2024-07-16
'S2/E165 of 208'. Pam probeer inkriminerende inligting oor Zelda kry. Chris en Karla se vriendskap skeur verder uitmekaar. Dolf en Engela is besig met iets onheilig.
'S15/E107 of 215'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S14/E31 of 86'. Ella maak 'n impromptu aanbod aan Robert waaroor sy onmiddellik spyt is. Steve neem 'n loopbaanbesluit wat almal stom slaan, en Tracy begin 'n semi-maniese oorlog teen grondboontjies.
'S1/E3 of 13'. Charl word op verpligte verlof geplaas en afwesigheid veroorsaak groot probleme. Almal besef hoe ongemaklik Fillip werklik met gesinsvoorligting is.
'S9/E3 of 14'. Ons gesels oor die Regterlike Dienskommissie, bespreek die koalisie-situasie in Gauteng en ons berig oor kubermisdaad.
'S3/E3 of 13'. Maggie is bekommerd. Haar ma kom kuier sonder om haar pa te laat weet dat sy veilig is, en Ouboet daag in die middel van die nag daar op nadat hy en Yollie baklei het.
'S26/E15 of 26'. Lundi Khoisan en Fiësta kuier vir die heel eerste keer by Dullstroom se Oppi-Plaas Fees en vind uit dat hierdie dorp en fees meer bied as slegs vlieghengel.
'S2/E165 of 208'. Pam probeer inkriminerende inligting oor Zelda kry. Chris en Karla se vriendskap skeur verder uitmekaar. Dolf en Engela is besig met iets onheilig.
'S10/E75 of 153'. Mymoena se foon kry 'n virus en die kerk se foutiewe klankstelsel word 'n probleem. Lisa vind uit Thys het Aiden agter haar rug genader oor sy produk en dat Aiden nie gretig is om te belê nie.