2024-06-29
'S3/E13 of 13'. Crosby het besluit hy wil naby die natuur leef, totaal en al onafhanklik van die kragnetwerk. Ons vind inspirasie in Clarens.
'S15/E90 of 184'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S14/E20 of 86'. Steve voel verantwoordelik vir Bronwyn, maar spandeer al meer tyd saam met 'n sekere dokter. Ciska het haar oog op Uys, en Louis is bekommerd omdat Naomi wil begin oefen.
'S14/E13 of 26'. Hammie en Rika maak beurte agter die kroeg om sport te gesels saam met ons paneel Breyton, Rikus, Jean, Jonathan, Jannie, Chef Vaatjie en Janina. Daar word gekook en heerlik gekuier.
'S2/E11 of 13'. Groenkloof en Oranjezicht spook sake uit vir veiligheid en 'n video-oproep met geliefdes. Die pekel-pennie kan vir die laaste keer gespeel word. Wie se doppie is geklink?
'S3/E12 of 13'. Wanderlus kuier die week in die hart van Hartbeespoort. Hulle draai tyd terug terwyl hulle Pretville verken en Hennie se hoogtevrees word weer getoets terwyl hulle die Harties kabelkarretjie opgaan.
'S15/E26 of 26'. 'n Aantal van die aanbieders se gunsteling onderhoude die afgelope tyd word herhaal, en ons ontmoet weer 'n paar interessante mense.
'S10/E64 of 130'. Siya en Kate hou hulle lywe speurder, terwyl Aiden sukkel om Lisa te peil. Elana se teeblare lei tot 'n finale onthulling, terwyl Riaan iets sien wat hom laat wonder.
'S14/E20 of 86'. Steve voel verantwoordelik vir Bronwyn, maar spandeer al meer tyd saam met 'n sekere dokter. Ciska het haar oog op Uys, en Louis is bekommerd omdat Naomi wil begin oefen.
'S26/E12 of 26'. Ons proe Williston kaas en besoek Limpopo se finalisdorp. Dan speel ons gholf saam met Meiring de Clercq en kuier by Joost se broer, Pieter van der Westhuizen.
'S1/E13 of 13'. In 2023 is Grant se ma as vermis aangemeld en drie dae later is haar lyk in 'n veld gekry. In 'n skokwending is hy gearresteer vir haar moord. Ten spyte van sy onskuld, is sy lewe omvergewerp.
'S1/E1 of 12'. Oujaarsaand, ontmoet die Van Wyk-gesin. Almal is daar behalwe Ruan, wat weer werk bo sy familie kies. Die partytjie eindig met 'n skokaankondiging en weke later tref tragedie die familie.
'S2/E11 of 13'. Groenkloof en Oranjezicht spook sake uit vir veiligheid en 'n video-oproep met geliefdes. Die pekel-pennie kan vir die laaste keer gespeel word. Wie se doppie is geklink?
'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.
'S5/E78 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Jurie Schoeman staan ons voor God se aangesig.
'S26/E12 of 26'. Ons proe Williston kaas en besoek Limpopo se finalisdorp. Dan speel ons gholf saam met Meiring de Clercq en kuier by Joost se broer, Pieter van der Westhuizen.
'S11/E13 of 41'. Hierdie week kuier die hoofafrigter van die Blitsbokke, Philip Snyman, in die ateljee en ons fokus op sake in die omgewing van Ekurhuleni en elders in die land.
'S3/E13 of 13'. Crosby het besluit hy wil naby die natuur leef, totaal en al onafhanklik van die kragnetwerk. Ons vind inspirasie in Clarens.
'S14/E16 of 86'. Karen geniet haar al hoe meer haar oefensessies saam met Uys. Twee dokters is verward oor hulle gevoelens vir mekaar, en die meeste Binnelanders is ongemaklik met die nuwe Ongevalle-dokter.
'S14/E17 of 86'. Nicolette is bekommerd oor Bronwyn. Uys probeer troos wanneer Karen ontstellende nuus ontvang, en 'n intieme oomblik tussen twee dokters word amper onderbreek.
'S14/E18 of 86'. Hugo en Steve kom tot 'n skokbesef. Elise en Bonnie wil 'n potensiële romanse ryp druk, en die nuwe Ongevalle-dokter sukkel om haar voete by Binneland te vind.
'S14/E19 of 86'. Bronwyn se diagnose is 'n groot skok vir almal, en nóg twee Binnelanders raak bewus van hulle gevoelens vir mekaar.
'S14/E20 of 86'. Steve voel verantwoordelik vir Bronwyn, maar spandeer al meer tyd saam met 'n sekere dokter. Ciska het haar oog op Uys, en Louis is bekommerd omdat Naomi wil begin oefen.
'S1/E13 of 13'. In 2023 is Grant se ma as vermis aangemeld en drie dae later is haar lyk in 'n veld gekry. In 'n skokwending is hy gearresteer vir haar moord. Ten spyte van sy onskuld, is sy lewe omvergewerp.
'S26/E12 of 26'. Die 20ste Greyton Genadendal Classics for All is 'n fees van klassieke musiek. Wicus Pretorius het kom kuier op hierdie pragtige Overbergse dorpe en die fees en die omgewing verken.
'S1/E4 of 13'. Ons eerste semi-finaliste gaan teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar is Marcel Dalmayda.
'S2/E11 of 13'. Groenkloof en Oranjezicht spook sake uit vir veiligheid en 'n video-oproep met geliefdes. Die pekel-pennie kan vir die laaste keer gespeel word. Wie se doppie is geklink?
'S14/E13 of 26'. Hammie en Rika maak beurte agter die kroeg om sport te gesels saam met ons paneel Breyton, Rikus, Jean, Jonathan, Jannie, Chef Vaatjie en Janina. Daar word gekook en heerlik gekuier.
'S10/E24 of 26'. Die Olimpiese Spele skop oor 'n maand in Parys af. Prontuit gesels met 'n atleet, 'n afrigter en 'n sportkommentator oor die grootste sportbyeenkoms in die wêreld.
'S15/E26 of 26'. 'n Aantal van die aanbieders se gunsteling onderhoude die afgelope tyd word herhaal, en ons ontmoet weer 'n paar interessante mense.
'S3/E13 of 13'. Crosby het besluit hy wil naby die natuur leef, totaal en al onafhanklik van die kragnetwerk. Ons vind inspirasie in Clarens.
'S14/E8 of 22'. Anna-Mart van der Merwe en Nataniël gesels oor SARIE-voorblaaie. Ons maak 'n draai by die Beeld Bruid van die Jaar-toekennings en ons gesels met Juanita de Villiers oor Pronk Primêr.