<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260422024402 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451044/20260422.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451044&amp;date=20260422&amp;timezone=None">
  <channel id="451044">
    <display-name lang="South Africa">VIA HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png" />
  </channel>
  <programme channel="451044" start="20260422000000 +0000" stop="20260422003000 +0000">
    <title lang="zh">Mooi Praatjies</title>
    <desc>'S2/E10'. Cindy vertel waarom jy die foute in jou voorkoms moet aanvaar en verduidelik hoe 'skin cycling' werk. Efraine wys hoe om onderlaag en verbloemer te gebruik en dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir aknee.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422003000 +0000" stop="20260422010000 +0000">
    <title lang="zh">Dorpie-doenlys</title>
    <desc>'S2/E10'. Ons verken Robertson! Van bekroonde wynkelders tot rustige rivier-ervarings, bergroetes en unieke blyplekke - kom ontdek die hart van die vallei, waar vriendelike mense en lekker wyn 'n onvergeetlike wegbreek skep!</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422010000 +0000" stop="20260422020000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Familie En Vriende</title>
    <desc>'S21/E5'. In die Breedevallei tussen Worcestor en Rawsonville vat drie getroude paartjies mekaar aan agter die kompetisievure.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422020000 +0000" stop="20260422030000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Sit Die Manne</title>
    <desc>'S11/E10'. Frank vang op met Krynauw Otto en Juandré Kruger oor hul onderskeie rugbyloopbane en gesels aftrede met Dinamika Finansiële Dienste.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422030000 +0000" stop="20260422033000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S3/E42'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422033000 +0000" stop="20260422040000 +0000">
    <title lang="zh">Gholftoer</title>
    <desc>'S1/E2'. Ek en my gholf-pro Gideon kuier by die Silwerstrand-gholfklub in Robertson, tussen van die beste wynplase.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422040000 +0000" stop="20260422050000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S3/E16'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422050000 +0000" stop="20260422053000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E3'. Theo se koffiekuier is dié week saam met Henk Lourens, wat van die begin af deel was van Capitec se reis - 'n span wat met ongekompliseerde produkte en innoverende denke die reëls van Suid-Afrika se bankwese herskryf het.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422053000 +0000" stop="20260422060000 +0000">
    <title lang="zh">Nisboere</title>
    <desc>'S10/E3'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422060000 +0000" stop="20260422063000 +0000">
    <title lang="zh">Mooi Praatjies</title>
    <desc>'S2/E10'. Cindy vertel waarom jy die foute in jou voorkoms moet aanvaar en verduidelik hoe 'skin cycling' werk. Efraine wys hoe om onderlaag en verbloemer te gebruik en dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir aknee.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422063000 +0000" stop="20260422070000 +0000">
    <title lang="zh">Dorpie-doenlys</title>
    <desc>'S2/E10'. Ons verken Robertson! Van bekroonde wynkelders tot rustige rivier-ervarings, bergroetes en unieke blyplekke - kom ontdek die hart van die vallei, waar vriendelike mense en lekker wyn 'n onvergeetlike wegbreek skep!</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422070000 +0000" stop="20260422080000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Familie En Vriende</title>
    <desc>'S21/E5'. In die Breedevallei tussen Worcestor en Rawsonville vat drie getroude paartjies mekaar aan agter die kompetisievure.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422080000 +0000" stop="20260422090000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S3/E16'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422090000 +0000" stop="20260422093000 +0000">
    <title lang="zh">Tietie En Nanna Kook</title>
    <desc>'S1/E4'. Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422093000 +0000" stop="20260422100000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Troues</title>
    <desc>'S1/E4'. Van teatrale troudekor tot klasieke trouringe en vrolike, vroulike trourokke. Hierdie week gesels Mila oor alles wat troues betref, en die egpaar Chante en Morne deel die hoogtepunte van hul groot dag en hul beste trouwenke.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422100000 +0000" stop="20260422103000 +0000">
    <title lang="zh">Gholftoer</title>
