<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260422024330 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451044/20260419.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451044&amp;date=20260419&amp;timezone=None">
  <channel id="451044">
    <display-name lang="South Africa">VIA HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png" />
  </channel>
  <programme channel="451044" start="20260419000000 +0000" stop="20260419010000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Celebs</title>
    <desc>'S5/E1'. Die vure word aangesteek tussen Kuilsrivier en Brackenfell in die Kaap. Die realiteit-ster Karen Schwendtke en sangeres Karin Kortje kuier en proe saam.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419010000 +0000" stop="20260419020000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Celebs</title>
    <desc>'S5/E2'. In Centurion staan PJ en Sascha gereed om braaitange te swaai teen Ewout en Lynette. Die Houvrou of trouvrou-wenner Nastassja Ras en aktrise Liane Heyl krap in die kole.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419020000 +0000" stop="20260419030000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Celebs</title>
    <desc>'S5/E3'. Tussen Stellenbosch en Brackenfell in die Kaap brand die kompetisievure hoog en die realiteit-ster Karen Schwendtke en aktrise Natasha van der Merwe is daar om te beoordeel.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419030000 +0000" stop="20260419040000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Sit Die Manne</title>
    <desc>'S11/E10'. Frank vang op met Krynauw Otto en Juandré Kruger oor hul onderskeie rugbyloopbane en gesels aftrede met Dinamika Finansiële Dienste.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419040000 +0000" stop="20260419050000 +0000">
    <title lang="zh">Gesels</title>
    <desc>'S7/E11'. Sy sit nie en wag nie, sy doenit! Leandie gesels met Penny van der Merwe, die vrou agter Paarl Doenit. Plant-pel Andreas wys hoe steggies lewe kry, en Herman se roomyspoeding is bederf in 'n bak.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419050000 +0000" stop="20260419053000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Troues</title>
    <desc>'S1/E2'. Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. Stéfan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419053000 +0000" stop="20260419060000 +0000">
    <title lang="zh">Die Tuinmakers</title>
    <desc>'S1/E12'. Volgens Craig de Necker is jou tuin die grootste vertrek van jou huis. Vir hom is tuinmaak 'n dialoog tussen mens en natuur, waar hy luister, ondersoek en skep, en ruimtes laat leef deur lig, plante en die ritme van die aarde.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419060000 +0000" stop="20260419070000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Sit Die Manne</title>
    <desc>'S11/E10'. Frank vang op met Krynauw Otto en Juandré Kruger oor hul onderskeie rugbyloopbane en gesels aftrede met Dinamika Finansiële Dienste.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419070000 +0000" stop="20260419080000 +0000">
    <title lang="zh">Gesels</title>
    <desc>'S7/E11'. Sy sit nie en wag nie, sy doenit! Leandie gesels met Penny van der Merwe, die vrou agter Paarl Doenit. Plant-pel Andreas wys hoe steggies lewe kry, en Herman se roomyspoeding is bederf in 'n bak.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419080000 +0000" stop="20260419083000 +0000">
    <title lang="zh">Nisboere</title>
    <desc>'S10/E2'. Ons besoek DSK Groenkampus waar leerders prakties oor voedselsekerheid leer. Daarna kuier ons by Rian van Heerden se Chaya-nisboerdery naby Bela-Bela. Plus, ons hervat ons weeklikse kruiekuier saam met Antoinette Pienaar.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419083000 +0000" stop="20260419090000 +0000">
    <title lang="zh">Tietie En Nanna Kook</title>
    <desc>'S1/E2'. Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419090000 +0000" stop="20260419093000 +0000">
    <title lang="zh">Wins Of verlies?</title>
