<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260405035758 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451044/20260402.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451044&amp;date=20260402&amp;timezone=None">
  <channel id="451044">
    <display-name lang="South Africa">VIA HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png" />
  </channel>
  <programme channel="451044" start="20260402000000 +0000" stop="20260402010000 +0000">
    <title lang="zh">Herman Se Paastafel</title>
    <desc>Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402010000 +0000" stop="20260402020000 +0000">
    <title lang="zh">Slim Vang Sy Baas: Musiek</title>
    <desc>'S3/E2'. Die plaaslike rockgroep Van Der Aven stel hul musiekkennis op die proef teen Nobody Knows. Dié spanlede het mekaar op 'n fliekstel ontmoet.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402020000 +0000" stop="20260402030000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S18/E10'. Ons kyk na die lewe en loopbaan van die aktrise Michelle Botes.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402030000 +0000" stop="20260402033000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S3/E31'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402033000 +0000" stop="20260402040000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Troues</title>
    <desc>'S1/E2'. Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. Stéfan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402040000 +0000" stop="20260402050000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S3/E2'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402050000 +0000" stop="20260402053000 +0000">
    <title lang="zh">Huis SOS</title>
    <desc>'S1/E1'. Aanbieder Leon Gropp help Pieter en Lotie Koen om hul nuwe huis in te rig met splinternuwe meubels. 'n Tuinstel kry 'n vars voorkoms met poeierbedekking, en Leon vind ook uit watter handige produkte jy nodig het wanneer jy trek.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402053000 +0000" stop="20260402060000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E5'. By die Elvis Brew-padstal in George, waar goeie koffie die hart van die spyskaart is, gesels Theo en Elvis Blue oor sy reis van geliefde musikant tot entrepreneur met 'n groeiende koffiebesigheid en 'lekke man'-gees.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402060000 +0000" stop="20260402070000 +0000">
    <title lang="zh">Herman Se Paastafel</title>
    <desc>Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402070000 +0000" stop="20260402080000 +0000">
    <title lang="zh">Slim Vang Sy Baas: Musiek</title>
    <desc>'S3/E2'. Die plaaslike rockgroep Van Der Aven stel hul musiekkennis op die proef teen Nobody Knows. Dié spanlede het mekaar op 'n fliekstel ontmoet.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402080000 +0000" stop="20260402090000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S3/E2'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402090000 +0000" stop="20260402093000 +0000">
    <title lang="zh">Huis SOS</title>
    <desc>'S1/E1'. Aanbieder Leon Gropp help Pieter en Lotie Koen om hul nuwe huis in te rig met splinternuwe meubels. 'n Tuinstel kry 'n vars voorkoms met poeierbedekking, en Leon vind ook uit watter handige produkte jy nodig het wanneer jy trek.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402093000 +0000" stop="20260402100000 +0000">
    <title lang="zh">Wins Of verlies?</title>
    <desc>'S1/E2'. In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402100000 +0000" stop="20260402103000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Balans</title>
    <desc>'S1/E3'. Hierdie week kom kuier Katryn se skoonsus Kayla Kruger by haar en hulle gesels oor hoe om balans te vind as jong volwassene. Hulle ontmasker velmites, maak 'n energieryke smoothie en wys 'n jogaroetine om te help met jou postuur.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402103000 +0000" stop="20260402113000 +0000">
    <title lang="zh">Landbouweekliks</title>
    <desc>'S32/E1'. Die vrugteboer en bedryfsleier Calla du Toit is die hele tyd besig om nie net sy eie familieboerdery nie, maar ook die groter vrugtebedryf te bevorder en posisioneer.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402113000 +0000" stop="20260402120000 +0000">
    <title lang="zh">My momentum</title>
    <desc>'S1/E5'. Sy is 'n aktiewe ma wat haar gesin eerste stel. Mandi du Plooy-Baard kuier by Marciel. Nico-Louis van Momentum en Madeleen van WIFE wys hoe mediese fondse en versekering jou gemoedsrus kan gee.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402120000 +0000" stop="20260402130000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S3/E2'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402130000 +0000" stop="20260402133000 +0000">
