2024-08-24
'S10/E104 of 174'. Aiden en Kate kry slegte nuus oor die apteek en die CognoZee-drama. Mymoena probeer regmaak wat sy verbrou het, maar is dit makliker gesê as gedaan? Angie raak agterdogtig oor Zoe se besluite.
'S4/E8 of 13'. Anzél geniet die gasvryheid op Glenwood in Franschhoek. Sy leer meer oor hulle protea boerdery, bekroonde Chardonnay en geniet hul besonderse sushi.
'S15/E146 of 245'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S14/E60 of 130'. Delia se hart breek vir Annetjie, en Nicolette waarsku iemand om in sy spoor te trap. 'n Terloopse opmerking deur Karen gee Gaby 'n idee.
'S14/E21 of 35'. Hammie en Rika maak beurte agter die kroeg om sport te gesels saam met ons paneel Breyton, Rikus, Jean, Jonathan, Jannie, Chef Vaatjie en Janina. Daar word gekook en heerlik gekuier.
'S16/E7 of 15'. Die boere neem hulle pasmaats op 'n avontuur weg van die plaas af om te kyk of verhoudings kan groei. Verrassende nuus vang die boere onkant.
'S14/E16 of 30'. Brendan Peyper gesels oor die nuwe rigting wat hy inslaan. Ons ontmoet Condré Scholtz - 'n nuwe ster op die horison. En dan vier ons vroue en Vrouemaand op die Weltevreden Landgoed.
'S16/E8 of 22'. 'n Neuroloog, 'n sielkundige en 'n akademikus gee raad oor die ouerwordende brein en breingesondheid by seniors, asook oor die verband met beroerte.
'S10/E104 of 174'. Aiden en Kate kry slegte nuus oor die apteek en die CognoZee-drama. Mymoena probeer regmaak wat sy verbrou het, maar is dit makliker gesê as gedaan? Angie raak agterdogtig oor Zoe se besluite.
'S14/E60 of 130'. Delia se hart breek vir Annetjie, en Nicolette waarsku iemand om in sy spoor te trap. 'n Terloopse opmerking deur Karen gee Gaby 'n idee.
'S26/E20'. Ons ontmoet 'n juweelontwerper, en leer meer oor die Hai//kom stam. Ons gooi veerpyltjies saam met 'n jong kampioen en gesels oor Netwerk24 se 10-jaar mylpaal.
'S1/E8'. Driena en Charl moet hulle onderskeie passies beskerm en vuur sodoende 'n ander passie aan. Dwayne is smoorverlief. Die waarheid oor Meneer Welgehawe se hartsake word onthul.
'S1/E9'. Die Van Wyks is op breekpunt. Leandri weier om terug te gaan huis toe. Sebastian is op pad Peru toe. Amé vind die moed om 'n prokureur te sien en Ruan vind meer uit oor Lani se verlede en seer.
'S16/E7'. Die boere neem hulle pasmaats op 'n avontuur weg van die plaas af om te kyk of verhoudings kan groei. Verrassende nuus vang die boere onkant.
'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.
'S5/E126'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Yolandi Kok bemagtig jou om te luister na God se stem in jou omstandighede.
'S26/E20'. Ons ontmoet 'n juweelontwerper, en leer meer oor die Hai//kom stam. Ons gooi veerpyltjies saam met 'n jong kampioen en gesels oor Netwerk24 se 10-jaar mylpaal.
'S11/E21'. Hierdie week is ons ateljeegas prof Talita Greyling, 'n ekonoom wat spesialiseer in 'n nasionale geluk-indeks en in die SAKEfokus kyk ons wat by die Electra Mining konferensie te sien is.
'S4/E8'. Anzél geniet die gasvryheid op Glenwood in Franschhoek. Sy leer meer oor hulle protea boerdery, bekroonde Chardonnay en geniet hul besonderse sushi.
'S14/E56'. Die nuus van Binneland se berugte pasiënt versprei soos 'n veldbrand. Delia ontvang 'n vreemde versoek van 'n kollega, en Uys skeer die gek met 'n kollega.
'S14/E57'. Binneland word ingeperk, niemand kan in of uit nie. Annetjie is geskok om te hoor mense dink sy het geld geleen, en Gaby maak 'n plan.
'S14/E58'. Gaby is oorgehaal om met 'n pasiënt te praat - met of sonder Rian se hulp. Annetjie voel al meer skuldig oor iemand se geld, en Nicolette wonder oor die konneksie tussen twee dokters.
'S14/E59'. Rian dra 'n geheim, en Annetjie wil berge vir Delia versit. Ella is bekommerd dat LJ moontlik depressief is, en vriendelike kompetisie in Ongevalle duur voort.
'S14/E60'. Delia se hart breek vir Annetjie, en Nicolette waarsku iemand om in sy spoor te trap. 'n Terloopse opmerking deur Karen gee Gaby 'n idee.
'S1/E8'. Driena en Charl moet hulle onderskeie passies beskerm en vuur sodoende 'n ander passie aan. Dwayne is smoorverlief. Die waarheid oor Meneer Welgehawe se hartsake word onthul.
'S26/E20'. Die Kirkwood Wildsfees is 'n jaarlikse hoogtepunt vir die mense van die Sondagsriviervallei. Feesgangers en kunstenaars kom van oraloor om te kom saamkuier. Lundi Khoisan en Fiësta was daar.
'S13/E8'. Die span se besoek aan Patagonië begin. Die reis is grotendeels aan die Chileense kant van die Andes. Hulle besoek die pragtige dorpie Chili Chico aan die indrukwekkende Genl Carrerameer.
'S16/E7'. Die boere neem hulle pasmaats op 'n avontuur weg van die plaas af om te kyk of verhoudings kan groei. Verrassende nuus vang die boere onkant.
'S14/E21'. Hammie en Rika maak beurte agter die kroeg om sport te gesels saam met ons paneel Breyton, Rikus, Jean, Jonathan, Jannie, Chef Vaatjie en Janina. Daar word gekook en heerlik gekuier.
'S4/E6'. Mia le Roux het onlangs die eerste dowe Mej Suid-Afrika geword. Haar kroning plaas weer die kollig op die kompetisie. Mia Spies en haar gaste bespreek dié groot oomblik.
'S16/E8'. 'n Neuroloog, 'n sielkundige en 'n akademikus gee raad oor die ouerwordende brein en breingesondheid by seniors, asook oor die verband met beroerte.
'S4/E8'. Anzél geniet die gasvryheid op Glenwood in Franschhoek. Sy leer meer oor hulle protea boerdery, bekroonde Chardonnay en geniet hul besonderse sushi.
'S14/E16'. Brendan Peyper gesels oor die nuwe rigting wat hy inslaan. Ons ontmoet Condré Scholtz - 'n nuwe ster op die horison. En dan vier ons vroue en Vrouemaand op die Weltevreden Landgoed.
'S3/E8'. Neelsie is so opgewonde om see toe te gaan dat hy die heeltyd skreeu 'Ek gaan see toe', selfs al het die onderwerp niks te doen met die see of vakansie nie.