<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20261106125826 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451043/20261104.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451043&amp;date=20261104&amp;timezone=None">
  <channel id="451043">
    <display-name lang="South Africa">KykNET &amp; Kie HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png" />
  </channel>
  <programme channel="451043" start="20261104000000 +0000" stop="20261104003000 +0000">
    <title lang="zh">Die Kantoor</title>
    <desc>'S1/E5 - Die Sakkie Sakkie'. Flip, Tjaart en Joubert gaan drink saam met een van hul grootste kliënte. Tannie Miems het haar hande verbrand en Emma word gedwing om haar te help.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104003000 +0000" stop="20261104010000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S9/E5'. Human du Toit, Retha Rix en Rudie van Vuuren deel stories van wegkruipertjie speel, gholf trippies en bobbejane. Schalk Joubert maak lekker musiek saam met Albert Frost.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104010000 +0000" stop="20261104020000 +0000">
    <title lang="zh">Super Rugby</title>
    <desc>'S13/E40'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104020000 +0000" stop="20261104030000 +0000">
    <title lang="zh">Breekpunt</title>
    <desc>'S1/E5'. Terwyl Ashleigh vir haar pa voorgee dat sy aan die universiteit studeer, is sy besig met tennisoefeninge en sy hoop om vir die All-Africa Ope te kwalifiseer. Brad Samson druk haar intussen tot die uiterste toe.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104030000 +0000" stop="20261104033000 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104033000 +0000" stop="20261104035000 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S12/E48'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104035000 +0000" stop="20261104040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E187'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Vandag se gesprek met Jacques Bornman is 'n idee waarmee ons almal worstel: 'te klein, te gewoon'.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104040000 +0000" stop="20261104060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E50'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104060000 +0000" stop="20261104061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E187'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Vandag se gesprek met Jacques Bornman is 'n idee waarmee ons almal worstel: 'te klein, te gewoon'.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104061500 +0000" stop="20261104063000 +0000">
    <title lang="zh">Hopla</title>
    <desc>'S2/E12'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-wêreld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104063000 +0000" stop="20261104083000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E50'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104083000 +0000" stop="20261104093000 +0000">
    <title lang="zh">Schuster</title>
    <desc>'S1/E2'. Leon Schuster het oor die jare 'n wye verskeidenheid mense met sy poetse uitgevang. Ons kyk terug na van sy gewildstes tydens sy radio- en fliekjare en gesels met diegene wat self sleg gevang was.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104093000 +0000" stop="20261104100000 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S3/E13'. Leah kuier in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap, waar 'n groep inwoners drome koester vir die dorp. Sy verras hulle met goeie nuus van Lottoland, wat hulle in staat stel om projekte aan te pak.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104100000 +0000" stop="20261104110000 +0000">
    <title lang="zh">Super Rugby</title>
    <desc>'S13/E40'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104110000 +0000" stop="20261104113000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E13'. Stella probeer Theo se mure afbreek, maar hy bly haar op 'n afstand hou. Hoë druk laat vir Ezra roekeloos optree, en Cazz probeer hom red van homself. Ryan doen iets gewaagd.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104113000 +0000" stop="20261104120000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E14'. Die span is onder ekstra druk om vir Gabby resultate te lewer en Caz vind iets skokkend uit omtrent Ezra. Stella het 'n belangrike persoonlike besluit om te maak.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104120000 +0000" stop="20261104123000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E155'. Riaan begin glo daar is regtig iets ander-wêrelds aan die gang by die vlei, terwyl Claire probeer om vir Gary te oorreed om Kate se geld terug te kry. Siya het 'n baie moeilike besluit om te neem.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104123000 +0000" stop="20261104130000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E74'. Lily het 'n bykomende plan teen Christine en vertel Hazel. Junior is gespanne oor sy voorlegging vir Pitlik se potensiële kliënt. Haylee is desperaat om Christine te red.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104130000 +0000" stop="20261104133000 +0000">
    <title lang="zh">Klaskamer 10</title>
