<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20261119093106 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451043/20261114.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451043&amp;date=20261114&amp;timezone=None">
  <channel id="451043">
    <display-name lang="South Africa">KykNET &amp; Kie HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png" />
  </channel>
  <programme channel="451043" start="20261115180200 +0000" stop="20261115200000 +0000">
    <title lang="zh">Die Dekonstruksie Van Retta Blom</title>
    <desc>Retta Blom het die perfekte lewe... of so lyk dit. Een oggend sien haar perfeksionistiese oog 'n klein krakie in die vernis raak.</desc>
    <date>2026-11-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261115200000 +0000" stop="20261115210000 +0000">
    <title lang="zh">Niggies</title>
    <desc>'S1/E1'. Op 'n doodgewone dag in Januarie 1966 op Odendaalsrus gaan swem twee niggies by die munisipale swembad. Teen skemeraand is hulle nog nie tuis nie, en 'n grootskaalse soektog word geloods.</desc>
    <date>2026-11-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261115210000 +0000" stop="20261115220000 +0000">
    <title lang="zh">Wie Word 'n Miljoenêr?</title>
    <desc>'S5/E6'. In herdie episode beland 'n Skotse boer in die vuurwarm stoel en bereik groot hoogtes. Gaan hy hierdie reeks se nuwe miljoenêr word?</desc>
    <date>2026-11-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261115220000 +0000" stop="20261115223000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E20'. Waar baie ouer mense se mobiliteit afneem met die jare, hoor ons van hulpmiddels wat seniors se lewenskwaliteit in dié opsig kan verbeter.</desc>
    <date>2026-11-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261115223000 +0000" stop="20261115230200 +0000">
    <title lang="zh">Spooksoeker</title>
    <desc>'S1/E4 - The Repeater-Repeater'. Warno en Allies word vasgevang in dodelike gebeure. Is hulle besig met dinge wat hulle nie verstaan nie, en sal dit iemand se lewe kos?</desc>
    <date>2026-11-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261115230200 +0000" stop="20261115233000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S9/E7'. Gertjie Odendaal, Dr JC Engelbrecht en Peter de Villiers deel staaltjies oor rugby en inspuitings.</desc>
    <date>2026-11-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261115233000 +0000" stop="20261116000000 +0000">
    <title lang="zh">Waar Daar 'n Wil Is</title>
    <desc>'S2/E4'. Albé Geldenhuys, die stigter en eienaar van USN, gesels oor hoe hy van polisieman tot sakereus gegroei het.</desc>
    <date>2026-11-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116000000 +0000" stop="20261117000000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Elwira Standili</title>
    <desc>'S4/E7'. Hierdie week koukus ons oor 'n bittere moeilike tema: tienerselfdood. Isabel Barends en Juli-Ann Brynard deel oor die verlies van beide hulle seuns. Dan sorg Lumkile Tisana vir musiek.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
</tv>