    <desc>'S1/E5'. In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419093000 +0000" stop="20260419100000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E6'. Oor 'n koppie koffie gesels Theo en Izak Smit, uitvoerende hoof van PPS, oor die krag van die 'mutual'-model, die betekenis van dienende leierskap en hoe hy ook as avontuurlustige sportman voortdurend grense verskuif.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419100000 +0000" stop="20260419110000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S15/E13'. Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419110000 +0000" stop="20260419120000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S16/E1'. In 2019 word vier mense, waaronder drie kinders, in 'n wendyhuis doodgeskiet. Die drie kinders was nie die teikens nie, maar hul moeders, wat ook in die huis was, het oorleef en vertel wat op dié aand gebeur het.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419120000 +0000" stop="20260419130000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S16/E2'. Die 18-jarige Taytim-Lee Hendricks was in 2022 op pad na haar ouerhuis in Bonteheuwel, toe 'n kar haar skielik raakry en sy as gevolg van die impak op die dak van 'n huis geslinger is.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419130000 +0000" stop="20260419140000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S16/E3'. Die lewensverhaal van die berugte pastoor Ray McCauley. Hy was 'n bekende gesig in die Suid-Afrikaanse landskap en is op 8 Oktober 2024 oorlede.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419140000 +0000" stop="20260419143000 +0000">
    <title lang="zh">Klein Sake, Groot Drome</title>
    <desc>'S3/E1'. Armand kuier by entrepreneurs wat dit regkry om voluit in kleur te lewe. Armand gesels met Coral Bloom, Nici-Lené Accessories &amp; Gifts en Lead with Love om te hoor hoe 'n kleurvolle filosofie hul reis na sukses beïnvloed.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419143000 +0000" stop="20260419150000 +0000">
    <title lang="zh">Gholftoer</title>
    <desc>'S1/E4'. Highland Gate is een van die mooiste bane en geleë in die hoogste dorp, Dullstroom. Ek en Gideon durf dié baan aan en speel teen locals wat al so lank hier speel.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419150000 +0000" stop="20260419160000 +0000">
    <title lang="zh">Landbouweekliks</title>
    <desc>'S32/E3'. Francois Rossouw van Mooigezicht-landgoed, 'n tafeldruifprodusent in die Hexriviervallei, is 2025 se Nasionale Jongboer van die Jaar.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419160000 +0000" stop="20260419163000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E7'. Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid, die suksesresep agter sy reeks gewilde restaurante en die geheim vir 'n perfekte pizza.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419163000 +0000" stop="20260419170000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Troues</title>
    <desc>'S1/E1'. Sê 'Ja!' in styl en gesels saam met Mila Guy oor die ring, die rok en alles tussen-in. Anelma le Roux wys hoe om jou troudag ekstra persoonlik te maak, terwyl Zeniel Dijkstra vertel van haar sprokiestroudag.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419170000 +0000" stop="20260419173000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Troeteldiere</title>
    <desc>'S1/E1'. Is jy reg vir 'n blaf, miaau, kekkel en kraai oor ons geliefde vierpootvriende? Hierdie week kom kuier, Mr Miyagee, 'n honde-akteur, en Christa Scorer van die SA Gidshondverenging.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419173000 +0000" stop="20260419180000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Kamp</title>
    <desc>'S1/E1'. Of jy nou 'n buitelugbeginner of kampmeerster is, kom kuier saam om die kampvuur. Hierdie week deel joernalis Zigi Ekron sy liefde vir karavane. Ons gesels oor 'n paklys van basiese kamptoerusting en toets almal se knoopkennis.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419180000 +0000" stop="20260419183000 +0000">
    <title lang="zh">Nisboere</title>
    <desc>'S10/E3'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419183000 +0000" stop="20260419190000 +0000">
    <title lang="zh">Die Beste In Die Weste</title>