    <desc>'S1/E4'. Highland Gate is een van die mooiste bane en geleë in die hoogste dorp, Dullstroom. Ek en Gideon durf dié baan aan en speel teen locals wat al so lank hier speel.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422103000 +0000" stop="20260422113000 +0000">
    <title lang="zh">Gesels</title>
    <desc>'S7/E10'. Sy is sakevrou, internetpersoonlikheid én ma - Leandie gesels met Katinka Oosthuizen oor haar vele hoede. Lamelle wys hoe klein gewoontes groot gloei gee en Herman bak 'n kardemom-witsjokolade-kaaskoek.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422113000 +0000" stop="20260422120000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E7'. Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid, die suksesresep agter sy reeks gewilde restaurante en die geheim vir 'n perfekte pizza.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422120000 +0000" stop="20260422130000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S3/E16'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422130000 +0000" stop="20260422133000 +0000">
    <title lang="zh">Aneeka se kombuis</title>
    <desc>'S1/E4'. Aneeka maak haar vinnige butter chicken, en dan kom haar hoërskool-bestie, Franselize, kuier met melkkos-memories. Dis hoërskoolstories, kultuurskokke en baie lag - dis Aneeka se kombuis.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422133000 +0000" stop="20260422140000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Troues</title>
    <desc>'S1/E2'. Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. Stéfan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422140000 +0000" stop="20260422150000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai</title>
    <desc>'S17/E10'. Die vure word in Pretoria gestook! Valecia en Arnold braai picanha-steak en Portugese hoenderboudjies. Dietmar en Rean bedien Koreaanse hoendervlerkies, en Cemeon en Lorise gooi riboogsteak oor die kole.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422150000 +0000" stop="20260422153000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S3/E43'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422153000 +0000" stop="20260422160000 +0000">
    <title lang="zh">Middeljare-mojo Met Marna</title>
    <desc>'S1/E1'. Petro Steenkamp praat oor hoe om jou loopbaan 'n nuwe draai te gee. Shahnaz van Lumi Glo onthul hoe die regte velsorg jou kan bemagtig. Plus: Suzette verklap slim geldtruuks vir dié wat laat wil begin reis - jou avontuur wag!</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422160000 +0000" stop="20260422163000 +0000">
    <title lang="zh">Gholftoer</title>
    <desc>'S1/E5'. Magaliespark is 'n versteekte juweel naby Hartebeespoortdam. Ek en my gholfmaat Don is gelukkig genoeg om teen die SA legende Kallie Knoetze, oftewel die Bek van Boomstraat, te speel.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422163000 +0000" stop="20260422173000 +0000">
    <title lang="zh">Gesels</title>
    <desc>'S7/E11'. Sy sit nie en wag nie, sy doenit! Leandie gesels met Penny van der Merwe, die vrou agter Paarl Doenit. Plant-pel Andreas wys hoe steggies lewe kry, en Herman se roomyspoeding is bederf in 'n bak.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422173000 +0000" stop="20260422180000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E8'. Theo se koffiekuier is dié week saam met Tjaart Kruger, uitvoerende hoof van Tiger Brands. Hulle gesels oor hoe dié voedselreus die pas aangee, strategiese omdraaistrategieë en bekende produkte wat miljoene verbruikers bereik.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422180000 +0000" stop="20260422190000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Sit Die Manne</title>
    <desc>'S11/E10'. Frank vang op met Krynauw Otto en Juandré Kruger oor hul onderskeie rugbyloopbane en gesels aftrede met Dinamika Finansiële Dienste.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422190000 +0000" stop="20260422200000 +0000">
    <title lang="zh">Slim Vang Sy Baas: Musiek</title>
    <desc>'S3/E5'. 'n Groep vriende kompeteer teen drie lede van die Kaapstadse kamerkoor. Wie van Spoegterapie en AlteSlim ken hul musiek die beste?</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422200000 +0000" stop="20260422210000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S18/E13'. Ons kyk na die lewe van die geliefde musikant Lucas Maree, wat in 2011 oorlede is.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422210000 +0000" stop="20260422213000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S3/E43'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-04-22</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260422213000 +0000" stop="20260423000000 +0000">

</tv>