" stop="20261102083000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E48'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102083000 +0000" stop="20261102093000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Elwira Standili</title>
    <desc>'S4/E5'. In hierdie episode bring ons verskeie kenners byeen en hou bosberaad. Ons probeer om praktiese oplossings te vind in die stryd teen bendegeweld.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102093000 +0000" stop="20261102100200 +0000">
    <title lang="zh">Die Kantoor</title>
    <desc>'S1/E5 - Die Sakkie Sakkie'. Flip, Tjaart en Joubert gaan drink saam met een van hul grootste kliënte. Tannie Miems het haar hande verbrand en Emma word gedwing om haar te help.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102100200 +0000" stop="20261102103000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S9/E5'. Human du Toit, Retha Rix en Rudie van Vuuren deel stories van wegkruipertjie speel, gholf trippies en bobbejane. Schalk Joubert maak lekker musiek saam met Albert Frost.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102103000 +0000" stop="20261102110200 +0000">
    <title lang="zh">Spooksoeker</title>
    <desc>'S1/E2 - The Swimming Pool Boy'. Wat gaan aan by die skool se swembad? Warno moet hierdie nuwe spook se geheim oplos voor dit sy dood beteken.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102110200 +0000" stop="20261102120300 +0000">
    <title lang="zh">Schuster</title>
    <desc>'S1/E2'. Leon Schuster het oor die jare 'n wye verskeidenheid mense met sy poetse uitgevang. Ons kyk terug na van sy gewildstes tydens sy radio- en fliekjare en gesels met diegene wat self sleg gevang was.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102120300 +0000" stop="20261102123000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E153'. Claire wys vir Gary hoe sy berou het oor wat sy gedoen het en dat sy vir hom gejok het, terwyl 'n vreemde voorwerp Bennie teen sy kop tref. Elzette en Mymoena vat mekaar aan.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102123000 +0000" stop="20261102130100 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S3/E13'. Leah kuier in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap, waar 'n groep inwoners drome koester vir die dorp. Sy verras hulle met goeie nuus van Lottoland, wat hulle in staat stel om projekte aan te pak.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102130100 +0000" stop="20261102133000 +0000">
    <title lang="zh">Klaskamer 10</title>
    <desc>'S10/E101'. Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102133000 +0000" stop="20261102140000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S10/E9'. Die week kuier die span by Peet om hom te help sy huis te verkoop. Hy wil graag so spoedig as moontlik saam sy vrou aansluit by die ouetehuis.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102140000 +0000" stop="20261102143000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E18'. Die klein, bergagtige dorpie Haenertsburg word besoek waar verskeie inwoners, asook nuwe 'inkomers', hul stories vertel.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102143000 +0000" stop="20261102150000 +0000">
    <title lang="zh">Waar Daar 'n Wil Is</title>
    <desc>'S2/E2 - Rayno Nel'. Lee-Ann van Rooi gesels die week met die wêreld se sterkste man, Rayno Nel, en hoor by hom oor sy reis. Van sy beginjare in Upington tot by die wêreldverhoog in Amerika.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102150000 +0000" stop="20261102153200 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S2/E8'. Hierdie week neem ons afskeid van Baviaanskloof, smul by Die Plaaskind padstal, en ry oor Outeniekwaberge tot by die see.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102153200 +0000" stop="20261102160000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E111'. LJ en Garage Pie veroorsaak wrywing in die Louw/Swart-huishouding. Die spanning van Tracy se situasie eis sy tol op Tertius, en Johan en Ella deel 'n misterieuse geskiedenis.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102160000 +0000" stop="20261102163000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E204'. Na 'n moeilike dag met haar pa, doen Hanneli iets roekeloos. Nina probeer haar bes om Juvan te help om sin te maak van die testament.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102163000 +0000" stop="20261102170000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E154'. Gary is bekommerd wanneer Nazeem vrae begin vra oor Claire, terwyl Frankie vir Riaan waarsku om nie verder betrokke te raak by Bennie nie. Mymoena probeer Elzette se afpersing vir Siya wegsteek.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102170000 +0000" stop="20261102173100 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E217'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102173100 +0000" stop="20261102180100 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E73'. Christine bereik breekpunt in die openbaar. Lily en Ruan beleef 'n oomblik. Sonja verlaat vir Christine in haar tyd van nood.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102180100 +0000" stop="20261102183200 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E11'. Ryan se ou liefde wil 'n tweede kans hê. Die span word onder meer druk geplaas om te presteer en Stella wil dinge streng professioneel hou met Theo.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102183200 +0000" stop="20261102190200 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E12'. Ezra veg om CapeHops te beskerm terwyl geheime en ambisie die span bedreig. Stella kry 'n versoek wat haar integriteit toets, en Gabby buk onder Argos se druk.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102190200 +0000" stop="20261102200000 +0000">
    <title lang="zh">Super Rugby</title>