    <desc>'S10/E103'. In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104133000 +0000" stop="20261104143000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Elwira Standili</title>
    <desc>'S4/E5'. In hierdie episode bring ons verskeie kenners byeen en hou bosberaad. Ons probeer om praktiese oplossings te vind in die stryd teen bendegeweld.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104143000 +0000" stop="20261104150000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S2/E8'. Hierdie week neem ons afskeid van Baviaanskloof, smul by Die Plaaskind padstal, en ry oor Outeniekwaberge tot by die see.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104150000 +0000" stop="20261104153000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S10/E9'. Die week kuier die span by Peet om hom te help sy huis te verkoop. Hy wil graag so spoedig as moontlik saam sy vrou aansluit by die ouetehuis.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104153000 +0000" stop="20261104160000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E113'. Rentia dink nie Leah moet vir Tracy sien nie, en Thalia sukkel om die waarheid oor LJ se gevoelens vir haar met Le Roux te deel. Johan besef Ella en Henry is in 'n verhouding.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104160000 +0000" stop="20261104163000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E206'. Karla en Nina is verward wanneer Hanneli hulle ignoreer. Al die vroue het groot pret by die kombuistee. Juvan het 'n verrassing vir Nina.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104163000 +0000" stop="20261104170000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E156'. Bianca is woedend vir Mymoena. Nazeem begin agterdogtig raak oor Claire, en Justin se pa daag onverwags op met 'n ernstige waarskuwing aan sy eksvrou.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104170000 +0000" stop="20261104173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E219'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104173000 +0000" stop="20261104180000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E75'. Lily en Hazel onthul die lêer teen Christine aan die familie. Ruan word teruggetrek in Lily se wentelbaan. Haylee vrees vir Christine se veiligheid.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104180000 +0000" stop="20261104183000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E15'. Wendy se hulp kan die span red, of hul loopbane vernietig en Nathan beledig MPI. Gabby en Yolanda ly onder Argos, en Stella neem 'n onverwagse besluit oor haar liefdeslewe.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104183000 +0000" stop="20261104190000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E16'. Cazz ontdek hoekom Stella nie by haar verlowingspartytjie was nie. Theo het sy mojo verloor en Ezra staan by 'n kruispad.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104190000 +0000" stop="20261104200000 +0000">
    <title lang="zh">Die Nuusmakers</title>
    <desc>'S1/E13'. Met die laaste brokkies van die storie gereed vir uitsaai, staan Adri voor 'n groot besluit. Daniël het intussen sy eie plan oor wie die volle waarheid moet hoor.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104200000 +0000" stop="20261104203000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E113'. Rentia dink nie Leah moet vir Tracy sien nie, en Thalia sukkel om die waarheid oor LJ se gevoelens vir haar met Le Roux te deel. Johan besef Ella en Henry is in 'n verhouding.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104203000 +0000" stop="20261104210000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E156'. Bianca is woedend vir Mymoena. Nazeem begin agterdogtig raak oor Claire, en Justin se pa daag onverwags op met 'n ernstige waarskuwing aan sy eksvrou.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104210000 +0000" stop="20261104213000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E206'. Karla en Nina is verward wanneer Hanneli hulle ignoreer. Al die vroue het groot pret by die kombuistee. Juvan het 'n verrassing vir Nina.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104213000 +0000" stop="20261104220000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E75'. Lily en Hazel onthul die lêer teen Christine aan die familie. Ruan word teruggetrek in Lily se wentelbaan. Haylee vrees vir Christine se veiligheid.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104220000 +0000" stop="20261104223000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E18'. Die klein, bergagtige dorpie Haenertsburg word besoek waar verskeie inwoners, asook nuwe 'inkomers', hul stories vertel.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104223000 +0000" stop="20261104230000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S10/E9'. Die week kuier die span by Peet om hom te help sy huis te verkoop. Hy wil graag so spoedig as moontlik saam sy vrou aansluit by die ouetehuis.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104230000 +0000" stop="20261104233000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S9/E5'. Human du Toit, Retha Rix en Rudie van Vuuren deel stories van wegkruipertjie speel, gholf trippies en bobbejane. Schalk Joubert maak lekker musiek saam met Albert Frost.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261104233000 +0000" stop="20261105000000 +0000">
