<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260518140744 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451044/20260516.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451044&amp;date=20260516&amp;timezone=None">
  <channel id="451044">
    <display-name lang="South Africa">VIA HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png" />
  </channel>
  <programme channel="451044" start="20260516000000 +0000" stop="20260516010000 +0000">
    <title lang="zh">Langpad Na Liefde</title>
    <desc>'S1/E6'. Die deelnemers vat die pad na Mosselbaai. Hierdie is die laaste keer wat die deelnemers 'n kans gaan kry om mekaar beter te leer ken op die pad.</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516010000 +0000" stop="20260516013000 +0000">
    <title lang="zh">Mooi Praatjies</title>
    <desc>'S1/E13'. KI is besig om sy merk in die skoonheidswêreld te maak en Cindy vind meer uit. Efraine demonstreer die kuns van perfekte wenkbroue, terwyl die stilis Werner Wessels sy ervaringe in die skoonheidsbedryf deel.</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516013000 +0000" stop="20260516020000 +0000">
    <title lang="zh">Outopsie</title>
    <desc>'S1/E3'. 'n Vrou word vasgekeer na sy 'n huurmoordenaar nader om haar man te vermoor. Dit is egter nie die eerste keer wat sy probeer om haar man te vermoor nie. 'n Maand tevore het sy haar man met Aldicarb probeer vergiftig.</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516020000 +0000" stop="20260516030000 +0000">
    <title lang="zh">Slim Vang Sy Baas: Musiek</title>
    <desc>'S1/E9'. 'n Groep bure en vriende vat mekaar aan in hierdie episode. Kan Skoffel Squad of Tonedefs 'n paar duisend rand in hul sak steek?</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516030000 +0000" stop="20260516040000 +0000">
    <title lang="zh">Slim Vang Sy Baas: Musiek</title>
    <desc>'S1/E9'. 'n Groep bure en vriende vat mekaar aan in hierdie episode. Kan Skoffel Squad of Tonedefs 'n paar duisend rand in hul sak steek?</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516040000 +0000" stop="20260516043000 +0000">
    <title lang="zh">Middeljare-mojo Met Marna</title>
    <desc>'S1/E1'. Petro Steenkamp praat oor hoe om jou loopbaan 'n nuwe draai te gee. Shahnaz van Lumi Glo onthul hoe die regte velsorg jou kan bemagtig.</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516043000 +0000" stop="20260516050000 +0000">
    <title lang="zh">Middeljare-mojo Met Marna</title>
    <desc>'S1/E2'. Barbara Nonnie van den Berg se inspirerende verhaal: Hoe sy op 50+ geleer het om haar ware self te omhels. Shahnaz duik diep - die konneksie tussen jou gevoelens en jou vel.</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516050000 +0000" stop="20260516060000 +0000">
    <title lang="zh">Landbouweekliks</title>
    <desc>'S20/E8'. Lorraine Strydom (voorheen De Bruin) het vroualleen 'n beesboerdery in die Kalahari aangepak nadat haar man verongeluk het.</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516060000 +0000" stop="20260516063000 +0000">
    <title lang="zh">Die Beste In Die Weste</title>
    <desc>'S1/E5'. Kersefontein is 'n versteekte juweel net buite Hopefield aan die Weskus. Weg van die gejaag van die stadslewe, bied Kersefontein die perfekte toevlug vir mense wat smag na 'n diep verbinding met die natuur, grond en rustigheid.</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516063000 +0000" stop="20260516070000 +0000">
    <title lang="zh">Aneeka se kombuis</title>
    <desc>'S1/E5'. Hierdie week is Aneeka se tannie Rowena in die kombuis! Aneeka maak maklike cranberry &amp; brie-happies, en Rowena deel haar resep vir 'n romerige chicken pesto pasta. Dis vinnig, lekker, en propvol van daai tuis-gevoel.</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516070000 +0000" stop="20260516073000 +0000">
    <title lang="zh">Nisboere</title>
    <desc>'S7/E6'. Constantia Cherries deel hul kreatiwiteit en diversifikasie-oplossings. Vakmanskap en tradisie leef voort by Van Ryn's Brandewynkelder.</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516073000 +0000" stop="20260516080000 +0000">
    <title lang="zh">Ja, Daddy Kan Lekka Eet</title>
    <desc>'S1/E6 - Episode 6'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516080000 +0000" stop="20260516083000 +0000">
    <title lang="zh">Sterkbek</title>
