<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260610224740 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451044/20260604.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451044&amp;date=20260604&amp;timezone=None">
  <channel id="451044">
    <display-name lang="South Africa">VIA HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png" />
  </channel>
  <programme channel="451044" start="20260610000000 +0000" stop="20260610003000 +0000">
    <title lang="zh">Hart op soek</title>
    <desc>'S1/E1 - Episode 1'. Wat as dating apps op TV was? Suret, Christiaan, Clarissa en Bennie sit hul harte op die skerm en vertel presies waarna hulle in liefde soek.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610003000 +0000" stop="20260610010000 +0000">
    <title lang="zh">Piet braai padlangs</title>
    <desc>'S1/E4 - Episode 4'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610010000 +0000" stop="20260610020000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Familie En Vriende</title>
    <desc>'S4/E12'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610020000 +0000" stop="20260610030000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Sit Die Manne</title>
    <desc>'S10/E4'. In dié geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - álles wat die manne na aan die hart lê.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610030000 +0000" stop="20260610033000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S1/E26'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610033000 +0000" stop="20260610040000 +0000">
    <title lang="zh">Veerkrag</title>
    <desc>'S1/E2'. Na haar dogter se geboorte het Inge Barry postnatale depressie ontwikkel. Dr. Mountany gesels met haar oor die effek wat dit op haar en haar man se lewens gehad het.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610040000 +0000" stop="20260610050000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S1/E51'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610050000 +0000" stop="20260610053000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie En Kapitaal</title>
    <desc>'S1/E10'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610053000 +0000" stop="20260610060000 +0000">
    <title lang="zh">Nisboere</title>
    <desc>'S7/E10'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610060000 +0000" stop="20260610063000 +0000">
    <title lang="zh">Hart op soek</title>
    <desc>'S1/E1 - Episode 1'. Wat as dating apps op TV was? Suret, Christiaan, Clarissa en Bennie sit hul harte op die skerm en vertel presies waarna hulle in liefde soek.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610063000 +0000" stop="20260610070000 +0000">
    <title lang="zh">Piet braai padlangs</title>
    <desc>'S1/E4 - Episode 4'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610070000 +0000" stop="20260610080000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Familie En Vriende</title>
    <desc>'S4/E12'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610080000 +0000" stop="20260610090000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S1/E51'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610090000 +0000" stop="20260610093000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S4/E23'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610093000 +0000" stop="20260610100000 +0000">
    <title lang="zh">Besigheid Op 'n Bord</title>
    <desc>'S1/E1'. Die aanbieder Dene Badenhorst gee vir ons 'n opsomming van wat op die spel is. Die eerste deelnemer, Kevin Reed, besoek Eureka-meule om van die bestanddele vir sy wen-gereg te vind.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610100000 +0000" stop="20260610103000 +0000">
    <title lang="zh">Ja, Daddy Kan Lekka Eet</title>
    <desc>'S1/E4'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610103000 +0000" stop="20260610113000 +0000">
    <title lang="zh">Gesels</title>
    <desc>'S6/E4'. Beer Adriaanse kuier in die kombuis terwyl Herman crème caramel voorsit. Leandie en Milan Murray gesels oor kinders se stories, en Karen Badenhorst gee raad oor konflikhantering.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610113000 +0000" stop="20260610120000 +0000">
    <title lang="zh">Gekies Vir Die Kollig!</title>
    <desc>'S5/E1'. Ons 1ste span het 'n sterk noordpool: Jacques Bessenger, seisoen 4 se wenmentor. Sy span is Zanje Bodenstein van Pretoria en Ethan Bester van Randburg.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610120000 +0000" stop="20260610130000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S1/E51'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610130000 +0000" stop="20260610140000 +0000">
    <title lang="zh">Slim Vang Sy Baas: Musiek</title>
    <desc>'S3/E11'. Die Grietjies pak die Seerowers in hierdie episode van Slim vang sy baas: musiek. Wie gaan as die wenspan wegstap?</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610140000 +0000" stop="20260610150000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Familie En Vriende</title>
    <desc>'S1/E6 - 1/6'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610150000 +0000" stop="20260610153000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S1/E27'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610153000 +0000" stop="20260610160000 +0000">
    <title lang="zh">Besigheid Op 'n Bord</title>