    <desc>'S13/E40'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102200000 +0000" stop="20261102203000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E111'. LJ en Garage Pie veroorsaak wrywing in die Louw/Swart-huishouding. Die spanning van Tracy se situasie eis sy tol op Tertius, en Johan en Ella deel 'n misterieuse geskiedenis.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102203000 +0000" stop="20261102210000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E154'. Gary is bekommerd wanneer Nazeem vrae begin vra oor Claire, terwyl Frankie vir Riaan waarsku om nie verder betrokke te raak by Bennie nie. Mymoena probeer Elzette se afpersing vir Siya wegsteek.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102210000 +0000" stop="20261102213000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E204'. Na 'n moeilike dag met haar pa, doen Hanneli iets roekeloos. Nina probeer haar bes om Juvan te help om sin te maak van die testament.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102213000 +0000" stop="20261102220000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E73'. Christine bereik breekpunt in die openbaar. Lily en Ruan beleef 'n oomblik. Sonja verlaat vir Christine in haar tyd van nood.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102220000 +0000" stop="20261102223000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S2/E8'. Hierdie week neem ons afskeid van Baviaanskloof, smul by Die Plaaskind padstal, en ry oor Outeniekwaberge tot by die see.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102223000 +0000" stop="20261102230000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S10/E9'. Die week kuier die span by Peet om hom te help sy huis te verkoop. Hy wil graag so spoedig as moontlik saam sy vrou aansluit by die ouetehuis.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261102230000 +0000" stop="20261103000000 +0000">
    <title lang="zh">Wie Word 'n Miljoenêr?</title>
    <desc>'S5/E4'. Ses van ons land se bekendes speel vir liefdadigheid. Jannie du Plessis, Karlien van Jaarsveld, Pietie Beyers, Nicole Holm, Dean Smith en Tracey-Lee Oliver stoei vir 'n plek in die vuurwarm stoel.</desc>
    <date>2026-11-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103000000 +0000" stop="20261103010000 +0000">
    <title lang="zh">Die Nuusmakers</title>
    <desc>'S1/E12'. Johan verstom die span wanneer hy onverwags en summier bedank, maar Adri tree in om die span te lei. Hulle maak reg om die eerste fluitjieblaser-bom te laat bars.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103010000 +0000" stop="20261103020000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Elwira Standili</title>
    <desc>'S4/E5'. In hierdie episode bring ons verskeie kenners byeen en hou bosberaad. Ons probeer om praktiese oplossings te vind in die stryd teen bendegeweld.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103020000 +0000" stop="20261103023000 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S3/E13'. Leah kuier in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap, waar 'n groep inwoners drome koester vir die dorp. Sy verras hulle met goeie nuus van Lottoland, wat hulle in staat stel om projekte aan te pak.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103023000 +0000" stop="20261103032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103032900 +0000" stop="20261103035000 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S12/E47'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103035000 +0000" stop="20261103040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E186'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Vandag gesels Jacques Bornman met ons en hy vra direk vir ons: 'Wat is in jou hand'?</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103040000 +0000" stop="20261103060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E49'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103060000 +0000" stop="20261103061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E186'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Vandag gesels Jacques Bornman met ons en hy vra direk vir ons: 'Wat is in jou hand'?</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103061500 +0000" stop="20261103063000 +0000">
    <title lang="zh">Hopla</title>
    <desc>'S2/E11'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-wêreld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103063000 +0000" stop="20261103083000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E49'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103083000 +0000" stop="20261103090000 +0000">
    <title lang="zh">Spooksoeker</title>
    <desc>'S1/E2 - The Swimming Pool Boy'. Wat gaan aan by die skool se swembad? Warno moet hierdie nuwe spook se geheim oplos voor dit sy dood beteken.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103090000 +0000" stop="20261103093000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S10/E9'. Die week kuier die span by Peet om hom te help sy huis te verkoop. Hy wil graag so spoedig as moontlik saam sy vrou aansluit by die ouetehuis.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103093000 +0000" stop="20261103110000 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E31'. ontbytSAKE se ateljeegas is die sangeres Nadine, en ons SAKEfokus is in die Groen Kalahari in die Noord-Kaap.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103110000 +0000" stop="20261103113000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E11'. Ryan se ou liefde wil 'n tweede kans hê. Die span word onder meer druk geplaas om te presteer en Stella wil dinge streng professioneel hou met Theo.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103113000 +0000" stop="20261103120000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E12'. Ezra veg om CapeHops te beskerm terwyl geheime en ambisie die span bedreig. Stella kry 'n versoek wat haar integriteit toets, en Gabby buk onder Argos se druk.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103120000 +0000" stop="20261103123000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E154'. Gary is bekommerd wanneer Nazeem vrae begin vra oor Claire, terwyl Frankie vir Riaan waarsku om nie verder betrokke te raak by Bennie nie. Mymoena probeer Elzette se afpersing vir Siya wegsteek.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103123000 +0000" stop="20261103130000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E73'. Christine bereik breekpunt in die openbaar. Lily en Ruan beleef 'n oomblik. Sonja verlaat vir Christine in haar tyd van nood.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103130000 +0000" stop="20261103133000 +0000">
