<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260421204536 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451044/20260416.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451044&amp;date=20260416&amp;timezone=None">
  <channel id="451044">
    <display-name lang="South Africa">VIA HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png" />
  </channel>
  <programme channel="451044" start="20260417190000 +0000" stop="20260417193000 +0000">
    <title lang="zh">Mooi Praatjies</title>
    <desc>'S2/E9'. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir rosacea. Die aktrise Marijke Coetser vertel waarom slaap so belangrik is vir selfsorg en skoonheid, terwyl Efraine wys wat jy met grimering kan doen as jy rosacea het.</desc>
    <date>2026-04-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260417193000 +0000" stop="20260417200000 +0000">
    <title lang="zh">Verander jou siening</title>
    <desc>'S1/E9'. Akani Simbine, Olimpiese naelloper, hardloop hierdie week 'n myl in 'n Paralimpiese atleet se skoene.</desc>
    <date>2026-04-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260417200000 +0000" stop="20260417210000 +0000">
    <title lang="zh">Slim Vang Sy Baas: Musiek</title>
    <desc>'S3/E5'. 'n Groep vriende kompeteer teen drie lede van die Kaapstadse kamerkoor. Wie van Spoegterapie en AlteSlim ken hul musiek die beste?</desc>
    <date>2026-04-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260417210000 +0000" stop="20260417220000 +0000">
    <title lang="zh">Slim Vang Sy Baas: Musiek</title>
    <desc>'S3/E5'. 'n Groep vriende kompeteer teen drie lede van die Kaapstadse kamerkoor. Wie van Spoegterapie en AlteSlim ken hul musiek die beste?</desc>
    <date>2026-04-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260417220000 +0000" stop="20260417223000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Troues</title>
    <desc>'S1/E1'. Sê 'Ja!' in styl en gesels saam met Mila Guy oor die ring, die rok en alles tussen-in. Anelma le Roux wys hoe om jou troudag ekstra persoonlik te maak, terwyl Zeniel Dijkstra vertel van haar sprokiestroudag.</desc>
    <date>2026-04-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260417223000 +0000" stop="20260417230000 +0000">
    <title lang="zh">Gholftoer</title>
    <desc>'S1/E4'. Highland Gate is een van die mooiste bane en geleë in die hoogste dorp, Dullstroom. Ek en Gideon durf dié baan aan en speel teen locals wat al so lank hier speel.</desc>
    <date>2026-04-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260417230000 +0000" stop="20260418000000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Familie En Vriende</title>
    <desc>'S21/E4'. Die hout word dié keer gepak in Gauteng se Bronkhorstspruit en die kompetisiegees loop hoog!</desc>
    <date>2026-04-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260418000000 +0000" stop="20260419000000 +0000">
    <title lang="zh">Langpad Na Liefde</title>
    <desc>'S1/E2'. Die deelnemers ontmoet almal mekaar vir die eerste keer in Bloemfontein. Die paartjies kry ook kans om mekaar beter te leer ken by hulle eerste aktiwiteit.</desc>
    <date>2026-04-18</date>
  </programme>
</tv>
