<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260407002506 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451044/20260328.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451044&amp;date=20260328&amp;timezone=None">
  <channel id="451044">
    <display-name lang="South Africa">VIA HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png" />
  </channel>
  <programme channel="451044" start="20260407000000 +0000" stop="20260407003000 +0000">
    <title lang="zh">My momentum</title>
    <desc>'S1/E7'. Al wink leënessindroom in jou 50's, is dit 'n tyd vir selfontdekking. Hetta van Deventer-Terblanche deel haar reis met Marciel, en Lisa Raleigh wys hoe jy jouself in 'n beter bui kan bons.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407003000 +0000" stop="20260407013000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S18/E11'. In Maart 2020 is 'n lyk langs 'n pad in De Deur, Gauteng gevind en later nog 'n lyk. Albei lyke is verbrand. Ná vinnige speurwerk word 'n vrou in Oktober 2020 in hegtenis geneem en die verhaal wat daarna volg is skokkend.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407013000 +0000" stop="20260407020000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E4'. Theo en die Springbokrugbylegende Wahl Bartmann geniet 'n koffie saam. As uitvoerende hoof van die Fidelity Groep, wat ontstaan het uit 'n klein familiebesigheid, is Wahl ook 'n baanbreker in die sekuriteitsbedryf.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407020000 +0000" stop="20260407030000 +0000">
    <title lang="zh">Herman Se Paastafel</title>
    <desc>Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407030000 +0000" stop="20260407033000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S3/E33'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407033000 +0000" stop="20260407040000 +0000">
    <title lang="zh">Ja, Daddy Kan Lekka Eet</title>
    <desc>'S1/E1'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407040000 +0000" stop="20260407050000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S3/E5'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407050000 +0000" stop="20260407053000 +0000">
    <title lang="zh">Waar's my trourok?</title>
    <desc>'S1/E1'. Bruid Adelé besoek Blanco Bridal om haar droomrok te vind, terwyl bruid Jeanne-Marié inloer vir haar finale aanpas voor die groot dag.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407053000 +0000" stop="20260407060000 +0000">
    <title lang="zh">Mooi Praatjies</title>
    <desc>'S2/E7'. Die TV-aanbieder Anzél Rabie kom deel hoe haar skoonheidsroetine tydens haar tweede swangerskap verander het. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal vertel van behandelings wat jou vel kan lig, glad maak en kontoere verbeter.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407060000 +0000" stop="20260407063000 +0000">
    <title lang="zh">My momentum</title>
    <desc>'S1/E7'. Al wink leënessindroom in jou 50's, is dit 'n tyd vir selfontdekking. Hetta van Deventer-Terblanche deel haar reis met Marciel, en Lisa Raleigh wys hoe jy jouself in 'n beter bui kan bons.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407063000 +0000" stop="20260407073000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S18/E11'. In Maart 2020 is 'n lyk langs 'n pad in De Deur, Gauteng gevind en later nog 'n lyk. Albei lyke is verbrand. Ná vinnige speurwerk word 'n vrou in Oktober 2020 in hegtenis geneem en die verhaal wat daarna volg is skokkend.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407073000 +0000" stop="20260407080000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E4'. Theo en die Springbokrugbylegende Wahl Bartmann geniet 'n koffie saam. As uitvoerende hoof van die Fidelity Groep, wat ontstaan het uit 'n klein familiebesigheid, is Wahl ook 'n baanbreker in die sekuriteitsbedryf.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407080000 +0000" stop="20260407090000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S3/E5'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407090000 +0000" stop="20260407093000 +0000">
    <title lang="zh">Waar's my trourok?</title>
    <desc>'S1/E1'. Bruid Adelé besoek Blanco Bridal om haar droomrok te vind, terwyl bruid Jeanne-Marié inloer vir haar finale aanpas voor die groot dag.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407093000 +0000" stop="20260407100000 +0000">
    <title lang="zh">Die Tuinmakers</title>
    <desc>'S1/E12'. Volgens Craig de Necker is jou tuin die grootste vertrek van jou huis. Vir hom is tuinmaak 'n dialoog tussen mens en natuur, waar hy luister, ondersoek en skep, en ruimtes laat leef deur lig, plante en die ritme van die aarde.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407100000 +0000" stop="20260407110000 +0000">
    <title lang="zh">Landbouweekliks</title>
