2024-08-23
'S2/E188 of 208'. Gys en Zelda vind hulself in 'n lewensgevaarlike situasie. Charity word by probleme ingetrek. Tshepo se naastes wil hom weer nederig maak.
'S15/E145 of 245'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S14/E59 of 130'. Rian dra 'n geheim, en Annetjie wil berge vir Delia versit. Ella is bekommerd dat LJ moontlik depressief is, en vriendelike kompetisie in Ongevalle duur voort.
'S16/E7 of 15'. Die boere neem hulle pasmaats op 'n avontuur weg van die plaas af om te kyk of verhoudings kan groei. Verrassende nuus vang die boere onkant.
'S14/E16 of 30'. Brendan Peyper gesels oor die nuwe rigting wat hy inslaan. Ons ontmoet Condré Scholtz - 'n nuwe ster op die horison. En dan vier ons vroue en Vrouemaand op die Weltevreden Landgoed.
'S2/E3 of 15'. Song vir Katryn was kykNET se eerste dramareeks. Vind uit hoe dit die programstrategie help verander het, en watter dramareekse in hierdie eerste suksesverhaal se voetspore gevolg het.
'S1/E8 of 13'. Driena en Charl moet hulle onderskeie passies beskerm en vuur sodoende 'n ander passie aan. Dwayne is smoorverlief. Die waarheid oor Meneer Welgehawe se hartsake word onthul.
'S2/E188 of 208'. Gys en Zelda vind hulself in 'n lewensgevaarlike situasie. Charity word by probleme ingetrek. Tshepo se naastes wil hom weer nederig maak.
'S10/E103 of 174'. Bridgette en Lee-Ann besef daar is groot fout met Mrs J. Wade en Zoe is ongemaklik met mekaar en Mymoena bereik 'n absolute laagtepunt.
'S14/E59 of 130'. Rian dra 'n geheim, en Annetjie wil berge vir Delia versit. Ella is bekommerd dat LJ moontlik depressief is, en vriendelike kompetisie in Ongevalle duur voort.
'S1/E9 of 12'. Die Van Wyks is op breekpunt. Leandri weier om terug te gaan huis toe. Sebastian is op pad Peru toe. Amé vind die moed om 'n prokureur te sien en Ruan vind meer uit oor Lani se verlede en seer.
'S13/E8 of 13'. Die span se besoek aan Patagonië begin. Die reis is grotendeels aan die Chileense kant van die Andes. Hulle besoek die pragtige dorpie Chili Chico aan die indrukwekkende Genl Carrerameer.
'S1/E11 of 13'. Megan, Wilton en Onike is ons sangers wat teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar vanaand is Candice Thornton.
'S2/E7 of 13'. Herman en Alwyn raak verlief op die ongelooflike baan, bekoring en warm gemeenskap van Selborne Park Gholflandgoed in KZN. Pat Symcox sluit by ons aan vir 'n rondte gholf en 'n geselsie.
'S3/E8 of 13'. Neelsie is so opgewonde om see toe te gaan dat hy die heeltyd skreeu 'Ek gaan see toe', selfs al het die onderwerp niks te doen met die see of vakansie nie.
'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.
'S10/E11 of 58'. GROOTplaas gesels met dr Thembek Mtetwa van UP oor 'n onlangse ontdekking om bloedsuurstofvlakke in geïmmobiliseerde renosters te monitor, wat in die geveg teen renosterstropery kan help.
'S5/E125 of 210'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Yolandi Kok rus jou toe om te luister na God se stem in die skrif.
'S10/E11 of 81'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
'S5/E125 of 210'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Yolandi Kok rus jou toe om te luister na God se stem in die skrif.
'S1/E71 of 102'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.
'S14/E59 of 130'. Rian dra 'n geheim, en Annetjie wil berge vir Delia versit. Ella is bekommerd dat LJ moontlik depressief is, en vriendelike kompetisie in Ongevalle duur voort.
'S10/E103 of 174'. Bridgette en Lee-Ann besef daar is groot fout met Mrs J. Wade en Zoe is ongemaklik met mekaar en Mymoena bereik 'n absolute laagtepunt.
'S2/E188 of 208'. Gys en Zelda vind hulself in 'n lewensgevaarlike situasie. Charity word by probleme ingetrek. Tshepo se naastes wil hom weer nederig maak.
'S9/E8 of 22'. Ons bespreek die toekoms van die EFF na Floyd Shivambu se bedanking. Wat is Johannesburg se nuwe burgemeester se planne en minister Dean Macpherson praat oor openbare werke.
'S14/E16 of 30'. Brendan Peyper gesels oor die nuwe rigting wat hy inslaan. Ons ontmoet Condré Scholtz - 'n nuwe ster op die horison. En dan vier ons vroue en Vrouemaand op die Weltevreden Landgoed.
'S1/E8 of 13'. Driena en Charl moet hulle onderskeie passies beskerm en vuur sodoende 'n ander passie aan. Dwayne is smoorverlief. Die waarheid oor Meneer Welgehawe se hartsake word onthul.
'S16/E8 of 22'. 'n Neuroloog, 'n sielkundige en 'n akademikus gee raad oor die ouerwordende brein en breingesondheid by seniors, asook oor die verband met beroerte.
'S5/E8 of 13'. Hierdie week drink Jak tee saam met die bekende Suid-Afrikaanse TV-aanbieder en sanger, Johnny Davids.
'S26/E20 of 34'. Ons ontmoet 'n juweelontwerper, en leer meer oor die Hai//kom stam. Ons gooi veerpyltjies saam met 'n jong kampioen en gesels oor Netwerk24 se 10-jaar mylpaal.
'S1/E9 of 12'. Die Van Wyks is op breekpunt. Leandri weier om terug te gaan huis toe. Sebastian is op pad Peru toe. Amé vind die moed om 'n prokureur te sien en Ruan vind meer uit oor Lani se verlede en seer.
'S3/E7 of 13'. Hierdie week op 4x4 Met André vat die uitgestrekte Namibiese lang pad die span na Kronehof waar 'n paar opwarmingshindernisse gery word en ons meer leer van die bewoners van dié geweste.
'S4/E6 of 14'. Mia le Roux het onlangs die eerste dowe Mej Suid-Afrika geword. Haar kroning plaas weer die kollig op die kompetisie. Mia Spies en haar gaste bespreek dié groot oomblik.
'S1/E12 of 13'. Ons derde semi-finaliste gaan teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar vanaand is Ghapi.
'S10/E4 of 14'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.
'S3/E8 of 13'. Neelsie is so opgewonde om see toe te gaan dat hy die heeltyd skreeu 'Ek gaan see toe', selfs al het die onderwerp niks te doen met die see of vakansie nie.