    <desc>'S1/E3'. By Muratie buite Stellenbosch, soos wat die spinnerakke simboliseer, loop die hede en verlede hand aan hand. Ontdek dié karaktervolle wynlandgoed wat sy erfenis omarm en dié vereer wat 'n groot rol in sy bestaan gespeel het.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419190000 +0000" stop="20260419200000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S18/E12'. In 2004 was SA aan die gons oor die sg. 'leeu-saak' waar 'n man in 'n leeukamp gegooi is om van sy lyk ontslae te raak. In 2016 verskyn een van die beskuldigdes se naam weer in die media - maar dis 'n ander voorval.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419200000 +0000" stop="20260419203000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Troues</title>
    <desc>'S1/E2'. Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. Stéfan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419203000 +0000" stop="20260419210000 +0000">
    <title lang="zh">Dorpie-doenlys</title>
    <desc>'S2/E9'. Ons vat die pad Weskus toe! Van Bloubergstrand, Yzerfontein en Grotto Bay tot by Dasseneiland. Ons smul aan seekos, kry 'n pizza naby die see, en proe heerlike wyn. Son, see, lekker kos en egte Weskus-vibes.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419210000 +0000" stop="20260419213000 +0000">
    <title lang="zh">Wins Of verlies?</title>
    <desc>'S1/E5'. In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419213000 +0000" stop="20260419220000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E6'. Oor 'n koppie koffie gesels Theo en Izak Smit, uitvoerende hoof van PPS, oor die krag van die 'mutual'-model, die betekenis van dienende leierskap en hoe hy ook as avontuurlustige sportman voortdurend grense verskuif.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419220000 +0000" stop="20260419230000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S15/E13'. Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260419230000 +0000" stop="20260420000000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S16/E1'. In 2019 word vier mense, waaronder drie kinders, in 'n wendyhuis doodgeskiet. Die drie kinders was nie die teikens nie, maar hul moeders, wat ook in die huis was, het oorleef en vertel wat op dié aand gebeur het.</desc>
    <date>2026-04-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420000000 +0000" stop="20260420010000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S16/E2'. Die 18-jarige Taytim-Lee Hendricks was in 2022 op pad na haar ouerhuis in Bonteheuwel, toe 'n kar haar skielik raakry en sy as gevolg van die impak op die dak van 'n huis geslinger is.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420010000 +0000" stop="20260420020000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S16/E3'. Die lewensverhaal van die berugte pastoor Ray McCauley. Hy was 'n bekende gesig in die Suid-Afrikaanse landskap en is op 8 Oktober 2024 oorlede.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420020000 +0000" stop="20260420023000 +0000">
    <title lang="zh">Klein Sake, Groot Drome</title>
    <desc>'S3/E1'. Armand kuier by entrepreneurs wat dit regkry om voluit in kleur te lewe. Armand gesels met Coral Bloom, Nici-Lené Accessories &amp; Gifts en Lead with Love om te hoor hoe 'n kleurvolle filosofie hul reis na sukses beïnvloed.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420023000 +0000" stop="20260420030000 +0000">
    <title lang="zh">Gholftoer</title>
    <desc>'S1/E4'. Highland Gate is een van die mooiste bane en geleë in die hoogste dorp, Dullstroom. Ek en Gideon durf dié baan aan en speel teen locals wat al so lank hier speel.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420030000 +0000" stop="20260420040000 +0000">
    <title lang="zh">Landbouweekliks</title>
    <desc>'S32/E3'. Francois Rossouw van Mooigezicht-landgoed, 'n tafeldruifprodusent in die Hexriviervallei, is 2025 se Nasionale Jongboer van die Jaar.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420040000 +0000" stop="20260420050000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S3/E14'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420050000 +0000" stop="20260420053000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Troeteldiere</title>
    <desc>'S1/E1'. Is jy reg vir 'n blaf, miaau, kekkel en kraai oor ons geliefde vierpootvriende? Hierdie week kom kuier, Mr Miyagee, 'n honde-akteur, en Christa Scorer van die SA Gidshondverenging.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420053000 +0000" stop="20260420060000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Kamp</title>
