<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20261119103528 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451043/20261117.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451043&amp;date=20261117&amp;timezone=None">
  <channel id="451043">
    <display-name lang="South Africa">KykNET &amp; Kie HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png" />
  </channel>
  <programme channel="451043" start="20261117000000 +0000" stop="20261117010000 +0000">
    <title lang="zh">Niggies</title>
    <desc>'S1/E1'. Op 'n doodgewone dag in Januarie 1966 op Odendaalsrus gaan swem twee niggies by die munisipale swembad. Teen skemeraand is hulle nog nie tuis nie, en 'n grootskaalse soektog word geloods.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117010000 +0000" stop="20261117020000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Elwira Standili</title>
    <desc>'S4/E7'. Hierdie week koukus ons oor 'n bittere moeilike tema: tienerselfdood. Isabel Barends en Juli-Ann Brynard deel oor die verlies van beide hulle seuns. Dan sorg Lumkile Tisana vir musiek.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117020000 +0000" stop="20261117032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117032900 +0000" stop="20261117034900 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S12/E57'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117034900 +0000" stop="20261117040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E198'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Melissa Botma herinner jou vandag: 'Sien die geleentheid wat soos 'n mens lyk.'</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117040000 +0000" stop="20261117060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E59'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117060000 +0000" stop="20261117061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E198'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Melissa Botma herinner jou vandag: 'Sien die geleentheid wat soos 'n mens lyk.'</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117061500 +0000" stop="20261117063000 +0000">
    <title lang="zh">Hopla</title>
    <desc>'S2/E21'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-wêreld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117063000 +0000" stop="20261117083000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E59'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117083000 +0000" stop="20261117090500 +0000">
    <title lang="zh">Spooksoeker</title>
    <desc>'S1/E4 - The Repeater-Repeater'. Warno en Allies word vasgevang in dodelike gebeure. Is hulle besig met dinge wat hulle nie verstaan nie, en sal dit iemand se lewe kos?</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117090500 +0000" stop="20261117093100 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S10/E11'. Dion spekuleer al jare lank met eiendom en besluit dit is tyd om een van sy eiendomme in Groenkloof te verkoop. Dit is 'n twee-slaapkamer woonstel met 'n groot leefarea en 'n pragtige uitsig.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117093100 +0000" stop="20261117110300 +0000">
    <title lang="zh">ontbytSAKE</title>
    <desc>'S13/E33'. ontbytSAKE se ateljeegas is die joernalis en skrywer, Daniëlla van Heerden. Ons SAKEfokus is in Bapsfontein en Delmas.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117110300 +0000" stop="20261117113300 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E27'. Ryan se verlede bots met sy hede en hy moet moeilike besluite neem. Ezra speel skeidsregter tussen Anathi en Lindi. Cazz maak 'n vreemde ontdekking in Tywave se finansies.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117113300 +0000" stop="20261117120300 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E28'. Argos beraam 'n nuwe plan om van Ryan ontslae te raak, en Gabby moet besluit of sy saam speel. Stella neem 'n besluit oor Ryan. Ezra kry 'n ontstellende oproep op pad na CapeHops.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117120300 +0000" stop="20261117123100 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E164'. Die waarheid agter die vreemde verskynsels in die vlei kom uit, terwyl Tino en Wade kompeteer met bederfies vir die baba. Siya konfronteer vir Elzette.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117123100 +0000" stop="20261117130000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E81'. Hazel twyfel of sy gereed is om te getuig. Frederick plaas druk op Tyler. Sam raak bekommerd dat Hazel iets wegsteek. Teddy kom nader daaraan om haar nuwe sakeonderneming te verseker.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117130000 +0000" stop="20261117133000 +0000">
    <title lang="zh">Klaskamer 10</title>
    <desc>'S10/E87'. In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117133000 +0000" stop="20261117143000 +0000">
    <title lang="zh">Super Rugby</title>
