<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260819143134 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451044/20260815.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451044&amp;date=20260815&amp;timezone=None">
  <channel id="451044">
    <display-name lang="South Africa">VIA HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png" />
  </channel>
  <programme channel="451044" start="20260815190000 +0000" stop="20260815193000 +0000">
    <title lang="zh">Die Wynmeester</title>
    <desc>'S2/E5'. In dié kompetisie spook 'n groep wynmakers dit uit in 'n rits uitdagings waar hul kennis en kreatiwiteit getoets word tot een as kampioen gekroon word.</desc>
    <date>2026-08-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260815193000 +0000" stop="20260815200000 +0000">
    <title lang="zh">Piet braai padlangs</title>
    <desc>'S1/E5 - Episode 5'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.</desc>
    <date>2026-08-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260815200000 +0000" stop="20260815210000 +0000">
    <title lang="zh">Slim Vang Sy Baas: Musiek</title>
    <desc>'S4/E9'. Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.</desc>
    <date>2026-08-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260815210000 +0000" stop="20260815213000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S5/E18'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-08-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260815213000 +0000" stop="20260815220000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S5/E19'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-08-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260815220000 +0000" stop="20260815223000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S5/E20'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-08-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260815223000 +0000" stop="20260815230000 +0000">
    <title lang="zh">Hart op soek</title>
    <desc>'S1/E11'. Wat as jy kon swipe sonder om jou foon op te tel? Vier deelnemers sit hul harte, huise en hoop vir liefde op TV.</desc>
    <date>2026-08-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260815230000 +0000" stop="20260816000000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai</title>
    <desc>'S7/E3'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!</desc>
    <date>2026-08-15</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816000000 +0000" stop="20260816010000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai</title>
    <desc>'S7/E4'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816010000 +0000" stop="20260816020000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai</title>
    <desc>'S7/E5'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816020000 +0000" stop="20260816030000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai</title>
    <desc>'S7/E6'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816030000 +0000" stop="20260816040000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Sit Die Manne</title>
    <desc>'S13/E1'. In dié geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - álles wat die manne na aan die hart lê.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816040000 +0000" stop="20260816050000 +0000">
    <title lang="zh">Gesels</title>
    <desc>'S9/E2'. In dié geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816050000 +0000" stop="20260816053000 +0000">
    <title lang="zh">Piet braai padlangs</title>
    <desc>'S1/E13'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816053000 +0000" stop="20260816060000 +0000">
    <title lang="zh">Moeder</title>
    <desc>'S1/E3'. 'n Emosionele dokkiereeks waar ons die moeders agter suksesvolle Suid-Afrikaners ontmoet. Terwyl hulle saam kook, deel hulle verhale oor hoe moederliefde die pad na sukses baan.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816060000 +0000" stop="20260816070000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Sit Die Manne</title>
    <desc>'S13/E1'. In dié geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - álles wat die manne na aan die hart lê.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816070000 +0000" stop="20260816080000 +0000">
    <title lang="zh">Gesels</title>
    <desc>'S9/E2'. In dié geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816080000 +0000" stop="20260816083000 +0000">
    <title lang="zh">Nisboere</title>
    <desc>'S10/E19'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816083000 +0000" stop="20260816090000 +0000">
    <title lang="zh">Herman se halfuur</title>
    <desc>'S1/E16'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816090000 +0000" stop="20260816093000 +0000">
    <title lang="zh">Herman se halfuur</title>
    <desc>'S1/E17'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816093000 +0000" stop="20260816100000 +0000">
    <title lang="zh">Herman se halfuur</title>
