2024-09-15
'S5/E9'. 'n Vegetariese-dis word vir Pulane voorberei en Jimmy besoek die dieetkundige. Leandie nooi ook vir Anja om vir 'n verandering saam met haar te gaan oefen.
'S11/E34'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.
'S1/E6 of 13'. Rian verwelkom die huisvrou wat nie 'n moordkuil van haar hart maak nie, Anita Lloyd. Hy leer die regte Anita ken en verkry insig oor hoe haar lewe geaffekteer is deur realiteits-TV.
'S12/E11 of 17'. Die wêreld se grootste yswoestyn wag op jou. Dit is ook Leef Jou Reis se sewende kontinent en voorwaar 'n mylpaal. Dis 'n gevriesde landskap met die ongelooflikste natuurtonele.
'S1/E22 of 26'. Coco verdwyn vir die nag en almal moet die volgende oggend ligloop toe sy by die huis kom. Poena hoor sy internet liedjies is verwyder. Elton het nuus vir Poena oor sy musiek kanaal.
'S1/E9 of 13'. Hierdie week oorkom ons ons vrese. Euodia Samson gesels oor haar stryd met disleksie. Sanger Jodi Jantjies vertel hoe sy haar selfvertroue gevind het.
'S14/E24 of 35'. Die Losie is nog steeds aan die brand na laas naweek se oorwinning. Hammie, Jannie, Rikus en Janina bespreek die wedstryd, van Rassie tot Marx. Tommy is soos oudergewoonte agter die potte.
'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.
'S11/E24 of 52'. Ons ateljeegas is die akteur en skrywer, Hykie Berg, en in die SAKEfokus kuier ons in die omgewing van Louis Trichardt en Musina in Limpopo.
'S16/E2 of 56'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
'S16/E3 of 56'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
'S16/E4 of 56'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
'S16/E5 of 56'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
'S16/E6 of 56'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
'S11/E25 of 35'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wees verantwoordelik met jou woorde. Met Rowland Jones.
'S13/E71 of 260'. Tertius reël 'n verrassing vir Daleen en Nina. At vind uit Bets is terug in Pretoria, en Febé vind uit van Uys se slinkse plan.
'S13/E72 of 260'. Tertius erken hy oorweeg om 'n groot stap te neem. Hugo wil iemand uit 'n koma haal maar besef die gevaar. Uys konfronteer vir Bonnie, en Naomi besef Bets is haweloos.
'S13/E73 of 260'. Febé en Uys het 'n reuse misverstand, en Steve is op die oorlogspad wanneer hy besef At is paranoïes. Tertius begin om Nina se versoek ernstig te oorweeg.
'S13/E74 of 260'. Louis en Naomi sit vas oor Bets, en intussen beïndruk Bets vir Thalia. Uys kan nie besluit wat hy moet doen oor sy verhouding met Febé nie, en dit lyk asof iemand wil emigreer.
'S13/E75 of 260'. Febé is hewig ontsteld wanneer sy van Uys se planne te hore kom, en die Koster-familie is baie gespanne. Naomi help Bets met 'n versoek, en wanneer At hulle betrap, is hy nié tevrede nie.
'S10/E115 of 174'. Wade moet gewoond raak aan Gary en Zoe as 'n paartjie, terwyl Riaan voor 'n moeilike besluit te staan kom. Elana en Justin se debat neem 'n onverwagse wending.
'S10/E116 of 174'. Riaan weet nou presies waar hy met JPD staan, terwyl Elana en Susan nie op dieselfde bladsy is nie. Kaashifa kan sweer sy het Imelda al iewers ontmoet, maar sy is blykbaar verkeerd.
'S10/E117 of 174'. Bianca ontdek iets oor Riaan. Susan maak 'n verskoning op wanneer Elana aandring op die waarheid, terwyl Zoe 'n besluit oor haar en Gary neem.
'S10/E118 of 174'. Bianca wil vir Riaan die waarheid vertel, maar sal hy haar vergewe? Wade en Zoe baklei oor hul gevoelens vir mekaar, terwyl Justin en Kate koppe stamp.
'S10/E119 of 174'. Sal Gary stilbly oor Zoe en Wade? Imelda sit vir Riaan onder druk, en die grootste struikelblok vir dit wat Kate en Justin in die geheim beplan, is... Justin self.
'S1/E41 of 88'. Ragel stuur vir Ruan op 'n ondersoek. Jasmine moedig Tillie aan om haar stem dik te maak. Amber besef sy kan in groot moeilikheid kom. 'n Nuwe gesin daag in Gemoedsdrif op.
'S1/E42 of 88'. Erica konfronteer Louis oor die gesteelde items. Gloria ontmoet vir Beeno. Die spanning loop hoog tussen Brandon en Sylvia. Willem is eerlik oor hoekom hy nie vir Dirk kan verdra nie.
'S1/E43 of 88'. JP sit sy voet neer oor Lily en Amber. Sylvia eis om te weet wat Brandon se plan is. Beeno flankeer steeds met Gloria. Warren bied vir Fabian werk aan.
'S1/E44 of 88'. Lily deel goeie nuus met die Louws. Tillie berei vir Dirk 'n versorgingspakkie voor en dit ontstel Willem. Amber probeer Louis oortuig dat hulle mekaar nog in die geheim kan sien.
'S1/E11 of 13'. Pieter van de Merwe het die mielielande van Mpumalanga verruil vir die blou waters van Zanzibar. Die eiland se netwerke is onbetroubaar en planne moes gemaak word om 'n boerdery te vestig.
'S1/E11 of 13'. Lisa se eks, Arend, daag met 'n onverwagse versoek op. Willy Brown en Goose moet 'n porta-potty beman, maar Goose se aandag word afgetrek deur Arend se teenwoordigheid.
'S15/E169 of 245'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S1/E10 of 13'. In hiérdie episode gesels ons met media-persoonlikheid Heinrich Wyngaard oor teleurstellings en toe deure. Pastoor Jeremiah Willemse kuier saam en gee advies.
#HUIS is terug en beter as ooit! Vyf sosiale media influencers kom onder een dak bymekaar om te sien wie met R2 miljoen prysgeld wegstap.
'S1/E4 of 10'. Lana se perskonferensie het 'n onverwagte nadraai. Etienne kom met 'n nuwe sakeplan na vore wat Leora voor 'n moeilike besluit stel.
'S1/E10 of 13'. 'n Kokkedoor-bekende kom vier die ketelbraai, held van die agterplaasbraai. Spanne pas boepens-vark op onder 'n koepel en gee varktjops sy mojo terug met 'n geurreis van Ooste tot Weste.