2024-07-03 00:00 Landbouweekliks 'S25/E8'. Nicky van Geelbos-boerdery naby Standerton, Mpumalanga, is TLU SA se Jongboer vir 2023. Dié jong saai- en beesboer laat hom nie maklik onderkry nie, nie deur lae speenkalfpryse, hoë kunsmispryse of El Niño-somers nie. 01:00 Nisboere 'S8/E23'. Nisboere vertel die besielende storie van Garlic Farmers SA wat in 'n klein stadserf begin het. Plus, Nisboere ontdek 'n suksesvolle truffelboerdery in Pretoria en ons gesels met van Adama. 01:30 Tietie En Nanna Kook 'S1/E7'. Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak. 02:00 Sterkbek 'S2/E8'. Sit dit in Dalin Oliver se broek om die #Sterkbek-uitdaging te voltooi? Ons nooi jou uit na Rascals Pub om uit te vind! 02:30 Dr. Etter 'S1/E8'. Michelle besoek dr. Ansua by haar praktyk in Johannesburg oor moesies in haar gesig wat sy wil laat verwyder. Terug in George het Salomien 'n afspraak by dr. Ansua oor 'n lipoom in haar voet wat loop bemoeilik. 03:00 Kom Ons Braai: Celebs 'S3/E8'. In Durbanville en Edgemead braai pelle, Clinton, Jason en Peter teen Colleen, Jason en Juan. Akteurs Eden Classens en Melanie du Bois kuier saam. 04:00 Ons vir jou 'S1/E2'. In hierdie episode bespreek Rudi Swanepoel en Ivor Swartz of musiek as 'n instrument van versoening gebruik kan word met radio-omroeper Carla Mackenzie en bekroonde jazzmusikant Chantal Willie-Petersen. 04:30 Agter Tralies 'S1/E3 - 1/3'. Oortreders vertel ons van die misdade wat hulle in die tronk laat beland, die tyd wat hulle agter tralies spandeer het, en hoe hulle ná hul vrylating hulle lewens in die buitewêreld herbou het. 05:00 Hart van die huis met Universal... 'Hart van die huis met Universal Kitchens'. Ons volg Minki van der Westhuizen se reis om haar kombuis, met die hulp van Universal Kitchens, te omskep.