<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20261119104316 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451043/20261115.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451043&amp;date=20261115&amp;timezone=None">
  <channel id="451043">
    <display-name lang="South Africa">KykNET &amp; Kie HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png" />
  </channel>
  <programme channel="451043" start="20261115180200 +0000" stop="20261115200000 +0000">
    <title lang="zh">Die Dekonstruksie Van Retta Blom</title>
    <desc>Retta Blom het die perfekte lewe... of so lyk dit. Een oggend sien haar perfeksionistiese oog 'n klein krakie in die vernis raak.</desc>
    <date>2026-11-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261115200000 +0000" stop="20261115210000 +0000">
    <title lang="zh">Niggies</title>
    <desc>'S1/E1'. Op 'n doodgewone dag in Januarie 1966 op Odendaalsrus gaan swem twee niggies by die munisipale swembad. Teen skemeraand is hulle nog nie tuis nie, en 'n grootskaalse soektog word geloods.</desc>
    <date>2026-11-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261115210000 +0000" stop="20261115220000 +0000">
    <title lang="zh">Wie Word 'n Miljoenêr?</title>
    <desc>'S5/E6'. In herdie episode beland 'n Skotse boer in die vuurwarm stoel en bereik groot hoogtes. Gaan hy hierdie reeks se nuwe miljoenêr word?</desc>
    <date>2026-11-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261115220000 +0000" stop="20261115223000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E20'. Waar baie ouer mense se mobiliteit afneem met die jare, hoor ons van hulpmiddels wat seniors se lewenskwaliteit in dié opsig kan verbeter.</desc>
    <date>2026-11-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261115223000 +0000" stop="20261115230200 +0000">
    <title lang="zh">Spooksoeker</title>
    <desc>'S1/E4 - The Repeater-Repeater'. Warno en Allies word vasgevang in dodelike gebeure. Is hulle besig met dinge wat hulle nie verstaan nie, en sal dit iemand se lewe kos?</desc>
    <date>2026-11-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261115230200 +0000" stop="20261115233000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S9/E7'. Gertjie Odendaal, Dr JC Engelbrecht en Peter de Villiers deel staaltjies oor rugby en inspuitings.</desc>
    <date>2026-11-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261115233000 +0000" stop="20261116000000 +0000">
    <title lang="zh">Waar Daar 'n Wil Is</title>
    <desc>'S2/E4'. Albé Geldenhuys, die stigter en eienaar van USN, gesels oor hoe hy van polisieman tot sakereus gegroei het.</desc>
    <date>2026-11-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116000000 +0000" stop="20261116010000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Elwira Standili</title>
    <desc>'S4/E7'. Hierdie week koukus ons oor 'n bittere moeilike tema: tienerselfdood. Isabel Barends en Juli-Ann Brynard deel oor die verlies van beide hulle seuns. Dan sorg Lumkile Tisana vir musiek.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116010000 +0000" stop="20261116020000 +0000">
    <title lang="zh">Schuster</title>
    <desc>'S1/E4'. Leon het 'n idee vir sy laaste groot poets en sy jare-lange medespeler, Shorty, kom kuier. Ons leer die legende se kinders beter ken en vriende en kollegas gee hulle indrukke oor die ware Schuster.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116020000 +0000" stop="20261116032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116032900 +0000" stop="20261116034900 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S12/E56'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116034900 +0000" stop="20261116040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E197'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Melissa Botma bemoedig jou vandag met die boodskap: 'Word wakker vir die plek waar jy reeds is.'</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116040000 +0000" stop="20261116060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E58'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116060000 +0000" stop="20261116061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E197'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Melissa Botma bemoedig jou vandag met die boodskap: 'Word wakker vir die plek waar jy reeds is.'</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116061500 +0000" stop="20261116063100 +0000">
    <title lang="zh">Hopla</title>
    <desc>'S2/E20'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-wêreld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116063100 +0000" stop="20261116083000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E58'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116083000 +0000" stop="20261116093000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Elwira Standili</title>
    <desc>'S4/E7'. Hierdie week koukus ons oor 'n bittere moeilike tema: tienerselfdood. Isabel Barends en Juli-Ann Brynard deel oor die verlies van beide hulle seuns. Dan sorg Lumkile Tisana vir musiek.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116093000 +0000" stop="20261116100000 +0000">
    <title lang="zh">Die Kantoor</title>
    <desc>'S1/E7 - Die Whatsapp Groep'. Flip probeer sy isolasie van die kantoor-kletsgroep oplos deur 'n 'werk/lewe-balans' uitstappie na 'n veld te beplan waar almal wense moet maak.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116100000 +0000" stop="20261116103000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S9/E7'. Gertjie Odendaal, Dr JC Engelbrecht en Peter de Villiers deel staaltjies oor rugby en inspuitings.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116103000 +0000" stop="20261116110400 +0000">
    <title lang="zh">Spooksoeker</title>
    <desc>'S1/E4 - The Repeater-Repeater'. Warno en Allies word vasgevang in dodelike gebeure. Is hulle besig met dinge wat hulle nie verstaan nie, en sal dit iemand se lewe kos?</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116110400 +0000" stop="20261116120000 +0000">
    <title lang="zh">Schuster</title>