    <desc>'S1/E2'. Leigh Trout besoek 'n granaatboord asook Meatworths in Bonnievale om bestandele vir haar maaltyd bymekaar te maak. Ons leer meer oor die ideale vleissnit en hormoon-vrye beesvleis produkte.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610160000 +0000" stop="20260610163000 +0000">
    <title lang="zh">Ja, Daddy Kan Lekka Eet</title>
    <desc>'S1/E5 - Episode 5'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610163000 +0000" stop="20260610173000 +0000">
    <title lang="zh">Gesels</title>
    <desc>'S6/E5'. Marijke Coetser wys hoe sy haar vele lewensrolle bemeester, terwyl Leandie en Etienne Ferreira oor selfverdediging praat. Matie van Graan deel handsak-noodsaaklikhede vir vroue.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610173000 +0000" stop="20260610180000 +0000">
    <title lang="zh">Gekies Vir Die Kollig!</title>
    <desc>'S5/E2'. Marlo Minnaar is 'n mentor wat stories aan die brand kan steek met net 'n kyk.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610180000 +0000" stop="20260610190000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Sit Die Manne</title>
    <desc>'S10/E4'. In dié geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - álles wat die manne na aan die hart lê.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610190000 +0000" stop="20260610200000 +0000">
    <title lang="zh">Slim Vang Sy Baas: Musiek</title>
    <desc>'S1/E12'. Drie-namiet kompeteer teen Pitch, Please. Hoe goed ken die spanne hul musiek?</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610200000 +0000" stop="20260610203000 +0000">
    <title lang="zh">Keerpunt se Bestes</title>
    <desc>'S1/E7 - Episode 7'. Die mees indrukwekkende verhale van die Keerpunt doku-reeks word gedeel. Ons verken die ware stories van gewone mense se dramatiese ervarings en hoe dit hul lewens handomkeer verander het.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610203000 +0000" stop="20260610210000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie En Kapitaal</title>
    <desc>'S1/E7'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610210000 +0000" stop="20260610213000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S1/E27'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610213000 +0000" stop="20260610220000 +0000">
    <title lang="zh">Besigheid Op 'n Bord</title>
    <desc>'S1/E2'. Leigh Trout besoek 'n granaatboord asook Meatworths in Bonnievale om bestandele vir haar maaltyd bymekaar te maak. Ons leer meer oor die ideale vleissnit en hormoon-vrye beesvleis produkte.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610220000 +0000" stop="20260610223000 +0000">
    <title lang="zh">Ja, Daddy Kan Lekka Eet</title>
    <desc>'S1/E5 - Episode 5'. Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610223000 +0000" stop="20260610233000 +0000">
    <title lang="zh">Gesels</title>
    <desc>'S6/E5'. Marijke Coetser wys hoe sy haar vele lewensrolle bemeester, terwyl Leandie en Etienne Ferreira oor selfverdediging praat. Matie van Graan deel handsak-noodsaaklikhede vir vroue.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260610233000 +0000" stop="20260611000000 +0000">
    <title lang="zh">Gekies Vir Die Kollig!</title>
    <desc>'S5/E2'. Marlo Minnaar is 'n mentor wat stories aan die brand kan steek met net 'n kyk.</desc>
    <date>2026-06-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611000000 +0000" stop="20260611010000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Sit Die Manne</title>
    <desc>'S10/E4'. In dié geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - álles wat die manne na aan die hart lê.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611010000 +0000" stop="20260611020000 +0000">
    <title lang="zh">Slim Vang Sy Baas: Musiek</title>
    <desc>'S1/E12'. Drie-namiet kompeteer teen Pitch, Please. Hoe goed ken die spanne hul musiek?</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611020000 +0000" stop="20260611023000 +0000">
    <title lang="zh">Keerpunt se Bestes</title>
    <desc>'S1/E7 - Episode 7'. Die mees indrukwekkende verhale van die Keerpunt doku-reeks word gedeel. Ons verken die ware stories van gewone mense se dramatiese ervarings en hoe dit hul lewens handomkeer verander het.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611023000 +0000" stop="20260611030000 +0000">
    <title lang="zh">Koffie En Kapitaal</title>
    <desc>'S1/E7'. Theo Vorster voer intieme gesprekke met Suid-Afrika se invloedryke sakeleiers by hul hoofkantore. Oor koffie deel hulle stories oor groot besluite en die leierskapsbeginsels wat hulle dryf.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611030000 +0000" stop="20260611033000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S1/E27'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611033000 +0000" stop="20260611040000 +0000">
    <title lang="zh">Besigheid Op 'n Bord</title>
    <desc>'S1/E2'. Leigh Trout besoek 'n granaatboord asook Meatworths in Bonnievale om bestandele vir haar maaltyd bymekaar te maak. Ons leer meer oor die ideale vleissnit en hormoon-vrye beesvleis produkte.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611040000 +0000" stop="20260611050000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S1/E52'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611050000 +0000" stop="20260611053000 +0000">
    <title lang="zh">Huis SOS</title>
