<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260404142025 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451044/20260404.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451044&amp;date=20260404&amp;timezone=None">
  <channel id="451044">
    <display-name lang="South Africa">VIA HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png" />
  </channel>
  <programme channel="451044" start="20260404000000 +0000" stop="20260404010000 +0000">
    <title lang="zh">Die Oomblik</title>
    <desc>'S1/E6'. Afrikaans is Groot is die grootste musiekkonsert in Suid-Afrika. Kyk hoe die organiseerders daarin slaag om hul visie 'n werklikheid te maak en hoeveel voorbereiding en beplanning in dié produksie ingaan.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404010000 +0000" stop="20260404013000 +0000">
    <title lang="zh">Mooi Praatjies</title>
    <desc>'S2/E7'. Die TV-aanbieder Anzél Rabie kom deel hoe haar skoonheidsroetine tydens haar tweede swangerskap verander het. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal vertel van behandelings wat jou vel kan lig, glad maak en kontoere verbeter.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404013000 +0000" stop="20260404020000 +0000">
    <title lang="zh">Verander jou siening</title>
    <desc>'S1/E7'. Nie alle gestremdhede is fisiek nie, verstandelike gestremdhede is onsigbaar. In hierdie episode word Reynard Slabbert geïnspireer deur Zandre Blight se kennis oor plastiek en herwinning.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404020000 +0000" stop="20260404030000 +0000">
    <title lang="zh">Slim Vang Sy Baas: Musiek</title>
    <desc>'S3/E3'. Swaermetaal daag Ons 3 uit om te kyk wie is baas. Wie kan moontlik met prysgeld van tot R10 000 wegstap?</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404030000 +0000" stop="20260404040000 +0000">
    <title lang="zh">Slim Vang Sy Baas: Musiek</title>
    <desc>'S3/E3'. Swaermetaal daag Ons 3 uit om te kyk wie is baas. Wie kan moontlik met prysgeld van tot R10 000 wegstap?</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404040000 +0000" stop="20260404050000 +0000">
    <title lang="zh">Herman Se Paastafel</title>
    <desc>Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404050000 +0000" stop="20260404060000 +0000">
    <title lang="zh">Landbouweekliks</title>
    <desc>'S32/E2'. Die entrepreneursgees van Stefan en Francisce Gerber is verwesentlik in Gerber &amp; Co in die Paarl, een van net 3 wolondernemings ter wêreld wat die ganse waardeketting beheer en bestuur.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404060000 +0000" stop="20260404063000 +0000">
    <title lang="zh">Die Tuinmakers</title>
    <desc>'S1/E12'. Volgens Craig de Necker is jou tuin die grootste vertrek van jou huis. Vir hom is tuinmaak 'n dialoog tussen mens en natuur, waar hy luister, ondersoek en skep, en ruimtes laat leef deur lig, plante en die ritme van die aarde.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404063000 +0000" stop="20260404070000 +0000">
    <title lang="zh">Verander jou siening</title>
    <desc>'S1/E9'. Akani Simbine, Olimpiese naelloper, hardloop hierdie week 'n myl in 'n Paralimpiese atleet se skoene.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404070000 +0000" stop="20260404073000 +0000">
    <title lang="zh">Herman En Die Ladies</title>
    <desc>'S1/E10'. Mense is geneig om te fokus op wat borskanker wegneem, maar Judith fokus eerder op wat sy gekry het. Om te lag al voel jy op jou laagste. Herman bak vir haar 'n klapper-en-appelkoek en 'n teekoek.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404073000 +0000" stop="20260404083000 +0000">
    <title lang="zh">Die Oomblik</title>
    <desc>'S1/E6'. Afrikaans is Groot is die grootste musiekkonsert in Suid-Afrika. Kyk hoe die organiseerders daarin slaag om hul visie 'n werklikheid te maak en hoeveel voorbereiding en beplanning in dié produksie ingaan.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404083000 +0000" stop="20260404090000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S3/E29'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404090000 +0000" stop="20260404093000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S3/E30'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404093000 +0000" stop="20260404100000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S3/E31'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404100000 +0000" stop="20260404103000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S3/E32'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404103000 +0000" stop="20260404110000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Balans</title>