    <desc>'S1/E6'. Koortjies-aanbieder Jonathan Rubain beland in 'n warm plek wanneer hy die Sterkbek-uitdaging aanvaar en Nick die hitte na die tafel bring.</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516083000 +0000" stop="20260516090000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S1/E9'. Wie gaan die druk die beste hanteer wanneer drie deelnemers mekaar oor drie rondtes tot die uiterste beproef om as wenneer uit die stryd te tree. Groot geld is op die spel vir die deelnemers wat hul strategie die beste uitvoer.</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516090000 +0000" stop="20260516093000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S1/E10'. Wat is moeiliker? Skoolwerk of 'n vasvrakompetisie? Dié vraag word beantwoord wanneer hoërskoolleerders mekaar uitdaag oor drie rondtes van strawwe mededinging. Wie gaan bo uitkom?</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516093000 +0000" stop="20260516100000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S1/E11'. Wie gaan met die spogregte en hope geld wegstap wanneer hoërskoolleerders mekaar die stryd aansê. Om eksamens te oorkom is een ding, maar hoe gaan hulle onder druk vaar op Wie Weet Wat?</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516100000 +0000" stop="20260516103000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S1/E12'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516103000 +0000" stop="20260516110000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Troeteldiere</title>
    <desc>'S1/E2'. Ons laat die kat uit die sak. Evil en sy mens-mamma kom kuier saam. Ons leer oor hoe die DBV 'n veilige hawe vir katte gee, en kry meer kennis oor ons katfamilie-vriende.</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516110000 +0000" stop="20260516120000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai</title>
    <desc>'S3/E3'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516120000 +0000" stop="20260516130000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai</title>
    <desc>'S3/E4'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516130000 +0000" stop="20260516140000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai</title>
    <desc>'S3/E5'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516140000 +0000" stop="20260516150000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai</title>
    <desc>'S3/E6'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516150000 +0000" stop="20260516160000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Sit Die Manne</title>
    <desc>'S1/E1 - Episode 1'. Van Lusaka tot Bok-kaptein - 'Captain Courageous' Corné Krige deel stories van sy rugbyreis.</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516160000 +0000" stop="20260516170000 +0000">
    <title lang="zh">Gesels</title>
    <desc>'S1/E2'. In dié geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516170000 +0000" stop="20260516173000 +0000">
    <title lang="zh">Mooi Praatjies</title>
    <desc>'S1/E13'. KI is besig om sy merk in die skoonheidswêreld te maak en Cindy vind meer uit. Efraine demonstreer die kuns van perfekte wenkbroue, terwyl die stilis Werner Wessels sy ervaringe in die skoonheidsbedryf deel.</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516173000 +0000" stop="20260516180000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Troeteldiere</title>
    <desc>'S1/E4'. Van skubbe tot vere en vroetelende knaagdiere, dié week fokus ons op buitengewone troeteldiere.</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516180000 +0000" stop="20260516190000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Familie En Vriende</title>
    <desc>'S4/E9'. Tussen Rustenburg en Moedwil in Noordwes steek drie spanne hul braaivure aan om te kyk wie as kolekampioene sal koning kraai.</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516190000 +0000" stop="20260516200000 +0000">
    <title lang="zh">Die Kliek</title>
    <desc>'S11/E6 - 11/6'. Die vroue is in beheer en die mans moet 'n goeie indruk maak - aanlyn én in die ateljee. Die komediant Schalk Bezuidenhout is die aanbieder.</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516200000 +0000" stop="20260516210000 +0000">
    <title lang="zh">Slim Vang Sy Baas: Musiek</title>
    <desc>'S1/E9'. 'n Groep bure en vriende vat mekaar aan in hierdie episode. Kan Skoffel Squad of Tonedefs 'n paar duisend rand in hul sak steek?</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516210000 +0000" stop="20260516213000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S1/E10'. Wat is moeiliker? Skoolwerk of 'n vasvrakompetisie? Dié vraag word beantwoord wanneer hoërskoolleerders mekaar uitdaag oor drie rondtes van strawwe mededinging. Wie gaan bo uitkom?</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516213000 +0000" stop="20260516220000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S1/E11'. Wie gaan met die spogregte en hope geld wegstap wanneer hoërskoolleerders mekaar die stryd aansê. Om eksamens te oorkom is een ding, maar hoe gaan hulle onder druk vaar op Wie Weet Wat?</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516220000 +0000" stop="20260516223000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S1/E12'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516223000 +0000" stop="20260516230000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Troeteldiere</title>