    <title lang="zh">Super Rugby</title>
    <desc>'S13/E40'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.</desc>
    <date>2026-11-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105003000 +0000" stop="20261105013000 +0000">
    <title lang="zh">Die Nuusmakers</title>
    <desc>'S1/E13'. Met die laaste brokkies van die storie gereed vir uitsaai, staan Adri voor 'n groot besluit. Daniël het intussen sy eie plan oor wie die volle waarheid moet hoor.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105013000 +0000" stop="20261105020000 +0000">
    <title lang="zh">Lottoland Help 'n Dorp</title>
    <desc>'S3/E13'. Leah kuier in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap, waar 'n groep inwoners drome koester vir die dorp. Sy verras hulle met goeie nuus van Lottoland, wat hulle in staat stel om projekte aan te pak.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105020000 +0000" stop="20261105030000 +0000">
    <title lang="zh">Breekpunt</title>
    <desc>'S1/E5'. Terwyl Ashleigh vir haar pa voorgee dat sy aan die universiteit studeer, is sy besig met tennisoefeninge en sy hoop om vir die All-Africa Ope te kwalifiseer. Brad Samson druk haar intussen tot die uiterste toe.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105030000 +0000" stop="20261105033000 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105033000 +0000" stop="20261105035000 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S12/E49'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105035000 +0000" stop="20261105040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E188'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Kola de Klerk bemoedig en herinner ons vandag dat jou klein bydrae 'n groot verskil kan maak.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105040000 +0000" stop="20261105060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E51'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105060000 +0000" stop="20261105061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E188'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Kola de Klerk bemoedig en herinner ons vandag dat jou klein bydrae 'n groot verskil kan maak.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105061500 +0000" stop="20261105063000 +0000">
    <title lang="zh">Hopla</title>
    <desc>'S2/E13'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-wêreld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105063000 +0000" stop="20261105083000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E51'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105083000 +0000" stop="20261105090000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S9/E5'. Human du Toit, Retha Rix en Rudie van Vuuren deel stories van wegkruipertjie speel, gholf trippies en bobbejane. Schalk Joubert maak lekker musiek saam met Albert Frost.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105090000 +0000" stop="20261105093000 +0000">
    <title lang="zh">Waar Daar 'n Wil Is</title>
    <desc>'S2/E2 - Rayno Nel'. Lee-Ann van Rooi gesels die week met die wêreld se sterkste man, Rayno Nel, en hoor by hom oor sy reis. Van sy beginjare in Upington tot by die wêreldverhoog in Amerika.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105093000 +0000" stop="20261105110000 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E31'. ontbytSAKE se ateljeegas is die sangeres Nadine, en ons SAKEfokus is in die Groen Kalahari in die Noord-Kaap.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105110000 +0000" stop="20261105113000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E15'. Wendy se hulp kan die span red, of hul loopbane vernietig en Nathan beledig MPI. Gabby en Yolanda ly onder Argos, en Stella neem 'n onverwagse besluit oor haar liefdeslewe.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105113000 +0000" stop="20261105120000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E16'. Cazz ontdek hoekom Stella nie by haar verlowingspartytjie was nie. Theo het sy mojo verloor en Ezra staan by 'n kruispad.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105120000 +0000" stop="20261105123000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E156'. Bianca is woedend vir Mymoena. Nazeem begin agterdogtig raak oor Claire, en Justin se pa daag onverwags op met 'n ernstige waarskuwing aan sy eksvrou.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105123000 +0000" stop="20261105130000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E75'. Lily en Hazel onthul die lêer teen Christine aan die familie. Ruan word teruggetrek in Lily se wentelbaan. Haylee vrees vir Christine se veiligheid.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105130000 +0000" stop="20261105133000 +0000">
    <title lang="zh">Klaskamer 10</title>
    <desc>'S10/E104'. Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105133000 +0000" stop="20261105140000 +0000">
    <title lang="zh">Die Kantoor</title>
