<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260520002220 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451044/20260519.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451044&amp;date=20260519&amp;timezone=None">
  <channel id="451044">
    <display-name lang="South Africa">VIA HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png" />
  </channel>
  <programme channel="451044" start="20260519000000 +0000" stop="20260519010000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S16/E4'. Op 'n aand in 2013 daag Kirsty Theologo en haar vriendin Bronwyn Grammar met erge brandwonde by die huis op. Kirsty sou later aan haar wonde beswyk, maar Bronwyn het die voorval oorleef.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519010000 +0000" stop="20260519013000 +0000">
    <title lang="zh">Dr. Etter</title>
    <desc>'S1/E5'. Jessica het 'n paar jaar gelede haar kop gestamp en het 'n onooglike knop op haar kop ontwikkel. Louis kom sien dr. Ansua oor 'n knop op sy kop wat hy tuis versorg, maar 'n ondersoek toon dat dit dalk meer ernstig is.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519013000 +0000" stop="20260519020000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E10 - Episode 10'. By Wiesenhof in Franschhoek drink Theo koffie saam met die Springboklegende Kobus Wiese en gesels oor sy lewe ná rugby, die bou van 'n koffiehandelsnaam en sy passie vir fynproewergeure en roosterkuns.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519020000 +0000" stop="20260519023000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Troues</title>
    <desc>'S1/E2'. Mila Guy en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. Stéfan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519023000 +0000" stop="20260519030000 +0000">
    <title lang="zh">Wins Of verlies?</title>
    <desc>'S1/E9 - Episode 9'. In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519030000 +0000" stop="20260519033000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S1/E13'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519033000 +0000" stop="20260519040000 +0000">
    <title lang="zh">Ja, Daddy Kan Lekka Eet</title>
    <desc>'S1/E7 - Episode 7'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519040000 +0000" stop="20260519050000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S1/E35'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519050000 +0000" stop="20260519053000 +0000">
    <title lang="zh">Waar's my trourok?</title>
    <desc>'S1/E7'. Mila en Blanco Bridal se konsultante help vir bruid Denique om haar droomrok te vind. Mila loer ook in by bruid Zuneldi wat haar rokke vir die laaste keer kom aanpas.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519053000 +0000" stop="20260519060000 +0000">
    <title lang="zh">Mooi Praatjies</title>
    <desc>'S1/E13'. KI is besig om sy merk in die skoonheidswêreld te maak en Cindy vind meer uit. Efraine demonstreer die kuns van perfekte wenkbroue, terwyl die stilis Werner Wessels sy ervaringe in die skoonheidsbedryf deel.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519060000 +0000" stop="20260519070000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S16/E4'. Op 'n aand in 2013 daag Kirsty Theologo en haar vriendin Bronwyn Grammar met erge brandwonde by die huis op. Kirsty sou later aan haar wonde beswyk, maar Bronwyn het die voorval oorleef.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519070000 +0000" stop="20260519073000 +0000">
    <title lang="zh">Dr. Etter</title>
    <desc>'S1/E5'. Jessica het 'n paar jaar gelede haar kop gestamp en het 'n onooglike knop op haar kop ontwikkel. Louis kom sien dr. Ansua oor 'n knop op sy kop wat hy tuis versorg, maar 'n ondersoek toon dat dit dalk meer ernstig is.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519073000 +0000" stop="20260519080000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E10 - Episode 10'. By Wiesenhof in Franschhoek drink Theo koffie saam met die Springboklegende Kobus Wiese en gesels oor sy lewe ná rugby, die bou van 'n koffiehandelsnaam en sy passie vir fynproewergeure en roosterkuns.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519080000 +0000" stop="20260519090000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S1/E35'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519090000 +0000" stop="20260519093000 +0000">
    <title lang="zh">Waar's my trourok?</title>
    <desc>'S1/E7'. Mila en Blanco Bridal se konsultante help vir bruid Denique om haar droomrok te vind. Mila loer ook in by bruid Zuneldi wat haar rokke vir die laaste keer kom aanpas.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519093000 +0000" stop="20260519100000 +0000">
    <title lang="zh">Gholftoer</title>