    <desc>'S32/E2'. Die entrepreneursgees van Stefan en Francisce Gerber is verwesentlik in Gerber &amp; Co in die Paarl, een van net 3 wolondernemings ter wêreld wat die ganse waardeketting beheer en bestuur.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407110000 +0000" stop="20260407120000 +0000">
    <title lang="zh">Die Oomblik</title>
    <desc>'S1/E6'. Afrikaans is Groot is die grootste musiekkonsert in Suid-Afrika. Kyk hoe die organiseerders daarin slaag om hul visie 'n werklikheid te maak en hoeveel voorbereiding en beplanning in dié produksie ingaan.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407120000 +0000" stop="20260407130000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S3/E5'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407130000 +0000" stop="20260407133000 +0000">
    <title lang="zh">Plain En Simple</title>
    <desc>'S1/E1'. Gadija besoek die altyd-vrolike Salome, wie se energie die kombuis verlig. Hulle kook 'n heerlike hoendernekkie-kerrie met 'n eenvoudige nagereg, terwyl hulle lag en onvergeetlike oomblikke deel.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407133000 +0000" stop="20260407140000 +0000">
    <title lang="zh">Dorpie-doenlys</title>
    <desc>'S2/E7'. Ontspan tussen Bonnievale se wingerde en warm plattelandse gasvryheid, en ontdek daarna Swellendam se lewendige geskiedenis, kreatiewe koskultuur en omliggende natuurprag.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407140000 +0000" stop="20260407150000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai</title>
    <desc>'S16/E12'. Dit is 'n braai tussen Centurion en Pretoria! Rouxlé en Bartho braai varkribbetjies, terwyl Jax en Joubert pynappel-varklies bedien. Johan en Juan sit Flintstone-steaks vir hul gaste voor.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407150000 +0000" stop="20260407153000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S3/E34'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407153000 +0000" stop="20260407160000 +0000">
    <title lang="zh">Die Tuinmakers</title>
    <desc>'S1/E13'. Leon Kluge is 'n ikoon wat by die 2025 Chelsea-blommeskou nog 'n goue medalje ryker geword het. In sy hart is hy steeds die kind wat buite grootgeword het.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407160000 +0000" stop="20260407170000 +0000">
    <title lang="zh">Landbouweekliks</title>
    <desc>'S32/E3'. Francois Rossouw van Mooigezicht-landgoed, 'n tafeldruifprodusent in die Hexriviervallei, is 2025 se Nasionale Jongboer van die Jaar.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407170000 +0000" stop="20260407173000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E1'. Theo Vorster drink koffie saam met Phillip Retief, besturende direkteur van die Van Loveren-familiewynlandgoed, om te gesels oor leierskap, familiebesigheid, wyn en die besluite wat volhoubare waarde oor tyd bou.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407173000 +0000" stop="20260407180000 +0000">
    <title lang="zh">Nisboere</title>
    <desc>'S10/E1'. Ons besoek Vanderfax-blommeplaas naby George waar herlewingslandbou sentraal staan. Daarna kuier ons by Redberry Farm vir aarbeie pluk en eet. Antoinette Pienaar praat oor kankerbos, en ons ateljeegas is Azelia Morkel.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407180000 +0000" stop="20260407183000 +0000">
    <title lang="zh">Mooi Praatjies</title>
    <desc>'S2/E8'. Inklusiewe skoonheid word gevier en Cindy gesels met Joani Johnson van Mrs SA. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal verduidelik wat behandelings vir pigmentasie behels. Leila Petersen praat oor SPF as deel van haar velsorgroetine.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407183000 +0000" stop="20260407190000 +0000">
    <title lang="zh">Dorpie-doenlys</title>
    <desc>'S2/E8'. Ontsnap na stil mere met wêreldklas-forelvisvang, verken kronkelende natuurroetes en geniet die knus gastehuise en eetplekke wat Dullstroom so spesiaal maak.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407190000 +0000" stop="20260407200000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Familie En Vriende</title>
    <desc>'S21/E3'. In die Kaapse Noordelike Voorstede spat die vonke behoorlik wanneer 'n broer, sy twee susters en hul spanmaats die hitte aandraai agter die braaivure.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407200000 +0000" stop="20260407210000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Sit Die Manne</title>
    <desc>'S11/E8'. Van rugby tot radio-aanbieder: Morgan Newman deel meer oor sy rugbyreis. Die gholfghoeroe Ayden Senger wys hoe om die basiese baas te raak.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407210000 +0000" stop="20260407213000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S3/E34'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-04-07</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260407213000 +0000" stop="20260408000000 +0000">

</tv>