    <desc>'S2/E4'. Janine Clark kuier by Katryn en hulle gesels oor geestesgesondheid. Dr. Judey verduidelik hoe stres jou vel beïnvloed, terwyl Katryn vir Janine wys hoe om haar dadelballetjies te maak en ontspanningstegnieke deel.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404110000 +0000" stop="20260404120000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Celebs</title>
    <desc>'S2/E5'. Ons braai in Brackenfell en Bellville! Christoff, Marli en Derick bedien hoender en lamstjops. Esmerelda, Riaan en Priscilla maak lamsosaties met pap en chakalaka. Amor Vittone en Cindy Swanepoel kuier saam.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404120000 +0000" stop="20260404130000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Celebs</title>
    <desc>'S2/E6'. Die braaitange kruis in Pretoria. Deon en Ina bedien kruisskyfsosaties met pap en smoor, en Melani en Mathys maak burgers en tjips oor die kole. Jakkie Louw en Angelique Gerber braai saam.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404130000 +0000" stop="20260404140000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Celebs</title>
    <desc>'S2/E7'. Ons braai in Somerset-Wes! Andries en Nico bedien lendeskyf met groentepakkies, terwyl Lukas en Riana kerriehoender en varknek-steaks braai. Akteurs Terence Bridgett en Neels van Jaarsveld kuier saam.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404140000 +0000" stop="20260404150000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Celebs</title>
    <desc>'S2/E8'. Dié kuier is in Modderfontein en Boksburg. Loura, Charmaine en Marliza braai beeshaas en hoenderdye, en Desroy, Chanré en Chris bedien taai hoender en peperwors. Sepiesterre Deon Coetzee en David Rees kuier saam.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404150000 +0000" stop="20260404160000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Sit Die Manne</title>
    <desc>'S11/E8'. Van rugby tot radio-aanbieder: Morgan Newman deel meer oor sy rugbyreis. Die gholfghoeroe Ayden Senger wys hoe om die basiese baas te raak.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404160000 +0000" stop="20260404170000 +0000">
    <title lang="zh">Gesels</title>
    <desc>'S7/E9'. Hierdie is nie 'n storie oor dwelms nie - dis 'n storie oor oorlewing. Leandie gesels met Marietjie Boshoff. Romi en Medal Paints verf vir 'n doel, en Herman maak 'n yskastert vol vreugde.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404170000 +0000" stop="20260404180000 +0000">
    <title lang="zh">Herman Se Paastafel</title>
    <desc>Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404180000 +0000" stop="20260404190000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Familie En Vriende</title>
    <desc>'S21/E3'. In die Kaapse Noordelike Voorstede spat die vonke behoorlik wanneer 'n broer, sy twee susters en hul spanmaats die hitte aandraai agter die braaivure.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404190000 +0000" stop="20260404200000 +0000">
    <title lang="zh">Die Oomblik</title>
    <desc>'S1/E6'. Afrikaans is Groot is die grootste musiekkonsert in Suid-Afrika. Kyk hoe die organiseerders daarin slaag om hul visie 'n werklikheid te maak en hoeveel voorbereiding en beplanning in dié produksie ingaan.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404200000 +0000" stop="20260404210000 +0000">
    <title lang="zh">Slim Vang Sy Baas: Musiek</title>
    <desc>'S3/E3'. Swaermetaal daag Ons 3 uit om te kyk wie is baas. Wie kan moontlik met prysgeld van tot R10 000 wegstap?</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404210000 +0000" stop="20260404213000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S3/E30'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404213000 +0000" stop="20260404220000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S3/E31'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404220000 +0000" stop="20260404223000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S3/E32'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404223000 +0000" stop="20260404230000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Balans</title>