    <desc>'S1/E5'. Magaliespark is 'n versteekte juweel naby Hartebeespoortdam. Ek en my gholfmaat. Don is gelukkig genoeg om teen die SA legende Kallie Knoetze, oftewel die Bek van Boomstraat, te speel.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519100000 +0000" stop="20260519110000 +0000">
    <title lang="zh">Landbouweekliks</title>
    <desc>'S20/E8'. Lorraine Strydom (voorheen De Bruin) het vroualleen 'n beesboerdery in die Kalahari aangepak nadat haar man verongeluk het.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519110000 +0000" stop="20260519113000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E6'. Oor 'n koppie koffie gesels Theo en Izak Smit, uitvoerende hoof van PPS, oor die krag van die 'mutual'-model, die betekenis van dienende leierskap en hoe hy ook as avontuurlustige sportman voortdurend grense verskuif.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519113000 +0000" stop="20260519120000 +0000">
    <title lang="zh">Nisboere</title>
    <desc>'S7/E6'. Constantia Cherries deel hul kreatiwiteit en diversifikasie-oplossings. Vakmanskap en tradisie leef voort by Van Ryn's Brandewynkelder.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519120000 +0000" stop="20260519130000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S1/E35'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519130000 +0000" stop="20260519133000 +0000">
    <title lang="zh">Plain En Simple</title>
    <desc>'S1/E7'. Mujahied George en Sassy Bakes verwelkom Gadija in sy huis. Mujahied bedien sy kenmerkende hoender-kerrie, terwyl Sassy 'n tuisgemaakte roti maak en Gadija bederf met haar bekende nageregte.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519133000 +0000" stop="20260519140000 +0000">
    <title lang="zh">Dorpie-doenlys</title>
    <desc>'S2/E13'. Dis die seisoenfinale van Dorpie-doenlys! Ons verken die Cederberge, Koue Bokkeveld en Citrusdal en geniet antieke rotskuns, warmwaterbronne, gedroogde vrugte, rooibostee, plaaslike wyne en padstalle.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519140000 +0000" stop="20260519150000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai</title>
    <desc>'S20/E3'. Drie spanne kompeteer teen mekaar agter die kompetisievure in Mpumalanga se eMalahleni (Witbank) en Middelburg en almal dink hulle ken van kole krap.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519150000 +0000" stop="20260519153000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S1/E14'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519153000 +0000" stop="20260519160000 +0000">
    <title lang="zh">Gholftoer</title>
    <desc>'S1/E6'. Humewood in Gqeberha is ons stop vir die dag. Dit is ook een van die enigste ware 'links'-bane in Suid Afrika. My gholf-pro, Wiele, is darem 'n local en ken al die tricks om die beste uit die baan te kry.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519160000 +0000" stop="20260519170000 +0000">
    <title lang="zh">Landbouweekliks</title>
    <desc>'S20/E9'. As bees- en grasboer het Willie Storm oor die afgelope dekades 'n totale ommekeer op die plaas Elliesrust naby Olifantshoek in die Noord-Kaap bewerkstellig, met stelselmatige ontbossing en fyn weidingsbestuur.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519170000 +0000" stop="20260519173000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E7'. Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519173000 +0000" stop="20260519180000 +0000">
    <title lang="zh">Nisboere</title>
    <desc>'S7/E7'. Sow Delicious fokus op tuisgekweekte, voedingryke groente en kruie. Kaloes Natural Products boer met aalwyne en inheemse plante.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519180000 +0000" stop="20260519183000 +0000">
    <title lang="zh">Tydlose Skoonheid</title>
    <desc>'S1/E1'. Gewone mense deel die inspirerende stories van hoe 'n gesonde leefstyl asook Zinplex-produkte hulle gehelp het om ouerword met meer elegansie en moed aan te pak.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519183000 +0000" stop="20260519190000 +0000">
    <title lang="zh">Piet braai padlangs</title>
    <desc>'S1/E1 - Episode 1'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519190000 +0000" stop="20260519200000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Familie En Vriende</title>
    <desc>'S4/E9'. Tussen Rustenburg en Moedwil in Noordwes steek drie spanne hul braaivure aan om te kyk wie as kolekampioene sal koning kraai.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519200000 +0000" stop="20260519210000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Sit Die Manne</title>