    <desc>'S13/E42'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117143000 +0000" stop="20261117145700 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E20'. Waar baie ouer mense se mobiliteit afneem met die jare, hoor ons van hulpmiddels wat seniors se lewenskwaliteit in dié opsig kan verbeter.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117145700 +0000" stop="20261117153100 +0000">
    <title lang="zh">Spooksoeker</title>
    <desc>'S1/E4 - The Repeater-Repeater'. Warno en Allies word vasgevang in dodelike gebeure. Is hulle besig met dinge wat hulle nie verstaan nie, en sal dit iemand se lewe kos?</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117153100 +0000" stop="20261117160000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E122'. Amor deel haar vermoedens oor Delia met Johan. LJ vra Louis of hy vir hom werk kan gee, en At weier om Laetitia se besluit te aanvaar.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117160000 +0000" stop="20261117163000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E5'. Jacques vind uit van die Swartmarlyne Opedag. Hanneli geniet haar vryheid, maar Sanet verval dieper in duisternis.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117163000 +0000" stop="20261117170000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E165'. Angie en Tino sit vas, terwyl Elzette worstel met die gevolge van haar dade. Lee-Ann waarsku Willem teen Nazeem, en Zoe en Riaan word in 'n hoek gedruk.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117170000 +0000" stop="20261117173100 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E232'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117173100 +0000" stop="20261117180100 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E82'. Ruan waarsku vir Sam dat Frederick reeds vuil speel. Junior besluit om ongeag Hazel se vrese sy getuienis te lewer. Die gemeenskap kom byeen om die Louws te ondersteun.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117180100 +0000" stop="20261117183000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E29'. Gabby huiwer om 'n verdoemende verslag te teken. Ezra waag alles vir Charlie. Theo en Cazz bots oor haar toekoms met Eben, en 'n groot nederlaag dreig om alles te verander.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117183000 +0000" stop="20261117190000 +0000">
    <title lang="zh">Die Toring</title>
    <desc>'S1/E30'. Gabby moet 'n besluit neem oor Ryan se toekoms by MPI. Cazz besef Eben se tydlyn vir hul lewe verskil van hare. Stella het 'n interessante ontmoeting met Ryan se verlede.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117190000 +0000" stop="20261117200300 +0000">
    <title lang="zh">Wie Word 'n Miljoenêr?</title>
    <desc>'S5/E7'. In die vorige episode het Garry Paterson groot hoogtes bereik en 'n nuwe rekord vir die seisoen opgestel. Gaan iemand in hierdie episode sy rekord vir die reeks sover kan verbeter?</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117200300 +0000" stop="20261117203100 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E122'. Amor deel haar vermoedens oor Delia met Johan. LJ vra Louis of hy vir hom werk kan gee, en At weier om Laetitia se besluit te aanvaar.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117203100 +0000" stop="20261117210000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E165'. Angie en Tino sit vas, terwyl Elzette worstel met die gevolge van haar dade. Lee-Ann waarsku Willem teen Nazeem, en Zoe en Riaan word in 'n hoek gedruk.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117210000 +0000" stop="20261117213000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E5'. Jacques vind uit van die Swartmarlyne Opedag. Hanneli geniet haar vryheid, maar Sanet verval dieper in duisternis.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117213000 +0000" stop="20261117220000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E82'. Ruan waarsku vir Sam dat Frederick reeds vuil speel. Junior besluit om ongeag Hazel se vrese sy getuienis te lewer. Die gemeenskap kom byeen om die Louws te ondersteun.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117220000 +0000" stop="20261117230000 +0000">
    <title lang="zh">Niggies</title>
    <desc>'S1/E1'. Op 'n doodgewone dag in Januarie 1966 op Odendaalsrus gaan swem twee niggies by die munisipale swembad. Teen skemeraand is hulle nog nie tuis nie, en 'n grootskaalse soektog word geloods.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117230000 +0000" stop="20261117233000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S2/E10'. Hierdie week ontmoet ons 'n plaaslike gids, Paul Gerber, in Prins Albert, trotseer die Swartbergpas en ry tot by Rooiberg Lodge in die Klein Karoo.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261117233000 +0000" stop="20261118000000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S10/E10'. Die span gaan besoek Herman en Nicolene in Boksburg. Hulle is 'n paar jaar gelede geskei maar bly steeds goeie vriende. Herman besluit dit is tyd om die huis te verkoop en die wins te belê.</desc>
