2024-07-08
'S26/E14 of 26'. Wicus Pretorius kuier vandeesweek vir die heel eerste keer by Graaff-Reinet en Nieu-Bethesda se Stoepfees waar feesgangers op die stoepe van die dorpe die heerlikste wyne kan proe en koop.
'S15/E99 of 184'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S26/E14 of 26'. Ons kuier by kulkunstenaars, kook uit plaaslike resepteboeke, en hoor Johannes Wolfaardt se roerende storie. Dan kuier ons op Namibië se finalisdorp.
'S13/E2 of 13'. Pogings om al die papierwerk af te handel raak by die dag meer frustrerend. Maar die span gebruik die tyd om hulle in te grawe en die nuwe kontinent, sy mense en kulture te verken.
'S1/E2 of 12'. Ruan sukkel om kop bo water te hou en vra Amé om te help met Lani se boedel. As Leandri met haar deel oor E Maree is daar meer vrae as antwoorde. SAGE se uitstalling is 'n sukses maar kom met 'n prys.
'S10/E13 of 13'. Hannes kuier by voormalige Springbok Fourie du Preez, wat deur baie as die perfekte skrumskakel geag word.
'S14/E9 of 22'. Cintaine Schutte gesels oor haar nuwe rol in Wyfie. Ons maak 'n draai by die Johannesburgse modeontwerper Celeste McTurk en Craig Adriaanse gesels oor sy rol in Suidooster.
'S5/E1 of 10'. Hierdie week drink Jak tee met die talentvolle Suid-Afrikaanse TV-aanbieder, regisseur, sanger en liedjieskrywer, Johan Stemmet.
'S26/E14 of 26'. Ons kuier by kulkunstenaars, kook uit plaaslike resepteboeke, en hoor Johannes Wolfaardt se roerende storie. Dan kuier ons op Namibië se finalisdorp.