    <desc>'S1/E1 - Episode 1'. Van Lusaka tot Bok-kaptein - 'Captain Courageous' Corné Krige deel stories van sy rugbyreis.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519210000 +0000" stop="20260519213000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S1/E14'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519213000 +0000" stop="20260519220000 +0000">
    <title lang="zh">Gholftoer</title>
    <desc>'S1/E6'. Humewood in Gqeberha is ons stop vir die dag. Dit is ook een van die enigste ware 'links'-bane in Suid Afrika. My gholf-pro, Wiele, is darem 'n local en ken al die tricks om die beste uit die baan te kry.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519220000 +0000" stop="20260519230000 +0000">
    <title lang="zh">Landbouweekliks</title>
    <desc>'S20/E9'. As bees- en grasboer het Willie Storm oor die afgelope dekades 'n totale ommekeer op die plaas Elliesrust naby Olifantshoek in die Noord-Kaap bewerkstellig, met stelselmatige ontbossing en fyn weidingsbestuur.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519230000 +0000" stop="20260519233000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E7'. Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260519233000 +0000" stop="20260520000000 +0000">
    <title lang="zh">Nisboere</title>
    <desc>'S7/E7'. Sow Delicious fokus op tuisgekweekte, voedingryke groente en kruie. Kaloes Natural Products boer met aalwyne en inheemse plante.</desc>
    <date>2026-05-19</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520000000 +0000" stop="20260520003000 +0000">
    <title lang="zh">Tydlose Skoonheid</title>
    <desc>'S1/E1'. Gewone mense deel die inspirerende stories van hoe 'n gesonde leefstyl asook Zinplex-produkte hulle gehelp het om ouerword met meer elegansie en moed aan te pak.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520003000 +0000" stop="20260520010000 +0000">
    <title lang="zh">Piet braai padlangs</title>
    <desc>'S1/E1 - Episode 1'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520010000 +0000" stop="20260520020000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Familie En Vriende</title>
    <desc>'S4/E9'. Tussen Rustenburg en Moedwil in Noordwes steek drie spanne hul braaivure aan om te kyk wie as kolekampioene sal koning kraai.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520020000 +0000" stop="20260520030000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Sit Die Manne</title>
    <desc>'S1/E1 - Episode 1'. Van Lusaka tot Bok-kaptein - 'Captain Courageous' Corné Krige deel stories van sy rugbyreis.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520030000 +0000" stop="20260520033000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S1/E14'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520033000 +0000" stop="20260520040000 +0000">
    <title lang="zh">Gholftoer</title>
    <desc>'S1/E6'. Humewood in Gqeberha is ons stop vir die dag. Dit is ook een van die enigste ware 'links'-bane in Suid Afrika. My gholf-pro, Wiele, is darem 'n local en ken al die tricks om die beste uit die baan te kry.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520040000 +0000" stop="20260520050000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S1/E36'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520050000 +0000" stop="20260520053000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E7'. Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520053000 +0000" stop="20260520060000 +0000">
    <title lang="zh">Nisboere</title>
    <desc>'S7/E7'. Sow Delicious fokus op tuisgekweekte, voedingryke groente en kruie. Kaloes Natural Products boer met aalwyne en inheemse plante.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520060000 +0000" stop="20260520063000 +0000">
    <title lang="zh">Tydlose Skoonheid</title>
    <desc>'S1/E1'. Gewone mense deel die inspirerende stories van hoe 'n gesonde leefstyl asook Zinplex-produkte hulle gehelp het om ouerword met meer elegansie en moed aan te pak.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520063000 +0000" stop="20260520070000 +0000">
    <title lang="zh">Piet braai padlangs</title>
    <desc>'S1/E1 - Episode 1'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520070000 +0000" stop="20260520080000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Familie En Vriende</title>
    <desc>'S4/E9'. Tussen Rustenburg en Moedwil in Noordwes steek drie spanne hul braaivure aan om te kyk wie as kolekampioene sal koning kraai.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520080000 +0000" stop="20260520090000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S1/E36'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520090000 +0000" stop="20260520093000 +0000">
    <title lang="zh">Tietie En Nanna Kook</title>
    <desc>'S1/E8'. Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520093000 +0000" stop="20260520100000 +0000">