    <date>2026-11-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118000000 +0000" stop="20261118003000 +0000">
    <title lang="zh">Die Kantoor</title>
    <desc>'S1/E7 - Die Whatsapp Groep'. Flip probeer sy isolasie van die kantoor-kletsgroep oplos deur 'n 'werk/lewe-balans' uitstappie na 'n veld te beplan waar almal wense moet maak.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118003000 +0000" stop="20261118010000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S9/E7'. Gertjie Odendaal, Dr JC Engelbrecht en Peter de Villiers deel staaltjies oor rugby en inspuitings.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118010000 +0000" stop="20261118020000 +0000">
    <title lang="zh">Super Rugby</title>
    <desc>'S13/E42'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118020000 +0000" stop="20261118030000 +0000">
    <title lang="zh">Breekpunt</title>
    <desc>'S1/E7'. Nadat Ashleigh die kwalifisering vir die Afrika Ope misloop, beraam Malcolm 'n plan om haar onder die keurders se aandag te bring.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118030000 +0000" stop="20261118032900 +0000">
    <title lang="zh">Musiekvideo's</title>
    <desc>'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118032900 +0000" stop="20261118035000 +0000">
    <title lang="zh">GROOTplaas</title>
    <desc>'S12/E58'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118035000 +0000" stop="20261118040000 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E199'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Melissa Botma gesels vandag met jou en sy herinner jou: 'Word 'n goeie rentmeester van jou invloed.'</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118040000 +0000" stop="20261118060000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E60'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118060000 +0000" stop="20261118061500 +0000">
    <title lang="zh">Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis</title>
    <desc>'S7/E199'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Melissa Botma gesels vandag met jou en sy herinner jou: 'Word 'n goeie rentmeester van jou invloed.'</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118061500 +0000" stop="20261118063000 +0000">
    <title lang="zh">Hopla</title>
    <desc>'S2/E22'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-wêreld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118063000 +0000" stop="20261118083000 +0000">
    <title lang="zh">Die GROOT Ontbyt</title>
    <desc>'S12/E60'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118083000 +0000" stop="20261118093000 +0000">
    <title lang="zh">Schuster</title>
    <desc>'S1/E4'. Leon het 'n idee vir sy laaste groot poets en sy jare-lange medespeler, Shorty, kom kuier. Ons leer die legende se kinders beter ken en vriende en kollegas gee hulle indrukke oor die ware Schuster.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118093000 +0000" stop="20261118100000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S10/E11'. Dion spekuleer al jare lank met eiendom en besluit dit is tyd om een van sy eiendomme in Groenkloof te verkoop. Dit is 'n twee-slaapkamer woonstel met 'n groot leefarea en 'n pragtige uitsig.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118100000 +0000" stop="20261118110000 +0000">
    <title lang="zh">Super Rugby</title>
    <desc>'S13/E42'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118110000 +0000" stop="20261118120000 +0000">
    <title lang="zh">Reeks Moet Bevestig Word</title>
    <desc>Hou dié spasie dop vir meer kykGENOT.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118120000 +0000" stop="20261118123000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E165'. Angie en Tino sit vas, terwyl Elzette worstel met die gevolge van haar dade. Lee-Ann waarsku Willem teen Nazeem, en Zoe en Riaan word in 'n hoek gedruk.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118123000 +0000" stop="20261118130000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E82'. Ruan waarsku vir Sam dat Frederick reeds vuil speel. Junior besluit om ongeag Hazel se vrese sy getuienis te lewer. Die gemeenskap kom byeen om die Louws te ondersteun.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118130000 +0000" stop="20261118133000 +0000">
    <title lang="zh">Klaskamer 10</title>
    <desc>'S10/E88'. In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118133000 +0000" stop="20261118143000 +0000">
    <title lang="zh">Koortjies Met Elwira Standili</title>
    <desc>'S4/E7'. Hierdie week koukus ons oor 'n bittere moeilike tema: tienerselfdood. Isabel Barends en Juli-Ann Brynard deel oor die verlies van beide hulle seuns. Dan sorg Lumkile Tisana vir musiek.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118143000 +0000" stop="20261118150000 +0000">
