<?xml version='1.0' encoding='UTF-8'?>
<tv date="20260910034049 +0800" generator-info-name="epg.pw" generator-info-url="https://epg.pw/channels/451044/20260910.html" source-info-name="FREE EPG" source-info-url="https://epg.pw/api/epg.xml?channel_id=451044&amp;date=20260910&amp;timezone=None">
  <channel id="451044">
    <display-name lang="South Africa">VIA HD</display-name>
    <icon src="https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040243758819_73.png" />
  </channel>
  <programme channel="451044" start="20260910000000 +0000" stop="20260910010000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Sit Die Manne</title>
    <desc>'S13/E4'. In dié geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - álles wat die manne na aan die hart lê.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910010000 +0000" stop="20260910013000 +0000">
    <title lang="zh">Agnee Rêgtig!</title>
    <desc>'S1/E12'. Anita en Candice gesels oor kinders - van tantrums in die openbaar en kieskeurige eters tot ouers wat opinies het oor hoe jy jou kinders grootmaak.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910013000 +0000" stop="20260910020000 +0000">
    <title lang="zh">Hart op soek</title>
    <desc>'S1/E12'. Oud en jonk. Gay en straight. Verskillende stories, maar dieselfde wens: om die perfekte pasmaat te vind.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910020000 +0000" stop="20260910030000 +0000">
    <title lang="zh">Huisgenoot: Ware Lewensdramas</title>
    <desc>'S19/E7'. Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910030000 +0000" stop="20260910033000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S5/E35'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910033000 +0000" stop="20260910040000 +0000">
    <title lang="zh">Herman se halfuur</title>
    <desc>'S1/E29'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910040000 +0000" stop="20260910050000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S3/E117'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910050000 +0000" stop="20260910053000 +0000">
    <title lang="zh">Tietie En Nanna Kook</title>
    <desc>'S1/E11'. Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910053000 +0000" stop="20260910060000 +0000">
    <title lang="zh">Klein Sake, Groot Drome</title>
    <desc>'S4/E10'. Hierdie week sluit Armand die seisoen af met 'n tema wat selfs oor grense strek. Elsje Designs, Carla's Au Pairs en Buff and Fellow deel hul stories.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910060000 +0000" stop="20260910070000 +0000">
    <title lang="zh">Hier Sit Die Manne</title>
    <desc>'S13/E4'. In dié geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - álles wat die manne na aan die hart lê.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910070000 +0000" stop="20260910073000 +0000">
    <title lang="zh">Agnee Rêgtig!</title>
    <desc>'S1/E12'. Anita en Candice gesels oor kinders - van tantrums in die openbaar en kieskeurige eters tot ouers wat opinies het oor hoe jy jou kinders grootmaak.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910073000 +0000" stop="20260910080000 +0000">
    <title lang="zh">Hart op soek</title>
    <desc>'S1/E12'. Oud en jonk. Gay en straight. Verskillende stories, maar dieselfde wens: om die perfekte pasmaat te vind.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910080000 +0000" stop="20260910090000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S3/E117'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910090000 +0000" stop="20260910093000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S5/E32'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910093000 +0000" stop="20260910100000 +0000">
    <title lang="zh">Herman se halfuur</title>
    <desc>'S1/E27'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910100000 +0000" stop="20260910103000 +0000">
    <title lang="zh">Ons Gesels Balans</title>
    <desc>'S3/E4'. Radio-omroeper Natasha van der Merwe is in die ateljee en praat oor die uitdagende tye wat sy te bowe moes kom. Ruan Winter van Vitaderm praat oor kombinasievel.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910103000 +0000" stop="20260910113000 +0000">
    <title lang="zh">Landbouweekliks</title>
    <desc>'S33/E11'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910113000 +0000" stop="20260910120000 +0000">
    <title lang="zh">BoerBokke</title>
    <desc>'S2/E4'. Ons klop aan by voormalige Springbokrugbyspelers wat hul tokse vir vellies verruil het. Díe bokke is nou op verskillende maniere betrokke by die landbou.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910120000 +0000" stop="20260910130000 +0000">
    <title lang="zh">Goeiemôre, good morning</title>
    <desc>'S3/E117'. Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak tot leefstylkwessies en vermaak.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910130000 +0000" stop="20260910140000 +0000">
    <title lang="zh">Gesels</title>
    <desc>'S9/E4'. In dié geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910140000 +0000" stop="20260910150000 +0000">
    <title lang="zh">Kom Ons Braai: Familie En Vriende</title>
    <desc>'S6/E8'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910150000 +0000" stop="20260910153000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S5/E36'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910153000 +0000" stop="20260910160000 +0000">
    <title lang="zh">Herman se halfuur</title>
    <desc>'S1/E30'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910160000 +0000" stop="20260910163000 +0000">
    <title lang="zh">Ons gesels gesondheid</title>
    <desc>'S1/E1'. Regte mense, ware oorwinnings. Intieme verhale van heling en hoop, kundige mediese insigte en inspirasie vir jou eie reis na 'n gesonder, voller lewe.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910163000 +0000" stop="20260910173000 +0000">
    <title lang="zh">Landbouweekliks</title>
    <desc>'S33/E12'. Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910173000 +0000" stop="20260910180000 +0000">
    <title lang="zh">BoerBokke</title>
    <desc>'S2/E5'. Ons klop aan by voormalige Springbokrugbyspelers wat hul tokse vir vellies verruil het. Díe bokke is nou op verskillende maniere betrokke by die landbou.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910180000 +0000" stop="20260910183000 +0000">
    <title lang="zh">Wat 'n ma moet weet</title>
    <desc>'S2/E2'. Jong ma Efraine van Heerden klop aan by bekende mammas en slim kenners om meer te leer oor moederskap en al die avonture wat met dit kom.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910183000 +0000" stop="20260910190000 +0000">
    <title lang="zh">Dorpie-doenlys</title>
    <desc>'S3/E1'. Bobby van Jaarsveld verken SA se klein dorpies met sy Dorpie-Doenlys - 'n lys van plekke om te eet, slaap en ervaar, met plaaslike wenke en persoonlike gunstelinge wat hy afmerk.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910190000 +0000" stop="20260910200000 +0000">
    <title lang="zh">Gesels</title>
    <desc>'S9/E5'. In dié geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910200000 +0000" stop="20260910203000 +0000">
    <title lang="zh">Nisboere</title>
    <desc>'S10/E23'. Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910203000 +0000" stop="20260910210000 +0000">
    <title lang="zh">Aneeka se kombuis</title>
    <desc>'S3/E6'. Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910210000 +0000" stop="20260910213000 +0000">
    <title lang="zh">Wie weet wat?</title>
    <desc>'S5/E36'. In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
  <programme channel="451044" start="20260910213000 +0000" stop="20260911000000 +0000">
    <title lang="zh">Herman se halfuur</title>
    <desc>'S1/E30'. Kom ontdek saam met Herman hoe maklik weekaand-etes kan wees! In net 30 minute deel hy smaaklike, praktiese resepte met slim tegnieke en wenke wat perfek is vir besige gesinne.</desc>
    <date>2026-09-10</date>
  </programme>
</tv>
