2024-06-16
'S3/E13'. Hy is 'n bekroonde regisseur en 'n bekende gesig op televisie. Christo Davids kuier by Minki. Constance maak tuinwerk lekker, Haidee gesels geld en Herman vat 'n blaadjie uit 'The Pot Luck Club' se spyskaart.
'S2/E5'. Goodhope FM se legendariese ontbyt-aanbieder, Stan Mars loop deur vlamme met sy wapenskild, Carl Lewis by KTG Grills.
'S4/E5'. 'n Nuwe stel rowers tree aan vir hierdie episode van Klankbank. Daar is lekker speletjies en 'n spesiale vertoning deur Jesmé Swartz.
'S3/E6'. Die vure brand hoog tussen Fairways en Bugundy Estate in die Kaap. Bradley, Tim en Brett braai reuse T-been steaks en Dylan, Anlo en Mandré sit lendeskyf op die kole. Melanie du Bois en Karen Schwendtke braai saam.
'S11/E10 - 11/10'. Die vroue is in beheer en die mans moet 'n goeie indruk maak - aanlyn én in die ateljee.
'S2/E3'. Tydens die eerste speed-dates by die Boabab-uitkykpunt geniet die twee Russe 'n romantiese piekniek saam met twee mans en die eerste ram word huis toe gestuur.
Besighede en organisasies kry hier die geleentheid om met hul werk en produkte te spog.
'S1/E10'. René de Wit steel hoenderpasteivulsel van huiskok Errieda du Toit se hoenderpastei met 'n slapdegie, en maak hoenderpastei-platbroodjies met 'n bros-brandrissie-olie. Die wynbottel word 'n kandelaar.
'S11/E7'. Kim en haar ma Adri sit vas oor die styl en afwerkings in hul sitkamer. Kan Isabel en Melt met R15,000 en een dag stylvrede skep?
'S11/E3'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!
'S11/E4'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!
'S11/E5'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!
'S11/E6'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!
'S2/E11'. Bok en Mark vertrek op 'n 'bucket list'-ervaring na die Oranjerivier. Oppad soontoe kyk hulle blomme, en begin dan met 'n onvergeetlike vier-dae ekskursie op die water.
'S4/E11'. In hierdie episode kuier aanbieder Frank Rautenbach met aktrise Lindzay Naidoo. Johan en Frank gesels oor verskillende braaitegnieke.
'S3/E13'. Hy is 'n bekroonde regisseur en 'n bekende gesig op televisie. Christo Davids kuier by Minki. Constance maak tuinwerk lekker, Haidee gesels geld en Herman vat 'n blaadjie uit 'The Pot Luck Club' se spyskaart.
'S1/E3 - 1/3'. SA se grootste TikTok-ster kom TV toe. In dié werklikheidsprogram volg ons kameras hom waar hy mense op straat by sy kulkunsies betrek - en ook 'n paar poetse bak.
'S1/E9'. René de Wit gebruik stroop uit kosskrywer Chad January se gekrummelde hoender en wafels met bros spek en stroop vir 'n pampoenkoekie-tert met 'n malvalekkerbolaag. 'n Ontbytgraanboks word 'n kartonboks-skilderdoek.
'S1/E6'. Die wêreld van alternatiewe Afrikaanse musiek is divers en steeds wisselend. Hiram Koopman, Ontmasker en Janie Bay deel hul ervarings en bederf ons met hul rou talent.
'S3/E13'. Hy is 'n bekroonde regisseur en 'n bekende gesig op televisie. Christo Davids kuier by Minki. Constance maak tuinwerk lekker, Haidee gesels geld en Herman vat 'n blaadjie uit 'The Pot Luck Club' se spyskaart.
'S2/E8'. David en Bianca ontmoet vir verloofdes, René en Karlo. Die paartjie moet kies tussen 'n asemrowende troubestemming in Hartbeespoort, 'n huis perfek vir pasgetroudes en 'n romantiese wegbreek in Parys!
'S1/E5'. In hierdie episode kom bruid Hayley by Blanco Bridal aan in die hoop om 'n rok te vind wat perfek by haar troue pas. Terwyl sy op soek is na haar droomrok, keer bruid Sunet terug vir 'n finale aanpassing.
'S1/E5'. Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak.
'S2/E5'. Goodhope FM se legendariese ontbyt-aanbieder, Stan Mars loop deur vlamme met sy wapenskild, Carl Lewis by KTG Grills.
'S3/E9'. Omring jy jou met slimkoppe? In dié prettige vasvra-en-speletjiesprogram spook twee spanne van drie dit teen mekaar uit om te wys wie is die skerpste potlood in die pakkie. Met Beer Adriaanse as aanbieder.
'S3/E10'. Omring jy jou met slimkoppe? In dié prettige vasvra-en-speletjiesprogram spook twee spanne van drie dit teen mekaar uit om te wys wie is die skerpste potlood in die pakkie. Met Beer Adriaanse as aanbieder.
'S3/E11'. Omring jy jou met slimkoppe? In dié prettige vasvra-en-speletjiesprogram spook twee spanne van drie dit teen mekaar uit om te wys wie is die skerpste potlood in die pakkie. Met Beer Adriaanse as aanbieder.
'S3/E12'. Omring jy jou met slimkoppe? In dié prettige vasvra-en-speletjiesprogram spook twee spanne van drie dit teen mekaar uit om te wys wie is die skerpste potlood in die pakkie. Met Beer Adriaanse as aanbieder.
'S4/E7'. Daar is vals hoop en vals note wanneer nog drie spelers mekaar die stryd aansê vir 'n plek in die tweede semi-finaal. Hulle geniet ook 'n optrede deur Johan Scheppel.
'S7/E5 - 7/5'. Padvatplesiere via Dirk en Alti se maltrap-avonture. Dié geesdriftige paartjie is elke naweek op soek na 'n nuwe avontuur, natuurskoon, 'n partytjie, goeie musiek, interessante mense en alles wat lekker is.
'S25/E5'. Maclear in die Oos-Kaap is bergagtig en Delwyn Roberts ken dit al te goed. Selfs 4x4s sukkel! Delwyn se hart lê by sy beeste... eerste die Brangus, en dan die Charolais, beide wat kommersieël en as stoeterye bedryf word.