    <desc>'S1/E2'. Ons laat die kat uit die sak. Evil en sy mens-mamma kom kuier saam. Ons leer oor hoe die DBV 'n veilige hawe vir katte gee, en kry meer kennis oor ons katfamilie-vriende.</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260516230000 +0000" stop="20260517000000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai</title>
    <desc>'S3/E3'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!</desc>
    <date>2026-05-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517000000 +0000" stop="20260517010000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai</title>
    <desc>'S3/E4'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517010000 +0000" stop="20260517020000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai</title>
    <desc>'S3/E5'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517020000 +0000" stop="20260517030000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai</title>
    <desc>'S3/E6'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517030000 +0000" stop="20260517040000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Sit Die Manne</title>
    <desc>'S1/E1 - Episode 1'. Van Lusaka tot Bok-kaptein - 'Captain Courageous' Corné Krige deel stories van sy rugbyreis.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517040000 +0000" stop="20260517050000 +0000">
    <title lang="zh">Gesels</title>
    <desc>'S1/E2'. In dié geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517050000 +0000" stop="20260517053000 +0000">
    <title lang="zh">Hart van die huis met Universal...</title>
    <desc>'Hart van die huis met Universal Kitchens. S2/E2'. Daar is lig aan die einde van die renovasie-tonnel en dié een verdien om gevier te word.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517053000 +0000" stop="20260517060000 +0000">
    <title lang="zh">Die Beste In Die Weste</title>
    <desc>'S1/E3'. By Muratie buite Stellenbosch, soos wat die spinnerakke simboliseer, loop die hede en verlede hand aan hand.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517060000 +0000" stop="20260517070000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Sit Die Manne</title>
    <desc>'S1/E1 - Episode 1'. Van Lusaka tot Bok-kaptein - 'Captain Courageous' Corné Krige deel stories van sy rugbyreis.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517070000 +0000" stop="20260517080000 +0000">
    <title lang="zh">Gesels</title>
    <desc>'S1/E2'. In dié geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517080000 +0000" stop="20260517083000 +0000">
    <title lang="zh">Nisboere</title>
    <desc>'S7/E6'. Constantia Cherries deel hul kreatiwiteit en diversifikasie-oplossings. Vakmanskap en tradisie leef voort by Van Ryn's Brandewynkelder.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517083000 +0000" stop="20260517090000 +0000">
    <title lang="zh">Tietie En Nanna Kook</title>
    <desc>'S1/E6'. Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517090000 +0000" stop="20260517093000 +0000">
    <title lang="zh">Wins Of verlies?</title>
    <desc>'S1/E9 - Episode 9'. In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517093000 +0000" stop="20260517100000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E10 - Episode 10'. By Wiesenhof in Franschhoek drink Theo koffie saam met die Springboklegende Kobus Wiese en gesels oor sy lewe ná rugby, die bou van 'n koffiehandelsnaam en sy passie vir fynproewergeure en roosterkuns.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517100000 +0000" stop="20260517110000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S17/E3'. Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517110000 +0000" stop="20260517120000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S17/E4'. Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517120000 +0000" stop="20260517130000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S17/E5'. Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517130000 +0000" stop="20260517140000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S17/E6'. Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517140000 +0000" stop="20260517143000 +0000">
    <title lang="zh">Klein Sake, Groot Drome</title>
    <desc>'S3/E5'. Hierdie week se drie uiteenlopende entrepreneurs gesels met Armand oor hoe hulle van rat verander het in hul sake-avontuur. Preferental, SixKings en Piekant Picnic deel hul reis met hom.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517143000 +0000" stop="20260517150000 +0000">
    <title lang="zh">Veerkrag</title>
    <desc>'S1/E1'. Pierre Ninow se lewe is uitmekaargeskeur deur 'n kodeïenverslawing. Dr. Mountany loer by Pierre in om uit te vind hoe die verslawing begin het en hoe dit sy lewe verander het.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517150000 +0000" stop="20260517160000 +0000">
