2024-07-02
'S13/E7'. Op 7 Julie, 1999 het drie onskuldige vriende uitgery om die natuurskoon van die Franschhoekpas te geniet. Sonder enige waarskuwing besluit 'n groep mans om hulle te beroof en grusaam om die lewe te bring...
'S10/E8'. Stap en Stuff en Helderberg takel mekaar in agt rondes van algemene kennis en ander lekker speletjies. Wie stap moontlik weg met 'n kontantprys van R10,000?
'S4/E9'. Dis die volgende uitdunrondte en drie nuwe spelers gaan saamwerk om die bank te probeer beroof. Hul geniet ook 'n vertoning deur Paxton Fielies.
'S1/E2'. Sy is 'n bekroonde sportsomroeper, anker-aanbieder op SuperSport en die first lady van rugby. Motshidisi Mohono kuier by Leandie. Pieter Serton wys hoe jy selfs in jou woonstel luuks kan onthaal en Herman maak Chorizo aartappels.
'S25/E7'. Stompie Olivier het as 11-jarige sy eerste melkbeesstoetery bedryf. Vandag, hier naby Ventersdorp in Noordwes, spog hy met die Hotspot-beeste: 'n Boran- en Droughtmaster-stoetery.
'S11/E6'. Neil en Reneé Botha se dogter het onlangs uitgetrek en nou stry hulle oor die mooimaak van hul gastekamer. Kan Isabel en Melt met R15,000 en een dag stylvrede skep?
'S8/E23'. Nisboere vertel die besielende storie van Garlic Farmers SA wat in 'n klein stadserf begin het. Plus, Nisboere ontdek 'n suksesvolle truffelboerdery in Pretoria en ons gesels met van Adama.
'S5/E5'. Hierdie week kuier A-iesha en Reece by Momentum. Hulle het groot drome vir die toekoms, maar wil seker maak dat hulle finansiële doelwitte bereikbaar is.

Van die ritme van tradisionele ghoema-tromme tot die piep van skoene op dansvloere - Cape Jazz is eie aan ons land. Dans deur die strate van Kaapstad en leer meer oor dié unieke musiek en dans.
'S25/E7'. Stompie Olivier het as 11-jarige sy eerste melkbeesstoetery bedryf. Vandag, hier naby Ventersdorp in Noordwes, spog hy met die Hotspot-beeste: 'n Boran- en Droughtmaster-stoetery.
'S8/E22'. Nisboere reis na 'n asemrowende mooi deel van ons land, Prince Albert. Ons kuier by twee familieplase waar, onderskeidelik, olywe en vye verbou word. Plus, ons gesels met 'n teler van luiperdgeitjies.
'S1/E6'. Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak.
'S2/E7'. Die opwinding vir hierdie #Sterkbek-uitdaging versprei soos 'n veldbrand! Die aktrise, Melissa Myburgh en haar sister blaas letterlik stoom af by die Copper Club Restaurant.
'S1/E7'. Louis hoor die diagnose van die knop wat dr. Ansua tydens episode 5 verwyder het. Die nuus is kommerwekkend, maar daar is hoop. Martin kom sien dr. Ansua oor 'n vreemde knop op sy arm wat al groter word.
'S3/E7'. Dis 'n Kaapse braai en Nate en Adele wil beïndruk met hulle feesvier-tema, terwyl Enid en Tabisa 'n 'keeping it real'-tema het. Celebs, Terence Bridgett en Elsje Slabbert proe saam.
'S2/E7'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!
'Hart van die huis met Universal Kitchens'. Ons volg Minki van der Westhuizen se reis om haar kombuis, met die hulp van Universal Kitchens, te omskep.