    <desc>'S1/E1'. Of jy nou 'n buitelugbeginner of kampmeerster is, kom kuier saam om die kampvuur. Hierdie week deel joernalis Zigi Ekron sy liefde vir karavane. Ons gesels oor 'n paklys van basiese kamptoerusting en toets almal se knoopkennis.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420060000 +0000" stop="20260420063000 +0000">
    <title lang="zh">Nisboere</title>
    <desc>'S10/E3'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420063000 +0000" stop="20260420070000 +0000">
    <title lang="zh">Die Beste In Die Weste</title>
    <desc>'S1/E3'. By Muratie buite Stellenbosch, soos wat die spinnerakke simboliseer, loop die hede en verlede hand aan hand. Ontdek dié karaktervolle wynlandgoed wat sy erfenis omarm en dié vereer wat 'n groot rol in sy bestaan gespeel het.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420070000 +0000" stop="20260420080000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S18/E12'. In 2004 was SA aan die gons oor die sg. 'leeu-saak' waar 'n man in 'n leeukamp gegooi is om van sy lyk ontslae te raak. In 2016 verskyn een van die beskuldigdes se naam weer in die media - maar dis 'n ander voorval.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420080000 +0000" stop="20260420090000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S3/E14'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420090000 +0000" stop="20260420093000 +0000">
    <title lang="zh">Sterkbek</title>
    <desc>'S1/E3'. Paxton Fiellies, die Idols-wenner en Suid-Afrikaanse liefling, durf die Sterkbek-uitdaging aan saam met haar vriend en vervaardiger, Clayton Damons, in Kaapstad se gewilde Dias Tavern.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420093000 +0000" stop="20260420100000 +0000">
    <title lang="zh">Ja, Daddy Kan Lekka Eet</title>
    <desc>'S1/E2'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420100000 +0000" stop="20260420110000 +0000">
    <title lang="zh">Landbouweekliks</title>
    <desc>'S32/E3'. Francois Rossouw van Mooigezicht-landgoed, 'n tafeldruifprodusent in die Hexriviervallei, is 2025 se Nasionale Jongboer van die Jaar.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420110000 +0000" stop="20260420113000 +0000">
    <title lang="zh">Dorpie-doenlys</title>
    <desc>'S2/E8'. Ontsnap na stil mere met wêreldklas-forelvisvang, verken kronkelende natuurroetes en geniet die knus gastehuise en eetplekke wat Dullstroom so spesiaal maak.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420113000 +0000" stop="20260420120000 +0000">
    <title lang="zh">Mooi Praatjies</title>
    <desc>'S2/E8'. Inklusiewe skoonheid word gevier en Cindy gesels met Joani Johnson van Mrs SA. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal verduidelik wat behandelings vir pigmentasie behels. Leila Petersen praat oor SPF as deel van haar velsorgroetine.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420120000 +0000" stop="20260420130000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S3/E14'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420130000 +0000" stop="20260420133000 +0000">
    <title lang="zh">Die Beste In Die Weste</title>
    <desc>'S1/E3'. By Muratie buite Stellenbosch, soos wat die spinnerakke simboliseer, loop die hede en verlede hand aan hand. Ontdek dié karaktervolle wynlandgoed wat sy erfenis omarm en dié vereer wat 'n groot rol in sy bestaan gespeel het.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420133000 +0000" stop="20260420140000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E5'. By die Elvis Brew-padstal in George, waar goeie koffie die hart van die spyskaart is, gesels Theo en Elvis Blue oor sy reis van geliefde musikant tot entrepreneur met 'n groeiende koffiebesigheid en 'lekke man'-gees.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420140000 +0000" stop="20260420150000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai</title>
    <desc>'S17/E8'. Dié kuier is in die Kaapse voorstede! Marelize en Christelle braai 'n beeshaasmedaljes en roosterkoek. Raelene en Dineo vier die nederige sosatie saam met pap, en Chasnaye en Journet bedien lamtjops en 'n mielieslaai.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420150000 +0000" stop="20260420153000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S3/E41'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420153000 +0000" stop="20260420160000 +0000">