    <title lang="zh">1 Spoor Avonture</title>
    <desc>'S2/E10'. Hierdie week ontmoet ons 'n plaaslike gids, Paul Gerber, in Prins Albert, trotseer die Swartbergpas en ry tot by Rooiberg Lodge in die Klein Karoo.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118150000 +0000" stop="20261118153000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S10/E11'. Dion spekuleer al jare lank met eiendom en besluit dit is tyd om een van sy eiendomme in Groenkloof te verkoop. Dit is 'n twee-slaapkamer woonstel met 'n groot leefarea en 'n pragtige uitsig.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118153000 +0000" stop="20261118160000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E123'. Thalia neem nog 'n moeilike besluit wat LJ heeltemal verras. Laetitia staan haar man teen At, en Delia worstel met haar emosies. Ella lees Johan se gevoelens verkeerd.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118160000 +0000" stop="20261118163000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E6'. Juvan saai verwoesting, en Gys en Nina is bekommerd. Sanet ontvang 'n onverwagse geskenk. Zelda bevind haarself weer terug op Gys se erf.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118163000 +0000" stop="20261118170000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E166'. Mymoena spel Bianca se keuses vir haar uit. Angie besef sy moet beter grense stel, terwyl die vreemde besoekers Ruiterbosch verlaat.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118170000 +0000" stop="20261118173000 +0000">
    <title lang="zh">eNuus</title>
    <desc>'S17/E233'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118173000 +0000" stop="20261118180000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E83'. Jonty druk Teddy om die huurooreenkoms te teken, maar sy bevraagteken sy desperaatheid. Op die Louws se eerste dag in die hof, sorg Junior se getuienis vir angsbelaaide oomblikke.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118180000 +0000" stop="20261118190000 +0000">
    <title lang="zh">Reeks Moet Bevestig Word</title>
    <desc>Hou dié spasie dop vir meer kykGENOT.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118190000 +0000" stop="20261118200000 +0000">
    <title lang="zh">Niggies</title>
    <desc>'S1/E2'. Die familie en gemeenskap is diep geskok deur die gru-gebeure. Issie se broer voel verantwoordelik vir die tragedie. Die plaaslike polisiekantoor is nie opgewasse om die saak te ondersoek nie.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118200000 +0000" stop="20261118203000 +0000">
    <title lang="zh">Binnelanders</title>
    <desc>'S15/E123'. Thalia neem nog 'n moeilike besluit wat LJ heeltemal verras. Laetitia staan haar man teen At, en Delia worstel met haar emosies. Ella lees Johan se gevoelens verkeerd.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118203000 +0000" stop="20261118210000 +0000">
    <title lang="zh">Suidooster</title>
    <desc>'S12/E166'. Mymoena spel Bianca se keuses vir haar uit. Angie besef sy moet beter grense stel, terwyl die vreemde besoekers Ruiterbosch verlaat.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118210000 +0000" stop="20261118213000 +0000">
    <title lang="zh">Diepe Waters</title>
    <desc>'S4/E6'. Juvan saai verwoesting, en Gys en Nina is bekommerd. Sanet ontvang 'n onverwagse geskenk. Zelda bevind haarself weer terug op Gys se erf.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118213000 +0000" stop="20261118220000 +0000">
    <title lang="zh">Skemergrond</title>
    <desc>'S3/E83'. Jonty druk Teddy om die huurooreenkoms te teken, maar sy bevraagteken sy desperaatheid. Op die Louws se eerste dag in die hof, sorg Junior se getuienis vir angsbelaaide oomblikke.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118220000 +0000" stop="20261118223000 +0000">
    <title lang="zh">Met 'n Huppel In Die Stap</title>
    <desc>'S15/E20'. Waar baie ouer mense se mobiliteit afneem met die jare, hoor ons van hulpmiddels wat seniors se lewenskwaliteit in dié opsig kan verbeter.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118223000 +0000" stop="20261118230000 +0000">
    <title lang="zh">Vat Jou Goed En Trek</title>
    <desc>'S10/E11'. Dion spekuleer al jare lank met eiendom en besluit dit is tyd om een van sy eiendomme in Groenkloof te verkoop. Dit is 'n twee-slaapkamer woonstel met 'n groot leefarea en 'n pragtige uitsig.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118230000 +0000" stop="20261118233000 +0000">
    <title lang="zh">OppieStoep</title>
    <desc>'S9/E7'. Gertjie Odendaal, Dr JC Engelbrecht en Peter de Villiers deel staaltjies oor rugby en inspuitings.</desc>
    <date>2026-11-18</date>
  </programme>
  <programme channel="451043" start="20261118233000 +0000" stop="20261119000000 +0000">

</tv>