    <desc>'S1/E18'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816100000 +0000" stop="20260816110000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S11/E3'. Daar was destyds groot belangstelling in die bisarre, verwarrende, en uiteindelik tragiese verhaal van Happy Sindane wat beweer het dat hy as kind deur Rina Mzayiya ontvoer en in KwaMhlanga, Mpumalanga, grootgemaak is.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816110000 +0000" stop="20260816120000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S11/E4'. Wanneer Gerco van Deventer in 2017 in Libië ontvoer word, begin 'n marteling vir hom en sy familie. Selfs met hulp van die regering en internasionale organisasies, is daar ná byna 7 jaar nog geen sprake van redding nie.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816120000 +0000" stop="20260816130000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S11/E5'. Ruan van Heerden word deur die liefdevolle Barnie en Magda aangeneem, maar hy's 'n probleemkind en met dwelms deurmekaar. Op 9 Januarie 2020 val hy en 'n vriend vir Barnie en Magda met messe aan en los hulle vir die dood.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816130000 +0000" stop="20260816140000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S11/E6'. Reeksmoordenaars Shaun Oosthuizen en John du Plooy het regoor Suid-Afrika 'n skrikbewind gevoer en kwesbare bejaardes aangeval, beroof en vermoor.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816140000 +0000" stop="20260816143000 +0000">
    <title lang="zh">Klein Sake, Groot Drome</title>
    <desc>'S4/E6'. n hierdie week se episode raak Armand geïnspireerd deur drie splinternuwe entrepreneurs. Hy gesels met Monise Beauty, Mutilife en Adult Education Institute.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816143000 +0000" stop="20260816150000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Balans</title>
    <desc>'S3/E1'. Die operaster Lynelle Kenned kuier by Sherlin en hulle gesels oor die stryd tussen ambisie en uitbranding. Debi Malherbe kom wys asemhalingstegnieke en Vitaderm deel raad.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816150000 +0000" stop="20260816160000 +0000">
    <title lang="zh">Landbouweekliks</title>
    <desc>'S33/E8'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816160000 +0000" stop="20260816163000 +0000">
    <title lang="zh">Herman se halfuur</title>
    <desc>'S1/E16'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816163000 +0000" stop="20260816170000 +0000">
    <title lang="zh">Herman se halfuur</title>
    <desc>'S1/E17'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816170000 +0000" stop="20260816173000 +0000">
    <title lang="zh">Herman se halfuur</title>
    <desc>'S1/E18'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816173000 +0000" stop="20260816180000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Balans</title>
    <desc>'S3/E1'. Die operaster Lynelle Kenned kuier by Sherlin en hulle gesels oor die stryd tussen ambisie en uitbranding. Debi Malherbe kom wys asemhalingstegnieke en Vitaderm deel raad.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816180000 +0000" stop="20260816183000 +0000">
    <title lang="zh">Nisboere</title>
    <desc>'S10/E20'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816183000 +0000" stop="20260816190000 +0000">
    <title lang="zh">Moeder</title>
    <desc>'S1/E4'. 'n Emosionele dokkiereeks waar ons die moeders agter suksesvolle Suid-Afrikaners ontmoet. Terwyl hulle saam kook, deel hulle verhale oor hoe moederliefde die pad na sukses baan.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816190000 +0000" stop="20260816200000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S19/E3'. Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816200000 +0000" stop="20260816203000 +0000">
    <title lang="zh">Klein Sake, Groot Drome</title>
    <desc>'S4/E6'. n hierdie week se episode raak Armand geïnspireerd deur drie splinternuwe entrepreneurs. Hy gesels met Monise Beauty, Mutilife en Adult Education Institute.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816203000 +0000" stop="20260816210000 +0000">
    <title lang="zh">Piet braai padlangs</title>
    <desc>'S1/E13'. Piet Marais reis deur die pragtige Wes-Kaap op soek na die beste bestanddele vir sy perfekte braai. Of hy jag, snuffel of visvang, elke episode eindig met 'n heerlike gereg wat hy self oor die vuur gebraai het.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816210000 +0000" stop="20260816213000 +0000">
    <title lang="zh">Herman se halfuur</title>
    <desc>'S1/E17'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816213000 +0000" stop="20260816220000 +0000">
    <title lang="zh">Herman se halfuur</title>
    <desc>'S1/E18'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816220000 +0000" stop="20260816230000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S11/E3'. Daar was destyds groot belangstelling in die bisarre, verwarrende, en uiteindelik tragiese verhaal van Happy Sindane wat beweer het dat hy as kind deur Rina Mzayiya ontvoer en in KwaMhlanga, Mpumalanga, grootgemaak is.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260816230000 +0000" stop="20260817000000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S11/E4'. Wanneer Gerco van Deventer in 2017 in Libië ontvoer word, begin 'n marteling vir hom en sy familie. Selfs met hulp van die regering en internasionale organisasies, is daar ná byna 7 jaar nog geen sprake van redding nie.</desc>
    <date>2026-08-16</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260817000000 +0000" stop="20260818000000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S11/E5'. Ruan van Heerden word deur die liefdevolle Barnie en Magda aangeneem, maar hy's 'n probleemkind en met dwelms deurmekaar. Op 9 Januarie 2020 val hy en 'n vriend vir Barnie en Magda met messe aan en los hulle vir die dood.</desc>
    <date>2026-08-17</date>
  </programme>
</tv>