    <title lang="zh">Klaskamer 10</title>
    <desc>'S10/E102'. In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103133000 +0000" stop="20261103143000 +0000">
    <title lang="zh">Super Rugby</title>
    <desc>'S13/E40'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103143000 +0000" stop="20261103150000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E18'. Die klein, bergagtige dorpie Haenertsburg word besoek waar verskeie inwoners, asook nuwe 'inkomers', hul stories vertel.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103150000 +0000" stop="20261103153000 +0000">
    <title lang="zh">Spooksoeker</title>
    <desc>'S1/E2 - The Swimming Pool Boy'. Wat gaan aan by die skool se swembad? Warno moet hierdie nuwe spook se geheim oplos voor dit sy dood beteken.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103153000 +0000" stop="20261103160000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E112'. Amor gee Delia rede om haar minder te vertrou, Rentia is geskok deur Tracy se woorde en Ella maak 'n bekentenis aan Henry. Le Roux word, tot Thalia se ontsteltenis, deel van Garage Pie.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103160000 +0000" stop="20261103163000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E205'. Die Besters en Swartse maak gereed vir die troue. Hanneli is in die moeilikheid met haar familie. Juvan neem 'n besluit oor die erfporsie.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103163000 +0000" stop="20261103170000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E155'. Riaan begin glo daar is regtig iets ander-wêrelds aan die gang by die vlei, terwyl Claire probeer om vir Gary te oorreed om Kate se geld terug te kry. Siya het 'n baie moeilike besluit om te neem.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103170000 +0000" stop="20261103173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E218'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103173000 +0000" stop="20261103180000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E74'. Lily het 'n bykomende plan teen Christine en vertel Hazel. Junior is gespanne oor sy voorlegging vir Pitlik se potensiële kliënt. Haylee is desperaat om Christine te red.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103180000 +0000" stop="20261103183000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E13'. Stella probeer Theo se mure afbreek, maar hy bly haar op 'n afstand hou. Hoë druk laat vir Ezra roekeloos optree, en Cazz probeer hom red van homself. Ryan doen iets gewaagd.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103183000 +0000" stop="20261103190000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E14'. Die span is onder ekstra druk om vir Gabby resultate te lewer en Caz vind iets skokkend uit omtrent Ezra. Stella het 'n belangrike persoonlike besluit om te maak.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103190000 +0000" stop="20261103200000 +0000">
    <title lang="zh">Wie Word 'n Miljoenêr?</title>
    <desc>'S5/E5'. In hierdie episode beland 'n Skotse Boer in die vuurwarm stoel. Rian is gefassineer deur sy interessante lewensverhaal en boonop lyk dinge belowend vir die speler.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103200000 +0000" stop="20261103203000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E112'. Amor gee Delia rede om haar minder te vertrou, Rentia is geskok deur Tracy se woorde en Ella maak 'n bekentenis aan Henry. Le Roux word, tot Thalia se ontsteltenis, deel van Garage Pie.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103203000 +0000" stop="20261103210000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E155'. Riaan begin glo daar is regtig iets ander-wêrelds aan die gang by die vlei, terwyl Claire probeer om vir Gary te oorreed om Kate se geld terug te kry. Siya het 'n baie moeilike besluit om te neem.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103210000 +0000" stop="20261103213000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E205'. Die Besters en Swartse maak gereed vir die troue. Hanneli is in die moeilikheid met haar familie. Juvan neem 'n besluit oor die erfporsie.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103213000 +0000" stop="20261103220000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E74'. Lily het 'n bykomende plan teen Christine en vertel Hazel. Junior is gespanne oor sy voorlegging vir Pitlik se potensiële kliënt. Haylee is desperaat om Christine te red.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103220000 +0000" stop="20261103230000 +0000">
    <title lang="zh">Die Nuusmakers</title>
    <desc>'S1/E12'. Johan verstom die span wanneer hy onverwags en summier bedank, maar Adri tree in om die span te lei. Hulle maak reg om die eerste fluitjieblaser-bom te laat bars.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103230000 +0000" stop="20261103233000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S2/E8'. Hierdie week neem ons afskeid van Baviaanskloof, smul by Die Plaaskind padstal, en ry oor Outeniekwaberge tot by die see.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261103233000 +0000" stop="20261104000000 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S3/E13'. Leah kuier in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap, waar 'n groep inwoners drome koester vir die dorp. Sy verras hulle met goeie nuus van Lottoland, wat hulle in staat stel om projekte aan te pak.</desc>
    <date>2026-11-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104000000 +0000" stop="20261105000000 +0000">
    <title lang="zh">Die Kantoor</title>
    <desc>'S1/E5 - Die Sakkie Sakkie'. Flip, Tjaart en Joubert gaan drink saam met een van hul grootste kliënte. Tannie Miems het haar hande verbrand en Emma word gedwing om haar te help.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
</tv>