    <desc>'S1/E4'. Leon het 'n idee vir sy laaste groot poets en sy jare-lange medespeler, Shorty, kom kuier. Ons leer die legende se kinders beter ken en vriende en kollegas gee hulle indrukke oor die ware Schuster.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116120000 +0000" stop="20261116123000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E163'. Bridgette wil munt slaan uit almal wat so behep is met Ruiterbosch se nuwe besoekers. Siya sien 'n skrale kans op hoop, terwyl Tino dink Wade hou Angie en Zoe aan 'n lyntjie terwyl hy sy opsies oorweeg.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116123000 +0000" stop="20261116130000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S2/E10'. Hierdie week ontmoet ons 'n plaaslike gids, Paul Gerber, in Prins Albert, trotseer die Swartbergpas en ry tot by Rooiberg Lodge in die Klein Karoo.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116130000 +0000" stop="20261116133000 +0000">
    <title lang="zh">Klaskamer 10</title>
    <desc>'S10/E86'. Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116133000 +0000" stop="20261116140000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S10/E11'. Dion spekuleer al jare lank met eiendom en besluit dit is tyd om een van sy eiendomme in Groenkloof te verkoop. Dit is 'n twee-slaapkamer woonstel met 'n groot leefarea en 'n pragtige uitsig.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116140000 +0000" stop="20261116143000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E20'. Waar baie ouer mense se mobiliteit afneem met die jare, hoor ons van hulpmiddels wat seniors se lewenskwaliteit in dié opsig kan verbeter.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116143000 +0000" stop="20261116145600 +0000">
    <title lang="zh">Waar Daar 'n Wil Is</title>
    <desc>'S2/E4'. Albé Geldenhuys, die stigter en eienaar van USN, gesels oor hoe hy van polisieman tot sakereus gegroei het.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116145600 +0000" stop="20261116152800 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S2/E10'. Hierdie week ontmoet ons 'n plaaslike gids, Paul Gerber, in Prins Albert, trotseer die Swartbergpas en ry tot by Rooiberg Lodge in die Klein Karoo.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116152800 +0000" stop="20261116155800 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E121'. LJ wil Thalia ondersteun, maar Uys gee vir hom goeie raad. Hugo breek slegte nuus aan At en Laetitia, en Rian besluit om Amor te konfronteer.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116155800 +0000" stop="20261116162900 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E4'. Danie smeek Hanneli om by die huis te bly. Anja het 'n uitstekende idee om swemmers na Swarts &amp; Swarts te lok. Juvan druk sy woede uit teenoor Fourie.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116162900 +0000" stop="20261116170000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E164'. Die waarheid agter die vreemde verskynsels in die vlei kom uit, terwyl Tino en Wade kompeteer met bederfies vir die baba. Siya konfronteer vir Elzette.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116170000 +0000" stop="20261116173100 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E231'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116173100 +0000" stop="20261116180100 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E81'. Hazel twyfel of sy gereed is om te getuig. Frederick plaas druk op Tyler. Sam raak bekommerd dat Hazel iets wegsteek. Teddy kom nader daaraan om haar nuwe sakeonderneming te verseker.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116180100 +0000" stop="20261116183400 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E27'. Ryan se verlede bots met sy hede en hy moet moeilike besluite neem. Ezra speel skeidsregter tussen Anathi en Lindi. Cazz maak 'n vreemde ontdekking in Tywave se finansies.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116183400 +0000" stop="20261116190300 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E28'. Argos beraam 'n nuwe plan om van Ryan ontslae te raak, en Gabby moet besluit of sy saam speel. Stella neem 'n besluit oor Ryan. Ezra kry 'n ontstellende oproep op pad na CapeHops.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116190300 +0000" stop="20261116200100 +0000">
    <title lang="zh">Super Rugby</title>
    <desc>'S13/E42'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116200100 +0000" stop="20261116203000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E121'. LJ wil Thalia ondersteun, maar Uys gee vir hom goeie raad. Hugo breek slegte nuus aan At en Laetitia, en Rian besluit om Amor te konfronteer.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116203000 +0000" stop="20261116210000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E164'. Die waarheid agter die vreemde verskynsels in die vlei kom uit, terwyl Tino en Wade kompeteer met bederfies vir die baba. Siya konfronteer vir Elzette.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116210000 +0000" stop="20261116213000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E4'. Danie smeek Hanneli om by die huis te bly. Anja het 'n uitstekende idee om swemmers na Swarts &amp; Swarts te lok. Juvan druk sy woede uit teenoor Fourie.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116213000 +0000" stop="20261116220000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E81'. Hazel twyfel of sy gereed is om te getuig. Frederick plaas druk op Tyler. Sam raak bekommerd dat Hazel iets wegsteek. Teddy kom nader daaraan om haar nuwe sakeonderneming te verseker.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116220000 +0000" stop="20261116223000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S2/E10'. Hierdie week ontmoet ons 'n plaaslike gids, Paul Gerber, in Prins Albert, trotseer die Swartbergpas en ry tot by Rooiberg Lodge in die Klein Karoo.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116223000 +0000" stop="20261116230000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S10/E11'. Dion spekuleer al jare lank met eiendom en besluit dit is tyd om een van sy eiendomme in Groenkloof te verkoop. Dit is 'n twee-slaapkamer woonstel met 'n groot leefarea en 'n pragtige uitsig.</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261116230000 +0000" stop="20261117000000 +0000">
    <title lang="zh">Wie Word 'n Miljoenêr?</title>
    <desc>'S5/E6'. In herdie episode beland 'n Skotse boer in die vuurwarm stoel en bereik groot hoogtes. Gaan hy hierdie reeks se nuwe miljoenêr word?</desc>
    <date>2026-11-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117000000 +0000" stop="20261118000000 +0000">
    <title lang="zh">Niggies</title>
    <desc>'S1/E1'. Op 'n doodgewone dag in Januarie 1966 op Odendaalsrus gaan swem twee niggies by die munisipale swembad. Teen skemeraand is hulle nog nie tuis nie, en 'n grootskaalse soektog word geloods.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
</tv>