    <desc>'S2/E4'. Janine Clark kuier by Katryn en hulle gesels oor geestesgesondheid. Dr. Judey verduidelik hoe stres jou vel beïnvloed, terwyl Katryn vir Janine wys hoe om haar dadelballetjies te maak en ontspanningstegnieke deel.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260404230000 +0000" stop="20260405000000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Celebs</title>
    <desc>'S2/E5'. Ons braai in Brackenfell en Bellville! Christoff, Marli en Derick bedien hoender en lamstjops. Esmerelda, Riaan en Priscilla maak lamsosaties met pap en chakalaka. Amor Vittone en Cindy Swanepoel kuier saam.</desc>
    <date>2026-04-04</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405000000 +0000" stop="20260405010000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Celebs</title>
    <desc>'S2/E6'. Die braaitange kruis in Pretoria. Deon en Ina bedien kruisskyfsosaties met pap en smoor, en Melani en Mathys maak burgers en tjips oor die kole. Jakkie Louw en Angelique Gerber braai saam.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405010000 +0000" stop="20260405020000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Celebs</title>
    <desc>'S2/E7'. Ons braai in Somerset-Wes! Andries en Nico bedien lendeskyf met groentepakkies, terwyl Lukas en Riana kerriehoender en varknek-steaks braai. Akteurs Terence Bridgett en Neels van Jaarsveld kuier saam.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405020000 +0000" stop="20260405030000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Celebs</title>
    <desc>'S2/E8'. Dié kuier is in Modderfontein en Boksburg. Loura, Charmaine en Marliza braai beeshaas en hoenderdye, en Desroy, Chanré en Chris bedien taai hoender en peperwors. Sepiesterre Deon Coetzee en David Rees kuier saam.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405030000 +0000" stop="20260405040000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Sit Die Manne</title>
    <desc>'S11/E8'. Van rugby tot radio-aanbieder: Morgan Newman deel meer oor sy rugbyreis. Die gholfghoeroe Ayden Senger wys hoe om die basiese baas te raak.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405040000 +0000" stop="20260405050000 +0000">
    <title lang="zh">Gesels</title>
    <desc>'S7/E9'. Hierdie is nie 'n storie oor dwelms nie - dis 'n storie oor oorlewing. Leandie gesels met Marietjie Boshoff. Romi en Medal Paints verf vir 'n doel, en Herman maak 'n yskastert vol vreugde.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405050000 +0000" stop="20260405060000 +0000">
    <title lang="zh">Herman Se Paastafel</title>
    <desc>Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405060000 +0000" stop="20260405070000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Sit Die Manne</title>
    <desc>'S11/E8'. Van rugby tot radio-aanbieder: Morgan Newman deel meer oor sy rugbyreis. Die gholfghoeroe Ayden Senger wys hoe om die basiese baas te raak.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405070000 +0000" stop="20260405080000 +0000">
    <title lang="zh">Gesels</title>
    <desc>'S7/E9'. Hierdie is nie 'n storie oor dwelms nie - dis 'n storie oor oorlewing. Leandie gesels met Marietjie Boshoff. Romi en Medal Paints verf vir 'n doel, en Herman maak 'n yskastert vol vreugde.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405080000 +0000" stop="20260405090000 +0000">
    <title lang="zh">Die Oomblik</title>
    <desc>'S1/E6'. Afrikaans is Groot is die grootste musiekkonsert in Suid-Afrika. Kyk hoe die organiseerders daarin slaag om hul visie 'n werklikheid te maak en hoeveel voorbereiding en beplanning in dié produksie ingaan.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405090000 +0000" stop="20260405093000 +0000">
    <title lang="zh">Wins Of verlies?</title>
    <desc>'S1/E3'. In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405093000 +0000" stop="20260405100000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E4'. Theo en die Springbokrugbylegende Wahl Bartmann geniet 'n koffie saam. As uitvoerende hoof van die Fidelity Groep, wat ontstaan het uit 'n klein familiebesigheid, is Wahl ook 'n baanbreker in die sekuriteitsbedryf.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405100000 +0000" stop="20260405110000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S15/E5'. Francois Leibrandt se geskiedenis van gruwelagtige aanrandings en intimidasie het naderhand die indruk gegee dat hy onstuitbaar was. Onskuldige mense, en selfs polisielede, was slagoffers van sy geweld.