    <title lang="zh">Middeljare-mojo Met Marna</title>
    <desc>'S1/E4'. Bea Potgieter se roerende verhaal van oorlewing en hoe sy uit die as herrys het. Voel jy verlore tussen al daardie velsorgprodukte? Shahnaz maak dit maklik vir jou.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520100000 +0000" stop="20260520103000 +0000">
    <title lang="zh">Ja, Daddy Kan Lekka Eet</title>
    <desc>'S1/E1'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520103000 +0000" stop="20260520113000 +0000">
    <title lang="zh">Gesels</title>
    <desc>'S1/E1'. In dié geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520113000 +0000" stop="20260520120000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E11 - Episode 11'. Capitec se merkwaardige groei en vernuwende benadering tot bankwese is in fokus wanneer Theo koffie drink by Francois Viviers en hom pols oor die innovasie en kliëntgerigtheid wat dié sukses dryf.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520120000 +0000" stop="20260520130000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S1/E36'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520130000 +0000" stop="20260520133000 +0000">
    <title lang="zh">Aneeka se kombuis</title>
    <desc>'S1/E8'. Aneeka kuier saam met haar tannie Tania. Sy maak haar weergawe van lemon meringue, en Tania wys haar hoe om haar famous lasagne perfek reg te kry. Dis comfort food vol familie-vibes</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520133000 +0000" stop="20260520140000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Troues</title>
    <desc>'S1/E2'. Mila Guy en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520140000 +0000" stop="20260520150000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai</title>
    <desc>'S20/E4'. Aan Gauteng se Oos-Rand veg drie spanne wat mekaar nie ken nie dit uit voor die kompetisievure en dié vure kan soms baie hittig raak.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520150000 +0000" stop="20260520153000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S1/E15'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520153000 +0000" stop="20260520160000 +0000">
    <title lang="zh">Middeljare-mojo Met Marna</title>
    <desc>'S1/E5'. Marelize Steyn Earle bewys dis nooit te laat om te blom nie. Shahnaz ontmasker velsorgmites wat jou dalk mislei. En Suzette? Sy maak beleggings so maklik soos 1-2-3!</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520160000 +0000" stop="20260520163000 +0000">
    <title lang="zh">Ja, Daddy Kan Lekka Eet</title>
    <desc>'S1/E2'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520163000 +0000" stop="20260520173000 +0000">
    <title lang="zh">Gesels</title>
    <desc>'S1/E2'. In dié geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520173000 +0000" stop="20260520180000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E12 - Episode 12'. Theo se koffiekuier is dié week by oom Nick Liebenberg, stigter van Laeveld Agrochem. Hulle filosofeer oor hoe 'n klein familieonderneming deur verhoudings gegroei het en steeds in mense en grond gewortel bly.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520180000 +0000" stop="20260520190000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Sit Die Manne</title>
    <desc>'S1/E1 - Episode 1'. Van Lusaka tot Bok-kaptein - 'Captain Courageous' Corné Krige deel stories van sy rugbyreis.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520190000 +0000" stop="20260520200000 +0000">
    <title lang="zh">Slim Vang Sy Baas: Musiek</title>
    <desc>'S1/E9'. 'n Groep bure en vriende vat mekaar aan in hierdie episode. Kan Skoffel Squad of Tonedefs 'n paar duisend rand in hul sak steek?</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520200000 +0000" stop="20260520203000 +0000">
    <title lang="zh">Keerpunt se Bestes</title>
    <desc>'S1/E4 - Episode 4'. Die mees indrukwekkende verhale van die Keerpunt doku-reeks word gedeel. Ons verken die ware stories van gewone mense se dramatiese ervarings en hoe dit hul lewens handomkeer verander het.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520203000 +0000" stop="20260520210000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie &amp; kapitaal</title>
    <desc>'S1/E4'. Theo en die Springbokrugbylegende Wahl Bartmann geniet 'n koffie saam. As uitvoerende hoof van die Fidelity Groep, wat ontstaan het uit 'n klein familiebesigheid, is Wahl ook 'n baanbreker in die sekuriteitsbedryf.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520210000 +0000" stop="20260520213000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S1/E15'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-05-20</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260520213000 +0000" stop="20260521000000 +0000">

</tv>