    <title lang="zh">Ja, Daddy Kan Lekka Eet</title>
    <desc>'S1/E3'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420160000 +0000" stop="20260420170000 +0000">
    <title lang="zh">Landbouweekliks</title>
    <desc>'S32/E3'. Francois Rossouw van Mooigezicht-landgoed, 'n tafeldruifprodusent in die Hexriviervallei, is 2025 se Nasionale Jongboer van die Jaar.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420170000 +0000" stop="20260420173000 +0000">
    <title lang="zh">Dorpie-doenlys</title>
    <desc>'S2/E9'. Ons vat die pad Weskus toe! Van Bloubergstrand, Yzerfontein en Grotto Bay tot by Dasseneiland. Ons smul aan seekos, kry 'n pizza naby die see, en proe heerlike wyn. Son, see, lekker kos en egte Weskus-vibes.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420173000 +0000" stop="20260420180000 +0000">
    <title lang="zh">Mooi Praatjies</title>
    <desc>'S2/E9'. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir rosacea. Die aktrise Marijke Coetser vertel waarom slaap so belangrik is vir selfsorg en skoonheid, terwyl Efraine wys wat jy met grimering kan doen as jy rosacea het.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420180000 +0000" stop="20260420190000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S18/E13'. Ons kyk na die lewe van die geliefde musikant Lucas Maree, wat in 2011 oorlede is.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420190000 +0000" stop="20260420193000 +0000">
    <title lang="zh">Dr. Etter</title>
    <desc>'S1/E1'. Amirien het 'n aspraak gemaak by dr. Ansua oor 'n knop agter haar knie. Theo kom sien dr. Ansua oor 'n knop wat nie lekker ruik nie.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420193000 +0000" stop="20260420200000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E6'. Oor 'n koppie koffie gesels Theo en Izak Smit, uitvoerende hoof van PPS, oor die krag van die 'mutual'-model, die betekenis van dienende leierskap en hoe hy ook as avontuurlustige sportman voortdurend grense verskuif.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420200000 +0000" stop="20260420203000 +0000">
    <title lang="zh">Die Wynmeester</title>
    <desc>'S1/E6'. Die Wynmeester se ses onafhanklike wynmakers 'verkoop' hul eie wyne aan die publiek, terwyl ons hoofbeoordelaar, Abrie Beeslaar, ook sy punte gee. Dis maak of breek dié week, want die top-3 word aangekondig.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420203000 +0000" stop="20260420210000 +0000">
    <title lang="zh">Wins Of verlies?</title>
    <desc>'S1/E5'. In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420210000 +0000" stop="20260420213000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S3/E41'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420213000 +0000" stop="20260420220000 +0000">
    <title lang="zh">Ja, Daddy Kan Lekka Eet</title>
    <desc>'S1/E3'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420220000 +0000" stop="20260420230000 +0000">
    <title lang="zh">Landbouweekliks</title>
    <desc>'S32/E3'. Francois Rossouw van Mooigezicht-landgoed, 'n tafeldruifprodusent in die Hexriviervallei, is 2025 se Nasionale Jongboer van die Jaar.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420230000 +0000" stop="20260420233000 +0000">
    <title lang="zh">Dorpie-doenlys</title>
    <desc>'S2/E9'. Ons vat die pad Weskus toe! Van Bloubergstrand, Yzerfontein en Grotto Bay tot by Dasseneiland. Ons smul aan seekos, kry 'n pizza naby die see, en proe heerlike wyn. Son, see, lekker kos en egte Weskus-vibes.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260420233000 +0000" stop="20260421000000 +0000">
    <title lang="zh">Mooi Praatjies</title>
    <desc>'S2/E9'. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir rosacea. Die aktrise Marijke Coetser vertel waarom slaap so belangrik is vir selfsorg en skoonheid, terwyl Efraine wys wat jy met grimering kan doen as jy rosacea het.</desc>
    <date>2026-04-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260421000000 +0000" stop="20260422000000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S18/E13'. Ons kyk na die lewe van die geliefde musikant Lucas Maree, wat in 2011 oorlede is.</desc>
    <date>2026-04-21</date>
  </programme>
</tv>