    <title lang="zh">Die Ontwerpers</title>
    <desc>'S1/E1'. Ons begin die eerste seisoen in die beeldskone Wynlande buite Stellenbosch, waar die binnenshuise ontwerper, Danie Louw, ons vertel hoe die spanning tussen oud en nuut sy benadering tot ontwerp stuur.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402133000 +0000" stop="20260402140000 +0000">
    <title lang="zh">Die Beste In Die Weste</title>
    <desc>'S1/E11'. Geleë in die Helshoogtepas bied Tokara met sy uitgestrekte wingerde asemrowende uitsigte van Valsbaai en Tafelberg. Wanneer besoekers hulle klaar vergaap het aan die uitsigte, is daar ook kos, wyn en kuns om te ervaar.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402140000 +0000" stop="20260402150000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai</title>
    <desc>'S16/E9'. Ons braai in Kemptonpark en Germiston! Michael en Leona braai beeshaas, terwyl Leon en Theresa gebraaide perskes bedien. Nolene en Vicky gooi lamtjops op die kole.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402150000 +0000" stop="20260402153000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S3/E32'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402153000 +0000" stop="20260402160000 +0000">
    <title lang="zh">Wins Of verlies?</title>
    <desc>'S1/E3'. In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402160000 +0000" stop="20260402163000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Balans</title>
    <desc>'S1/E4'. Hierdie week delf Katryn diep in mansgesondheid saam met haar broer Albert Kruger.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402163000 +0000" stop="20260402173000 +0000">
    <title lang="zh">Landbouweekliks</title>
    <desc>'S32/E2'. Die entrepreneursgees van Stefan en Francisce Gerber is verwesentlik in Gerber &amp; Co in die Paarl, een van net 3 wolondernemings ter wêreld wat die ganse waardeketting beheer en bestuur.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402173000 +0000" stop="20260402180000 +0000">
    <title lang="zh">My momentum</title>
    <desc>'S1/E6'. Rolanda Marais stap vol selfvertroue haar middeljare binne. Connie van pHFormula verduidelik hoekom jou vel in jou 40's verander, en Marciel wys hoe besige vroue oefening in hul roetine kan inpas.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402180000 +0000" stop="20260402183000 +0000">
    <title lang="zh">Verander jou siening</title>
    <desc>'S1/E9'. Akani Simbine, Olimpiese naelloper, hardloop hierdie week 'n myl in 'n Paralimpiese atleet se skoene.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402183000 +0000" stop="20260402190000 +0000">
    <title lang="zh">Die Beste In Die Weste</title>
    <desc>'S1/E12'. Banhoek Lodge net buite Stellenbosch is 'n plek wat moeiteloos die balans vind tussen styl en ontspanning. Dit skep die gevoel dat jy presies is waar jy moet wees en is perfek geleë om jou met ander bestemmings te verbind.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402190000 +0000" stop="20260402200000 +0000">
    <title lang="zh">Herman Se Paastafel</title>
    <desc>Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402200000 +0000" stop="20260402210000 +0000">
    <title lang="zh">Die Oomblik</title>
    <desc>'S1/E6'. Afrikaans is Groot is die grootste musiekkonsert in Suid-Afrika. Kyk hoe die organiseerders daarin slaag om hul visie 'n werklikheid te maak en hoeveel voorbereiding en beplanning in dié produksie ingaan.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402210000 +0000" stop="20260402213000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S3/E32'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402213000 +0000" stop="20260402220000 +0000">
    <title lang="zh">Wins Of verlies?</title>
    <desc>'S1/E3'. In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402220000 +0000" stop="20260402223000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Balans</title>
    <desc>'S1/E4'. Hierdie week delf Katryn diep in mansgesondheid saam met haar broer Albert Kruger.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402223000 +0000" stop="20260402233000 +0000">
    <title lang="zh">Landbouweekliks</title>
    <desc>'S32/E2'. Die entrepreneursgees van Stefan en Francisce Gerber is verwesentlik in Gerber &amp; Co in die Paarl, een van net 3 wolondernemings ter wêreld wat die ganse waardeketting beheer en bestuur.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260402233000 +0000" stop="20260403000000 +0000">
    <title lang="zh">My momentum</title>
    <desc>'S1/E6'. Rolanda Marais stap vol selfvertroue haar middeljare binne. Connie van pHFormula verduidelik hoekom jou vel in jou 40's verander, en Marciel wys hoe besige vroue oefening in hul roetine kan inpas.</desc>