    <desc>'S1/E5 - Die Sakkie Sakkie'. Flip, Tjaart en Joubert gaan drink saam met een van hul grootste kliënte. Tannie Miems het haar hande verbrand en Emma word gedwing om haar te help.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105140000 +0000" stop="20261105143000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S2/E8'. Hierdie week neem ons afskeid van Baviaanskloof, smul by Die Plaaskind padstal, en ry oor Outeniekwaberge tot by die see.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105143000 +0000" stop="20261105153000 +0000">
    <title lang="zh">Schuster</title>
    <desc>'S1/E2'. Leon Schuster het oor die jare 'n wye verskeidenheid mense met sy poetse uitgevang. Ons kyk terug na van sy gewildstes tydens sy radio- en fliekjare en gesels met diegene wat self sleg gevang was.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105153000 +0000" stop="20261105160000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E114'. Delia raak onrustig wanneer dit lyk of lojaliteite nie lê waar dit moet nie. Tertius en Nicolette bedink 'n nuwe strategie wat hopelik 'n depressiewe pasiënt kan help.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105160000 +0000" stop="20261105163000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E207'. Iets loop verkeerd voor die troue. Johan en Rossouw probeer die dag red. Nina oortuig Hanneli om aan 'Gedigte op die Gras' deel te neem.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105163000 +0000" stop="20261105170000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E157'. Siya veg vir 'n versoening, terwyl Elzette vir Willem konfronteer. Nazeem doen iets wat Claire in 'n hoek in dryf.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105170000 +0000" stop="20261105173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E220'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105173000 +0000" stop="20261105180000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E76'. Ruan werk oortyd om die lêer vol bewyse teen Christine te staaf. Christine sluit haar besigheid om elders genesing te soek. Die Louws se dag eindig skokkend.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105180000 +0000" stop="20261105183000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E17'. Stella spook om die Wendy-debakel op te los terwyl haar professionele en persoonlike verhoudings daaronder ly. Tywave gee vir Ryan gryshare, en Theo ontvang 'n vreemde pakkie.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105183000 +0000" stop="20261105190000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E18'. Stella sukkel om die waarheid oor Wendy te aanvaar. Charlie vra Ezra na 'n gesiene geleentheid. Theo probeer weer vriende wees met Stella.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105190000 +0000" stop="20261105193000 +0000">
    <title lang="zh">Waar Daar 'n Wil Is</title>
    <desc>'S2/E3'. Skrywer en aktrise Susan Coetzer gesels oor die lewe, kleinkinders en haar nuwe boek wat onlangs vrygestel is.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105193000 +0000" stop="20261105200000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E19'. 'n Werkswinkel om nuwe inisiatiewe in demensie-versorging te bespreek is onlangs in Pretoria gehou. Enkele van die betrokkenes gee hul menings.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105200000 +0000" stop="20261105203000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E114'. Delia raak onrustig wanneer dit lyk of lojaliteite nie lê waar dit moet nie. Tertius en Nicolette bedink 'n nuwe strategie wat hopelik 'n depressiewe pasiënt kan help.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105203000 +0000" stop="20261105210000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E157'. Siya veg vir 'n versoening, terwyl Elzette vir Willem konfronteer. Nazeem doen iets wat Claire in 'n hoek in dryf.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105210000 +0000" stop="20261105213000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S3/E207'. Iets loop verkeerd voor die troue. Johan en Rossouw probeer die dag red. Nina oortuig Hanneli om aan 'Gedigte op die Gras' deel te neem.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105213000 +0000" stop="20261105220000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E76'. Ruan werk oortyd om die lêer vol bewyse teen Christine te staaf. Christine sluit haar besigheid om elders genesing te soek. Die Louws se dag eindig skokkend.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105220000 +0000" stop="20261105223000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S9/E5'. Human du Toit, Retha Rix en Rudie van Vuuren deel stories van wegkruipertjie speel, gholf trippies en bobbejane. Schalk Joubert maak lekker musiek saam met Albert Frost.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105223000 +0000" stop="20261105230000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S2/E8'. Hierdie week neem ons afskeid van Baviaanskloof, smul by Die Plaaskind padstal, en ry oor Outeniekwaberge tot by die see.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105230000 +0000" stop="20261105233000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E19'. 'n Werkswinkel om nuwe inisiatiewe in demensie-versorging te bespreek is onlangs in Pretoria gehou. Enkele van die betrokkenes gee hul menings.</desc>
    <date>2026-11-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261105233000 +0000" stop="20261106000000 +0000">

</tv>