    <title lang="zh">Landbouweekliks</title>
    <desc>'S20/E8'. Lorraine Strydom (voorheen De Bruin) het vroualleen 'n beesboerdery in die Kalahari aangepak nadat haar man verongeluk het.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517160000 +0000" stop="20260517163000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E11 - Episode 11'. Capitec se merkwaardige groei en vernuwende benadering tot bankwese is in fokus wanneer Theo koffie drink by Francois Viviers en hom pols oor die innovasie en kliëntgerigtheid wat dié sukses dryf.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517163000 +0000" stop="20260517170000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Balans</title>
    <desc>'S1/E1'. Dit kan moeilik wees om balans te vind wanneer jou huishouding uitbrei. Hierdie week kom kuier Katryn Kruger se vriendin Kara du Toit, aktrise en nuwe mamma, by haar.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517170000 +0000" stop="20260517173000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Troues</title>
    <desc>'S1/E1'. Sê 'Ja!' in styl en gesels saam met Mila Guy oor die ring, die rok en alles tussen-in. Anelma le Roux wys hoe om jou troudag ekstra persoonlik te maak, terwyl Zeniel Dijkstra vertel van haar sprokiestroudag.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517173000 +0000" stop="20260517180000 +0000">
    <title lang="zh">Gekies Vir Die Kollig!</title>
    <desc>'S5/E1'. Ons 1ste span het 'n sterk noordpool: Jacques Bessenger, seisoen 4 se wenmentor. Sy span is Zanje Bodenstein van Pretoria en Ethan Bester van Randburg. Sterk stories, stylvolle spel.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517180000 +0000" stop="20260517183000 +0000">
    <title lang="zh">Nisboere</title>
    <desc>'S7/E7'. Sow Delicious fokus op tuisgekweekte, voedingryke groente en kruie. Kaloes Natural Products boer met aalwyne en inheemse plante.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517183000 +0000" stop="20260517190000 +0000">
    <title lang="zh">Die Beste In Die Weste</title>
    <desc>'S1/E7'. !Khwa ttu is 'n unieke bestemming waar jy nie net jou hart sal verloor op die natuur rondom jou nie, maar wat jou ook sal verryk met wat jy daar sal leer. Kom ervaar die ambassade van die San wat vol stories en tradisies is.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517190000 +0000" stop="20260517193000 +0000">
    <title lang="zh">Vermis</title>
    <desc>'S2/E3'. Doreen Morris ondersoek die onopgeloste sake van Suid-Afrika se vermistes. Sy ontmoet naasbestaandes en ontsyfer hul vermiste geliefdes se doen en late voor die verdwyning.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517193000 +0000" stop="20260517200000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E3'. Theo se koffiekuier is dié week saam met Henk Lourens, wat van die begin af deel was van Capitec se reis.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517200000 +0000" stop="20260517203000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Troeteldiere</title>
    <desc>'S1/E2'. Ons laat die kat uit die sak. Evil en sy mens-mamma kom kuier saam. Ons leer oor hoe die DBV 'n veilige hawe vir katte gee, en kry meer kennis oor ons katfamilie-vriende.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517203000 +0000" stop="20260517210000 +0000">
    <title lang="zh">Dorpie-doenlys</title>
    <desc>'S1/E13'. Dis die seisoenfinale van Dorpie-doenlys! Ons verken die Cederberge, Koue Bokkeveld en Citrusdal en geniet antieke rotskuns, warmwaterbronne, gedroogde vrugte, rooibostee, plaaslike wyne en padstalle. Moenie dit misloop nie!</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517210000 +0000" stop="20260517213000 +0000">
    <title lang="zh">Wins Of verlies?</title>
    <desc>'S1/E9 - Episode 9'. In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517213000 +0000" stop="20260517220000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E10 - Episode 10'. By Wiesenhof in Franschhoek drink Theo koffie saam met die Springboklegende Kobus Wiese en gesels oor sy lewe ná rugby, die bou van 'n koffiehandelsnaam en sy passie vir fynproewergeure en roosterkuns.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517220000 +0000" stop="20260517230000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S17/E3'. Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260517230000 +0000" stop="20260518000000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S17/E4'. Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.</desc>
    <date>2026-05-17</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260518000000 +0000" stop="20260519000000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S17/E5'. Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.</desc>
    <date>2026-05-18</date>
  </programme>
</tv>