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405110000 +0000" stop="20260405120000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S15/E6'. In 2015 word die lyk van 'n Amerikaner, Gabriela Kabrins, in 'n spoghotel in Kampsbaai gevind. Haar kêrel van Guatemala, word in hegtenis geneem, maar die moordsaak lok agterdogtigheid.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405120000 +0000" stop="20260405130000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S15/E7'. In die 1990's het Jonathan Francke, die Noordhoek-verkragter, drie vroue aangeval en twee van hulle verkrag. Een van sy slagoffers kom na vore en vertel hoe sy met dié trauma moes saamleef.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405130000 +0000" stop="20260405140000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S15/E8'. In 2019 word Levona Jacobs op 10 aanklagte van moord skuldig bevind, maar dit is die gebeure wat tot en met die vonnisoplegging plaasgevind het, wat die hele storie verregaande laat klink.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405140000 +0000" stop="20260405150000 +0000">
    <title lang="zh">Herman Se Paastafel</title>
    <desc>Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405150000 +0000" stop="20260405160000 +0000">
    <title lang="zh">Landbouweekliks</title>
    <desc>'S32/E2'. Die entrepreneursgees van Stefan en Francisce Gerber is verwesentlik in Gerber &amp; Co in die Paarl, een van net 3 wolondernemings ter wêreld wat die ganse waardeketting beheer en bestuur.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405160000 +0000" stop="20260405163000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E5'. By die Elvis Brew-padstal in George, waar goeie koffie die hart van die spyskaart is, gesels Theo en Elvis Blue oor sy reis van geliefde musikant tot entrepreneur met 'n groeiende koffiebesigheid en 'lekke man'-gees.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405163000 +0000" stop="20260405170000 +0000">
    <title lang="zh">Verander jou siening</title>
    <desc>'S1/E9'. Akani Simbine, Olimpiese naelloper, hardloop hierdie week 'n myl in 'n Paralimpiese atleet se skoene.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405170000 +0000" stop="20260405173000 +0000">
    <title lang="zh">My momentum</title>
    <desc>'S1/E6'. Rolanda Marais stap vol selfvertroue haar middeljare binne. Connie van pHFormula verduidelik hoekom jou vel in jou 40's verander, en Marciel wys hoe besige vroue oefening in hul roetine kan inpas.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405173000 +0000" stop="20260405180000 +0000">
    <title lang="zh">Die Tuinmakers</title>
    <desc>'S1/E12'. Volgens Craig de Necker is jou tuin die grootste vertrek van jou huis. Vir hom is tuinmaak 'n dialoog tussen mens en natuur, waar hy luister, ondersoek en skep, en ruimtes laat leef deur lig, plante en die ritme van die aarde.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405180000 +0000" stop="20260405183000 +0000">
    <title lang="zh">Nisboere</title>
    <desc>'S10/E1'. Ons besoek Vanderfax-blommeplaas naby George waar herlewingslandbou sentraal staan. Daarna kuier ons by Redberry Farm vir aarbeie pluk en eet. Antoinette Pienaar praat oor kankerbos, en ons ateljeegas is Azelia Morkel.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405183000 +0000" stop="20260405190000 +0000">
    <title lang="zh">Die Beste In Die Weste</title>
    <desc>'S1/E1'. Canettevallei beloof met hul manjifieke laventelvelde, geurige handgemaakte seep en boetiekwyne 'n avontuur vir die sintuie. Die De Waals deel ook hul lewensreis sover en wat die idilliese plaas vir hulle so spesiaal maak.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405190000 +0000" stop="20260405200000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S18/E10'. Ons kyk na die lewe en loopbaan van die aktrise Michelle Botes.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405200000 +0000" stop="20260405210000 +0000">
    <title lang="zh">Herman Se Paastafel</title>
    <desc>Herman Lensing deel resepte en inspirasie vir jou Paastafel. Op 'n pragtige Wes-Kaapse plaas wys hy ons hoe om heerlike tradisionele en moderne Paasgeregte voor te berei vir die hele gesin.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405210000 +0000" stop="20260405213000 +0000">
    <title lang="zh">Wins Of verlies?</title>
    <desc>'S1/E3'. In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.</desc>
    <date>2026-04-05</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260405213000 +0000" stop="20260406000000 +0000">

</tv>