    <date>2026-04-02</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403000000 +0000" stop="20260403003000 +0000">
    <title lang="zh">Verander jou siening</title>
    <desc>'S1/E9'. Akani Simbine, Olimpiese naelloper, hardloop hierdie week 'n myl in 'n Paralimpiese atleet se skoene.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403003000 +0000" stop="20260403010000 +0000">
    <title lang="zh">Die Beste In Die Weste</title>
    <desc>'S1/E12'. Banhoek Lodge net buite Stellenbosch is 'n plek wat moeiteloos die balans vind tussen styl en ontspanning. Dit skep die gevoel dat jy presies is waar jy moet wees en is perfek geleë om jou met ander bestemmings te verbind.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403010000 +0000" stop="20260403020000 +0000">
    <title lang="zh">Herman Se Paastafel</title>
    <desc>Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403020000 +0000" stop="20260403030000 +0000">
    <title lang="zh">Die Oomblik</title>
    <desc>'S1/E6'. Afrikaans is Groot is die grootste musiekkonsert in Suid-Afrika. Kyk hoe die organiseerders daarin slaag om hul visie 'n werklikheid te maak en hoeveel voorbereiding en beplanning in dié produksie ingaan.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403030000 +0000" stop="20260403033000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S3/E32'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403033000 +0000" stop="20260403040000 +0000">
    <title lang="zh">Wins Of verlies?</title>
    <desc>'S1/E3'. In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403040000 +0000" stop="20260403050000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S3/E3'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403050000 +0000" stop="20260403053000 +0000">
    <title lang="zh">Die Tuinmakers</title>
    <desc>'S1/E1'. Pieter Diener glo plante moet self praat. Hy neem ons na sy inspirasieplek, Rustenberg Manor House, en wys hoe 'n tuin ontwikkel wanneer kliënte dit hul eie maak.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403053000 +0000" stop="20260403060000 +0000">
    <title lang="zh">My momentum</title>
    <desc>'S1/E6'. Rolanda Marais stap vol selfvertroue haar middeljare binne. Connie van pHFormula verduidelik hoekom jou vel in jou 40's verander, en Marciel wys hoe besige vroue oefening in hul roetine kan inpas.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403060000 +0000" stop="20260403063000 +0000">
    <title lang="zh">Verander jou siening</title>
    <desc>'S1/E9'. Akani Simbine, Olimpiese naelloper, hardloop hierdie week 'n myl in 'n Paralimpiese atleet se skoene.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403063000 +0000" stop="20260403070000 +0000">
    <title lang="zh">Die Beste In Die Weste</title>
    <desc>'S1/E12'. Banhoek Lodge net buite Stellenbosch is 'n plek wat moeiteloos die balans vind tussen styl en ontspanning. Dit skep die gevoel dat jy presies is waar jy moet wees en is perfek geleë om jou met ander bestemmings te verbind.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403070000 +0000" stop="20260403080000 +0000">
    <title lang="zh">Herman Se Paastafel</title>
    <desc>Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403080000 +0000" stop="20260403090000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S3/E3'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403090000 +0000" stop="20260403093000 +0000">
    <title lang="zh">Die Tuinmakers</title>
    <desc>'S1/E1'. Pieter Diener glo plante moet self praat. Hy neem ons na sy inspirasieplek, Rustenberg Manor House, en wys hoe 'n tuin ontwikkel wanneer kliënte dit hul eie maak.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403093000 +0000" stop="20260403100000 +0000">
    <title lang="zh">Bietjie Brittanje</title>
    <desc>'S1/E3'. Mia maak 'n draai van Londen na Bristol, verken die Camera Obscura-museum en kuier by Tashas. Sy gesels met die Suid-Afrikaners Thabang Mathibe en Benhard Janse van Rensburg, wat Brittanje nou hul tuiste noem.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403100000 +0000" stop="20260403103000 +0000">
    <title lang="zh">Die Tuinmakers</title>
    <desc>'S1/E11'. Letitia Bruwer skep tuine wat jou sintuie prikkel en jou siel streel. Met haar liefde vir buite wees en tuinbou-terapie ontwerp sy ruimtes wat emosioneel voed en waar elke plant, klank en reuk jou laat rus, ontdek en meevoer.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403103000 +0000" stop="20260403110000 +0000">
    <title lang="zh">Gholftoer</title>
    <desc>'S1/E1'. In die eerste episode besoek ek en gholfmaat Lourens ('n klub-pro) die Metropolitan-gholfbaan langs my gunstelingrugbystadion.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403110000 +0000" stop="20260403120000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Familie En Vriende</title>
