2024-07-07
'S1/E3'. As jy dink Beáta Bena is nét 'n mooi gesiggie, is jy in vir 'n ding.?Sy kuier by Leandie, Herman trek die lugbraaier nader om Sondag-hoender te maak en Ansu van der Sluys gaan seker maak jou huurplek voel soos huis.??
'S2/E8'. Sit dit in Dalin Oliver se broek om die #Sterkbek-uitdaging te voltooi? Ons nooi jou uit na Rascals Pub om uit te vind!
'S4/E8'. Dis tyd vir Klankbank se tweede semi-finaal. Ruchelle, Mitha en Melissa keer terug om dit uit te baklei vir die tweede laaste plek in die finaal. Met 'n spesiale optrede deur William Wolf.
'S3/E9'. Die vure brand hoog in Tableview en Panorama tussen vriendinne Andrea, Tanya, Ziggy en Ilze asook broer en susters Amber, Ayveri, Caitlin en Lee. Die celebs is Wilhelm van der Walt en Antoinette Louw.
'S11/E13 - 11/13'. Die vroue is in beheer en die mans moet 'n goeie indruk maak - aanlyn én in die ateljee. Die komediant Schalk Bezuidenhout is die aanbieder.
'S2/E6'. Twee romantiese afsprake op die stoep het die hoop van twee ramme laat opvlam terwyl die enkellopendes droëbek moes toekyk.
Besighede en organisasies kry hier die geleentheid om met hul werk en produkte te spog.
'S1/E13'. Kosskrywer Isabella Niehaus maak gemarineerde tamaties met olyfbroodstokkies. René de Wit gebruik dan die orige tamaties vir gevulde inkvis in gemarineerde tamatiesous. Die tamatieboks word Kersboom-ornamente.
'S11/E10'. Sondanèl en haar man Louis sit vas wanneer dit by die mooimaak van hul slaapkamer kom. Kan Isabel en Melt met R15,000 en een dag stylvrede skep?
'S12/E2'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!
'S12/E3'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!
'S12/E4'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!
'S12/E5'. Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!
'S5/E1'. In dié geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - álles wat die manne na aan die hart lê.
'S1/E3'. As jy dink Beáta Bena is nét 'n mooi gesiggie, is jy in vir 'n ding.?Sy kuier by Leandie, Herman trek die lugbraaier nader om Sondag-hoender te maak en Ansu van der Sluys gaan seker maak jou huurplek voel soos huis.??
'S1/E6 - 1/6'. SA se grootste TikTok-ster kom TV toe. In dié werklikheidsprogram volg ons kameras hom waar hy mense op straat by sy kulkunsies betrek - en ook 'n paar poetse bak.
'S1/E12'. Wanneer TikTok-kok Imtiyaaz Hart 'n wortel-rolkoek maak, rek René de Wit die oorskietkoek vir 'n tiramisu-koekstruif. Die kitskoffiefles kry tweede asem as 'n tafeldekor-ornament.
'S1/E9'. Jan Bloukaas, Die See en Augusta Zietsman kom vanaf verskillende rigtings in die musiekbedryf bymekaar om stories en ervarings te deel.
'S1/E3'. As jy dink Beáta Bena is nét 'n mooi gesiggie, is jy in vir 'n ding.?Sy kuier by Leandie, Herman trek die lugbraaier nader om Sondag-hoender te maak en Ansu van der Sluys gaan seker maak jou huurplek voel soos huis.??
'S2/E11'. David en Bianca help vir verloofdes Lihan en Janke besluit tussen 'n bostroue,'n droomhuis en 'n tropiese vakansie.
'S1/E8'. Vandag kom bruid Alesia na Blanco Bridal toe met groot verwagtinge om haar droom trourok te vind. Terwyl sy 'n reeks elegante keuses aanpas, keer bruid Minki terug vir haar finale aanpassing.
'S1/E8'. Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak.
'S2/E8'. Sit dit in Dalin Oliver se broek om die #Sterkbek-uitdaging te voltooi? Ons nooi jou uit na Rascals Pub om uit te vind!
'S4/E8'. Die akteur Roeline Daneel is 'n bok vir sports wanneer dit kom by speletjies. Sy bring twee pelle om teen Blu 52 te speel en om moontlik met die titel weg te stap.
'S4/E9'. Ons soek die slimste in die land! Neels van Jaarsveld en sy span het hand opgesteek vir dié stryd teen die lede van King Size. Wie gaan wegstap met die titel én moontlik 'n lekker kontantprys.
'S4/E10'. Dis 'n stryd in algemene kennis en nostalgiese speletjies tussen twee spanne! Soli Philander en Jenny Morris span kragte saam om teen 'n ander span getoets te word in 'n verskeidenheid speletjies.
'S4/E11'. Die lede van Seespan en Beerfans met die akteur Cintaine Schutte aan die stuur, speel teen mekaar om te kyk wie vaar beter in algemene kennis, stomstreke en selfs geografie! Wie stap moontlik weg met R10 000?
'S4/E10'. Dis tyd vir nog 'n pret belaaide episode met nuwe deelnemers en nuwe speletjies. Joshua na die reën bederf die laaste speler met 'n spesiale vertoning.
'S7/E8 - 7/8'. Padvatplesiere via Dirk en Alti se maltrap-avonture. Dié geesdriftige paartjie is elke naweek op soek na 'n nuwe avontuur, natuurskoon, 'n partytjie, goeie musiek, interessante mense en alles wat lekker is.
'S25/E8'. Nicky van Geelbos-boerdery naby Standerton, Mpumalanga, is TLU SA se Jongboer vir 2023. Dié jong saai- en beesboer laat hom nie maklik onderkry nie, nie deur lae speenkalfpryse, hoë kunsmispryse of El Niño-somers nie.