    <desc>'S1/E11'. Die span kuier by die akteur-regisseur Christo Davids waar daar 'n installasie gedoen word om die rook van sy braaier beter te laat trek en sy grasdak word versorg.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611053000 +0000" stop="20260611060000 +0000">
    <title lang="zh">Gekies Vir Die Kollig!</title>
    <desc>'S5/E2'. Marlo Minnaar is 'n mentor wat stories aan die brand kan steek met net 'n kyk.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611060000 +0000" stop="20260611070000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Sit Die Manne</title>
    <desc>'S10/E4'. In dié geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - álles wat die manne na aan die hart lê.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611070000 +0000" stop="20260611080000 +0000">
    <title lang="zh">Slim Vang Sy Baas: Musiek</title>
    <desc>'S1/E12'. Drie-namiet kompeteer teen Pitch, Please. Hoe goed ken die spanne hul musiek?</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611080000 +0000" stop="20260611090000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S1/E52'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611090000 +0000" stop="20260611093000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S4/E24'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611093000 +0000" stop="20260611100000 +0000">
    <title lang="zh">Wins Of verlies?</title>
    <desc>'S1/E12 - Episode 12'. In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611100000 +0000" stop="20260611103000 +0000">
    <title lang="zh">Klein Sake, Groot Drome</title>
    <desc>'S3/E9'. Om 'n entrepreneur te wees wat met jou hande kan skep, is 'n dubbele voorreg. PicardiPlace, Frans Smit en Dam Fine Products wys dat ware kreatiwiteit enigiets moontlik kan maak.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611103000 +0000" stop="20260611113000 +0000">
    <title lang="zh">Landbouweekliks</title>
    <desc>'S30/E11'. Pietman, David en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611113000 +0000" stop="20260611120000 +0000">
    <title lang="zh">Die Staat Teen</title>
    <desc>'S2/E7'. Die staat teen Cheng Jie Liang: Adv. Aradhana Heeramun bespreek die saak teen dié ivoorhandelaar.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611120000 +0000" stop="20260611130000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S1/E52'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611130000 +0000" stop="20260611140000 +0000">
    <title lang="zh">Gesels</title>
    <desc>'S6/E4'. Beer Adriaanse kuier in die kombuis terwyl Herman crème caramel voorsit. Leandie en Milan Murray gesels oor kinders se stories, en Karen Badenhorst gee raad oor konflikhantering.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611140000 +0000" stop="20260611150000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Familie En Vriende</title>
    <desc>'S1/E7 - 1/7'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611150000 +0000" stop="20260611153000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S1/E28'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611153000 +0000" stop="20260611160000 +0000">
    <title lang="zh">Wins Of verlies?</title>
    <desc>'S1/E13 - Episode 13'. In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611160000 +0000" stop="20260611163000 +0000">
    <title lang="zh">Klein Sake, Groot Drome</title>
    <desc>'S3/E10'. Hierdie week sluit Armand die seisoen af met 'n tema na aan sy hart, 'bemagtig ander'. BMF Makers &amp; Creators Consult, Eden MediSpa en Loka Boutique vertel vir hom hoe jy op jou sakereis almal rondom jou kan opbou.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611163000 +0000" stop="20260611173000 +0000">
    <title lang="zh">Landbouweekliks</title>
    <desc>'S30/E12'. Pietman, David en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611173000 +0000" stop="20260611180000 +0000">
    <title lang="zh">Die Staat Teen</title>
    <desc>'S2/E8'. Die staat teen Gift Sibondo: Adv. Evadne Kortje vertel die minderjarige Elda Japhta wat wreed vermoor is deur haar kêrel in Bredasdorp.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611180000 +0000" stop="20260611190000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S17/E9'. Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611190000 +0000" stop="20260611200000 +0000">
    <title lang="zh">Gesels</title>
    <desc>'S6/E5'. Marijke Coetser wys hoe sy haar vele lewensrolle bemeester, terwyl Leandie en Etienne Ferreira oor selfverdediging praat. Matie van Graan deel handsak-noodsaaklikhede vir vroue.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611200000 +0000" stop="20260611203000 +0000">
    <title lang="zh">Nisboere</title>
    <desc>'S7/E10'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611203000 +0000" stop="20260611210000 +0000">
    <title lang="zh">Die Beste In Die Weste</title>
    <desc>'S1/E6'. Kersefontein is 'n versteekte juweel net buite Hopefield aan die Weskus. Weg van die gejaag van die stadslewe, bied Kersefontein die perfekte toevlug vir mense wat smag na 'n diep verbinding met die natuur, grond en rustigheid.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611210000 +0000" stop="20260611213000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S1/E28'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-06-11</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260611213000 +0000" stop="20260612000000 +0000">

</tv>