    <desc>'S21/E1'. Tussen die Paarl en Wellington in die Boland spook drie spanne dit uit agter die kompetisievure om te kyk wie die beste kan braai.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403120000 +0000" stop="20260403130000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S3/E3'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403130000 +0000" stop="20260403133000 +0000">
    <title lang="zh">Herman En Die Ladies</title>
    <desc>'S2/E1'. Toe borskanker by Stephné gediagnoseer is, het sy besluit sy is 'n oorwinnaar en nie 'n oorlewende nie. Sy kook met Herman in die kombuis en praat oor die belangrikheid van gemeenskap en 'n ondersteuningsraamwerk.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403133000 +0000" stop="20260403140000 +0000">
    <title lang="zh">Verander jou siening</title>
    <desc>'S1/E6'. Die aktrise Donnalee Roberts se lewe boots een van haar karakters na wanneer sy 'n dag saam met Daniël Briers-Louw en sy gidshond, Rico, deurbring.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403140000 +0000" stop="20260403150000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai</title>
    <desc>'S16/E10'. Ons braai tussen Germiston, Randburg en Midrand! Dave en Derick braai lamstjops, terwyl Leandri en De Waal waterbok-sosaties bedien. John en Juanita maak cowboy-aartappels vir hulle gaste.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403150000 +0000" stop="20260403160000 +0000">
    <title lang="zh">Slim Vang Sy Baas: Musiek</title>
    <desc>'S3/E3'. Swaermetaal daag Ons 3 uit om te kyk wie is baas. Wie kan moontlik met prysgeld van tot R10 000 wegstap?</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403160000 +0000" stop="20260403170000 +0000">
    <title lang="zh">Herman Se Paastafel</title>
    <desc>Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403170000 +0000" stop="20260403180000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Familie En Vriende</title>
    <desc>'S21/E2'. In Gauteng tussen Pretoria en Johannesburg vat 'n vriendegroep mekaar aan om te kyk wie as kolekampioene seëvier.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403180000 +0000" stop="20260403190000 +0000">
    <title lang="zh">Die Oomblik</title>
    <desc>'S1/E6'. Afrikaans is Groot is die grootste musiekkonsert in Suid-Afrika. Kyk hoe die organiseerders daarin slaag om hul visie 'n werklikheid te maak en hoeveel voorbereiding en beplanning in dié produksie ingaan.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403190000 +0000" stop="20260403193000 +0000">
    <title lang="zh">Mooi Praatjies</title>
    <desc>'S2/E7'. Die TV-aanbieder Anzél Rabie kom deel hoe haar skoonheidsroetine tydens haar tweede swangerskap verander het. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal vertel van behandelings wat jou vel kan lig, glad maak en kontoere verbeter.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403193000 +0000" stop="20260403200000 +0000">
    <title lang="zh">Verander jou siening</title>
    <desc>'S1/E7'. Nie alle gestremdhede is fisiek nie, verstandelike gestremdhede is onsigbaar. In hierdie episode word Reynard Slabbert geïnspireer deur Zandre Blight se kennis oor plastiek en herwinning.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403200000 +0000" stop="20260403210000 +0000">
    <title lang="zh">Slim Vang Sy Baas: Musiek</title>
    <desc>'S3/E3'. Swaermetaal daag Ons 3 uit om te kyk wie is baas. Wie kan moontlik met prysgeld van tot R10 000 wegstap?</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403210000 +0000" stop="20260403220000 +0000">
    <title lang="zh">Slim Vang Sy Baas: Musiek</title>
    <desc>'S3/E3'. Swaermetaal daag Ons 3 uit om te kyk wie is baas. Wie kan moontlik met prysgeld van tot R10 000 wegstap?</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403220000 +0000" stop="20260403230000 +0000">
    <title lang="zh">Herman Se Paastafel</title>
    <desc>Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260403230000 +0000" stop="20260404000000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Familie En Vriende</title>
    <desc>'S21/E2'. In Gauteng tussen Pretoria en Johannesburg vat 'n vriendegroep mekaar aan om te kyk wie as kolekampioene seëvier.</desc>
    <date>2026-04-03</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404000000 +0000" stop="20260405000000 +0000">
    <title lang="zh">Die Oomblik</title>
    <desc>'S1/E6'. Afrikaans is Groot is die grootste musiekkonsert in Suid-Afrika. Kyk hoe die organiseerders daarin slaag om hul visie 'n werklikheid te maak en hoeveel voorbereiding en beplanning in dié produksie ingaan.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
</tv>